wildland - august 2014

6
1 WILD LAND Augustus / August 2014 AUGUSTUS / AUGUST 2014 | WILDLAND #0014 63 54 Die immergroen .404 Jeffery 64 Antonie se eerste bok 60 A bushbuck hunt by Bruce Parker Teken in en WEN groot WILDLAND FIRST FOR THE HUNTER | EERSTE VIR DIE JAGTER SA R25,00 BTW Ing. / VAT Incl. Other Countries R21.93 Excl. TAX 36 Skootplasing - die feite praat Purdey - “Koning” van Londen Marlin XS-7 – die intree opsie Spesiale afdeling - Jag in Kwazulu-Natal 26 Ons groet Mauritz Coetzee 9 772307 794005 08014

Upload: presspad

Post on 01-Apr-2016

230 views

Category:

Documents


2 download

DESCRIPTION

This is a free sample of WildLand issue "August 2014" Download full version from: Apple App Store: https://itunes.apple.com/us/app/id829607519?mt=8&at=1l3v4mh Google Play Store: https://play.google.com/store/apps/details?id=com.presspadapp.wildland Magazine Description: Established in March 2013,Produced by Andre Van Dyk, who retired after 13 years of service as editor of SA Hunter/Jagter. The product is aimed at the fast growing hunting market. Distributed to more that 2200 outlets nationwide. The Magazine is carefully constructed with a mix of: – Latest Product testing – Current Affairs and Reviews – Magnificent cinematography – Exploring of SA’s 15 000 hunting farms – Mouth Watering Game Recipes – Fully Bilingual content You can build your own iPad and Android app at http://presspadapp.com

TRANSCRIPT

Page 1: WildLand - August 2014

1 WILD LANDAugustus / August 2014

AUGUSTUS / AUGUST 2014 | WILDLAND #001463

54 Die immergroen .404 Jeffery 64 Antonie se eerste

bok60 A bushbuck hunt by Bruce Parker

Teken in en WEN groot

WILDLANDF I R ST F OR T H E H U N T E R | E E R ST E V I R DI E JAG T E R

SA R25,00 BTW

Ing. / VAT Incl.O

ther Countries R21.93 Excl. TA

X

36

Skootplasing -die feite praat

Purdey -“Koning” van Londen

Marlin XS-7 – die intree opsie

Spesiale afdeling -

Jag in Kwazulu-Natal

26 Ons groet Mauritz Coetzee

9772307794005

08014

Page 2: WildLand - August 2014

Z6(i) FAMILYPRECISION IN EVERY SITUATIONStalking. Mountain hunting. Moving hunt. Safari. Hide hunting. Every type of hunting is special, each of them appealing and exciting in their own way. You are equipped for any of these scenarios with the Z6(i). This masterpiece from SWAROVSKI OPTIK has revolutionised the way we use rifl e scopes. It has a 6x zoom, thereby ensuring an impressive fi eld of view at low magnifi cation, as well as enabling you to recognise all the key details at high magnifi cation. You can choose from eight different models, which all essentially combine uncompromising optics with all the necessary fi ne settings. Perfectly adapted and already tried and tested more than 100,000 times. When seconds are crucial – SWAROVSKI OPTIK.

SEE THE UNSEENWWW.SWAROVSKIOPTIK.COM

YOU CAN FIND OUR PRODUCTS AT EXCLUSIVE SPECIALIST RETAILERS AND ONLINE AT WWW.SWAROVSKIOPTIK.COM

For your closest stockist, please contact Brad on 0861-005903

H21ND_SouthAfrica_A4_EN.indd 1 18.06.13 12:36

Page 3: WildLand - August 2014

3 WILD LANDAugustus / August 2014

Indeks / IndexUit die heup uit/from the hip 04Ons lesers praat 14Wat, Waar Wanneer 15International 16Totsiens ou Mauritz 26Die Luiperds van Shayamanzi 36Warthog facts 58

Marlin XS-7 die intree opsie 06Skootplasing – die feite praat 18ARMS – waar jy met “ope arms” ontvang word 28Pudey – die “koning” van londen 48Knaldempers deur Proto Ontwerpdienste 52Practical Cartridge Basics: The .404 Jeffery 54

Dis ‘n rekord 46A bushbuck hunt by Bruce Parker 60Jan de man jag met die jongspan 64

Bril 24Nagsig toerusting 26

18

48

06 Die Marlin is ‘n uitstekende keuse as ‘n eerste geweer. Dit is betroubaar, goed afgewerk en dit gaan nie so ‘n groot duik in jou bankrekening maak nie.

