versoen die pad van eljadahuis: met hart&hand oop week god · weeklikse samestelling, druk,...

8
Baie welkom 1 November 2015 Mag jy hier geestelik tuis kom en saam met ons groei in die geloof. Oggenddiens Tot alles in staat? Fanie van der Schyff Paulus, terwyl hy in die tronk sit, maak daarop aanspraak dat hy tot alles in staat is. Wat sou hy met hierdie uitspraak bedoel, wat het dit vir die mense in die tyd van die Reformasie beteken en wat beteken dit vir ons vandag? Aanddiens God se vryspaak maak ons deel van die regter se huisgesin Dr Flip Buys 1. Vrygespreek in God se hofsaal. 2. Kriminele word kinders van die Regter. 3. Deur die evangelie bekend gemaak. 4. Ontvang dit deur te glo. Residentia-Sunnyside Die stam Levi is n brose erdekruik wat n kosbare skat moes berg Ds Fanus Heystek Jakob kondig God se straf oor Levi aan. Moses beleef hoe die straf n roeping word. In die eeue wat sou volg, vertoon Levi dikwels n waardelose gebreekte kruik, maar soms weer n bruikbare houer. Is ons nie presies so nie? Eredienste: Duxbury: 09:30 Fanie van der Schyff Skriflesing: Filippense 4:13 Sang: Ps 46a:1, 6 Sk 8-3 Ps 134a Sk 10-2 Sk 13-3 Duxbury: 18:30 Dr Flip Buys Skriflesing: Romeine 1:8-17 (16, 17) Sang: Ps 48a:1, 5 Sk 5-4:1, 2, 3, 6 Sk 2-4:1, 3 Sk 3-4:1, 2, 3, 5 Residentia-Sunnyside Araratsaal 09:30 Ds Fanus Heystek Skriflesing: Gen 29, Num 3 en Deut 33 Voorsang: Ps 138, Lb 188, 215, Sk 18-7 Onder diens: Ps 89, Sk 9-4, Lb 163 BEROEPE ONTVANG Ds TJ (Tommie) van Vuuren van Heilbron na Bultfontein. Versoen met God Lees binne … Eljadahuis: oop week 2 7 November DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA BEROEPENUUS SONDAG 18 Oktober 2015 Die pad van Hart&Hand

Upload: others

Post on 08-Oct-2019

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Baie welkom 1 November 2015 Mag jy hier geestelik tuis kom en saam met ons groei in die geloof.

Oggenddiens

Tot alles in staat? Fanie van der Schyff

Paulus, terwyl hy in die tronk sit, maak daarop aanspraak dat hy tot alles in staat is. Wat sou hy met hierdie uitspraak bedoel, wat het dit vir die mense in die tyd van die Reformasie beteken en wat beteken dit vir ons vandag?

Aanddiens

God se vryspaak maak ons deel van

die regter se huisgesin Dr Flip Buys

1. Vrygespreek in God se hofsaal. 2. Kriminele word kinders van die Regter. 3. Deur die evangelie bekend gemaak. 4. Ontvang dit deur te glo.

Residentia-Sunnyside

Die stam Levi is ’n brose erdekruik wat

’n kosbare skat moes berg Ds Fanus Heystek

Jakob kondig God se straf oor Levi aan. Moses beleef hoe die straf ’n roeping word. In die eeue wat sou volg, vertoon Levi dikwels ’n waardelose gebreekte kruik, maar soms weer ’n bruikbare houer. Is ons nie presies so nie?

Eredienste: Duxbury: 09:30 Fanie van der Schyff Skriflesing: Filippense 4:13 Sang: Ps 46a:1, 6 Sk 8-3 Ps 134a Sk 10-2 Sk 13-3

Duxbury: 18:30 Dr Flip Buys Skriflesing: Romeine 1:8-17 (16, 17) Sang: Ps 48a:1, 5 Sk 5-4:1, 2, 3, 6 Sk 2-4:1, 3 Sk 3-4:1, 2, 3, 5

Residentia-Sunnyside

Araratsaal 09:30 Ds Fanus Heystek Skriflesing: Gen 29, Num 3 en Deut 33 Voorsang: Ps 138, Lb 188, 215, Sk 18-7 Onder diens: Ps 89, Sk 9-4, Lb 163

BEROEPE ONTVANG

Ds TJ (Tommie) van Vuuren van Heilbron na Bultfontein.

