week se inligtingsblaadjie
DESCRIPTION
ÂTRANSCRIPT
3 November 2013 10 November 2013Blomme: Renee Griessel Teeskink: Estelle EggarTeeskink: Frandelene Langenhoven Blomme: Wilma Roome8:00: 8:00Sekuriteit: Jorg Becker Sekuriteit: Dave GermishuizenVerwelkoming: Verwelkoming: Francis Maritz, Corrie Roux, Isobel vd Touw, Annie Bester en Marius Minnaar, Elize Güldenpfennig Fransie ScholtzDankoffers opneem: Dankoffers opneem:Naas Gouws, Francis Maritz, Lee Mienie, Christo Euthimiou, Ben Cronje, Hennie Roux, Eddie Viviers, Pieter Grey, Gerhard vd Linde, Wallace Roome, Elize Güldenpfennig, Carl en Corrie Roux, Deliana Schoeman, Pieter Grey, Marius en Yvonne Minnaar Annie Bester, Isobel vd Touw en Dankoffers tel: Fransie Scholtz Francis Maritz, Naas Gouws, Dankoffers tel:Marius en Yvonne Minnaar Christo Euthimiou, Ben Cronje,
Deliana Schoeman en Gerhard vd Linde10:00 10:00Sekuriteit: Chris van Schalkwyk Sekuriteit: Theuns VersterVerwelkoming: Verwelkoming: Rina Reyneke, Donelle vd Westhuizen Deon vd Berg, Roelf Vos en en Marie Liversage Reneè Griessel Dankoffers opneem: Dankoffers opneem:Donelle vd Westhuizen, Mari Theron, Deon vd Berg, Burgert Blom, Roelf Vos, Willie v Zijl, Henk en Rentia Smit, Francois Dreyer, Danie Greyling, Org en Rina Reyneke, Marie Liversage en Denise Nieuwoudt, Mari Theron, Henno en Brenda Steynberg Reneè Griessel en Marius LiebenbergDankoffers tel: Dankoffers tel:Donelle vd Westhuizen, Willie v Zijl, Deon vd Berg, Mari Theron, Roelf VosRina Reyneke en Henk en Rentia Smit Burgert Blom en Org Nieuwoud
Inligting
nie ter wille van onsself nie
www.ngtyger.com
Kantoortye: 08:00 - 15:00 Voorsitter KerkraadT) 012 809 0107 / 012 809 0445 Elize Bezuidenhout 012 349 1777S) 078 547 0124 [email protected] F) kantoor 086 653 0766Epos: [email protected]) lidmaatskap 086 513 0649 Hoe kan ek my dankoffers bydra?Epos: [email protected] 1) Debietorder - kontak kerkkantoorF) finansies 086 270 9762 2) Elektroniese betaling Epos: [email protected] NG Gemeente Tygerpoort Tiertjie Kleuter- en Naskool ABSA Tjek nr 163 058 0060012 809 2884(t) 012 809 2884(f) 3) Dankofferkoevertjie - kontak die [email protected] kerkkantoorDeeltydse leraar 4) HulpfondsDs Willie Pietersen ABSA - Spaar 923 162 [email protected]
Kantoorinligting
Dr Danie Dreyer012 807 0815
Dr Zander vd Westhuizen082 883 2302
Eredienshulp
3 November 2013
Bybelskool
20 Oktober tot 1 Desember
Elke Sondag
09:00
in die kapel
aangebied deur
Wilna Burgers en Essie Raath
16 November 201309:00 - 13:00
NG Gemeente Tygerpoort
Bespreek by die kerkkantoor
3 November 2013
17:30
Belydenisaflegging
Gesamentlike afsluiting van die
Seniorbediening en Aksie 1+1
28 November9:30 by die
Dros, Silver Oaks
Dit is 'n buffet-ontbyt en kos R50 per persoon. Besprekings: kerkkantoor/inligtingstoonbank
Anastasia KotzeChiné Jansen van Vuuren
Dané DoCabecoDanielle Verhaeghe
Ivan ViljoenNerinda Bezuidenhout
Niël ErasmusRenier Botha
Lohan EngelbrechtLouis-Neil Korsten
Rouxnet van JaarsveldBelinda Lewis