Skootplasing is ‘n denkwyse wat die jagter onder die knie moet kry. Jy skiet altyd na ‘n teiken binne in die bok en nie op hom nie, jy moet die binnekant van die bok “sien” om te bepaal waar die koeël die dier moet tref.

Purdey is die “koning” van die Engelse geweermakers, hulle vier vanjaar hul 200ste bestaansjaar. Wildland was daar om bietjie meer te leer oor die geweertradisie van Engeland.

WILDLANDF I R ST F OR T H E H U N T E R | E E R ST E V I R DI E JAG T E R

© Kopiereg Wildland. Alle inhoud in hierdie publikasie word deur kopiereg beskerm. Alle regte voorbehou.© Copyright Wildland. All content in this publication is copyright protected. All rights reserved. The editor reserves the right to change or shorten articles and letters. The editor, publisher and editorial staff accept no responsibility for the content of articles as well as the content of advertisements.

Algemene navrae / General [email protected]

Drukker / PrinterConti [email protected]: 011 334 1484Adres / Address:Unit D7 Village Main Industrial Park51 - 61 Rosettenville RoadVillage MainJohannesburg

Versprei deur: / Distributed by:Hazel Moyo T: 011 713 9322 [email protected] / Subscribers [email protected]: 082 455 8707

Member of/Lid van:

RUBRIEKE / COLUMNS

ARTIKELS / ARTICLES

JAGSTORIES / HUNTING STORIES

PROMOSIE-ARTIKELS / PROMOTIONAL ARTICLES

KOMPETISIES / COMPETITIONSKyk wat het ek gejag- Wen ‘n Bushnell verkyker 32Wen met Wildland –Teken in en wen groot 63

UIT DIE WINKEL / FROM THE SHOPWild & Warm resepteboek bestelvorm 59

RESEP / RECIPEWildsvleis Gatsby 44

SPESIALE AFDELING / SPECIAL SECTIONJag in Kwa-Zulu Natal 37

Posadres / Postal addressPosbus 30541,Wonderboompoort, 0033Redaksionele / Editorial staffRedakteur / EditorAndré van [email protected]: 012 335 1140C: 082 455 8707Uitlegkunstenaar / Layout artistQuentin NellAlgemene navrae / General inquiriesRika van Dyk T: 012 335 1140 C: 079 892 0023F: 086 208 0652Bydraers / ContributersAndrew Macleod

Bruce Parker

Cobus A Erasmus

Deon Furstenburg

Jan de Man

Jannie Parsons

Pierre van der Walt

Willem Odendaal

“Like” Wildland op Facebook en staan ‘n kans om ‘n jagnaweek vir twee te WEN ter waarde van R10 000!

Foto: Mike Viljoen

www.facebook.com/wildlandmag

Z6(i) FAMILYPRECISION IN EVERY SITUATIONStalking. Mountain hunting. Moving hunt. Safari. Hide hunting. Every type of hunting is special, each of them appealing and exciting in their own way. You are equipped for any of these scenarios with the Z6(i). This masterpiece from SWAROVSKI OPTIK has revolutionised the way we use rifl e scopes. It has a 6x zoom, thereby ensuring an impressive fi eld of view at low magnifi cation, as well as enabling you to recognise all the key details at high magnifi cation. You can choose from eight different models, which all essentially combine uncompromising optics with all the necessary fi ne settings. Perfectly adapted and already tried and tested more than 100,000 times. When seconds are crucial – SWAROVSKI OPTIK.