Versoen

met God

Lees binne …

Eljadahuis:

oop week 2 – 7 November

DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA

BEROEPENUUS SONDAG 18 Oktober 2015

Die pad van

Hart&Hand

Gelukwense Ons is God se handewerk. Hy het ons in ons verhouding met Christus Jesus so gemaak dat ons die goeie werke wat Hy vir ons bestem het, kan uitlewe.

(Efesiërs 2:10)

2/11 Engela de Villiers 012 341 1773

2/11 Isebrand Naude 072 792 7027

3/11 Lyndie Delen 072 861 1420

4/11 Marthinus Heystek 082 853 6216

4/11 Gys van Rooyen 012 341 2765

6/11 Anelia Kruger 073 241 8173

7/11 Wihan Booyse 083 645 4463

7/11 Joëlna Heslinga 082 374 1974

7/11 Susan Kruger 012 329 4751

7/11 Kylie Labuschagne 074 321 3444

7/11 Nennie Roodt 082 827 8157

7/11 Junette v.d. Hout 082 958 1222

DAGBOEK

Naasteliefde Die Diensgroep vir Siekes van Brooklyn-gemeente wil graag oud en jonk, met enige ongesteldheid of siekte, pyn of ongeluk bystaan met ’n besoek aan huis of hospitaal, telefoonoproep of sms. Ons dra graag ons siek mense op aan die Here en ons gemeente. Stel ons in kennis stel sodat ons ons onderneming gestand kan doen. Kontak Bets Engelmohr by 082 320 9133, Anita Cilliers by 082 928 0767 of Elzabe Barnard by 072 546 4612. Kontak gerus een van die predikante vir meer sensitiewe persoonlike sake.

Agapé-fondsinsameling Agapé is besig met die laaste fondsinsameling van vanjaar. Ons verkoop servette en geskenksakkies met Afrikaanse woorde op. Die servette kos R20 per pakkie van 25 en die geskenksakkies kos R10 per pakkie waarin 10 sakkies is. Ondersteun ons gerus en moenie hierdie lekker winskopie misloop nie. Te koop by Agapé-lede.

Eljadahuis Eljadahuis beplan om 'n oop week te hou van 2-7 November. Almal word hartlik uitgenooi om die huis te gaan besoek van 08:00 in die oggend af wanneer die dag begin met hul gesamentlike Bybelstudie. Hulle beplan om 'n teetuin te hê en van hul gebak en gebottelde produkte te koop aan te bied. Indien jy van die mense is wat so gereeld kos gee vir hulle, gaan maak gerus daar 'n draai in die week van 2-7 November en gaan kyk wat alles daar gebeur. Hul adres is Boekenhoutkloofstraat 949, Claremont, Pretoria-Wes, tel 012 377 0503.

Voorbidding: Egipte Oor die volgende vier dae word daar ’n evangeliese saamtrek in die noorde van Kaïro gehou. Die evangelie gaan op ’n kreatiewe wyse met tussen tien- tot twaalfduisend mense gedeel word. Bid dat talle lewens deur die liefde van die Here aangeraak sal word.

Sondag: 18:30 Hervormingsfees

Maandag: Agapé

Dinsdag: 08:30 Predikante-

toerusting

Ter approbasie As diakens: Coenraad Steyn, Kobus van der Westhuizen, Louw Steyn en Ilse de Villiers.

Gelukwense Baie geluk aan Tiaan de Cruz wat vandag belydenis van geloof aflê. Ons bid die Here se seën op sy pad vorentoe.

Woensdag: 18:00 Bedieningskommissie

Donderdag: 12:00 KVA 19:30 Musiekbediening

UP: Vierde kwartaal eindig

Weeklikse samestelling, druk, elektroniese en fisiese verspreiding van Hart&Hand

SLEU

TEL

[w] weekliks [g] gereeld [s] soms

Volg die pad van hoe Hart&Hand sommige weke saamgestel, geproduseer en versprei word

KERK KANTO OR PRETOR IA [w] Ontvang berigte, preekstukke, kennisgewings en bydraes. Kopie word in ’n templaat van Hart&Hand geplaas en opgelaai na wolkfasiliteit Dropbox

TAAL-VERSORG ING PRETORIA [w] Hart&Hand-templaat word deur die taalversorger van Dropbox afgelaai. Taalversorging word gedoen en die templaat word weer in Dropbox opgelaai

GRAFIESE VERSORG ING VICTORIA-WES [g]

Hart&Hand-templaat word deur die grafiese versorger van Dropbox afgelaai. Grafiese versorging word gedoen en die templaat word weer in Dropbox opgelaai

ELEKTRONIESE VERSPREIDING SWAZILAND [s] Hart&Hand-templaat word deur die elektroniese verspreider verbind met ‘n e-pos- verspreidingsprogram en aan lidmate en ander met e-posadresse gestuur.

