malutima 20150311
Post on 08-Apr-2016
270 Views
Preview:
DESCRIPTION
TRANSCRIPT
TEL: 058 303 5411 WOENSDAG 11 MAART 2015 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE
Koerant met hart The paper with heartI
Lynda Greyling
ÊRENS moet hul stem gehoor word – en asdit beteken dat hulle na die Uniegebou inPretoria moet gaan om ’n versoekskrif aanAaron Motsoaledi, die minister van gesondheid, te oorhandig, gaan hulle dit doen.Dít is hoe sterk die lede van die Petsana
inwonersvereniging (PIV) oor hul saak voel.Die PIV het reeds einde verlede jaar ’n
versoekskrif met hul griewe aan die departement van gesondheid oorhandig.Nadat hulle geen reaksie ontvang het nie,
het hulle weer ’n versoekskrif saamgestelwat hulle persoonlik aan dr. Benny Malakoane, die LUR vir gesondheid in die Vrystaat,in Bloemfontein wou oorhandig.
Hy was egter nie beskikbaar nie. Dieversoekskrif is wel deur ’n verteenwoordigervan die departement ontvang.Luidens die versoekskrif is inwoners
ontevrede dat daar nie meer ’n mediesesaal by die Nketoanahospitaal is nie en dieteater gesluit is sodat operasies nie meergedoen word nie.“Dit is sedert die hospitaal met die
Phekolonghospitaal in Bethlehem geïntegreer is en nou as die PhekolongNketoanadistrikshospitaal bekend staan,” sê MajolaDumezweni, voorsitter van die PIV.Inwoners kla dat hulle in lang rye moet
staan, ure wag en soms selfs nie dieselfdedag geholpe raak nie. Dit is blykbaar weens’n tekort aan personeel.
Pasiënte word deur die Nigeriese dokterna Phekolong verwys. Daar word beweersommige pasiënte sterf in die ambulans ofkort ná hul aankoms.Die departement van gesondheid het
intussen op hierdie bewerings gereageer ensê volgens sy rekords is daar niemand in ’nambulans of kort ná hul aankoms dood nie.Die departement het versoek dat die PIV diename van die oorledenes aan hom bekendmaak.Luidens die departement se verklaring is
die Nketoanahospitaal nie die enigstehospitaal in die Vrystaat wat verander hetnie. Die samesmelting van hospitale inkomplekse is gedoen om dienslewering teversterk. Hoewel daar ’n tekort aan perso
neel is, word alles moontlik gedoen omgoeie dienste lewer.Intussen maak die lede van die PIV
gereed om na die Uniegebou te gaan.Die vereniging beskik nie oor geld vir
vervoer nie en versoek inwoners om hulle testeun.Hulle het reeds dr. Carel Lacock, ’n
afgetrede mediese dokter wat jare lank bydie einste hospitaal geopereer het, besoek.Volgens Lacock, wat sedert 1968 daargewerk het, is daar nie meer ’n chirurgieseafdeling nie, maar is daar wel nog ’nkraamafdeling.Volgens Dumezweni sal lede van die
vereniging op 16 Maart na Pretoria gaan omhul saak te stel.
PIV na hoogste gesagInwonersvereniging rig weer versoekskrif oor hospitaal
VAN links is Bielie de Jongh, Suné Maritz en Carmen Adkins van die Bethlehem-marathonklub se ledewat Saterdagoggend (07/03) aan die Surrender Hill-marathon deelgeneem het. By hulle is twee ander atlete.Hulle was naby die eindpunt toe die foto geneem is. Foto: Lynda Greyling
Byt vas vir laaste entjie van marathonTROTSEER GEVAARLIKE TOESTANDE: Die pad tussenBethlehem en Fouriesburg was Sondagaand (08/03) vir ’n rukgesluit weens hael wat op die pad gelê het. Foto ingestuurdeur Suzé van der Spuy.
Cor. Malan and Murray Streets, BETHLEHEMTel. 058 303 2687/058 303 3048
BUY PER BOXand SAVE !!BULK BUYS =
BARGAIN PRICES
BUY PER BOXand SAVE !!BULK BUYS =
BARGAIN PRICES
Wholesaleprices directto the public!
