uusbrief - volkiesh.co.za · riki van zoë-luise wyk 89.38% kate van obelya fourie drinkwater...

4
Hoër Volkskool Heidelberg N UUSBRIEF Uitgawe 25 van 2018 Bl. 1 Jean Rossouw 83.00% BELANGRIKE DATUMS Maandag: 12 November 2018 Gr 12- Eksamen Gr 8- tot 11- Eksamen Jacobstraat 1 Heidelberg | Tel: 016 341 3165 | [email protected] Dinsdag: 13 November 2018 Gr 12- Eksamen Gr 8- tot 11- Eksamen Woensdag: 14 November 2018 Gr 12- Eksamen Gr 8- tot 11- Eksamen Donderdag: 15 November 2018 Gr 12- Eksamen Gr 8- tot 11- Eksamen Vrydag: 16 November 2018 Gr 12- Eksamen Gr 8- tot 11- Eksamen AKADEMIESE PRESTEERDERS KWARTAAL 3 Christof Mulder 84.44% Alisna Cloete 84.22% J.C. van Tonder 81.11% Branden Black 81.00% Xander Zdara 80.89% GR 8 Dandré du Plessis 81.11% Herman Maré 84.56% Mohammed Gani 89.44% Sufya Iqbal 87.78% Karli Kotzé 84.33% Schalk van Wyk 88.67% GR 9 Clarizé Wucherpfennig 80.33% Marli du Plessis 80.44% Liané Stoerg 83.89% Lisa-Marié de Villiers 87.44% Izelle Schoeman 82.89% Marli Schoeman 86.33% Miné Fourie 86.67% Natalie Visser 90.78% Anri Beyers 88.67% Megan Prinsloo 90% Tarien Trollip 93.00% Jamie van Schalkwyk 90.56% Stefan Grobler 93.33% Celine Oosthuizen 89.44% Ruan Barnard 89.11% Jana Bothma 90.89% Karla Hay 90.78% Yuka Beukes 90.89% Hannerie Cornelius 92.56% Robinn Thorburn 89.78% Janca Fouché 89.44%

Upload: others

Post on 30-Jun-2020

7 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: UUSBRIEF - volkiesh.co.za · Riki van Zoë-Luise Wyk 89.38% Kate van Obelya Fourie Drinkwater 84.86% 84.14% Tonia Te aerts 89.86% Lindie oetzee 89.43% ianca Erasmus 86.00% eulha van

Hoër Volkskool Heidelberg

N UUSBRIEF Uitgawe 25 van 2018

Bl. 1

Jean Rossouw 83.00%

BELANGRIKE DATUMS

Maandag: 12 November 2018

Gr 12- Eksamen

Gr 8- tot 11- Eksamen

Jacobstraat 1 Heidelberg | Tel: 016 341 3165 | [email protected]