SEE THE UNSEENWWW.SWAROVSKIOPTIK.COM

YOU CAN FIND OUR PRODUCTS AT EXCLUSIVE SPECIALIST RETAILERS AND ONLINE AT WWW.SWAROVSKIOPTIK.COM

For your closest stockist, please contact Brad on 0861-005903

H21ND_SouthAfrica_A4_EN.indd 1 18.06.13 12:36

Page 4: WildLand - August 2014

4 WILD LAND Augustus / August 2014

Die onkunde oor jag wat al weer in die sosiale media hoogty geniet is, soos gewoonlik, ongelooflik. Wanneer gaan hierdie oningeligte, en in meeste gevalle hardkoppige, mense die werklike waarde van jag as ‘n volhoubare bestuursmaatrëel aanvaar? Seker nooit nie, want dit help nie die jagters probeer verduidelik dat jag niks anders is as die sinvolle benutting van ‘n volhoubare natuurlike hulpbron is en niemand wil luister nie. Hulle steek by die “doodmaak” van die dier vas en sien nie die groter prentjie nie. En ja, hulle is reg, ons maak diere dood, maar so word alle diere doodgemaak- beeste, skape, varke, hoenders en verskeie ander diere- om die mens wat aan die bopunt van die voedselketting is, aan die lewe te hou. Hierdie selfde mense sal langer lewe indien hulle gesonder eet en wildsvleis is die gesondste vleis vandag beskikbaar, dit is oor en oor bewys.

Ek is nie iemand wat met godsdiens dweep nie, maar in Genesis word daar gepraat van die skeppingsopdrag en dat die mens moet heers oor die aarde en al sy voëls, visse en diere: nie net huishoudelike diere nie, maar al die diere. Hieruit lei ek af dat daar van sinvolle benutting gepraat word. In Genesis 10:9 word daar verwys na “Nimrod, die beroemde jagter voor die Here”. Nou as die jagter toe al, eeue gelede, aanvaarbaar was en selfs as “voortreflik” beskou is, wie gee die anti-organisasies die reg om die jagter as ‘n moodenaar uit te kryt? Hulle behoort hulle koppe in skaamte te laat sak! Ek weet hulle gaan dadelik sê “Jagmetodes het verander en daar word nie meer op daardie manier gejag nie”. Dit mag dalk waar wees, maar die mense wat kos nodig het, het ook meer geword en daarom het alle dinge verander. Verder kan wildsvleis, met sy wonderlike kwaliteite help om hongesnood regoor die wêrled hok te slaan, dit staan soos n paal bo water! Miskien is dit tyd dat die anti-brigade bietjie wildsvleis eet, dit sal verseker dat hulle helder en meer konstruktief dink en daardeur die wêreld ‘n meer aanvaarbare plek maak om in te leef deur volhoubare benutting.

Ons plaas hierdie maand die eerste artikel in ‘n reeks oor “Skootplasing”. Dit is al voorheen gedoen, maar omdat skootplasing een van die belangrikste aspekte is wat ‘n jagter moet verstaan en ook omdat daar duisende nuwe jagters aktief geraak het, is so ‘n reeks weer nodig. Ek het ook baie uit hierdie nuwe reeks geleer.

As usual, social media is buzzing about hunting and as usual, the misinformation of the general public is astounding. I wonder when the day will come that hunting is accepted as a sustainable, responsible and necessary way of culling? Possibly never, because it does not matter how much the hunter tries to explain to society that hunting is a sensible use of a sustainable natural resources, the non-hunter will possibly never understand the value thereof. People tend to fixate on the “killing” aspect thereof and cannot get past it to see the bigger

picture. Animals are killed every day (sheep, cattle, chickens) in order to sustain humans, who are at the top of the food chain for a reason. Why is it any less admirable to kill the animal yourself? Game meat is in fact, a much healthier choice than your average supermarket meat as it is lean and free range.

I am not the type of person who walks with the bible under my arm, but in Genesis, man is given a duty, to govern over all living creatures that roam the earth. Man was given authority over them, and I can only assume that that refers to sensible utilization of these recourses. In Genesis 10:9 there is a reference to Nimrod, “the great hunter before God”. Now if hunting has been going on for two thousand years, who are we to question and criticize it? Though hunting practices has obviously changed since then, hunting is an age old way of sustaining human life and could very well be a sustainable solution to world hunger, which is a very real problem in many societies today.

Perhaps the anti-hunting brigade should indulge in a bit of game meat, as this would no doubt be a healthier option and provide their brains with the necessary nutrition to process the above argument.

This month, we are placing the first of a series articles on shot placement, in which we aim to educate the generation of up and coming hunters

in responsible and proper ways of shooting different animals. I know that it has been done over and over again, but in writing these articles I have learned a lot and I believe that it is of upmost importance for hunters, myself included, to stay informed and keep learning, regardless of age or hunting experience.

Uit die heup uit! Uit die heup uit!