DRUKKERY PRETORIA [w] Hart&Hand- templaat word deur kerkkantoorpersoneel afgelaai en per e-pos aan drukkery gestuur. Gedrukte eksemplare word in kerk geplaas.

❸ ❺

TYDLYN VIR VOORBERE IDING TOT DR UK

M A A N D A G

D O N D E R D A G

V R Y D A G

RO

UK

OP

IE

TA

AL

VE

RS

OR

GIN

G

GR

AF

IES

E

VE

RS

OR

GIN

G

EL

EK

TR

ON

IES

E

VE

RS

PR

EID

ING

DR

UK

KE

RY

Versoen met God 2 Korintiërs 5:11-6:2

Psalm 126 word ’n pelgrimslied genoem. Dit was liedere wat die Israeliete gesing het as hulle na Jerusalem, na die tempel, gereis het om ’n godsdienstige fees daar te gaan vier. Dit is die agtergrond van hierdie Psalm. Terwyl hulle so loop en sing, dink hulle terug aan die verlede en dank ons Here oor talle geleenthede toe Hy hul lot verander het (Psalm 126:1-3). Hy is die God van die verlede! Hy is egter ook die God van die hede. Sonder dat ons weet wat die knellende omstandighede was waarin hulle hulleself bevind het, hoor ons hulle biddend sing in vers vier:

Verander tog ook nou ons lot, Here ...

Ons Here is gister en vandag en môre dieselfde tot in ewigheid en daarom mag ons ook vandag nog tot Hom bid en smeek om ons lot in ons land en ons persoonlike lewe te verander. Die gebed dat God ons lot sal verander, strek egter oneindig dieper as net polities en die hier en die nou van hierdie lewe. Dink ’n bietjie wie ons werklik was en nou is. Ons bely in die doopformulier dat ons en ons kinders in onsself : “... in sonde ontvang en gebore en daarom aan allerhande ellende, ja, aan die verdoemenis self, onderworpe is ...”, maar dat God van sy kant af ingegryp het en ons in Christus geheilig het - dit was Christus in my plek sodat ek kan leef. Dit is lotsverandering wat só oneindig dieper strek as bloot die hier en die nou! God wil dat daar van hierdie lotsverandering getuig moet word. Mense moet daarvan hoor en in verwondering daaroor staan en aan Hom die eer gee! Dit is waarvoor Hy ons roep! Om ons roeping te beklemtoon en te verduidelik, gebruik Hy die beeld van saai en oes (Psalm 126:5, 6). In die Nuwe Testament het ons Here Jesus dieselfde beeld gebruik om dieselfde boodskap aan sy dissipels en die ander mense te verduidelik – die bekende gelykenis van die saaier (Matteus 13:1-9; 18-23).

Die saad is die Woord van God, die saailand is die wêreld waarin ons leef en Hy gebruik ons elkeen as saaier in sy diens. In die beeld van ’n saaier sien ons met die geestesoog ’n persoon wat moeg is en kromgetrek is van die gewig van die saaisak. Het ons Here nie self ook gewaarsku dat ons soos skape tussen wolwe uitgestuur is en dat ons roeping om die evangelie oraloor te verkondig nie maklik gaan wees in ’n vyandige wêreld nie (Matteus 10:16)? Tog leef ons met die sekerheid dat God se Woord nooit gestuit kan word nie (Psalm 126:6):

Al loop hy en huil terwyl hy die saaisak dra, hy kom juigend terug terwyl hy sy gerwe dra.

T E M A

POSTE BESKIKBAAR BY

AROS Met sy unieke karakter en opleidingsmodel

benodig Aros gereeld roepinggedrewe gekwalifiseerde personeel en dosente om

deel te word van die instansie. Weens uitbreiding en groei het Aros die volgende

poste vir 2016 beskikbaar:

2 administratiewe beamptes;

akademiese assistent: opvoedkundige sielkunde, leerderondersteuning, navorsing;

akademiese assistente: didaktiek, assessering, kurrikulumstudies, onderwysbestuur;

akademiese assistente: Bybelkunde, filosofie en religiestudies;

koördineerder: werwing en funksies;

notularis;

webwerf- en stelseladministrateur – intreevlak.