SPECIALS2,5 LT ICE CREAM
FISH FINGERS
750 ML COOKING OIL
2,5 DOZEN EGGS (X-LARGE)
R27,95 EA
R43,95 /KG
R9,95 EA
R30,95 EA
X1PTXTR2-MA110315
www.panarottis.co.za
X1PTXTV6-MA110315
Sondae: Buffet eteR110 per persoon
(kinders 6 -12 jaar)R60(kinders 5 jaar en jonger)Gratis
Sondae: Buffet eteR110 per persoon
(kinders 6 -12 jaar)R60(kinders 5 jaar en jonger)Gratis
Maandae tot Saterdae: A' la Carte Spyskaart • Geen besprekings nodigPosbus 1Posbus 114 • Fouriesburg • 9725 • T14 • Fouriesburg • 9725 • Tel. 058 223 0207 • Faks 058 223 0257el. 058 223 0207 • Faks 058 223 0257
Bespreek asb op die betrokke Sondag voor 09:00Bespreek asb op die betrokke Sondag voor 09:00
RESTAURANT EN AKKOMODASIE
4-GANG
NUWE EIENAARS! DIESELFDE GOEIE DIENS, DIESELFDE VRIENDELIKE PERSONEEL!NUWE EIENAARS! DIESELFDE GOEIE DIENS, DIESELFDE VRIENDELIKE PERSONEEL!
X1PUU5AD-MA110315
2 MALUTI, WOENSDAG 11 MAART 2015
INA PEYPER is 16 jaar gelede met kankergediagnoseer.Op Saterdag 28 Februarie het sy, haar
kinders en ander familielede aan diejaarlikse KansaShavathon deelgeneem.Agt lede van dié familie het in Bethlehem
deelgeneem. Haar een dogter, Carla deJongh, en dié se man, Derick, het inPretoria deelgeneem.Retha Fourie, ’n vrywilliger by Kansa, het
Ina se poniestert afgesny.Die hare is aan Kansa geskenk om ’n
pruik te laat maak vir iemand wat kankerhet.Van die ander familielede het ook hul
hare gesny of afgeskeer terwyl ’n klompiemet gekleurde hare tevrede was.Melanie Claasens, Ina se oudste dogter,
sê hulle het dit uit dankbaarheid gedoen virdie genadetyd wat hulle as ’n gesin het, enin herinnering aan haar pa, Derick, watoorlede is.Die familie het ’n skenking aan Kansa
gegee.
Hare waai ter ondersteuning
INA PEYPER (tweede, links voor) en haar familie wat aan Kansase Shavathon deelgeneem het. Van links is, voor: Gillian Webb, InaPeyper, Dina Peyper en Heinrich Claassens; agter: Hugo Maree,Fié Peyper, Wynand Peyper en Melanie Claassens.
Foto’s: Verskaf
CARLAENDERICKDE JONGHhet in Preto-ria aan Kansa se Shavathon deelgeneemom hul ma, Ina Peyper, te ondersteun.
CARLI VISAGIE (derde links) het haar ouma, Retha Fourie, wat ’nvrywilliger by Kansa is, het op Saterdag 28 Februarie gaan helpmet die jaarlikse Shavathon. Monica Nieuwoudt (derde regs) hetuit haar eie daar aangekom, hulp aangebied en die hele tyd gehelp.Van links isAnnemarieGoing, Fourie, Carli, Monica, Frances Tayloren Richard Nel.
DR. IRA KEARNS werk sedert 1 Maartheeltyds by die Mediclinic Hoogland senoodsentrum.Sy was voorheen die waarnemende
superintendent van die Dihlabenghospitaal, asook die kliniese bestuurder.Sy is nou heeltyds by die huidige
span van dr. Moira van der Merwe(bestuurder: noodsentrum) endr. Kenneth Reed.
Nuwe gesig
DR. IRA KEARNS
LOURIA BLIGNAUT (links) van die Asri-vier-Vroue-Landbou-unie (VLU) het Don-derdag (05/03) op area 3 se konferensieop Mooigelegen met haar saamtrekwerkgewen. Annatjie Meintjes van die Bethle-hem-Kosmos-VLU was tweede.
VAN links is Ina Viljoen van die Tweeling-VLU, Maretha du Preezvan die Kestell-VLU en Sanette Dorfling van die Asrivier-VLU.Hulle het onderskeidelik eerste, tweede en derde in die bor-duurwerk vir beginners (saamtrekwerk) geëindig. Hulle het hulpryse op area 3 se konferensie op Mooigelegen ontvang.
Foto’s: Lynda Greyling
IN die afdeling vir masjienwerk: ’n kreatief versierde drasak, hetErika van Aswegen van die Bethlehem-Kosmos-VLU (links) ge-wen, Ena Scheepers van die Fouriesburg-VLU (middel) wastweede en Lizbe Tack van die Reitz-VLU was derde.
INdie afdelingbreiwerk: ’n kreatiewe tee-mus, het iLLoma Vorster (links) van dieAsrivier-VLU gewen. Mari Dippenaar vandie Reitz-VLU was derde. Afwesig: Deli-ne Kasselman van die Waterbron-VLU(tweede).
YVONNEDEBRUYN (links) vandie FouriesburgVLUhet die afdeling vir hekelwerk: broomstick lace, ge-wen. Daleen Maree van die Daniëlsrus-VLU wastweede en Maretha du Preez van die Kestell-VLUderde.
