20 may 2016, platinum weekly, 50 marais street, tel: 014 592 … · 2016-05-20 · die ma het toe...

1
p 5 20 May 2016, PLATINUM WEEKLY, 50 Marais Street, Tel: 014 592 9686, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected] ACCOUNTANT ON CALL – For all your ad-hoc accounting functions to reduce costs and streamline your financial processes, accountant with 25 years costing and financial management experience in the smelter and mining industry available for small or large financial projects. Experience include Spreadsheet Design, Costing Models, Financial Models, Budget Models, Project costing, Debtors and Creditors Management, Bank and General Ledger reconciliations, VAT returns and queries, Fixed Assets Register, Raw material recording and costing. Contact me at 083 665 5568 for appointment. Rustenburg – “My hart het amper gaan staan. Mens lees oor díe goed – maar verwag dat dit nooit met jou sal gebeur nie... totdat dit vroeg Sondagoggend met mý en my gesin gebeur het,” vertel ‘n ma aan die Platinum Weekly koerant. Sy wil graag anoniem bly – maar doen ‘n beroep op ons gemeenskap om op hul hoede te wees vir soortgelyke inbrake of pogings tot inbrake. Die ma en pa woon saam met hul vier jong kinders in Hakea Laan, Rustenburg. Twee mans was besig om te werskaf om by hul woning in te breek omstreeks 02h00, vroeg Sondagoggend, 15 Mei 2016. “Ek het iets by die sitkamer venster gehoor – ‘n krap geluid. Ek dag dit was ‘n rondloper kat wat gewoonlik daar moles maak. Maar die oomblik toe ek by die sitkamer instap gewaar ek toe ‘n skaduwee van twee mans – en nie die van ‘n kat nie!” Die ma het toe nader gestap en die gordyn so effe opsy getrek om beter te sien. Daar was een korterige man, en een lang lel net so effe agter hom. “Ek het myself koud geskrik – my een seun het in die sitkamer aan die slaap geraak – reg voor die neuse van die skurke!” Die ma het aan die gil gegaan en hard teen die venster geklap om lawaai te maak. Haar skoonpa het toe wakker geskrik en ook op die boewe begin skree. Die twee makkers het toe geskrik en gevlug oor die muur. Sonder skroom het die ma op StaanSaam Rustenburg se WhatsApp lyn gespring om almal op patrollie te waarsku. ‘n Lid van die RCCF het onmiddellik ‘n patrollie motor na hul tuiste gestuur, en was binne minute op die perseel. Die res van Sondagoggend het die groep die area patrolleer om seker te maak dat só iets nie weer moet gebeur nie. “Ek, my skoonpa, skoonma en die vier kinders was by die huis. Die diewe is nie bang nie!” waarsku die ma aan lesers. Eers toe dit lig word die Sondagoggend, het die gesin buite gaan loer wat aangaan. Daar het hulle afgekom op die skroewedraaier wat gebuig is in ‘n plat plaat formaat, saam met die veter – soos aangedui in die foto’s. “Die Maandag oggend hoor ek toe dat daar twee ander inbrake in my omgewing was; een in Manuka Laan, en een in Santolina Laan.” Híer het hulle die venster oop forseer met ‘n plat plaat of skroewedraaier, en daarnaas die veter wat ‘n hakie (loop) aan die onderkant het, van bó af na die handvatsel in forseer. Daarna trek hulle die veter stywer en lig só die handvatsel van die venster. Híer is die veter om die handvatsel, rég om oopgemaak te word. Venster Veter Visvang

Upload: others

Post on 30-Jan-2020

3 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

p 520 May 2016, PLATINUM WEEKLY, 50 Marais Street, Tel: 014 592 9686, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected]

ACCOUNTANT ON CALL – For all your ad-hoc accounting functions to reduce costs and streamline your fi nancial processes, accountant with 25 years costing and fi nancial management experience in the smelter and mining industry available for small or large fi nancial projects. Experience include Spreadsheet Design, Costing Models, Financial Models, Budget Models, Project costing, Debtors and Creditors Management, Bank and General Ledger reconciliations, VAT returns and queries, Fixed Assets Register, Raw material recording and costing. Contact me at 083 665 5568 for appointment.

Rustenburg – “My hart het amper gaan staan. Mens lees oor díe goed – maar verwag dat dit nooit met jou sal gebeur nie... totdat dit vroeg Sondagoggend met mý en my gesin gebeur het,” vertel ‘n ma aan die Platinum Weekly koerant. Sy wil graag anoniem bly – maar doen ‘n beroep op ons gemeenskap om op hul hoede te wees vir soortgelyke inbrake of pogings tot inbrake. Die ma en pa woon saam met hul vier jong kinders in Hakea Laan, Rustenburg. Twee mans was besig om te werskaf om by hul woning in te breek omstreeks 02h00, vroeg Sondagoggend, 15 Mei 2016. “Ek het iets by die sitkamer venster gehoor – ‘n krap geluid. Ek dag dit was ‘n rondloper kat wat gewoonlik daar moles maak. Maar die oomblik toe ek by die sitkamer instap gewaar ek toe ‘n skaduwee van twee mans – en nie die van ‘n kat nie!”Die ma het toe nader gestap en die gordyn so effe opsy getrek om beter te sien. Daar was een korterige man, en een lang lel net so effe agter hom. “Ek het myself koud geskrik – my een seun het in die sitkamer aan die slaap geraak – reg voor die neuse van die skurke!”Die ma het aan die gil gegaan en hard teen die venster geklap om lawaai te maak. Haar skoonpa het toe wakker geskrik en ook op die boewe begin skree. Die twee makkers het toe geskrik en gevlug oor die muur. Sonder skroom het die ma op StaanSaam Rustenburg se WhatsApp lyn gespring om almal op patrollie te waarsku. ‘n Lid van die RCCF het onmiddellik ‘n patrollie motor na hul tuiste gestuur, en was binne minute op die perseel. Die res van Sondagoggend het die groep die area patrolleer om seker te maak dat só iets nie weer moet gebeur nie. “Ek, my skoonpa, skoonma en die vier kinders was by die huis. Die diewe is nie bang nie!” waarsku die ma aan lesers. Eers toe dit lig word die Sondagoggend, het die gesin buite gaan loer wat aangaan. Daar het hulle afgekom op die skroewedraaier wat gebuig is in ‘n plat plaat formaat, saam met die veter – soos aangedui in die foto’s.“Die Maandag oggend hoor ek toe dat daar twee ander inbrake in my omgewing was; een in Manuka Laan, en een in Santolina Laan.”

Híer het hulle die venster oop forseer met ‘n plat plaat of skroewedraaier, en daarnaas die veter

wat ‘n hakie (loop) aan die onderkant het, van bó af na die handvatsel in forseer. Daarna trek hulle die veter stywer en lig só die handvatsel van die

venster.

Híer is die veter om die handvatsel, rég om oopgemaak te word.

Venster Veter Visvang