Lianelle Jansen van VuurenDe Wet Terblanche
baie geluken
baie welkom
Verjaarsdae van die week03/11Meisie Fourie 27826682569 Myda CronjeLouis Pepler 012-8020972 Andries Engelbrecht 27824106977Nic Breytenbach 27833344714 Nidia Coetzee 012-8090029Maans Conradie 012-8090554 Marcel Hutten 012-7559937Charl Du Preez 012-8070430 Herma Fouché 27734547138Selenta De Villiers 012-9910538 Yvonne Meintjes 082-405-3232Joey De Weerd 012-8091231 Adri Du Plessis 012-8077753Hendrik De Bruin 27842109133 Johan Fourie 012-8090132Christiaan Pretorius 012-9917504 Pieter GroblerAmeli Verloop 012-8092173 08/1104/11 Winnie Bezuidenhout 012-8078939Louis Swanepoel 012-8021014 Ester Van Wyk 27825629836Minnie Jager 27833931030 Nico Coetzee 012-8090029Isabella vdVyver 012-8020054 Hetasja Swanepoel 27836942894Mauritz vRooyen 012-8090782 Johny Breytenbach 072-588-3546Esbé Du Plessis 012-8093095 Andries Kriel 27836537707Andre Dippenaar 012-8074957 Elnette vdWalt 012-9917283Marlene vdWesthuizen012-8070572 Laura-Marie Lachman 012-8110017Fienie Viviers 27827873640 Fanus GroblerAnri Engelbrecht 27829268496 09/11Bjorn Ter Haar 012-8090415 Joey Lötter 012-8020168Denato Kreibich Elza Pieterse 012-809053705/11 Mike Mcdonald 012-8071982Mac Magnus 012-8072085 Essie Raath 012-8077620Cobus Koekemoer 012-8073997 Gerhard Heyns 27825777573Mariëtte vNiekerk 012-8090722 10/11Charmaine Mellet 012-8091306 Richard Weeks 012-8090968Ina vSchalkwyk 27829502010 Jerina Esterhuysen 012-8092006Lucia Beukman 27829242103 Raoul vdWalt 27833152125Ernust vdWesthuizen 27844422262 Donald vdWesthuizen 012-8074219Megan Williams Marsel Coetzer 27844563383Heinrich Kramer 012-8074126 Maretha Engelbrecht 012-807129806/11 Yolandi Abrie 27728196933Betsan vDeventer 012-3619595 Larissa Louw 012-7362089Theresa vdLinde 012-8090112 Connes Geldenhuys 012-8073682Lucas Visser 012-8092719 Lucian Basson 012-8091659Annemarie JvRensburg27827840100 Tiaan Degenaar 012-8092790Ronel vNiekerk 27832822271 Luhan VermeulenRynhardt Munnik 27798759945 Enrico Le Roux 012-8092747Nicole Luus Kian Gouws07/11 Bernard Raubenheimer012-9977975Janetta Warden 012-8072537 Suné Smit 012-8094457Elise Keyter 012-8073606
Sondagprogram3 NovemberEk glo God skep steeds daarom skep ek steeds!Eksodus 31: 1-1108:00 / 10:00
Erediens (Kerkraadbevestiging) – dr Z vd Westhuizen
08:15 / 10:15Kleuterkerk
09:00 Junior kategese09:00 Bybelskool16:45 Senior kategese17:30 Belydenisaflegging – dr Z vd Westhuizen
10 NovemberEk is 'n Christen daarom getuig ek deur my werkJohannes 17:1-2608:00 / 10:00
Erediens – dr D Dreyer08:15 / 10:15
Kleuterkerk09:00 Junior kategese (Afsluiting)09:00 Bybelskool16:45 Senior kategese (Afsluiting)17:30 enRoute – dr Z vd Westhuizen
KoninkrykstydDie werk van die
kerk deur die Gees
Tygerpoort-gemeente maak 'n verskil met Kerspakkies. Gevulde winkelsakke word aan behoeftige bejaardes uitgedeel om weereens die komende Kerstyd 'n verskil in iemand se lewe te maak. Kry die inligtingstukke hieroor in die voorportaal of by die inligtingstoonbank.
