van ons susters op die kerkwerf · almal is welkom. jong en oud. getroud en ongetroud. vir een dag...

4
Dagboek 9 Sept: Telkommissie 1 28 Sep: Gemeente-aand en hamburgerbraai Skole en NWU sluit VAN ONS SUSTERS SUSTERSVERKOPING 27 Oktober 2018 beloof om ʼn heerlike kuier en koopgeleentheid te wees. Om nie te praat van die lekker saamwerk nie. Ons beplan die volgende tafels: GEBAK Amanda du Plessis 082 444 2319 / Ina Steyn 018 294 6958 TEETUIN Erika Venter 072 476 9980 / Karin Bain 082 532 1620 POEDINGS Leana Mostert 084 580 6554 PANNEKOEK Marlise Stoop 076 279 6225 NAALDWERK EN GESKENKE Saartjie Badenhorst 082 413 9348 VLEISTAFEL Johan Viljoen 064 684 4606 WIT OLIFANT Flip Mostert 082 479 5233 KINDERS Mariska van Tonder 073 238 1179 HAMBURGERS Mietsie Harman 072 391 3557 KERRIE & RYS Ineke Bakker 082 786 6820 Laat weet asseblief jou wyksuster as jy kan help of iets skenk. Die lyste vir die wyksusters is agter in die saal. Neem asseblief so gou as moontlik en begin bymekaar maak. Ons sien uit na ʼn wonderlike fees! SUSTERS SE BANKBESONDERHEDE VERANDER Vir diegene wat bydraes direk inbetaal, ons bankbesonderhede is: Susters van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom FNB Potchefstroom. Takkode: 250 655. Tjekrekening: 627 805 92723 Let asb daarop dat dit slegs die Susters se rekening is wat verander. Die bankbesonderhede vir die Kerk en Diakonie bly onveranderd. Witolifanttafel Lê daar enige artikels by jou huis rond wat dalk maar in jou pad is en jy die afgelope jare nooit gebruik het nie? Gee dit by die koster af soggens in die week of bring sommer Sondae saam kerk toe. Navrae by Flip Mostert 082-479-5233 of Faans Steyn, tel. 018-294-6958 Die tafels is gedek en daar is koffie en tee in die saal. Dit is ʼn wonderlike geleentheid om gesellig te verkeer. Ons vra dat nuwe lidmate ook kom om kennis te maak Susters van wyke B5 en B6 versorg vandag die tee en koffie Op die Kerkwerf Gemeenteblad van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom Jaargang 34, nr 29 Sondag 9 September 2018 REDAKTEUR: RUDY VAN DER SPOEL 018 294 3402 [email protected] Eredienste: 09:30 en 18:00 Predikant: Ds Ronald Bain 082 339 0933 Kantoor 018 294 4600 Faks: 086 610 9283 Pastorie: 018 293 2116 Karin Bain 082 532 1620 Hulpprediker: Prof Callie Coetzee 082 337 7951 Koster Pieter Bouwsema 082 923 1384 Orrelis: Magda Pelser-van der Merwe 079 872 2516 E-posadres: [email protected] Web: www.gkpotchefstroom.co.za Diensbeurte: Ouderlinge: Koos Theron E3, Frans Drijfhout E4, diakens wyke E3 Matthuys van Tonder en E4 is vakant. Teeskink na die erediens: Susters van wyke B5 en B6. Melissa Kent B5 en Alta Hugo B6. Diens by Huis Eikelaan om 15:30: Ouderlinge van wyke C2 en C3. Wynand Putter en Gerrit Badenhorst Bussiediens: Vandag ry Terence Kent 072 617 7553 Sondag 16 September ry Zurich Terblanche 083 968 6074 Goeiemôre broers en susters, kinders en besoekers EREDIENSTE Albei eredienste word gelei deur ds Ronald Bain OGGEND: Skrifgedeelte: Nehemia 1: 1 - 11 Fokusgedeelte: Nehemia 1: 11 TEMA: Die Almagtige help sy knegte om sy Naam te vrees SING: Psalm 47: 1 4; Psalm 4: 1, 2; Psalm 33: 5, 11; Psalm 116:1 ,5, 8, 9 AAND: Skrifgedeelte: Romeine 5: 12 - 21 Fokusgedeelte: Romeine 5: 12 Dordtse Leerreëls 3 & 4: 2, 3 TEMA: In sonde ontvang en as kinders van die toorn gebore SING: Psalm 95:1 3; Psalm 7: 1, 5, 6; Skrifberyming 9: 1, 5, 6 (Tema 18 - 1) LIEF EN LEED Marie Kits het Vrydag ʼn rugoperasie ondergaan in Mediclinic. Ons bid haar die Here se nabyheid toe en mag daar spoedige herstel wees.

