wes-kaap kampioenskappe gehou tydens die swartland skou … wes-kaap.pdfarno de waal (cipla), jannie...

3
Wes-Kaap Kampioenskappe gehou tydens die Swartland Skou in Moorreesburg 7 - 8 September 2017 Opmerking: Teler van Kampioene: Hannes Kotzè Alexandershoek Stoet Victor Ludorum: Hannes Kotzè Alexandershoek Stoet Dankie aan ons Hoofborg FNB, asook aan al ons ander borge wat betrokke was. Junior Kampioen Wolram - GEC 6098 Carstens Boerdery van Porterville Nols Hanekom (Meadow), Gawie Carstens (083 636 0784. Vashouer: Donovan Syster Kampioen Wolramlam - ISH 6279 Welgemeen Stoet van Clanwilliam Loutjie Hanekom (081 0499 201), Charmain Diederiks (Hoofborg FNB). Vashouer: Nigel Syster Senior Kampioen Wolram - JS 5103 Vlakkerug Boerdery van Riebeeck Wes Arno De Waal (Cipla), Jannie Du Toit (084 4911 211). Kampioen Groep van 3 Ramme - NWB 6086,6015,6130 Nuwerus Boerdery van Piketberg Maritz Mouton (082 783 1972), Charmain Diederiks (Hoofborg FNB), De Villiers Mouton. Vashouers: Isak Frans, Ossie Absolon en Jacobus Goliath.

Upload: others

Post on 04-Nov-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Wes-Kaap Kampioenskappe gehou tydens die Swartland Skou … Wes-Kaap.pdfArno De Waal (Cipla), Jannie Du Toit (084 4911 211). Kampioen Groep van 3 Ramme - NWB 6086,6015,6130 Nuwerus

Wes-Kaap Kampioenskappe gehou tydens die Swartland Skou in Moorreesburg 7 - 8 September 2017

Opmerking: Teler van Kampioene: Hannes Kotzè Alexandershoek Stoet Victor Ludorum: Hannes Kotzè Alexandershoek Stoet Dankie aan ons Hoofborg FNB, asook aan al ons ander borge wat betrokke was.

Junior Kampioen Wolram - GEC 6098 Carstens Boerdery van Porterville Nols Hanekom (Meadow), Gawie Carstens (083 636 0784. Vashouer: Donovan Syster

Kampioen Wolramlam - ISH 6279 Welgemeen Stoet van Clanwilliam Loutjie Hanekom (081 0499 201), Charmain Diederiks (Hoofborg FNB). Vashouer: Nigel Syster

Senior Kampioen Wolram - JS 5103 Vlakkerug Boerdery van Riebeeck Wes Arno De Waal (Cipla), Jannie Du Toit (084 4911 211).

Kampioen Groep van 3 Ramme - NWB 6086,6015,6130 Nuwerus Boerdery van Piketberg Maritz Mouton (082 783 1972), Charmain Diederiks (Hoofborg FNB), De Villiers Mouton. Vashouers: Isak Frans, Ossie Absolon en Jacobus Goliath.

Page 2: Wes-Kaap Kampioenskappe gehou tydens die Swartland Skou … Wes-Kaap.pdfArno De Waal (Cipla), Jannie Du Toit (084 4911 211). Kampioen Groep van 3 Ramme - NWB 6086,6015,6130 Nuwerus

Kampioen Superlam - XK 7047 Alexandershoek Stoet van Moorreesburg Hannes Kotzè (082 926 1179), Henriette Kotzè en Suzanne Kotzè

Kampioen Ligte Ramlam - XK 7009 Alexandershoek Stoet van Moorreesburg Hans Burger (Voermol), Hannes Kotzè (082 926 1179). Vashouer: Freddie Theron

Ligte Junior Kampioen Ram - NWB 6138 Nuwerus Boerdery van Piketberg Niekie De Wet (Veekos), De Villiers Mouton (083 232 5130). Vashouer: Ossie Absolon

Kampioen Swaar Ramlam - NWB 6214 Nuwerus Boerdery van Piketberg. Vashouer: Jacobus Goliath, Skou Koningin is Laurika Swarts, Charmain Diederiks (Hoofborg FNB), 1’e Prinses Kayla Thiersen, De Villiers Mouton (083 232 5130.

Page 3: Wes-Kaap Kampioenskappe gehou tydens die Swartland Skou … Wes-Kaap.pdfArno De Waal (Cipla), Jannie Du Toit (084 4911 211). Kampioen Groep van 3 Ramme - NWB 6086,6015,6130 Nuwerus

Senior Kampioen Ram en Reserwe Kampioen Ram - XK 5554, XK 5200 Alexandershoek Stoet van Moorreesburg Charmain Diederiks (Hoofborg FNB), Hannes Kotzè 082 926 1179). Vashouers: Winston Cleophas en Jeremy Cleophas Swaar Junior Kampioen Ram - XK 6136 Alexanders-

hoek Stoet van Moorreesburg Pierrè Vlok (BKB), Hannes Kotzè (082 926 1179). Vashouer: Paul Jaars

Opperste Kampioen Ram - XK 5554 Alexandershoek Stoet van Moorreesburg Dawie Maree (Hoofborg FNB), Charmain Diederiks (FNB), Hannes Kotzè (082 926 1179). Vashouer: Jeremy Cleophas