Dinsdag: 13 November 2018

Gr 12- Eksamen

Gr 8- tot 11- Eksamen

Woensdag: 14 November 2018

Gr 12- Eksamen

Gr 8- tot 11- Eksamen

Donderdag: 15 November 2018

Gr 12- Eksamen

Gr 8- tot 11- Eksamen

Vrydag: 16 November 2018

Gr 12- Eksamen

Gr 8- tot 11- Eksamen

AKADEMIESE PRESTEERDERS KWARTAAL 3

Christof Mulder 84.44%

Alisna Cloete 84.22%

J.C. van Tonder 81.11%

Branden Black

81.00%

Xander Zdara

80.89%

GR 8

Dandré du Plessis

81.11%

Herman Maré

84.56%

Mohammed Gani

89.44%

Sufya Iqbal 87.78%

Karli Kotzé 84.33%

Schalk van Wyk

88.67%

GR 9

Clarizé Wucherpfennig

80.33%

Marli du Plessis

80.44%

Liané Stoffberg 83.89%

Lisa-Marié de Villiers

87.44%

Izelle Schoeman

82.89%

Marli Schoeman

86.33%

Miné Fourie 86.67%

Natalie Visser

90.78%

Anri Beyers 88.67%

Megan Prinsloo

90%

Tarien Trollip 93.00%

Jamie van Schalkwyk

90.56%

Stefan Grobler 93.33%

Celine Oosthuizen

89.44%

Ruan Barnard 89.11%

Jana Bothma 90.89%

Karla Hay 90.78%

Yuka Beukes 90.89%

Hannerie Cornelius 92.56%

Robinn Thorburn 89.78%

Janca Fouché 89.44%

Page 2: UUSBRIEF - volkiesh.co.za · Riki van Zoë-Luise Wyk 89.38% Kate van Obelya Fourie Drinkwater 84.86% 84.14% Tonia Te aerts 89.86% Lindie oetzee 89.43% ianca Erasmus 86.00% eulha van

Hoër Volkskool Heidelberg

N UUSBRIEF

1 Jacobstraat Heidelberg | Tel: 016 341 3165 | [email protected]

Uitgawe 25 van 2018

Bl. 2

Rachelle Coetzee 81.67%

Mika Cronjé 82.22%

Menke Jordaan 82.33%

Divan van Niekerk 82.56%

Inge Steyn

83.00%

Barend Bester 80.00%

Pieter Fourie 83.78%

GR 10

Ruan Koekemoer

82.11%

Luke Higgo 83.00%

Nikita Viljoen 83.11%

Nathan Underhay

80.44%

Zander Lourens 80.89%

Jayhden Cooper 83.11%

Christiaan Scheepers

83.67%

Themedia Meyer 83.44%

Rieghardt Wehmeyer

81.89%

Anli Fourie 81.89%

Tamara van Vuuren 86.11%

Danielle Verwoerd

88.00%

Chrisanne Strydom 88.22%

Juanique Smith

87.22%

Christi Jordaan 86.56%

Favour Umeh

87.89%

Jana du Plessis 87.89%

Giacomo D’Arrigo 85.89%

Jané Botha 85.89%

Cade van der Spuy 85.33%

Solitha Kruger 84.33%

C.J. Brits 84.33%

Gerco Lochner 82.22%

Claryn van Niekerk 85.00%

Anja Oelofse 85.11%

GR 9 VERVOLG

Kiera-Mari Gage

82.00%

Menishca Senekal 81.43%

Ellané van Tonder 82.14%

Janiel Strydom 81.29%

Wamkelwe Kubeka 80.71%

J.J. du Plessis

89.14%

Jeané Vorster 88.43%

Andri Reinecke 89.00%

Sarien Botha

87.57%

Ethan Baird 87.57%

Zoë-Luise Botha

86.86%

Riki van Wyk

89.38%

Kate van Schalkwyk

85.50%

Obelya Fourie

84.86%

Tonia Te Baerts 89.86%

Lindie Coetzee 89.43%

Bianca Erasmus 86.00%

Beulha van Zyl

92.14%

Jasper Mulder 86.43%

Kayleen Drinkwater 84.14%

Johann Pretorius 83.71%

Karel Olwage 84.00%

Ulrich Viljoen 80.71%

Elricha Jansen Van Vuuren

80.57%

Hannelise Hartley 82.88%

Martin Hilligenn 80.29%

Nkanyezi Gwebu 80.00%

Albe Bekker 82.71%

Nantus Mouton 80.00%

Page 3: UUSBRIEF - volkiesh.co.za · Riki van Zoë-Luise Wyk 89.38% Kate van Obelya Fourie Drinkwater 84.86% 84.14% Tonia Te aerts 89.86% Lindie oetzee 89.43% ianca Erasmus 86.00% eulha van

Hoër Volkskool Heidelberg

N UUSBRIEF

1 Jacobstraat Heidelberg | Tel: 016 341 3165 | [email protected]

Uitgawe 25 van 2018

Bl. 3

Melissa Roux 80.14%

Wian Wiersma 90.00%

Aidan Venter 85.86%

Meagan Thompson

88.71%

Tiaan Pretorius 83.43%

Claudia Oosthuizen

85.75%

Kallyn van der Spuy 83.43%

Johgemus van der Vyver

90.00%

Chris Steenekamp

82.71%

Zylia Schultz 82.50%

Human van der Merwe

92.38%

Anika Bothma 91.71%

Morgan Fourie 83.00%

Zonika Vorster 93.14%

Shane Strydom 83.14%

Chanel Damon 82.43%

Marlé Viljoen 82.29%

Caitlin Langner 81.71%

Joshua Swart

80.29%

Willem Pieters 80.14%

GR 11

Kevin Brown 80.00%

Sonique Rock

80.00%

PRESTASIES

ATLETIEK

Op 1 November het Volkies aan die jaarlikse Atletiek Vaaldriehoek Sub-Youth kampioenskappe deelgeneem.