Upload: others

Post on 30-Sep-2020

6 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: VAN ONS SUSTERS Op die Kerkwerf · Almal is welkom. Jong en oud. Getroud en ongetroud. Vir een dag of vir twee nagte. Dis jou keuse, maar ons wil soveel as moontlik van die gemeente

Dagboek 9 Sept: Telkommissie 1

28 Sep: Gemeente-aand en hamburgerbraai Skole en NWU sluit

VAN ONS SUSTERS

SUSTERSVERKOPING 27 Oktober 2018 beloof om ʼn heerlike kuier en koopgeleentheid te wees. Om nie te praat van die lekker saamwerk nie. Ons beplan die volgende tafels: GEBAK – Amanda du Plessis 082 444 2319 / Ina Steyn 018 294 6958 TEETUIN – Erika Venter 072 476 9980 / Karin Bain 082 532 1620 POEDINGS – Leana Mostert 084 580 6554 PANNEKOEK – Marlise Stoop 076 279 6225 NAALDWERK EN GESKENKE – Saartjie Badenhorst 082 413 9348 VLEISTAFEL – Johan Viljoen 064 684 4606 WIT OLIFANT – Flip Mostert 082 479 5233 KINDERS – Mariska van Tonder 073 238 1179 HAMBURGERS – Mietsie Harman 072 391 3557 KERRIE & RYS – Ineke Bakker 082 786 6820 Laat weet asseblief jou wyksuster as jy kan help of iets skenk. Die lyste vir die wyksusters is agter in die saal. Neem asseblief so gou as moontlik en begin bymekaar maak. Ons sien uit na ʼn wonderlike fees! SUSTERS SE BANKBESONDERHEDE VERANDER Vir diegene wat bydraes direk inbetaal, ons bankbesonderhede is: Susters van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom FNB – Potchefstroom. Takkode: 250 655. Tjekrekening: 627 805 92723 Let asb daarop dat dit slegs die Susters se rekening is wat verander. Die bankbesonderhede vir die Kerk en Diakonie bly onveranderd.

Witolifanttafel Lê daar enige artikels by jou huis rond wat dalk maar in jou pad is en jy die afgelope jare nooit gebruik het nie? Gee dit by die koster af soggens in die week of bring sommer Sondae saam kerk toe.

Navrae by Flip Mostert 082-479-5233 of Faans Steyn, tel. 018-294-6958 Die tafels is gedek en daar is koffie en tee in die saal.

Dit is ʼn wonderlike geleentheid om gesellig te verkeer.

Ons vra dat nuwe lidmate ook kom om kennis te maak

Susters van wyke B5 en B6 versorg vandag die tee en koffie

Op die Kerkwerf Gemeenteblad van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom

Jaargang 34, nr 29 Sondag 9 September 2018

REDAKTEUR: RUDY VAN DER SPOEL 018 294 3402

[email protected] Eredienste: 09:30 en 18:00 Predikant: Ds Ronald Bain 082 339 0933

Kantoor 018 294 4600 Faks: 086 610 9283 Pastorie: 018 293 2116 Karin Bain 082 532 1620

Hulpprediker: Prof Callie Coetzee 082 337 7951

Koster Pieter Bouwsema 082 923 1384 Orrelis: Magda Pelser-van der Merwe 079 872 2516

E-posadres: [email protected] Web: www.gkpotchefstroom.co.za Diensbeurte: Ouderlinge: Koos Theron E3, Frans Drijfhout E4, diakens wyke E3 Matthuys van Tonder en E4 is vakant. Teeskink na die erediens: Susters van wyke B5 en B6. Melissa Kent B5 en Alta Hugo B6. Diens by Huis Eikelaan om 15:30: Ouderlinge van wyke C2 en C3. Wynand Putter en Gerrit Badenhorst Bussiediens: Vandag ry Terence Kent 072 617 7553 Sondag 16 September ry Zurich Terblanche 083 968 6074

Goeiemôre broers en susters, kinders en besoekers

EREDIENSTE Albei eredienste word gelei deur ds Ronald Bain

OGGEND: Skrifgedeelte: Nehemia 1: 1 - 11 Fokusgedeelte: Nehemia 1: 11 TEMA: Die Almagtige help sy knegte om sy Naam te vrees SING: Psalm 47: 1 – 4; Psalm 4: 1, 2; Psalm 33: 5, 11; Psalm 116:1 ,5, 8, 9 AAND: Skrifgedeelte: Romeine 5: 12 - 21 Fokusgedeelte: Romeine 5: 12 Dordtse Leerreëls 3 & 4: 2, 3 TEMA: In sonde ontvang en as kinders van die toorn gebore SING: Psalm 95:1 – 3; Psalm 7: 1, 5, 6; Skrifberyming 9: 1, 5, 6 (Tema 18 - 1)

LIEF EN LEED

Marie Kits het Vrydag ʼn rugoperasie ondergaan in Mediclinic. Ons bid haar die Here se nabyheid toe en mag daar spoedige herstel wees.

