22 april 2016, platinum weekly, 50 marais street, tel: 014 ... · die opleiding vind plaas op 25...

1
p 15 22 April 2016, PLATINUM WEEKLY, 50 Marais Street, Tel: 014 592 9686, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected] FEDSAS (Die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole) bied Tegnologie- opleiding, asook Hey Lei-opleiding (Jong Leiers) aan vir hoofde, personeellede, beheerliggame en VRL-hoofleiers van Noordwes skole aan. Die opleiding vind plaas op 25 April 2016 te Hoërskool Bergsig, Rustenburg, en weer op 5 Mei 2016 te Hoër Volkskool, Potchefstroom. Die Tegnologie Forum se program bestaan vanjaar uit drie hoof opsies, waaruit persone self die mees toepaslike sessie(s) vir hul behoeftes kan kies. ‘n Skool kan ook meer as een persoon afvaardig om die verskillende opsies by te woon. Die volgende onderwerpe sal bespreek word: Tegnologie aanvaarding in skole (‘n bloudruk en roetekaart vir u tegnologieplan) - vir persone/ skole wat die reeks van 2015 misgeloop het; Tegnologie beplanning en –leierskap; Infrastruktuur; Administrasie, kommunikasie en finansies; asook Klaskamer tegnologie (SMART). Tydens die Hey Lei Forum word onderwysers wat vir die VRL verantwoordelik is, opgelei. Elke persoon wat dit bywoon, kry ‘n fasiliteerdersgids en ‘n DVD-stel, en elke skool ontvang ‘n pakket met 20 leerder werkboekies. Manie Botha (kenner van waardegedrewe skole) en sy span lewer ‘n puik produk. ‘n Program soos dié bied waardevolle materiaal om jong leiers te ontwikkel. VRL-lede is ook deel van die beheerliggaam en moet hul rol in die uitvoering van die taak van die beheerliggaam kan speel. Die hoofleiers/VRL-dagbestuur is dus ook baie welkom. Die koste beloop R150.00 per persoon vir Fedsas-lidskole en R250.00 vir nie-lidskole. Vir verdere navrae, kontak Marietjie Fouché, Adjunk-provinsiale Bestuurder, FEDSAS Noordwes by 083-308 4026. Rustenburg – Round 3 of the 1:10 scale Gauteng RC Drift Champion- ships was held on 3 April 2016 at the Waterfall Value Mart in Rustenburg. From Rustenburg, Christo Stander qualified in 1st place and finished in 2nd, as well as Tandem of the Day with Darron Herselman from Pretoria, Gerrie van Zyl came in with a 4/3, CJ Stander 12/10, Willie van Loggenberg 15/16, Bryan Pienaar 16/15, Nicky Stander 24/20, Pieter Ellis 27/25, Dave Pieterse 28/29, Kevin Moss 29/27 and Neil Pienaar 30/30. Currently in the championship after round 3, from Rustenburg: Christo Stander in 1st, Bryan Pienaar in 11th, CJ Stander in 17th, Gerrie van Zyl in 27th, Willie van Loggenberg in 31st, Nicky Stander in 32nd, Kevin Moss in 36th, Pieter Ellis in 38th, Dave Pieterse in 47th, Neil Pienaar in 48th and Jean Wessels is 50th. Round 4 will be held in Boksburg at the Grand Prix Models on 28 May 2016. Visit the Platinum RC Drift’s faceboook page under ‘PlatinumRC’ for more in- formation. “Thank you Waterfall Mall for the space and www.Donsday.co.za for sponsor- ing me with an OMG brushless ser- vo, esc and motor for 2016,” Christo Stander said. Rustenburg – Zinniaville Sec- ondary School is extremely proud of Keatlegile Moeketsi who is in Grade 1. She attends also attends the Happy Feet Ballet studio in Rustenburg. Af- ter winning the regional round in Potchefstroom on 5 March 2016, the team qualified to go to Nationals. The South African Champion- ships of Performing Arts was held between 1-8 April 2016 at the Rustenburg Civic Centre. Keatlegile dancing in the “Fro- zen Team” and under the guid- ance of Annelle Botha, was placed in third position and won the Bronze medal. Con- gratulations! Rustenburg – The students from Zinniaville Secondary School have already begun their preparations to achiev- ing top results for 2016. The following learners took first position from a total of 476 learners who wrote their term one examinations. Nazmeera Haroon (Grade 8), Andrea D’sa (Grade 9), Khadeejah Essack (Grade 10), Namita Biju (Grade 11) and Maysarah Osman (Grade 12) took the first place in their respective grades. The Top Ten learners in each grade