Volledige posbeskrywings en aansoekvorms AANLYN

http://www.aros.ac.za/ beskikbaar. Stuur gerus aan vir vriende en familie.

AUGUSTUS-

DANKOFFER

"Die Augustus-Dankoffer

is jare gelede ingestel

om'n besondere en

bewuste geleentheid

te skep vir 'n spesiale

bydrae as deel van ons

dankbaarheidslewe.”

FINANSIËLE VERSLAG

Jun-15 Jul-15 Begrote bydraes 248,644 248,644

Bydraes 279,462 303,522

Uitgawes 280,886 243,421 Surplus/Tekort

Werklik -1,424 60,101

Aug-15 Sept-15 Begrote bydraes 248,644 248,644

Bydraes 290 392 227833

Uitgawes 342 047 278942 Surplus/Tekort

Werklik -51655 -51109

INKOMSTE BERAAM

R550 000

87% bydraes tot op

28 Oktober ontvang

=

R 476 100

BILTONG- FEES 2015

R161 440.92 INKOMSTES EN UITGAWES

Jun-15 Jul-15 Begrote bydraes 248,644 248,644

Bydraes 279,462 303,522

Uitgawes 280,886 243,421 Surplus/Tekort

Werklik -1,424 60,101

Aug-15 Sept-15 Begrote bydraes 248,644 248,644

Bydraes 290 392 227833

Uitgawes 342 047 278942 Surplus/Tekort

Werklik -51655 -51109

AUGUSTUS-

DANKOFFER

"Die Augustus-Dankoffer

is jare gelede ingestel

om'n besondere en

bewuste geleentheid

te skep vir 'n spesiale

bydrae as deel van ons

dankbaarheidslewe

INKOMSTE BERAAM

R550 000

86% bydraes tot op

15 Oktober ontvang

=

R 472 900

FINANSIËLE VERSLAG

BILTONG- FEES 2015

R161 440.92

Reformasie is ’n werkwoord

Om die waarheid van die Woord van God teenoor die valsheid van die Rooms-Katolieke leer van destyds te stel, het Martin Luther op 31 Oktober 1517 vyf en negentig stellings teen die houtdeur van die katedraal in Wittenberg vasgeslaan. Dit was die begin van wat ons as Christene die ‘Reformasie’ noem en wat ons ook in hierdie tyd gedenk. “Terug na die waarheid van die Woord”, word ons deurentyd aan herinner. Die Reformasie is egter nie bloot ’n gebeurtenis uit die verlede waaraan ons vandag terugdink nie. Ware Reformasie is ’n aktiewe werkwoord:

Ek druk julle dit op die hart ... Laat julle lewenswandel in ooreenstemming wees met die roeping wat julle van God ontvang het (Efesiërs 4:1).

Ons is Christene ... laat ons elke oomblik, onder alle omstandighede, oral die naam ‘Christen’ waardig wees deur te leef soos Christus dit van ons verwag. Ons hét die waarheid van die Woord van God wat die lig op ons pad is. Lewe met vreugde daarin.

Hervormingsdiens die jaarlikse gesamentlike Hervormingsdiens vind plaas op 1 November om 18:30 by Brooklyn-gemeente.

Kerssangdiens Let asseblief daarop dat die Kerssangdiens skuif van 25 Oktober na 22 November om 17:00.

Aflegging van

geloofsbelydenis Dit vind plaas tydens die erediens op 8 November 2015.

Versoek Sal almal wat leë fotostaatpapier-kartondose het wat nie gebruik word nie, dit asseblief by die kerkkantoor kom afgee. Dit is vir ’n instansie wat dit vir ’n projek wil gebruik.

K A M E R S T E H U U R I N K O M M U N E 1.5 km vanaf hoofkampus. Dumbartonweg 167, Lisgonpark (net onder die uniegeboue) R2800 p/m deposito verlang Kontak: Jan Reek 082 573 0401"

TUINWOONSTEL TE HUUR Beskikbaar van 1 Desember 2015, 3 slaapkamers, 1 studeerkamer, 1 vol badkamer, groot oopplan-kombuis met ingeboude kaste, aparte opwas. Oopplan-sit/eetkamer, onderdakparkering vir 3 voertuie. Top sekuriteit. Ideaal vir bejaarde egpaar (geen trappe) of jong getroudes. Huur is R7 500 per maand met water en elektrisiteit ekstra. Deposito van R7 500 betaalbaar voor of op 1 Des. Kontak Millie Kriek by 082 4367 460, Rabiestraat 176, Meyerspark

TUINWOONSTEL GESOEK 1- of 2-slaapkamer-tuinwoonstel word gesoek. Kontak Ansie by 076 254 1242 of 072 501 8584.

