juffer.files.wordpress.com · web viewgr. 5 eat basislyn assessering 2020 naam: _____ datum:...

15
Gr. 5 EAT Basislyn Assessering 2020 Naam: ____________________________ Datum: ____________________ Leesbegrip, Taalstrukture en Konvensies, Hardop Lees en Skryf Punte: 50 Tyd: 1 h 30 minute HIERDIE BASISLYN-/AANVANGSASSERING BESTAAN UIT DIE VOLGENDE AKTIWITEITE AFDELING VAARDIGHEID AKTIWITEIT MEETINSTRUMENT PUNT % A LEES EN KYK Begripstoets Memorandum 15 B TAALSTRUKTURE EN KONVENSIES Taal in konteks Memorandum 15 C LEES EN KYK HARDOP LEES Rubriek 10 D SKRYF Paragraaf Rubriek 10 MERK DIE BLOKKIE WAAR DIE LEERDER SE PERSENTALE WAARDE VAN DIE IDIVIDUELE AKTIWITEIT HOM/HAAR PLAAS. ASSESSERIN G Onvoldoen de (Benodig ondersteuning ) Elementêr (Baie Swak) Gemiddel d (Bevredigen d) Knap (Baie goed) Uitsonde rlik (Skitterend) Graad 5 Afrikaans EAT Aanvangsassessering 1

Upload: others

Post on 08-Mar-2021

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: juffer.files.wordpress.com · Web viewGr. 5 EAT Basislyn Assessering 2020 Naam: _____ Datum: Instruksies aan leerders 1. Lees al die instruksies en vrae noukeurig deur. 2. Beantwoord

Gr. 5 EAT Basislyn Assessering 2020

Naam: ____________________________ Datum: ____________________

Leesbegrip, Taalstrukture en Konvensies, Hardop Lees en Skryf

Punte: 50 Tyd: 1 h 30 minute

HIERDIE BASISLYN-/AANVANGSASSERING BESTAAN UIT DIE VOLGENDE AKTIWITEITE

AFDELING

VAARDIGHEID AKTIWITEIT MEETINSTRUMENT

PUNT %

A LEES EN KYK Begripstoets Memorandum 15

B TAALSTRUKTURE EN KONVENSIES

Taal in konteks Memorandum 15

C LEES EN KYK HARDOP LEES Rubriek 10

D SKRYF Paragraaf Rubriek 10

MERK DIE BLOKKIE WAAR DIE LEERDER SE PERSENTALE WAARDE VAN DIE IDIVIDUELE AKTIWITEIT HOM/HAAR PLAAS.

ASSESSERING

Onvoldoende

(Benodig ondersteuni

ng)

Elementêr(Baie Swak)

Gemiddeld(

Bevredigend)

Knap(Baie goed)

Uitsonderlik

(Skitterend)

0 – 29% 30 39%

40 49%

50 – 59%

60 -69%

7079%

80 –100%

Vlak 1 Vlak 2 Vlak 3 Vlak 4 Vlak 5

LEES EN KYKTAAL IN KONTEKS

Graad 5 Afrikaans EAT Aanvangsassessering 1

Page 2: juffer.files.wordpress.com · Web viewGr. 5 EAT Basislyn Assessering 2020 Naam: _____ Datum: Instruksies aan leerders 1. Lees al die instruksies en vrae noukeurig deur. 2. Beantwoord

HARDOP LEES

SKRYF

Instruksies aan leerders1. Lees al die instruksies en vrae noukeurig deur.2. Beantwoord al die vrae in die spasies wat voorsien word. 3. Skryf netjies en leesbaar.

Graad 5 __ Afrikaans Eerste Addisionele Taal Januarie 2020Basislyassessering

AFDELING A: LEES EN KYK 15 punte

Vraag 1: Leesbegrip

Teks A: Koerantartikel

Lees die onderstaande koerantartikel en beantwoord die vrae wat volg

Graad 5 Afrikaans EAT Aanvangsassessering 2

Page 3: juffer.files.wordpress.com · Web viewGr. 5 EAT Basislyn Assessering 2020 Naam: _____ Datum: Instruksies aan leerders 1. Lees al die instruksies en vrae noukeurig deur. 2. Beantwoord

1. Omkring die korrekte letter van die regte antwoord.

1.1 Watter opskrif is die mees gepaste om die artikel te beskryf?

A. Jong seun presteer in Lees.

B. Jong seun presteer in Hardloop.

C. Jong seun presteer in Sokker.

D. Jong seun presteer in Drama. (1)

1.2 Wie het die artikel geskryf?

A. Ray Ruby

B. David Paul

C. Jabu Khoza

D. Val Green (1)

1.3 Wanneer het die onderwyser gevra hoeveel boeke hul gelees het?

A. Aan die begin van die tweede kwartaal.

B. Aan die einde van die skooljaar.

C. Aan die einde van die derde kwartaal.

D. Aan die begin van die jaar. (1)

1.4 Waar woon Harold en sy ma?

A. In Kaapstad.

B. In Port Elizabet.

C. In Pietermaritsburg.

D. In Centerion-Wes. (1)

1.5 Wat is die belangrike boodskap wat ons uit hierdie artikel leer?

Graad 5 Afrikaans EAT Aanvangsassessering 3

Page 4: juffer.files.wordpress.com · Web viewGr. 5 EAT Basislyn Assessering 2020 Naam: _____ Datum: Instruksies aan leerders 1. Lees al die instruksies en vrae noukeurig deur. 2. Beantwoord