HANLIE VENTER (regs) van die Daniëlsrus-VLU hetdie preservering-afdeling: papaja-en-sultana-atjar,gewen. Links is Annetjie Meintjes van die Bethle-hem-Kosmos-VLU (derde) en in die middel Elize Pie-ters van die Asrivier-VLU (tweede).
Spog metvaardighede
Eksklusiewe en Privaat4-ster gastehuis
Geen Registrasiefooi, 10% kopers Kommissie, ID en bewys van woonadres word vereis. SAAuction Group mag bienamens die verkoper tot by die reserweprys. Bepalings en voorwaardes geld. Items kan onttrek word sonder enige
kennisgewing. Veiling reëls is beskikbaar op die webwerf. Afslaer: Rudi Herbst 082 695 6658
Vir meer inligting skakel:
Carl - 083 455 8321Rudi - 082 695 6658
Of op die kantoorby 051 445 2032/1
4-Ster gegradeerde, 7 slaapkamer (almal en-suite) gastehuis met charismatieseversnit van die sjiek en oud. Luuks tog gemaklik en rustig. Loopafstand van diemeeste groot fasiliteite in die stad. Goed onderhou, skoon en netjiese gastehuismet onderdak parkering vir 9 voertuie. Hele eindom is omhein en beskerm deur
sekuriteit.
Lot 8. Verleng tot 20 Maart 201526 Donald Murray Laan, Park-Wes, Bloemfontein
Besigtiging: 14 Maart van 11:00 tot 14:00
334 ha Plaas, Hobhouse, Vrystaat22ha Nuwe spulpunt. Groot plaashuis met 2 buitekamers
171.3072 ha Leefstylplaas, Excelsior, VrystaatIdeaal vir naweek wegbreek of eksotiese wildsplaas.
Carl - 083 455 8321
SAPRPROPEROPERTYTY
GROUP
pooKeT
PIET VAN DER MERWEAFSLAERSAlgehele boedeluitverkoping van 3 plase, beeste, skape, vuurwapens, voertuie,
trekkers, implemente, meubels en losgoed.DONDERDAG 19 MAART 2015 OM 11:00
In opdrag van die eksekuteur en mev. G Labuschagne, namens die boede van wyleTC Labuschagne van die plaas Eaton, distrik Tweespruit.
ROETENeemdieBloemfontein/Tweespruit-teerpad11kmvanaf ThabaNchu, draai regs opdie S10 48- grondpad en vanaf Tweespruit neemdie Hobhouse teerpad vir +/- 9 km.Draai regsopdieS1048- grondpad, sienenvolgwegwysers.
PLASE: EATON, YORK EN DURHAM. GESAMENTLIKE GROOTTE 897,53 ha1. Plaas York: Onderverdeling 1 van die plaas York no. 436 (groot
405,98ha) geleë in Tweespruit- distrik, bestaan uit 5 grootweidingskampe en 2 klein landekampe, voorsien met veesuipings.
2. Plaas Eaton: Sekere resterende gedeelte van die plaas Eaton no. 226groot 187,57 ha (Tweespruit-distrik). Bestaan uit 7 weikampe en 1groot en 1 kleiner landekampe, ook met vee- suipings.Woonhuis: 3 slaapkamers, sitkamer, eetkamer, kombuis, TV-kamer,badkamer en toilet plus aparte woonstel, met motorhuis, nodigebuitegeboue, sinkstore, melkstal en 'n oop stoor. 6 windpompe, 1 xdompelpomp met nodige damme, nuutgeboorde boorgat (ontoegerus)asook werkershuise.
3. Plaas Durham: Restant van die plaas Durham no. 212, groot 303 98 haTweespruit-distrik. Bestaan uit 6 weidingskampe en vier kleiner kampeen 1 groot landekamp met veesuipings. Die drie plase word aangebiedas afsonderlik en daarna as geheel. (Drie plase is aangrensend aanmekaar).
BETALING VAN EIENDOM IS AS VOLG: 10% DEPOSITO VAN DIE KOOPSOM IS BY DIETOESLAAN VAN BOD BETAALBAAR BY WYSE VAN BANKGEWAARBORGDE TJEKS OFKONTANT. DIE BALANS VAN DIE KOOPSOM IS BETAALBAAR BY REGISTRASIE VAN
TRANSPORT IN DIE NAAM VAN DIE KOPER. GOEDGEKEURDE WAARBORGE MOET BINNE30 DAE GELEWER WORD WAT AANVAARBAAR IS VIR DIE VERKOPER OF HAAR
PROKUREUR. ALLE LEWENDEHAWE EN LOSGOED MOET ONMIDDELLIK VEREFFENWORD. LAAI VAN VEE OP EIENAAR SE RISIKO.