ADVERTENSIEBLAD Koste? Geen! • Hoekom? So kan ons mekaar ondersteun deur kennis te neem van produkte of dienste van medegelowiges. • Wat? Enige iets wat vir ’n medegelowige van waarde kan wees. • Formaat? Slegs teks, geen grafika nie, anders raak die e-pos te groot en stadig vir gewone telefoonlyne. • Waarheen? Stuur u advertensie na die kerkkantoor by: [email protected]

Wanneer? Sommer nou. • Advertensies sal slegs drie weke geplaas word. Indien u dit weer geplaas wil hê, moet u die bewoording verander en weer instuur.

WOONSTEL TE HUUR, LYNNWOOD In die gewilde Nine-One-Nine-kompleks in Lynn-wood. Baie veilige kompleks geleë in sekuriteits-buurt, 2 slaapkamers met ingeboude kaste, badkamer met stort, kombuis, woongedeelte met balkon. Daar is ’n toesluitmotorhuis met ’n outomatiese deur plus ’n afdak vir ’n tweede voertuig. Baie parkering vir besoekers. Naby WNNR en maklike toegang tot N1. Sowat 4 km van UP. R8 000 per maand. Kontak Alta van Niekerk by 082 339 3309.

VERBLYF GESOEK 1 Slaapkamer, 1 badkamer, kombuis, sitkamer met 1 parkering. R4 000 of minder, water en elektrisiteit ingesluit. Kontak Hannes van Wyk by 084 820 5100.

ADVERTENSIES

DATUM ONDERWERP AANBIEDER Nov 2 Agapé-vergadering

9 Judas Iskariot Fanus

16 Hoe argeologiese ontdekkings in Israel help om die Bybel beter te verstaan

Coenie Scheepers

DISSIPELSKAPKAFEE

Frankfort Riviertoer Datum: 2 tot 6 Desember 2015 Waar:

Zorgvliet (Tweeling-distrik) Wie:

Alle hoërskoolleerders Hoeveel:

R750 per kind Tema:

Dissipelskap (Wie, Waar, Waarom?) Inskrywingsvorm:

Beskikbaar op Riviertoer Facebook: riviertoer.frankfort

Die pilare waarop die gereformeerde kerkregering gebou word 1- Die plaaslike kerk is Selfstandig 2- Christus is Hoof van sy kerk 3- Christus se regering word

deur die ampte bedien 4- Kerke leef in kerkverband

met mekaar 5- Verhouding kerk en staat

Kantoor

Rentia de Beer en Ela Mostert Posbus 11168, Hatfield, 0028 012 362 0069 086 639 1789 (Faks)

E-pos

WEBtuiste

Sondae Administrasiehulp

[email protected]

www.gkbrooklyn.org.za

Anita Cilliers en Arnline Kuun Sondae in die kerkkantoor Musiekdirekteur – Duxburyweg:

Philip Loots 082 614 9415

Reëlings

Datum Plek Diensbeurt Kollekte Skinkbeurt

1 Nov Duxbury Ouderling Berend Wierenga Diaken Elzabé Barnard

Onder die diens Diakonale werk By die deure Potchefstoom Teologiese Studentekas

Bets

8 Nov

Duxbury Ouderling Willem Daling Diaken Esté-Marié

Pieterson

Onder die diens Diakonale werk By die deure Uitreikfonds

Ronel Elsabé Kotie

Predikante verbonde aan die gemeente:

Fanie van der Schyff (Hoofsaaklik lidmate bo 30jr)

012 348 2467 083 446 6096 [email protected] Chris de Beer (Hoofsaaklik lidmate onder 30jr) 012 362 0320 082 758 3550 [email protected]

Fanus Heystek (Residentia-Sunnyside) 012 542 3662 073 777 1254 [email protected]

Baie dankie vir jou

finansiële bydrae! Met meer bydraes groei ons impak! Bank: ABSA, Hatfield-tak Takkode: 334 745, Rekeningnommer: 540 340 110 Naam: Gereformeerde Kerk, Pretoria-Brooklyn. Indien jy enige bydrae elektronies inbetaal, gebruik jou noemnaam, voorletters en van as verwysing. Baie dankie!

Bankbesonderhede: Diakonale kas ABSA-tjekrekening, Diakonie Gereformeerde Kerk Brooklyn, rekeningnommer: 540 280 126 (Tak – Hatfield).