were given a bronze medal and a certificate for their hard work and dedication. Congratulations and well done to all the achievers. For the under-achievers it is still not too late. Work hard and success will surely follow. Gideon en Kitty Erasmus het op 5 Maart 2016 die ewige trou aan mekaar belowe. Die huweliksbevestiging is deur Pastoor Morne Ford gedoen by Bulls in the Bush. Fotografie deur LD Photography. The Frozen Team Keatlegile Moeketsi, Grade 1 Learner attending Zinniaville Secondary School. Fltr: Nazmeera Haroon (Grade 8), Andrea D’sa (Grade 9), Khadeejah Essack (Grade 10), Namita Biju (Grade 11) and Maysarah Osman (Grade 12). Darron Herselman’s Nissan being chased by Christo Stander’s Tamiya/OMG Porsche GT2 in the finals, this run also won Tandem of the Day. Christo Stander’s Tamiya/OMG Porsche 993GT2 being chased by Gerrie van Zyl’s Tamiya Nissan Skyline R32 in the semi finals. Rustenburg’s Platinum RC Drift Club; front fltr: Bryan Pienaar, Pieter Ellis, Christo Stander, Nicky Stander and Dave Pieterse. Back fltr: Neil Pienaar, Kevin Moss, Gerrie van Zyl, Willie van Loggenberg, CJ Stander and Wesley van Loggenberg. Group photo of the Rustenburg, Pretoria and Johannesburg drifters. OPLEIDING VIR SKOLE IN NOORDWES Why drive if you can drift? Zinniaville Secondary School’s SA Champion On the road to success Huweliksklokke Vodacom Super Rugby 2016 – Week 8 Crusaders vs Jaguares In Christchurch kry die Jaguares weer pak en word met 32-15 geklop deur ‘n begeesterde Saders span. Die All Black heelagter, Israel Dagg, het ‘n welkome terugkeer gemaak na sy besering, en was puik uit die laaste vesting. Die Crusaders reis volgende Canberra toe om teen die Brumbies te gaan kragte meet met die Jaguares wat in Tokio teen die Sunwolves gaan speel. Rebels vs Hurricanes Die Canes slaan die Rebelle bloedneus op hul tuisveld in Melbourne en wen gemaklik met 38-13. Beauden Barrett het vir die Canes op losskakel ‘n skitterende spel opgelewer en lyk na die moontlike opvolger vir Dan Carter. Die Canes speel volgende in ‘n Kiwi derby teen die Chiefs in Wellington en die Rebels speel teen die Cheetahs in Melbourne. Cheetahs vs Sunwolves Die DBV was seker erg ontstel toe hulle moes verneem dat Japanse wolwe mishandel word in Bloemfontein. Die Cheetahs verskeur die Sunwolwes en druk veertien... Ja! Veertien ou grote... skitter drieë, en wen 92-17. Die Japanners het nou amptelik die houtlepel by die OP Kings afgeneem en met hul swak spel – tot dusver is hulle ‘n verleentheid vir die Superreeks. Die Sunwolwes speel volgende teen die Jaguares in Tokio met die Cheetahs wat Melbourne toe reis om teen die Rebels spiere te gaan bult. Blues vs Haaie In Auckland verloor die Durbaniete 23-18 en kan net hulself blameer. Doellose skoppe was aan die orde van die dag, en Pat Lambie se afwesigheid word nou erg gevoel ou grote. Die Blues het volgende ‘n loslootjie met die Haaie wat in die HUIS VAN PYN in Dunedin teen die Highlanders te staan gaan kom. Waratahs vs Brumbies In ‘n riller slaag die Brumbies tog daarin om die Tahs op hul tuisveld 26-20 te klop. Die dag het aan Joe Tomane behoort wat kook op vleuel vir die Brumbies en is met drie puik drieë beloon. Die Brumbies speel volgende teen die Crusaders in Canberra met die Waratahs wat Perth toe reis om teen die Force te loop speel. Bulle vs Reds Op Fort Loftus het die Bulle ‘n skitterende vertoning gelewer en klop die Reds 41- 22. Met hierdie soort spel gaan die ander spanne wat wil kom oorlog maak op Fort Loftus, meer as die normale grofgeskut nodig hê om hierdie bedonderde Bulle te tem. Die Bulle het volgende ‘n loslootjie met die Reds wat Kaapstad toe reis om teen die Stormers uit te draf. Leeus vs Stormers In ‘n oorlog in kleine het die Jo’Burgers op Ellispark teen die Kapenaars as welverdiende oorwinnaars van die veld afgestap. Hierdie was soos toets ruggas ou grote, geen genade is gevra of geggee nie... Die Leeus speel volgende teen die Kings in PE met die Stormers wat op Nuweland teen die Reds kragte gaan meet. Nag ou grote…