Ses Volkies het aan die kwalifiserende standaarde voldoen en is in die AVD span opgeneem om AVD op 24 November, 2018 tydens die jaarlikse Interprovinsiale Kampioenskappe te Potchefstroom te verteenwoordig. Baie geluk aan Ruan Claassens, J.C. van Tonder, Troepie van der Schyff, Jané Botha, Jana du Plessis en Marli Schoeman.

Page 4: UUSBRIEF - volkiesh.co.za · Riki van Zoë-Luise Wyk 89.38% Kate van Obelya Fourie Drinkwater 84.86% 84.14% Tonia Te aerts 89.86% Lindie oetzee 89.43% ianca Erasmus 86.00% eulha van

Hoër Volkskool Heidelberg

N UUSBRIEF

1 Jacobstraat Heidelberg | Tel: 016 341 3165 | [email protected]

Uitgawe 25 van 2018

Bl. 4

ALGEMEEN

UIT DIE HOOF SE

KANTOOR

AKADEMIE

Baie geluk aan al ons leerders wat die akademiese span gehaal het op grond van hulle kwartaal 3 uitslae. Daar is 125 leerders

vanaf graad 8 tot 11 wat ‘n gemiddeld bo 80% behaal het. Dit is ‘n puik prestasie en ons as skool is trots op julle!

Elke leerder moet op ‘n daaglikse basis hulle handboek(e) by die mediasentrum inhandig soos wat die vakke tydens die

eksamen afgehandel word. Die distrik eis dat ‘n 100% terugneemstatistiek van handboeke by elke skool moet geskied.

Die opvolgvergadering van die Algemene Jaarvergadering vind op 19 November 2018 om 19:00 in die skoolsaal plaas. U

teenwoordigheid op hierdie vergadering sal opreg waardeer word.

Die 2018-Jaarblad sal op 12 Desember 2018 tydens die uitgee van rapporte beskikbaar wees. Daar word slegs 100

eksemplare gedruk en bestellings kan by mev. Ria Fourie geplaas word.

Ouers/voogde, wie se skoolgelde uitstaande is, moet GROOT asseblief hulle verantwoordelikheid nakom. Alle skoolgelde

vir die jaar moet teen 30 November 2018 ten volle betaal wees. Baie dankie aan al ons ouers/voogde wat reeds hulle

verpligtinge nagekom het.

Ouers/voogde moet toesien dat u kind(ers) nie voor die aanvang van die eksamensessie by die dorp se biblioteek kuier

nie. Die skool ontvang daagliks klagtes dat van ons leerders in die openbaar rook en hulself wangedra. Die skool se beeld

is vir ons belangrik en ons verwagtinge is dat ‘n positiewe beeld na die gemeenskap uitgedra moet word.

Ons tema tydens die eksamen is “Volharding”. Daar is ‘n mooi verhaaltjie van ‘n slak wat op ‘n koue wintersdag teen ‘n appel-

boom begin uitklim. Terwyl hy teen die stam opseil, steek ‘n wurm sy kop by ‘n gaatjie in die bas uit. “Jy mors jou tyd, daar is

nie ‘n enkele appel daarbo nie”, sê hy. “Teen die tyd dat ek daar kom, sal daar wees”, antwoord die slak. Volharding beteken

dat jy bereid sal wees om enduit vol te hou, ten spyte van jou omstandighede.

Gewoonlik is dit juis swaarkry wat volharding kweek. Ons leerders is in die November-eksamen waar die vraestelle opmekaar

volg en die inhoud van die leerwerk baie is. Met God se krag tot hulle beskikking, sal Hy dit egter vir hulle moontlik maak om

tot die einde toe te volhard.