week se inligtingsblaadjie
DESCRIPTION
ÂTRANSCRIPT
13 Oktober 2013 20 Oktober 2013Blomme: Lizelle Schneider Blomme: Mariana Smit8:00 8:00Sekuriteit: Xavier Roome Sekuriteit: Frans ToerienTeeskink: Sarie van Heerden Teeskink: Esme vd MerweVerwelkoming: Verwelkoming: Isobel vd Touw, Annie Bester en Francis Maritz, Marius Minnaar, Fransie Scholtz Elize GüldenpfennigDankoffers opneem: Dankoffers opneem:Christo Euthimiou, Ben Cronje, Naas Gouws, Francis Maritz, Gerhard vd Linde, Wallace Roome, Ella du Randt, Elize Güldenpfennig, Deliana Schoeman, Pieter Grey, Marius en Yvonne Minnaar, Lee Mienie, Annie Bester, Isobel vd Touw en Hennie Roux, Eddie Viviers, Pieter GreyFransie Scholtz Dankoffers tel:Dankoffers tel: Francis Maritz, Naas Gouws, Ella du Randt, Christo Euthimiou, Ben Cronje, Marius en Yvonne MinnaarDeliana Schoeman en Gerhard vd Linde 10:00
Sekuriteit: Callie de Kock 10:00Jorg Becker Verwelkoming:Sekuriteit:
Verwelkoming: Reda Davin, Estelle Eggar, Deon vd Berg, Roelf Vos en Wim en Gerda de BeerReneè Griessel Dankoffers opneem:Dankoffers opneem: Gerhard Heyns, Werner JvRensburg, Deon vd Berg, Burgert Blom, Roelf Vos, Wilhelm Steyn, Estelle Eggar, Francois Dreyer, Danie Greyling, Wim en Gerda de Beer, Reda Davin, Org en Denise Nieuwoudt, Mari Theron, Hercules en Sunelle Visser en Reneè Griessel en Marius Liebenberg Faan JvRensburg Dankoffers tel: Dankoffers tel:Deon vd Berg, Mari Theron, Gerhard Heyns, Wim en Gerda de Beer, Burgert Blom, Roelf Vos en Estelle Eggar en Hercules VisserOrg Nieuwoudt
Inligting
nie ter wille van onsself nie
www.ngtyger.com
Kantoortye: 08:00 - 15:00 Voorsitter KerkraadT) 012 809 0107 / 012 809 0445 Elize Bezuidenhout 012 349 1777S) 078 547 0124 [email protected] F) kantoor 086 653 0766Epos: [email protected]) lidmaatskap 086 513 0649 Hoe kan ek my dankoffers bydra?Epos: [email protected] 1) Debietorder - kontak kerkkantoorF) finansies 086 270 9762 2) Elektroniese betaling Epos: [email protected] NG Gemeente Tygerpoort Tiertjie Kleuter- en Naskool ABSA Tjek nr 163 058 0060012 809 2884(t) 012 809 2884(f) 3) Dankofferkoevertjie - kontak die [email protected] kerkkantoorDeeltydse leraar 4) HulpfondsDs Willie Pietersen ABSA - Spaar 923 162 [email protected]
Kantoorinligting
Dr Danie Dreyer012 807 0815
Dr Zander vd Westhuizen082 883 2302
Eredienshulp
13 Oktober 2013
Sangonderrig deur
Rhona van der Merwe
Kontak Riana (012 809 0107vm)
Bybelskool
20 Oktober tot 1 Desember
Elke Sondag
09:00
in die kapel
Verjaarsdae van die week
13/10 Karen vdBerg 012-8090073Etta Marais 012-8073613 Lynette Fourie 012-8110541Amanda Meyer 012-8073681 Mandie Roos 012-8091897Ferdi Verryn 012-8090386 Francois Linde 27834521169Pieter Kruger Lea De Weerd 012-809123114/10 Tashlen Wepener 012-8172128Pine Pienaar 012-8091569 18/10Sharon Olivier 27825762368 Johan vdVyver 012-8020054Benoit Verhaeghe 012-9910069 Stuart Matthysen 012-8090874Jenny Spies 012-8070197 Gert Botha 27828246239Karin Louw 27825029181 19/10Elsabé Miller Harry Viljoen 012-8021297Dieter Doman 012-4204129 Nell-Marie Schmidt 012-8073714Mariette JvVuuren 012-8020040 Cathy Grobbelaar 012-811078415/10 Willie Booyens 012-8110364Corry Minny 27825508021 Thea Meyer 012-8093247Marie Meintjies 012-8071537 Louise Kruger 012-8090600Tereza Atterbury 012-8091327 Anzari vd Berg 27825552509Erik Kruger 27833069330 John-Rickert Harris 012-8075282Sanet Pohl 27829401510 Marian Nel 27825627107Isabel Deist 083-453-1211 Ruan SchoombeeMorné Mostert 27839826944 Lia WolfswinkelSandra Nel 012-807446 20/10Eduard Beneke 012-8071841 Hettie vZyl 012-8095503Heidi Du Toit 012-8092478 Loesja Coetzee 2782457447016/10 Kowie Smit 012-8073865Maxie Veldsman 012-8070142 Willie Vorster 27836577056Calie Nel 012-807665 Nicolaas Hahnel 27822558222Stephans Kruger 27721162432 Margurette Jutte 012-8092002Corli Groeneveld 012-8094020 Maritha Pietersen 012-8092972SP Basson 012-8091659 Wessel Pretorius 27832831980Micke Joubert Roux Havenga 2771504186217/10 Ruben GreeffJohan vdEnde 27826534753 Kaitlin Venter 012-8076302
Sondagprogram
13 OktoberEk glo in gee daarom deel ek uitMarkus 12:41-4408:00 / 10:00
Erediens – dr Z vd Westhuizen08:15 / 10:15
Kleuterkerk09:00 Junior kategese16:45 Senior kategese17:30 enRoute – ds W Pietersen
20 OktoberEk glo in Jesus daarom dink ek anders oor armoedeLukas 12:22-3308:00 / 10:00
Erediens – U Ohlhoff08:15 / 10:15
Kleuterkerk09:00 Bybelskool09:00 Junior kategese09:30 Erediens De Meerpaal – ds F Retief16:45 Senior kategese17:30 enRoute – dr D Dreyer
KoninkrykstydDie werk van die
kerk deur die Gees
Kwartaalgidse @R20 in die gemeentesaal beskikbaar.