Page 2: VAN ONS SUSTERS Op die Kerkwerf · Almal is welkom. Jong en oud. Getroud en ongetroud. Vir een dag of vir twee nagte. Dis jou keuse, maar ons wil soveel as moontlik van die gemeente

GEMEENTEKAMP

Hou asb. 19 en 20 Oktober oop vir

ons gemeentekamp te Takwasa kamp- terrein in die Vredefortkoepel.

VAN ALLES EN NOG WAT

KOLLEKTES: Vandag en volgende Sondag: Onder die erediens vir

Barmhartigheid. By die deure vanoggend vir Teologiese Studentekas.

Volgende Sondag se kollekte die oggend vir Kinder en Ouetehuise

Die kollekte vanaand by deure is vir Instandhouding van die erediens ------------- KATEGESE Vanoggend moet julle Les 22 en Psalm 68: 1B ken.

Maandag lees Laat my lammers wei Hoofstuk 60

Volgende Sondag moet julle Les 23 en Psalm 69: 1 leer. Katkisasie vir hoërskoolkinders op Woensdae om 14:15 ------------- BYBELSTUDIES Ons weeklikse Bybelstudies is soos volg:

Huis Eikelaan om 15:00 op Dinsdae

Jongmense om 18:30 op Woensdae in Jeugkamer.

Oggendbybelstudie Donderdae om 9:30 in konsistorie.

Donderdagaande om 18:30 in konsistorie. ------------- VERGADERINGS in September: 10 September: Christelike onderwyskommissie vergader om 17:30 ------------- APPROBASIE Die volgende broeders word ter approbasie aan ons lidmate voorgehou.

As diakens: Willem van Heerden, Hannes Coetzer, Marten Boersema,

Jan de Wet, Riekert van Lith, Carel Marais, Hannes Vorster, Naldo Kent.

As ouderlinge: Frikkie Venter, Fanie Jooste, Reinhart Boersema,

Elmie Reyneke en Frans du Toit.

Baie dankie vir Attie Viljoen van SMP Stationers wat die

2 kleurbladsye met die Piekniekfoto’s gratis vir ons gedruk het.

FOTOBORD Nuwe lidmate word gevra om na die

diens na die saal te kom vir die neem van ʼn foto vir

die fotobord. Melissa Kent sal die foto’s neem

2

TURKYE Streek: Midde-Ooste Leier: President Recep Tayyip Erdogan Bevolking: 80 418 000KLeieeYE Christen: 0.2%#31 Meerderheidsgeloof: Islam Regering: Parlementêre Demokratiese Republiek

“Hulle sê goed soos dat hulle vir ons gewag het om terug te keer na

Islam, en dat ons verantwoordelik is vir ander Moslems wat na

Christus gedraai het, dat ons tyd verstryk het, en dat Allah ons koppe

vir hulle sal gee.”

Christenskap word nie by Turkye se nasionale identiteit ingesluit nie. Oor die

laaste dekade het Turkye al hoe meer Islamities geword en wegbeweeg van

sekulêre regering. Christene het in hierdie tyd gevind dat Christenskap al hoe

minder aanvaarbaar is. Die regering het ook meer beperkings begin instel.

Die waarneming van landsburgers het toegeneem en die media ervaar groot

onderdrukking. Vanweë sy ligging, ondervind Turkye ʼn groot instroming

van vlugtelinge en voortdurende spanning met sy buurstate. Pogings om

meer Islamities te word, het ook nie gehelp nie en die regering streef daarna

om ʼn streeksmag te word.

Terwyl Christene deel uitmaak van die sosiale samestelling, word hulle meer

verdra as aanvaar. Dit word duidelik gemaak op verskillende maniere:

byvoorbeeld, net sekere kerke kan geregistreer word. Christene vind ook dat

hul geloof dit moeilik maak om werk te kry. Die ergste vervolging word

ondervind deur die vanuit ʼn Moslemagtergrond. Alhoewel daar geen wet

teen bekering is nie, staar die wat bekeer selfs nog erger diskriminasie in die

gesig. Hulle verduur gereeld kritiek en druk van hul families.