Teken in op WILDLAND en staan ‘n kans om ‘n Savage Axis-geweer te WEN. Sien bl. 63SMS “Wildland” na 45633 om in te teken (R1,50 per SMS)

Subscribe to WILDLAND and stand a chance to WIN a Savage Axis rifle. See p. 63 SMS “Wildland” to 45633 to subscribe (R1,50 per SMS)

“Like” Wildland op Facebook en staan ‘n kans om ‘n jagnaweek vir twee te WEN ter waarde van R10 000!www.facebook.com/wildlandmag

!Ons wil graag die mening van ons lesers kry en dit in ‘n briewekolom publiseer. Stuur asseblief jul briewe aan [email protected]

We want to publish the opinion of our readers. Please send your letters to [email protected]

36

‘n Iewat jonger André van Dyk by die mooi vlakvark wat hy in die tagtigerjare naby Gravelotte met sy

9,3x62mm geskiet het.

en die Wildland-span

Reguit skiet

and the Wildland team

Straight shooting

Page 5: WildLand - August 2014

5 WILD LANDAugustus / August 2014

Page 6: WildLand - August 2014

6 WILD LAND Augustus / August 2014

Die Intreevlak geweer konsep

Amerikaanse vuurwapens se kleinhandel rakprys was nog altyd relatief goedkoop vergeleke die pryse wat ons hier in Suid-Afrika vir dieselfde produk betaal. Mens hoor mos maar gereeld dat ons jagters uitgebuit word omdat ‘n geweer wat hier R 14 000 of R 15 000 kos slegs US$ 885 in die VSA kos. As mens ‘n wisselkoers van 1:10.7 gebruik verwerk die VSA prys mos na ‘net’ R 9 470 in Suid-Afrika.

Dis ongelukkig selektiewe onkunde wat so praat, maar daar is geen rede hoekom kliënte nie so goed as moontlik aan te koop, nie so goed moontlik bevredig moet word nie. Daar is ook geen rede hoekom jagters se behoefte om gewere so absoluut bekostigbaar as moontlik aan te koop nie, so goed moontlik bevredig moet word nie.

Die artikel handel juis oor die

bekostigbare Amerikaanse Marlin XS-7 geweer en Amerikaners se behoefte aan sulke goedkoop jagwapens. Die werklikheid is dat maatskappye soos Cabelas en diesmeer wat ‘n geweer vir kort periodes teen US$ 299 aanbied terwyl die voorgestelde markprys in die VSA ongeveer US$ 445 is, meer gewere per maand aankoop as wat die hele Suid-Afrika in ‘n jaar doen. Cabelas het byvoorbeeld 15,000 werknemers, en hul omset in 2010 was op ‘n paar dollar na amper 29 biljoen Rand! Dit beteken dat hulle massiewe volume afslagte kan beding en die verkoopprys van vuurwapens nie veel verskil van die aankoopprys wat op Suid-Afrikaanse handelaars van toepassing is nie.

As ons die Marlin XS-7 se ‘special sale price’ as kosprys wegspringpunt vir die RSA agent aanvaar, beteken dit dat die basisprys omtrent R 3 200 beloop. Dis dan ook hier waar die ‘pryspartytjie’ begin. Alles hou verband met volume, maar as die kliënt besluit hy wil sy eie

wapen invoer kan dit tot US$ 400 kos vir die Amerikaanse uitvoerpermit en sowat R150 vir die plaaslike invoerpermit. Gelukkig koop ons plaaslike invoerders darem ook ‘n klomp wapens op ‘n slag aan en versprei die koste so bietjie, maar R 200 per wapen aan permitkoste is nie buitensporig nie. ‘n Indiwidu wat sy eie wapen probeer invoer het nie die voordeel van verdeelde eenheidskoste nie.

Die wapen moet nou van die vervaardiger na die hawe van uitvoer vervoer word oor verskeie deelstaat grense- en Amerika is groot. Met ‘n bietjie geluk maak die wapentjie of wapentjies dit darem tot by New York se Kennedy of Lagaurdia lughawens teen minder as R 500 per wapen. Die internasionale vragkoste van wapens is direk aan die volumetriese massa van die besending gekoppel en kan enigiets tussen R 1 000 per wapen tydens groot besendings en R 12 000 per wapen indien indiwidueel gevlieg kos. Die handelaar se aankoopprys trek dus nou al maklik by R 4 900.

Marlin XS-7;‘n Intreevlak opsie

Saam met die Redfield Revenge teleskoop is die Marlin XS-7 ‘n baie goeie keuse op intree vlak.

6 Augustus / August 2014WILD LAND