Upload: others

Post on 17-Feb-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

p 1522 April 2016, PLATINUM WEEKLY, 50 Marais Street, Tel: 014 592 9686, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected]

FEDSAS (Die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole) bied Tegnologie-opleiding, asook Hey Lei-opleiding (Jong Leiers) aan vir hoofde, personeellede, beheerliggame en VRL-hoofleiers van Noordwes skole aan.Die opleiding vind plaas op 25 April 2016 te Hoërskool Bergsig, Rustenburg, en weer op 5 Mei 2016 te Hoër Volkskool, Potchefstroom.Die Tegnologie Forum se program bestaan vanjaar uit drie hoof opsies, waaruit persone self die mees toepaslike sessie(s) vir hul behoeftes kan kies. ‘n Skool kan ook meer as een persoon afvaardig om die verskillende opsies by te woon.

Die volgende onderwerpe sal bespreek word:• Tegnologie aanvaarding in skole

(‘n bloudruk en roetekaart vir u tegnologieplan) - vir persone/ skole wat die reeks van 2015 misgeloop het;

• Tegnologie beplanning en –leierskap;• Infrastruktuur;• Administrasie, kommunikasie en

finansies; asook• Klaskamer tegnologie (SMART).Tydens die Hey Lei Forum word onderwysers wat vir die VRL verantwoordelik is, opgelei. Elke persoon wat dit bywoon, kry ‘n fasiliteerdersgids en ‘n DVD-stel, en elke skool ontvang ‘n pakket met 20 leerder werkboekies.

Manie Botha (kenner van waardegedrewe skole) en sy span lewer ‘n puik produk. ‘n Program soos dié bied waardevolle materiaal om jong leiers te ontwikkel. VRL-lede is ook deel van die beheerliggaam en moet hul rol in die uitvoering van die taak van die beheerliggaam kan speel. Die hoofleiers/VRL-dagbestuur is dus ook baie welkom.Die koste beloop R150.00 per persoon vir Fedsas-lidskole en R250.00 vir nie-lidskole.Vir verdere navrae, kontak Marietjie Fouché, Adjunk-provinsiale Bestuurder, FEDSAS Noordwes by 083-308 4026.

Rustenburg – Round 3 of the 1:10 scale Gauteng RC Drift Champion-ships was held on 3 April 2016 at the Waterfall Value Mart in Rustenburg.From Rustenburg, Christo Stander qualified in 1st place and finished in 2nd, as well as Tandem of the Day with Darron Herselman from Pretoria, Gerrie van Zyl came in with a 4/3, CJ Stander 12/10, Willie van Loggenberg 15/16, Bryan Pienaar 16/15, Nicky Stander 24/20, Pieter Ellis 27/25, Dave Pieterse 28/29, Kevin Moss 29/27 and Neil Pienaar 30/30.Currently in the championship after round 3, from Rustenburg: Christo Stander in 1st, Bryan Pienaar in 11th, CJ Stander in 17th, Gerrie van Zyl in 27th, Willie van Loggenberg in 31st, Nicky Stander in 32nd, Kevin Moss in 36th, Pieter Ellis in 38th, Dave Pieterse in 47th, Neil Pienaar in 48th and Jean Wessels is 50th.Round 4 will be held in Boksburg at the Grand Prix Models on 28 May 2016. Visit the Platinum RC Drift’s faceboook page under ‘PlatinumRC’ for more in-formation. “Thank you Waterfall Mall for the space and www.Donsday.co.za for sponsor-ing me with an OMG brushless ser-vo, esc and motor for 2016,” Christo Stander said.

Rustenburg – Zinniaville Sec-ondary School is extremely proud of Keatlegile Moeketsi who is in Grade 1. She attends also attends the Happy Feet Ballet studio in Rustenburg. Af-ter winning the regional round in Potchefstroom on 5 March 2016, the team qualified to go to Nationals. The South African Champion-ships of Performing Arts was held between 1-8 April 2016 at the Rustenburg Civic Centre. Keatlegile dancing in the “Fro-zen Team” and under the guid-ance of Annelle Botha, was placed in third position and won the Bronze medal. Con-gratulations!

Rustenburg – The students from Zinniaville Secondary School have already begun their preparations to achiev-ing top results for 2016. The following learners took first position from a total of 476 learners who wrote their term one examinations. Nazmeera Haroon (Grade 8), Andrea D’sa (Grade 9), Khadeejah Essack (Grade 10), Namita Biju (Grade 11) and Maysarah Osman (Grade 12) took the first place in their respective grades.The Top Ten learners in each grade were given a bronze medal and a certificate for their hard work and dedication. Congratulations and well done to all the achievers. For the under-achievers it is still not too late. Work hard and success will surely follow.