A. Lees is belangrik vir die leesproses.

B. Om kompetisies te wen is belangrik.

C. Lees is slegs vir ou mense.

D. Jy moenie boeke lees nie. (1)

2. Hoekom het Harold ‘n trofee en ‘n geskenkbewys ontvang? _______________________

_______________________________________________________________________ (1)

3. Skryf ‘n volsin. Wat maak Harold se sukses so besonders?

________________________________________________________________________

________________________________________________________________________ (1)

4. Skryf ‘n volsin. Hoe het jy gevoel toe jy die artikel gelees het?

________________________________________________________________________

________________________________________________________________________ (1)

5. Soek ‘n woord uit die teks wat dieselfde beteken as vriende. ______________________ (1)

6. Haal ‘n woord uit die teks aan wat die teenoorgestelde betekenis van negatiewe aandui.

_______________________________ (1)

[10]

TEKS B: VISUELE TEKS

Graad 5 Afrikaans EAT Aanvangsassessering 4

Page 5: juffer.files.wordpress.com · Web viewGr. 5 EAT Basislyn Assessering 2020 Naam: _____ Datum: Instruksies aan leerders 1. Lees al die instruksies en vrae noukeurig deur. 2. Beantwoord

7. Omkring die letter van die regte antwoord.

7.1 Wie het die uitnodiging aan Leila gestuur?

A. Diana

B. Siann

C. Sally

D. Mbali (1)

7.2 Op watter dag en hoe laat sal die partytjie begin?

A. Saterdag om 15:00

B. Sondag om 15:00

C. Saterdag om 18:00

D. Sondag om 17:00 (1)

7.3 Watter tipe inligtingsteks is hierdie?

A. ‘n e-pos

B. ‘n doodsberig

C. ‘n uitnodiging

D. ‘n joernaal. (1)

8. Skryf jou antwoord in ‘n volsin neer.

Hoekom, dink jy, het Sally vir Leila gesê dat dit ‘n verrassingspartytjie is?

______________________________________________________________________

______________________________________________________________________ (2)

[5]

Totaal: ______ / 15

Graad 5 Afrikaans EAT Aanvangsassessering 5

Page 6: juffer.files.wordpress.com · Web viewGr. 5 EAT Basislyn Assessering 2020 Naam: _____ Datum: Instruksies aan leerders 1. Lees al die instruksies en vrae noukeurig deur. 2. Beantwoord

AFDELING B: TAALSTRUKTURE EN KONVENSIES 15 PUNTE

Die lees van boeke het gehelp om Harold ‘n baie skrander seun gemaak. Hy

is nou in staat om sy eie projekte en take te doen, sonder veel hulp van sy

onderwysers. Hy is ook bereid en gewillig om sy maats te help.

9. Skryf die onderstaande sin oor en gebruik die korrekte punktuasie.

hoe oud is mark kelly ______________________________________________________________________ (4)

10. Skryf die sinne oor in die korrekte tyd.

10.1 Verander die volgende sin van die verlede tyd na die teenwoordige tyd.

Harold het 'n trofee ontvang.

______________________________________________________________________ (1)

10.2 Skryf die volgende sin oor in die verlede tyd.

Nicole help haar vriende by die skool.

______________________________________________________________________ (1)

10.3 Skryf die volgende sin oor in die toekomende tyd.

Sonia lees ‘n boek. ______________________________________________________________________ (1)

11. Skryf die meervoudsvorm van die onderstreepte woorde in die onderstaande sinne.

11.1 Suid-Afrika het baie skool. _______________________ (1)Graad 5 Afrikaans EAT Aanvangsassessering 6

Page 7: juffer.files.wordpress.com · Web viewGr. 5 EAT Basislyn Assessering 2020 Naam: _____ Datum: Instruksies aan leerders 1. Lees al die instruksies en vrae noukeurig deur. 2. Beantwoord

11.2 Daar is baie kind in Graad 4. _______________________ (1)

12. Skryf die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord tussen hakies neer.

Nolene is die (stout) meisie in die klas. ___________________________ (1)

13. Voltooi die onderstaande sin deur die korrekte voorsetsel in te vul.

Mevrou Chetty woon ___________ Kaapstad. (1)

14. Omkring die letter met die korrekte bywoord om die onderstaande sin te voltooi.

Die leerlinge het die klaskamer (sag) binnegekom.

A sagter

B sagste

C saggies

D sagte (1)

15. Omkring die letter met die korrekte antwoord.

Watter woord in die onderstaande sin is ·n byvoeglike naamwoord?