EL-PIDA bied Saterdag 19 Oktober 'n uitstappie vir persone bo 60 aan na die boeremark by Pioniers Museum. Heerlike vars produkte is te koop 06:00 – 9:00. Vervoerkoste R40 per persoon. Toegang gratis. Geniet vetkoek en kondensmelk-koffie in 'n blikbeker langs die vuur! Bespreek by Judy 083 325 2102
Jong Volwassenes kom Vrydag 18 Oktober om 18:00 by die volleybal-baan bymekaar. Bring eie drank en R40 vir die worsbroodjies saam.
Tiende-dankoffermaand is op ons!Tygerpoort-gemeente het weereens beleef hoe die Here die afgelope jaar sy kerk deur moeilike ekonomiese omstandighede geseën het. Die Kerkraad is bewus dat lidmate self ook deur die ekonomiese klimaat geraak word en is daarom besonder dankbaar vir elke bydrae wat gemaak word.
Die aanvanklike begrote tekort kon omgeswaai word, maar skuiwe in personeelposte en leraarshulp asook onvoorsiene hoë verhogings van uitgawes soos elektrisiteit en onderhoudswerk plaas steeds geweldige druk op die begroting.
'n Verhoging in totale gemeentebydraes van 7% is vir die huidige finansiële jaar aan die inkomstekant begroot. Die syfers wys egter dat die begroting na die eerste 6 maande van die huidige finansiële jaar steeds 7% onder begroting bly. Daar is dus ‘n 0% styging in inkomste in vergelyking met 2012. Dit beteken dat al sou die tiende-dankoffermaand se inkomste realiseer, die moontlikheid bestaan dat die jaar steeds met 'n tekort op die begro-ting kan afsluit. Tygerpoort Gemeente mik hierdie jaar vir R600 000 vir haar tiende-dankoffermaandinkomste.
Dringende onderhoud is aan die terrein en fasiliteite, wat bykans 7 dae 'n week gebruik word, gedoen. Die Kerkraad is wel dankbaar vir lidmate wat spesiaal tot hierdie tipe uitgawes bydra. So het 'n omgeegroep gedeeltelik bygedra tot die opknapping van die kombuis wat eersdaags plaasvind. Die Kerkraad droom ook om die fasiliteite meer gesinsvriendelik en toeganklik te maak. Hierdie droom sal slegs moontlik wees met die finansiële ondersteuning van Tygerpoort se lidmate.
Wanneer al hierdie uitgawes, inkomste en uitdagings van die omgewing in ag geneem word, is die Kerkraad steeds dankbaar vir die finansiële posisie waarin die werksaamhede van die bedieninge en personeel kan voortgaan. Dít terwyl baie ander kerke weens finansiële
Week se programMaandag 14 Oktober18:00 KerkraadDinsdag 15 Oktober
Logistieke komiteeVrydag 18 Oktober18:00 Jong volwassenes
DoopklasseOuers wat hul kindjie wil laat doop, is verplig om eers die 2 doopklasse by te woon. Daarna kan daar enige eerste Sondag van 'n maand gedoop word. Kontak Emsie (012 809 0107) om ‘n doopklas op 22 en 29 Oktober te bevestig.
Lief en LeedOorlede: Hospitalisasie:Voorbidding: Marius en Yvonne Minnaar vra dat almal wat vir hulle skoondogter, Amanda, gebid het, nou ook ons Hemelse Vader sal loof en dank vir haar genesing!
18:00
Herwinningsdromme slegs vir papier en glas!
redes van hul personeel moes verminder en sekere werksaamhede moes staak.
Tans is daar ongeveer 1 300 besoekpunte en/of gesinne waarvan slegs 425 gereeld 'n bydrae maak. Die Kerkraad doen dus 'n beroep op ELKE lidmaat om, bo en behalwe hul normale maandelikse bydrae, ook 'n spesiale bydrae vir die tiende-dankoffermaand te maak en hulle maandelikse bydraes met ten minste 6% te verhoog.
Daar bestaan geen twyfel nie dat hierdie bydraes 'n daadwerklike invloed op die groei in die Koninkryk van God tot gevolg het. Dit is 'n manier vir 'n elke gelowige om ook uit DANKBAARHEID die Here te dien en betrokke te wees by die voortbestaan van sy gemeente en sy werk.