Gideon en Kitty Erasmus het op 5 Maart 2016 die ewige trou aan mekaar belowe. Die huweliksbevestiging is deur Pastoor Morne Ford gedoen by Bulls in the Bush. Fotografie deur LD Photography.

The Frozen Team

Keatlegile Moeketsi, Grade 1 Learner attending Zinniaville Secondary School.

Fltr: Nazmeera Haroon (Grade 8), Andrea D’sa (Grade 9), Khadeejah Essack (Grade 10), Namita Biju (Grade 11) and Maysarah Osman (Grade 12).

Darron Herselman’s Nissan being chased by Christo Stander’s Tamiya/OMG Porsche GT2 in the finals, this run also won Tandem of the Day.

Christo Stander’s Tamiya/OMG Porsche 993GT2 being chased by Gerrie van Zyl’s Tamiya Nissan Skyline R32 in the semi finals.

Rustenburg’s Platinum RC Drift Club; front fltr: Bryan Pienaar, Pieter Ellis, Christo Stander, Nicky Stander and Dave Pieterse. Back fltr: Neil Pienaar, Kevin Moss, Gerrie van Zyl, Willie van Loggenberg, CJ Stander and Wesley van Loggenberg.

Group photo of the Rustenburg, Pretoria and Johannesburg drifters.

OPLEIDING VIR SKOLE IN NOORDWES

Why drive if you can drift?

Zinniaville Secondary School’s SA Champion

On the road to success

Huweliksklokke

Vodacom Super Rugby 2016 – Week 8

Crusaders vs JaguaresIn Christchurch kry die Jaguares weer pak en word met 32-15 geklop deur ‘n begeesterde Saders span. Die All Black heelagter, Israel Dagg, het ‘n welkome terugkeer gemaak na sy besering, en was puik uit die laaste vesting. Die Crusaders reis volgende Canberra toe om teen die Brumbies te gaan kragte meet met die Jaguares wat in Tokio teen die Sunwolves gaan speel.Rebels vs HurricanesDie Canes slaan die Rebelle bloedneus op hul tuisveld in Melbourne en wen gemaklik met 38-13. Beauden Barrett het vir die Canes op losskakel ‘n skitterende spel opgelewer en lyk na die moontlike opvolger vir Dan Carter. Die Canes speel volgende in ‘n Kiwi derby teen die Chiefs in Wellington en die Rebels speel teen die Cheetahs in Melbourne.Cheetahs vs SunwolvesDie DBV was seker erg ontstel toe hulle moes verneem dat Japanse wolwe mishandel word in Bloemfontein. Die Cheetahs verskeur die Sunwolwes en druk veertien... Ja! Veertien ou grote... skitter drieë, en wen 92-17. Die Japanners het nou amptelik die houtlepel by die OP Kings afgeneem en met hul swak spel – tot dusver is hulle ‘n verleentheid vir die Superreeks. Die Sunwolwes speel volgende teen die Jaguares in Tokio met die Cheetahs wat Melbourne toe reis om teen die Rebels spiere te gaan bult.Blues vs HaaieIn Auckland verloor die Durbaniete 23-18 en kan net hulself blameer. Doellose skoppe was aan die orde van die dag, en Pat Lambie se afwesigheid word nou erg gevoel ou grote. Die Blues het volgende ‘n loslootjie met die Haaie wat in die HUIS VAN PYN in Dunedin teen die Highlanders te staan gaan kom.Waratahs vs BrumbiesIn ‘n riller slaag die Brumbies tog daarin om die Tahs op hul tuisveld 26-20 te klop. Die dag het aan Joe Tomane behoort wat kook op vleuel vir die Brumbies en is met drie puik drieë beloon. Die Brumbies speel volgende teen die Crusaders in Canberra met die Waratahs wat Perth toe reis om teen die Force te loop speel.Bulle vs RedsOp Fort Loftus het die Bulle ‘n skitterende vertoning gelewer en klop die Reds 41-22. Met hierdie soort spel gaan die ander spanne wat wil kom oorlog maak op Fort Loftus, meer as die normale grofgeskut nodig hê om hierdie bedonderde Bulle te tem. Die Bulle het volgende ‘n loslootjie met die Reds wat Kaapstad toe reis om teen die Stormers uit te draf.Leeus vs StormersIn ‘n oorlog in kleine het die Jo’Burgers op Ellispark teen die Kapenaars as welverdiende oorwinnaars van die veld afgestap. Hierdie was soos toets ruggas ou grote, geen genade is gevra of geggee nie... Die Leeus speel volgende teen die Kings in PE met die Stormers wat op Nuweland teen die Reds kragte gaan meet.Nag ou grote…