Die kinders teken ‘n geel trok.

A kinders

B geeI

C trek

D teken (1)

16. Omkring die letter met die korrekte antwoord.

Kies die korrekte besitlike voomaamwoord om die onderstaande sin te voltooi.

Die babas speel met _______ speelgoed.

A hare

B myne

C hom

D hulle (1)

17. Omkring die letter met die korrekte voegwoord om die sin te voltooi.

Die leeu het die muis gejaag ______________ hy honger was.Graad 5 Afrikaans EAT Aanvangsassessering 7

Page 8: juffer.files.wordpress.com · Web viewGr. 5 EAT Basislyn Assessering 2020 Naam: _____ Datum: Instruksies aan leerders 1. Lees al die instruksies en vrae noukeurig deur. 2. Beantwoord

A want

B terwyl

C omdat

D sodat (1)

[15] Totaal: ____/15

AFDELING C: HARDOP LEES

1. Lees die teks in die Kinderweekblad, eers self stil deur.

2. Lees dan die teks hardop vir jou onderwyser voor.

Leesvlak van leerderVlak 1 Vlak 2 Vlak 3 Vlak 4 Vlak 5

Leerder ken geen of baie min woorde

Leerder sukkel met die herkenning van letterklank verhoudings / klankkombinasies

Leerder ken slegs ‘n paar algemene sigwoorde

Leerder sukkel met die herkenning van sommige letterklank verhoudings

Leerder het baie hulp nodig met die lees van onbekende woorde

Hierdie leerder ken baie algemene sigwoorde

Leerder het hulp nodig met die ontleding van onbekende woorde

Hierdie leerder ken baie algemene sigwoorde en ontleed die meeste onbekende woorde

Leerder het soms hulp nodig om moeilike woorde te ontleed

Leerder lees met ‘n mate van vlotheid

Leerder herken algemene woorde

Leerder ontleed onbekende woorde

Leerder lees met vlotheid en uitdrukking

Dit is een van beste lesers in die klas

Kommentaar:________________________________________________________________________________________

________________________________________________________________________________________

________________________________________________________________________________________

Graad 5 Afrikaans EAT Aanvangsassessering 8

Author is licensed under

Page 9: juffer.files.wordpress.com · Web viewGr. 5 EAT Basislyn Assessering 2020 Naam: _____ Datum: Instruksies aan leerders 1. Lees al die instruksies en vrae noukeurig deur. 2. Beantwoord

AFDELING D: SKRYF

Hier is ·n dialoog tussen ‘n onderwyser en ‘n leerder op die eerste skooldag.

Voltooi die dialoog deur by te voeg wat die leerder sê.

Die antwoorde op die vrae mag nie minder as vyf tot ses woorde wees

nie.

Antwoorde moet in volsinne wees.

Gebruik die korrekte taal, spelling en punktuasie.

Onderwyser: Wat is jou naam?

Leerder: ______________________________________________________________

______________________________________________________________

Onderwyser: Wat is die naam van een van jou vriende?

Leerder: ______________________________________________________________

______________________________________________________________

Onderwyser: Hoe kom jy by die skool?

Leerder: ______________________________________________________________

______________________________________________________________

Onderwyser: Aan watter buitemuurse- of sport aktiwiteite gaan jy hierdie jaar deelneem?

Leerder: ______________________________________________________________

Graad 5 Afrikaans EAT Aanvangsassessering 9

i

Page 10: juffer.files.wordpress.com · Web viewGr. 5 EAT Basislyn Assessering 2020 Naam: _____ Datum: Instruksies aan leerders 1. Lees al die instruksies en vrae noukeurig deur. 2. Beantwoord

______________________________________________________________

Onclerwyser. Wat wil jy eendag word wanneer jy klaar studeer het?

Leerder: ______________________________________________________________

______________________________________________________________

Nasienrubriek

Kriteria 1 2 3 4

Inhoud Inhoud en idees is nie samehangend nie.

Baie min detail ondersteun onderwerp.

Idees en inhoud matig samehangend.

Sommige detail ondersteunonderwerp.

Inhoud en idees voldoende samehangend. Sommige detail ondersteun onderwerp.

Inhoud en idees algeheel samehangend en hoogs uitgebreid. Alle detail ondersteun onderwerp.

Taal Taalgebruik is swak en belemmer die vloei van die teks.

Taalfoute is minimaal en belemmer nie die vloei van die teks nie.

Grammatikaalakkuraat en puiksaamgestel.

Spelling en Punktuasie

Besaai met foute en verwar die leser.

Verskeie foute word bespeur.

Feitlik foutvry.

Totaal: ______/10

Graad 5 Afrikaans EAT Aanvangsassessering 10

Page 11: juffer.files.wordpress.com · Web viewGr. 5 EAT Basislyn Assessering 2020 Naam: _____ Datum: Instruksies aan leerders 1. Lees al die instruksies en vrae noukeurig deur. 2. Beantwoord

Graad 5 Afrikaans EAT Aanvangsassessering 11