truida kestell skool nooi u uit om deel te word van ons … · 2019. 2. 28. · vodacom powered by...

1
Truida Kestell Skool nooi u uit om deel te word van ons skoolgemeenskap Lys die volgende besonderhede van u besigheid: Telefoonnommer (die ouer kan direk skakel vanaf die app) Selfoonnommer (opsioneel) Adres E-pos adres Webblad Facebook Profiel Spesiale aanbieding Die kategorieë waaronder u besigheid gelys word, maak dit maklik vir die ouer om u besigheid te vind, waar Google soms oorweldigend kan wees. Lys u besigheid as voorkeur-diensverskaffer op ons skool se eie besigheidsgids, 24/7 beskikbaar vir ons ouers. ADVERTENSIE BANIER Advertensie banier `n Sekere aantal advertensie baniere is ook beskikbaar wat rol op ons skool se app. KOSTES OM TE ADVERTEER Voorkeur- Diensteverskaffer op besigheidsgids: R350 per maand Roterende banier advertensie: R1 500 per maand Alle kostes sluit BTW uit Om te adverteer, kontak die skool of stuur `n e-pos na [email protected] Logo van besigheid Besigheidsbesonderhede

Upload: others

Post on 30-Oct-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Truida Kestell Skool nooi u uit om deel te word van ons … · 2019. 2. 28. · Vodacom Powered by AWSUM 08:46 Home 170/0 CD, Events School BREAKING A School News Truida Kestell Skool

Truida Kestell Skool nooi u uit om deel te word van ons skoolgemeenskap

Lys die volgende besonderhede van u besigheid:• Telefoonnommer (die ouer kan direk skakel vanaf die app)• Selfoonnommer (opsioneel)• Adres• E-pos adres• Webblad• FacebookProfiel• Spesiale aanbieding

Die kategorieë waaronder u besigheid gelys word, maak dit maklik vir die ouer om u besigheid te vind, waar Google soms oorweldigend kan wees.

Lysubesigheidasvoorkeur-diensverskafferoponsskoolseeiebesigheidsgids,24/7beskikbaarvironsouers.

ADVERTENSIE BANIER

Advertensie banier`n Sekere aantal advertensie baniere is ook beskikbaar wat rol op ons skool se app.

KOSTES OM TE ADVERTEER

Voorkeur-Diensteverskafferopbesigheidsgids: R350permaandRoterendebanieradvertensie: R1500permaand

Alle kostes sluit BTW uit

Om te adverteer, kontak die skool of stuur `n e-pos na [email protected]

Logo van besigheid

Besigheidsbesonderhede