BTW SAL GEHEF WORD OP ALLES, MAAR GEEN KOPERSKOMMISSIE NIE.VUURWAPENS
Sako-jaggeweer (met teleskoop), enkelloop-12-boor- Iver Johnson-haelgeweer,9-mm- kort Browning- pistool.
BEESTE EN SKAPEBEESTE: Kruisras 148 plus 12 kalwers bestaande uit slagbulle, slagosse, stoorosse,koeieenkalwes, verseenFrieskoeie inmelk (bulleenossekangeslagword).SKAPE: 724 bestaande uit 450 ooie (2-tand tot volbek) dra 4 maande wol. 60slaghamels, 67ouooie, 142 stoorlammerooitjiesenhameltjies, 5 ramme.
VOERTUIE, TREKKERS, IMPLEMENTE, MEUBELS EN LOSGOEDVOERTUIE: Ford Ranger 2.5 TS (Super Cab), Toyota Hilux 2.4 D, Nissan-5-ton-dieseltrok (sonder lisensie), Opel Rekord L, ou Ford Cor na (skroot). TREKKERS ENIMPLEMENTE: Case 1370 Agri King, Ford 8600, Ford 5000, Case 930, Comfort King(nie lopend), Fordson Major (nie lopend), Clayson-koringstroper, 4-wiel-8- ton-sleepwa (met tralies), 4-wiel-beeswa (Engelbrecht), 4-ry- John Deere 7000-mielieplanter, 24-sko el-hidrouliese 'offset', 9-tand-skoffel, 5-tand-'ripper', 22-sko el-'offset', kompressor, Honda 5.5- waterpomp, dubbelwolpers, 5-tand-skoffel, 13-tand-skoffel, 9-tand-planter (skoffel, 9-ry-koring- planter, enkel-as-plaas-sleepwa, 28-sko el-sleep-dis, bossiekapper, 2-wiel-waentjie, kunsmisstrooier, JohnDeere-baler (tou), Fordson-baler, Comet Miner-kerwer, trekkersweismasjien opwiele, 2 x3-punt- skrapers, 3-skaar-sko elploeg, 4-tol-lusernhark, 1-ry-mielieplanter, 16-sko el-'offset', 6-tand-skoffel, 2-wiel-damskrop, SA Wonder-lusernsnyer, 4-skaar-sko elploeg, pikploeg, 3 x 3-skaar-ploeë, sinkplate, gifspuit,sakskaal, LM-hamermeul, Lister-20-pk-1800-r.p.m.-enjin, dieselkar, olieverkoelde250-sweismasjien, 4enjins (Kubota), 5 xhidrouliesepompe, 2perdesaals plushalteren toom, Tiger- ke ngsaag, staanboor, elektriese motor, elektriese grassnyer,saktrollie, brandspuit, aambeeld, werksbank met skroef, 2 vlekvryestaaltenks, 2slypmasjiene, 2 bore, motorhuisroldeur, ba erylaaier, groot seil, hark, treksaal,ke ngs, vurke, grawe, ens., groot hoeveelheid gereedskap, groot hoeveelheidrakke, boute en moere, melkmasjien, melktenk (+/- 400 liter), melkkanne enmelkemmers, 3 roomafskeiers, ou melkkanne, groot hoeveelheid skroot, 'kno ypine'-plankeenhortjiesrame.MEUBELS: Prag ge an eke eetkamerstel, buffet, tafel met inlasblaaie en 8 stoele(handgemaak), 2 klaviere (Reiman en Darton & Son Seilor) asook verskeidenheidhangkaste, beddens, stoele, yskasteens.
NAVRAE PIET VD MERWE 082 784 8829 * KANTOOR 051 522 5659* NA URE 051 436 4430 * MEV. LABUSCHAGNE 082 291 4169
X1PUJ94N-KN100315
MALUTI, WOENSDAG 11 MAART 2015 3
DIE Asrivier-Vroue-Landbou-unie (VLU)het die Harding-be-ker ontvang vir dietak met die hoogstetotaal tydens area 3se kongreswat Don-derdag (5/3) opMooigelegen gehouis. Van links is Sa-nette Dorfling (voor-sitter, Asrivier), EnaScheepers (Fouries-burg-VLU, tweede)en Hester Kruger(Bethlehem-Kos-mos-VLU, derde).
Foto’s: Lynda Greyling
VANDA GAGIANO (derde van links, voor) – president van die Vrystaatse Vroue-Landbou-unie (VVLU) – is hiersaam met die lede van die Asrivier-VLU uitgelate omdat hulle die meeste punte behaal het tydens area 3 sekonferensie wat op Mooigelegen naby Reitz gehou is. Van links is, voor: Leonie Roos, Georgie Naudé, Gagiano,Louria Blignaut, Martie Kruger, Danien van der Linde en Elize Pieters; agter: Alda van der Merwe, Alta Steyl,Kokkie Meiring, Sanette Dorfling (voorsitter), Martie Bondesio en iLLoma Vorster.
