witviskoekies)(24-)30viskoekies)) - bettereat | …g)fyngdrukte)gekookte)aartappel))...

1
P | 1 WITVISKOEKIES (24 30 viskoekies) Gebruik kolwyntjie pannetjies om hierdie viskoekies te maak. Die resep lewer 24 viskoekies 30 viskoekies. 2 Bokse bevrore stokvis (450 500 g x 2) Groot handvol pietersielie fyngekap 2 eiers 1 medium ui baie fyn gekap 100 g fyngdrukte gekookte aartappel 1/2 koppie olyfolie 1/3 teelepel sout Peper na smaak Stoom die bevrore vis tot net gaar. Laat dit afkoel en vlok Voeg dan die ui, pietersielie, aartappel, eier en sout en peper en olyfolie. Gooi 'n klein bietjie olyfolie in elke ronding of smeer die pan met olyfolie. Skep 'n groterige eetlepel vol vismengsel per keer en rol 'n bolletjie en druk dit effens plat en sit in die kolwyntjie panne. Smeer die viskoekies boop met bietjie olyfolie deur gebruik te maak van 'n kwassie. Baie by 'n voorverhitte oond (180 g) vir ongeveer 30 35 minute of tot die viskoekies goudbruin is. Verpak in waspapier indien jy dit wil vries en as enkelporsies wil uithaal.

Upload: ngodat

Post on 14-May-2018

226 views

Category:

Documents


7 download

TRANSCRIPT

Page 1: WITVISKOEKIES)(24-)30viskoekies)) - BetterEat | …g)fyngdrukte)gekookte)aartappel)) 1/2koppieolyfolie) 1/3)teelepel)sout) Peper)nasmaak)) Stoom)die)bevrore)vis)totnetgaar.)Laatditafkoel)en)vlok)

P | 1

WITVISKOEKIES  (24-­‐  30  viskoekies)    Gebruik  kolwyntjie  pannetjies  om  hierdie  viskoekies  te  maak.  Die  resep  lewer  24  viskoekies  -­‐  30  viskoekies.    2  Bokse  bevrore  stokvis  (450  -­‐  500  g  x  2)    Groot  handvol  pietersielie  fyngekap  2  eiers  1  medium  ui  baie  fyn  gekap  100  g  fyngdrukte  gekookte  aartappel    1/2  koppie  olyfolie  1/3  teelepel  sout  Peper  na  smaak    Stoom  die  bevrore  vis  tot  net  gaar.  Laat  dit  afkoel  en  vlok  Voeg  dan  die  ui,  pietersielie,  aartappel,  eier  en  sout  en  peper  en  olyfolie.  Gooi  'n  klein  bietjie  olyfolie  in  elke  ronding  of  smeer  die  pan  met  olyfolie.  Skep  'n  groterige  eetlepel  vol  vismengsel  per  keer  en  rol  'n  bolletjie  en  druk  dit  effens  plat  en  sit  in  die  kolwyntjie  panne.  Smeer  die  viskoekies  bo-­‐op  met  bietjie  olyfolie  deur  gebruik  te  maak  van  'n  kwassie.      Baie  by  'n  voorverhitte  oond  (180  g)  vir  ongeveer  30  -­‐  35  minute  of  tot  die  viskoekies  goudbruin  is.    Verpak  in  waspapier  indien  jy  dit  wil  vries  en  as  enkelporsies  wil  uithaal.