Geopende Deure vra vir gebed vir gelowiges in moeilike situasies en gebed vir Turkye in die algemeen. Met erkenning aan Geopende Deure

Kerk se bankbesonderhede

Rekening naam:

Gereformeerde Kerk

Potchefstroom

Bank : ABSA Tomstraat

Rek.no 680 340 137

Inbetalings vir die Diakonie

Rekening naam:

Diakonie GK Potchefstroom

Bank: ABSA Tomstraat

Rek.no 680 280 002

Inbetalings vir die Susters

Rekening naam:

Susters van die Gerefor-

meerde Kerk

Potchefstroom

Bank: FNB Potchefstroom

Tjekrek. 627 805 92723 7

Page 3: VAN ONS SUSTERS Op die Kerkwerf · Almal is welkom. Jong en oud. Getroud en ongetroud. Vir een dag of vir twee nagte. Dis jou keuse, maar ons wil soveel as moontlik van die gemeente

Sondag 9 September 2018 19:00 Genesis: Fondasie van die Evangelie

Pieter le Roux - CMI spreker

Gereformeerde Kerk 33 Walter Sisulu Avenue, Potchefstroom, North West

Kontak vir navrae Jonker Venter 082 566 3216

Totius-Akademie hou Opedag! Totius-Akademie, Potchefstroom se eie Christelike privaat Afrikaans-medium laerskool, hou Opedag op Woensdag 12 September 15:00-19:00. Kom geniet ‘n begeleide toer saam met ons en kom hoor van onafhanklike buitemuurse aktiwiteite wat buite skoolverband beskikbaar is. Tommie, ons mascot, sien daarna uit om jou te ontmoet! Ons wil jou graag wys hoe ons vir jou kind die tweede myl stap. Tommie-groete Adres: H/v Molen- en Esselenstraat, Bult, Potchefstroom

www.totiusakademie.co.za

072 411 1175 of 018-294 4800 (skoolure)

[email protected]

Helpende Hand Projek Ek verduidelik kortliks: vir elke 15 debietorders van R50 wat ons

bymekaar maak kry ons gemeente R10 000 vir ʼn projek van ons

keuse om armes te help. Daar is vorms beskikbaar by Karin Bain.

Onthou Solidariteit is die vakbond. Afriforum die menseregte-organisasie. Helpende Hand is die hulp aan armes in kleuterskole, skole, tersiêre instellings en bejaardes. – Karin Bain

Ons het volgens Fanie Buys van Helpende Hand nie genoeg vorms gekry om te kwalifiseer vir die R 10 000 vir ’n projek van ons keuse nie. Vir elke 15 debietorders van R50 per maand kry ons R 10 000 vir ʼn projek van ons keuse. Ons kort dus nog ’n paar mense wat bereid is om die projek in hierdie verband te ondersteun. Vir enige verdere inligting kan u Helpende Hand se webtuiste besoek by helpendehand.co.za of vir Fanie Buys kontak by 082 645 0887 of epos by [email protected]

6

VERJAARDAE GEDURENDE DIE WEEK

Ons wens doop- en belydende lidmate wat gedurende die week verjaar baie geluk met hul verjaardag:

11 Sept Yolandi Prinsloo, Landsbergstraat 16, 072 441 4964

12 Sept Su-Mart Dreyer, Bloemstraat 14

14 Sept Christa Kruger, Berts Bricksweg 55, 018 292 1299

15 Sept Alexander Venter, Beyers Naudelaan 38

VAN ONS DIAKONIE

Die kollektes vir Barmhartigheid van Sondag 2 September R 7 420 en

die kollekte vir ons Jeug was R 2 060.

DIAKONIE SE KOSKAS

Baie dankie aan almal wat help om ons blikkieskos aan te

vul. As jy ʼn blikkie kos koop gooi maar ʼn ekstra een in die

mandjie vir die Diakonie. U kan enige ander nie-bederfbare kos ook skenk.

Jongmense Koffiedrink vir alle jongmense na die aanddiens. Dit gaan

baie lekker wees en bied 'n geleentheid vir almal om mekaar

te leer ken. Vir enige navrae kontak Willem van Heerden op 076 450 0562.

Gemeentekamp – 19 tot 21 Oktober 2018 Almal is welkom. Jong en oud. Getroud en ongetroud. Vir een dag of vir twee nagte. Dis jou keuse, maar ons wil soveel as moontlik van die gemeente daar sien. Die plek is Takwasa naby die Venterskroonkoepel , 36km vanaf Potchefstroom op die oewer van die Vaalrivier. Die kamp se amptelike program gaan 18:00 Vrydagaand begin, maar dié wat al vroeër wil kom, kan lekker koek en koffie kom drink om 16:00. Saterdagoggend begin ons om 08:00-14:00. Daarna kuier ons verder. Sondagoggend gaan die diens soos gewoonlik om 09:30 in ons kerkgebou wees. Die kampfooi sal later deurgegee word. Skryf solank jou naam op die lys agter in die saal.

3

Page 4: VAN ONS SUSTERS Op die Kerkwerf · Almal is welkom. Jong en oud. Getroud en ongetroud. Vir een dag of vir twee nagte. Dis jou keuse, maar ons wil soveel as moontlik van die gemeente

DIE PIEKNIEK September 2018

Foto’s geneem deur Louise Kruger en Jonker Venter