MARETHA DU PREEZ (regs) van die Kestell-VLU het die trofee ont-vang vir die lid met die meeste punte tydens area 3 se konferensie.Van links is Annatjie Meintjes (Bethlehem-Kosmos-VLU, derdemeeste punte), Ina Viljoen (Tweeling, naasmeeste punte) en Mare-tha du Preez.
ELIZEBOSCH (regs), wat al vir so-wat 20 jaar uitreikwerk in Hillbrowdoen en bekend is vir die boekHillbrow is nie vir sissies nie,wasdie spreker op die Vroue-Land-bou-unie (VLU) van area 3 se kon-ferensie wat op Mooigelegen na-by Reitz gehou is. Sy het ondermeer vertel dat dit klein goedjiesiswat ’n verskilmaak en dat sy diehumor soms in baie slegte situa-sies sien wat haar staande hou.Van links is Lizbé Tack (voorsitter,Reitz-VLU wat die konferensieaangebied het), Henti Scheepers(area 3, voorsitter, Reitz), VandaGagiano (voorsitter: VrystaatseVLU) en Bosch.
Oes punte in
X1PUQY9R-MA110315
Finale leserskompetisievir 2015 (3 kategorieë)
Voltooide vorms kan per hand by Mullerstraat 39, Bethlehem afgelewer word of per e-posgestuur word aan coleen@volksblad.com of redene@volksblad.com Voltooide vorms kan ook
by die onderskeie deelnemende ondernemings ingehandig word.
Naam van leser: __________________________________________________Kontak nommer van leser: _________________________________________
• Kies u gunsteling per kategorie deur 'n nommer 1 – 3 langs die top 3 perafdeling te sit. (1 = eerste keuse, 2 = tweede keuse, 3 = derde keuse). Elkekategorie moet volledig voltooi wees.• Besighede wat nie op die vorm aangedui word nie, se name mag nieingeskryf word nie.• Slegs besighede wie se name hierop aangedui word, vorm deel vanhierdie kompetisie.• Veels geluk en welgedaan aan ons finaliste!• Jou stem tel! Jy kan die besigheid wat volgens jou verdien om te wen,help om te wen.• Stem nou in hierdie finale rondte en jy mag dalk self ook wen!
VRIENDELIKSTE EN HULPVAARDIGSTE - Katerogie in alfabetiese volgordeGolden Gate SpurPanarotti’sRomans PizzaSolomons Mica
BESTE DIENS - Katerogie in alfabetiese volgordeOcean BasketRomans PizzaSpartan Spar
NETJIESSTE EN SKOONSTE - Katerogie in alfabetiese volgordePanarotti’sRomans Pizza
X1PUU6K1-MA110315
4 MALUTI, WOENSDAG 11 MAART 2015
THYS VAN TONDER vertel van die Oudskoliererugbyklub in die jaar 1999.In 1999 het Oudskoliere van die ougene
rasiebestuurslede na ’n jonger generasieoorgeskakel. Japie van Wyk is as voorsittergekies. In 2000 het Henry Kershaw die ampbeklee. Die volgende het die jaar gebeur:Nog ’n slag het die klub getref toe Allie
Shields skielik oorlede is. Allie was seker dieeen mens naas Willie Crowther en PhilipHelmand wat ’n groot aandeel in die klub segeskiedenis gehad het.Jaap Heidenreich en Japie van Wyk is as
lewenslange erelede aangewys.Geskiedenis is gemaak toe Hennie van
Schalkwyk as ’n anderskleurige tot diebestuur as bykomende wedstrydsekretarisverkies is. ’n Groot poging is dié jaaraangewend om meer advertensieborde opGoblepark langs die veld op te rig om meergeld in te win. Die klub moes die jaar driekeer van oefenveld verander – eers is daarop Jordaanpark, of kortweg Parrabaai,
geoefen, later op DHC du Plessispark(Shoot) en toe die skouterrein. Die klub wasook in die jaar betrokke by die reëlings van ’nwedstryd tussen die Griffons en ’n Vrystaatspan op Goblepark.Spelerprestasies: beste sportmangees – N.
Stander, veelsydigste speler van die jaar – R.van der Walt, beste bywoning van oefeninge– P. Mokoena en D. Schoombie, speler metdie meeste punte – E. Naudé, speler met diemeeste drieë – D. Schoombie, die meesteoefeninge bygewoon – J. van Reenen,voorspeler met die beste vordering – T.Sebofi, agterspeler met die beste vordering –W. Maree, mees aanvallende speler – T.Cilliers, klubman van die jaar – J. Klopper enbeste speler van die jaar – A. Shields.Op die rugbyveld het dit nie baie goed
gegaan nie. Dit was duidelik dat die verafstand na Welkom sy tol geëis het.Die eerste span het al 18 sy wedstryde
gewen, terwyl die tweede span vyf uit 12gewen het.