Op 28 November hou die lees-en-skryf- en naaldwerk-klasse 'n gesamentlike afsluiting om 15:00 in die konferensiekamer. Die leerlinge se werkgewers word genooi om hulle vordering te waardeer en saam met hulle ‘n koppie tee te geniet.
Die Kerssangdiens vind 24 November om 16:30 en 18:30 in die kerkgebou plaas. Toegang: ‘n Toegedraaide geskenkie wat uit sjokolade bestaan
Werkskepping Geregistreerde maatskaplike werker kan aansoek doen by CMR ELARDUSPARK vir die lewering van professionele maatskaplike dienste aan kinders en gesinne in nood. Navrae en aansoeke: H vd Merwe, [email protected] / 012 361 4613. Sluitingsdatum: 8 November 2013 Diensaanvaarding 2 Januarie 2014.
Christa Schutte, Sanette Silkstone, Johan van Eyk, Francois Retief, Johan Nieuwenhuis en Wilhelm Steyn word vanoggend in die amp bevestig as kerkraadslede.
Tygerpoort Gemeente benodig elke moontlike koeldrankblikkie se ringetjie. Op hierdie manier maak lidmate 'n verskil in die omgewing (herwinning) en samel geld in vir die bedieningsprojekte!
.
Die Beeld-Kinderfonds samel jaarliks geld in waarby kinderwelsynsprojekte van die NG Kerk baat bv. Abraham Kriel Kinderhuise en terapeutiese hulp en dienste van die CMR. Die kollekte op Kersdag word aan die Beeld-Kinderfonds oorbetaal. Ondersteun ook die Beeld-Kinderfonds Kerskonsert! 27 November om 19:30Bespreek by Computicket. Kaartjies kos R110 en R155.
2x Aflosposte by die naskool beskikbaar - a. 7 Januarie – 30 April 2014 en b. 7 Januarie – 30 November 2014. Kontak Ellanora 012 809 2884 voor 18 November 2013.
Die herwinningsdromme
is slegs vir papier en glas!
Week se programSondag 3 November11:00 Spesiale kerkraadsvergaderingMaandag 4 November08:00 Kapeldiens – dr D DreyerDinsdag 5 November15:00 Erediens Selrose Park – Ulrich Ohlhoff
DoopklasseOuers wat hul kindjie wil laat doop, is verplig om eers die 2 doopklasse by te woon. Daarna kan daar enige eerste Sondag van 'n maand gedoop word. Kontak Emsie (012 809 0107) om ‘n doopklas op 22 en 29 Januarie 2014 te bevestig.
Lief en LeedOorlede: Hospitalisasie:Voorbidding:Mev Mien Prinsloo is uit die hospitaal ontslaan nadat sy Sondag tydens die erediens ongesteld geraak het. Sy sterk tuis aan en dit gaan goed met haar.
Aansoeke vir 'n kantoorbestuurder word by Valleisig Gemeente ingewag. Rekenaarvaardige persone nie ouer as 60 jaar nie met ervaring van kantooradministrasie kan aansoek doen. Kontak Johan Greeff by [email protected] /083-412-6977 / 012-991-3735 of Klasie Cronje by [email protected] / 079-524-8235 / 012-991-3111 voor 12 Desember 2013.