wie of wat is jou deel

5
WIE OF WAT IS JOU DEEL? Klaagliedere 3:24-28

Upload: susanna-de-waal

Post on 15-Aug-2015

22 views

Category:

Spiritual


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Wie of wat is jou deel

WIE OF WAT IS JOU DEEL?

Klaagliedere 3:24-28

Page 2: Wie of wat is jou deel

Jeremia se stelling ....Klaagliedere 3:24 Die HERE is my deel, ......

I’m sticking with God (I say it over and over). He’s all I’ve got

Klaagliedere 3:22-23 Get. dit is die goedertierenhede van die HERE dat ons nie omgekom het nie, want sy barmhartighede het geen einde nie; hulle is elke môre nuut; u trou is groot.

Hou vas aan God!

Page 3: Wie of wat is jou deel

Mat 28:20 En kyk, Ek is met julle al die dae tot aan die voleinding van die wêreld. Amen.

Watter effek het jou omstandighede op jou verhouding met God?

Rom 8:38-39 Want ek is versekerd dat geen dood of lewe of engele of owerhede of magte of teenwoordige of toekomende dinge of hoogte of diepte of enige ander skepsel ons sal kan skei van die liefde van God wat daar in Christus Jesus, onse Here, is nie.

Wat maak ek wanneer dinge verkeerd loop?

Page 4: Wie of wat is jou deel

Klaagliedere 3:24-26 Die HERE is my deel, sê my siel, daarom sal ek op Hom hoop. Goed is die HERE vir die wat op Hom hoop, vir die siel wat Hom soek. Dit is goed om in stilheid te hoop op die hulp van die HERE.

I’m sticking with God (I say it over and over). He’s all I’ve got. God proves to be good to the man who passionately waits, to the woman who diligently seeks. It’s a good thing to quietly hope, quietly hope for help from God . It’s a good thing when you’re young to stick it out through the hard times. (The Message)

Hoe maak ons gewoonlik wanneer dinge verkeerd loop?

Die HERE is my deel

Page 5: Wie of wat is jou deel