Lynda Greyling
OM oorkant ’n oop veld tebly het sy voordele én synadele.Een van die nadele is die
kakiebos wat daar groei endie saad na my erf toe waai, sodat daargedurig onkruid verwyder moet word.Dit is egter die rotte en muise wat pla.
’n Rukkie gelede was daar rotte in diemotorhuis. Rot se kind het nogal nes inmy motor gemaak, drade geknaag sodatdie lugreëling opgepak het. Intussen isdaar oorlog teen hierdie ongediertesgevoer en is die lugreëling herstel.Toe kom kuier die muise in die huis. ’n
Muis is volgens my slimmer as ’n rot.Hulle laat hulle nie deur ’n valletjie flousnie. Hulle eet ook nie juis die gif wat virhulle uitgesit word nie.Dit het weer ’n spanpoging gekos.
Meubels is weggeskuif terwyl ander met
besems gewapen was.Uiteindelik is muis nommereen by die huis uitgevee. Dietweede een was nie sogelukkig nie. Hy het dit nieoorleef nie.Sowat ’n week gelede jaag
die hond iets in die huis rond. Eers dinkek dit is weer ’n muis, maar dit is toe aldie tyd ’n klein padda.Dié wil ek regtig nie vir ’n troeteldier hê
nie en al is hy nog baie klein, is hy baierats. Hy het vir ’n week in die huisgeloseer en uiteindelik is hy gevang enbuite in die tuin gaan sit. Hopelik het hybesef dit is nie lekker in die huis nie.Die voordeel om oorkant die veld te bly
is om soggens die son te sien opkom oordie randjie en tarentale wat laat weet hulleis daar. Die mooiste van alles is diebokkies wat so nou en dan skaambangdaar wei. Iets mooier om die dag mee tebegin kan nie voor gevra word nie.
Muis en rot nie welkom hier
Groot slag tref rugbyklub
deur
Lynda Greyling
TE KOOP
ALLERLEI
1655
ALGEMENE &
HUISDIENSTE
ALLERLEI
1845
GRANITE & MARBLE:Kitchen tops, vanities, barcounters, etc. Bethlehem.Tel. 058 303 4840 /082 807 7456.
BETREKKINGS
3600
GESOEK
3601
Benodig die diens van 'nkontrolebeheerdame metrekenaarondervinding. Posbehels skofte. Stuur ver-
korte CV na086 520 9418 of na
pythonalarms@gmail.com
Benodig die dienste van* 'n Reaksiebeamptemet Graad C en rybewys.Pos behels skofte.Faks verkorte CV na086 520 9418 of e-pos na:pythonalarms@gmail.com
SOEK, KOOP, VERKOOP
Die gebruik van die letter
, leestekens soos
of of die gebruik van
syfers met die doel om dieadvertensie na die bopuntvan die klassifikasie-lys teskuif, is streng verbode.
"A" "!"
"*"
SMALLS NOTICE
AANDAGALLE
ADVERTEERDERS
DIE Hoërskool Voortrekker isbaie trots op die uitbundigematriekklas van 2014.Hierdie leerlinge het uitstekend
gevaar en ’n 100%slaagsyferbehaal (150 uit 150 het geslaag).Hulle het ’n totaal van 205
onderskeidings behaal nadat diehernasienwerk afgehandel is.Vakonderskeidings is, in
alfabetiese volgorde, soos volg:Afrikaans (eerste bykomendetaal), 10; Afrikaans (huistaal), 5;besigheidstudie, 7; dramatiesekuns, 2; ekonomie, 1; Engels(eerste bykomende taal), 9;fisiese wetenskap, 6; gasvryheidstudie, 11; ingenieursgrafikaenontwerp, 11; lewenswetenskap, 19; lewensoriëntering,67; meganiese tegnologie, 1;musiek, 1; rekenaartoepassingstegnologie, 2; rekeningkunde, 7;wiskunde, 12 en wiskundigegeletterdheid, 30.
DIE Hoërskool Voortrekker sematrieks van 2014.
Matriekklas Voortrekker se trots
DIE Laerskool Jordaniahet sy interne rede-naarskompetisie gehou.Presteerders is vanlinks, voor: Marcu vanDyk (tweede, gr. 4 engr. 5), Jurie Wessels(eerste, gr. 1 tot gr. 3) enDevandt Scholtz (derde,gr. 1 tot gr. 3); agter: An-ne Venter (eerste, gr. 4en gr. 5), Anro Smith(tweede, gr. 6 en gr. 7),Stephanie Strydom(derde, gr. 4 en gr. 5),Tanja Kruger (eerste,gr. 6 en gr. 7), Jan du To-it (derde, gr. 6 en gr. 7)en Ilne le Roux (tweede,gr. 1 tot gr. 3). Foto: Verskaf
X1PUNUWH-KN100315
MALUTI, WOENSDAG 11 MAART 2015 5
X1PUU44Y-MA110315
X1PUV7K9-MA110315
WIE IS VOLGENS JOU DIE MEESVRIENDELIKSTE EN HULPVAARDIGSTE BESIGHEID? (STEM NOU!)WIE IS VOLGENS JOU DIE MEESVRIENDELIKSTE EN HULPVAARDIGSTE BESIGHEID? (STEM NOU!)
VRIENDELIK-MA110315
Cor. Malan and Riemland St., BethlehemTel. 058 303 4930
solomons@isat.co.za
Jou Vriendelik alles winkel SOLOMONS
HOME WAREHOUSE
Prices include VAT - Cash & Carry • No Dealers - Limited Quantities -Errors and/or Omissions ExcludedPictures only used as illustrations.
"Friend” Solomons Mica now on
We at Solomons Mica care for your safety. Please ask one of the staff members to assist with safety protocol.
We accept all major credit cardsas well as RCS and Samba
STEM VIR ONSAS JY DINK
ONS ISVRIENDELIK
ENBEHULPSAAM!
STEM VIR ONSAS JY DINK
ONS ISVRIENDELIK
ENBEHULPSAAM!
X1PUVAAR-MA110315
www.panarottis.co.za
BethlehemDihlabeng Shopping Centre.
058 303 0512/3
Sunday Kids Eat FREE!Sunday Kids Eat FREE!Your choice of any pizza or pasta from the Kids' Menu.
Terms and Conditions apply. Available all day.
Only valid for kids 12 years and younger. Two kids per adult ordering a Main Meal. No takeaways.Cannot be used in conjunction with any other promotion. Excludes Breakfast, Light meals and Subs.
Don't forget to bring your family to Panarottis again on Sunday to vote!Don't forget to bring your family to Panarottis again on Sunday to vote!
X1PUU7C1-MA110315
6 MALUTI, WOENSDAG 11 MAART 2015
MALUTI se lesers kan nog vir oulaas hulbenoemings in die finale ronde van dietweejaarlikse besigheidskompetisie doen.Ondernemings in dié kompetisie ding in
drie kategorieë mee.Die eerste is vir die netjiesste en
skoonste onderneming.Dit geld die aansig en die sypaadjie
voor die besigheid, asook die binnekantvan die onderneming.
Die tweede kategorie is vir die bestediens.Die derde kategorie is vir die onderne
mings waarvan die personeel die vriendelikste en hulpvaardigste is.Lesers wat hul gunstelingondernemings
wil ondersteun en wil deelneem, kan dieinskryfvorm op bl. 3 (Maluti 11 Maart)invul en by Maluti se kantoor in Mullerstraat 39 indien.Andersins kan die vorms ook in die
houers by die deelnemende besighede
gegooi word.Besighede wat na die volgende ronde
deurgedring het, is soos volg:Netjiesste en skoonste onderneming:
Panarottis en Roman’s Pizza;Beste diens: Ocean Basket, Roman’s
Pizza en Spartan Spar;Vriendelikste en hulpvaardigste:
Panarottis, Frontier Inn, Roman’s Pizza enSolomons.
Benoem jou gunstelinge
Lynda Greyling
CHERISE MOSTERT, lid van die Bethlehemhengelaarsvereniging, het onlangs haarProteakleure verwerf.Lynda Greyling van Maluti het aan haar ’n
paar vrae gevra.Is dit die eerste keer dat jy Protea
kleure ontvang?Ja, dit is die eerste keer dat ek my
Proteakleure ontvang.Wat moes jy doen en waaraan moes jy
deelneem om dit te verwerf?Ek moes minstens twee jaar in ’n
Federasiespan hengel voordat ek Proteakleure kon verwerf.Ek moes natuurlik vooraf eers aan
proewe deelneem voordat ek die federasiespan gehaal het.Ek het reeds ses keer my VrystaatA
spankleure verwerf en drie keer myFederasiekleure.Ek moes ook aan proewe deelneem
voordat ek my Proteakleure verwerf het.Waar het jy jou kleure ontvang?Ek het aan die proewe by Bloemhofdam
deelgeneem en na afloop daarvan ditontvang.Hoe lank hengel jy al?Ek hengel nou al ses jaar.Hoekom hengel jy?Dit is vir my net lekker om in die natuur X
wat God vir ons gegee het X te wees. Ekhengel ook om te ontspan en omdat ek ditgeniet.Is jy deel van ’n hengelklub?Ja, ek is lid van die Bethlehemhenge
laarsvereniging.Wat geniet jy die meeste van hengel?Die kompeterende deel en die vriend
skappe wat gebou word.Sal jy ander vroue wil bemoedig om
ook te hengel?Ek sal graag ander vroue wil bemoedig
om te hengel omdat dit ’n gesinsport is wat’n vrou saam met haar man en kinders kanbeoefen.Dit is ook ’n sport waardeur jy lewenslan
ge vriende maak.
Hengel SA kleure los
CHERISE MOSTERT Foto: Verskaf
come to the ocean basket for a taste ofthe sea and the big feesh at the small
price served with big big smiles!
Church StreetBethlehem
Tel: 058 303 2124
Thank you for voting
for us, come to Ocean
Basket this week and
vote for the finals while
enjoying seafood from
da Ocean Basket
X1PUU511-MA110315
X1PUU44X-MA110315
MALUTI, WOENSDAG 11 MAART 2015 7
ARE YOU A MEMBER OF ASPORT/RECREATIONAL CLUB
IN DIHLABENG?
YOU ARE INVITED!YOU ARE INVITED!All the members of the Federations from different Sporting Codes,Sport Clubs and Organizations that represents sport (at least threemembers from each sporting code) are invited to the Bethlehem
Sport and Recreation Council meeting. The meeting will take place:
Brought to you by Community Services
Date:Venue:Time:
17 March 2015Bohlokong New Community Hall17:00
The purpose of the meeting is to elect the newBethlehem Sport and Recreation Council.
For further enquiries, please do not hesitate to contactMr Kobedi Mokoena: 058 303 5732 / 072 288 5671
X1PUQYCW-MA110315
X1PUU44W-MA110315
WIE VOLGENS JOU IS DIENETJIESTE EN SKOONSTE?WIE VOLGENS JOU IS DIE
NETJIESTE EN SKOONSTE?NETJIE-MA110315
www.panarottis.co.za
BethlehemDihlabeng Shopping Centre.
058 303 0512/3
No takeaways. No doggy bags. No sharing. Excludes wheat- and gluten-free bases. VAT incl.
Served by the slice, from
5pm.
Per person.
Terms and Conditions app
ly.R64,90 R39,90
Eat as much pizza as you like
for only(Adults)R64,90
Kids 12 years andyoungerR39
,90
Thursdays
Thank you for your vote!Thank you for your vote!
X1PUU7C2-MA110315
8 MALUTI, WOENSDAG 11 MAART 2015
SportSportKoerant met hart The paper with heartI
Lynda Greyling
GEWOONLIK verkies atlete dit om inkoeler weersomstandighede deel te neem.Saterdagoggend (07/03) moes atlete
wat aan die jaarlikse Surrender Hillmarathon deelgeneem het, egter ook ingietende reën hardloop. Die wedloop isdeur die Bethlehemmarathonklubaangebied. Dit dien as ’n kwalifiserendewedloop vir die Comradesultramarathon.Na verwagting sou atlete se tye weens
die weer baie stadiger wees, maar FusiNhlapo van Maluti FET het verras deur ditin 3:01:50 te voltooi. Bhekimkosi Sibuyawas tweede in 3:06:59 en Lephoto Hlopo,ook van Maluti FET, was derde in3:09:07.Sover bekend is dit die eerste keer dat
’n plaaslike atleet, Helen SquirrellArmstrong van Clarens, die vroueafdelingwen. Carly Kent was tweede.Leboike Nkoka en Lebohang Mchoane
was onderskeidelik eerste en tweede indie mansafdeling van die 21,1 kmwedloop (halfmarathon).Rebecca Lethoko het in die vroueafde
ling gewen met Anna Gunter en EricaHamilton gesamentlik tweede.In die 10 kmpretdraf was Potso Khane
eerste in die mansafdeling met TobatsaThipane tweede en Sello Motaung derde.Dikledi Majara was eerste in die vroueafdeling met Sieholandi Diko tweede enPaseletso Thiae derde.
SportSportReënpootjiehulle nie
FUSI NHLAPO (middel) het Saterdag (07/03) die mansafdeling van die Surrender Hill-marathon gewen. Van links is Fanie Pretorius,skeidsregter, Elmarie Kruger van die Bethlehem-marathonklub, mede-koördineerder, Nhlapo, Helen Squirrell-Armstrong van Clarens,wenner in die vroue-afdeling, en Bhekimkosi Sibuya, naaswenner in die mansafdeling. Foto’s: Lynda Greyling
REBECCA LETHOKO (middel) het die vroue-afdeling van die halfmara-thon gewen. Erica Hamilton (links) en Anna Gunter was gesamentliktweede.
POTSO KHANE en Dikledi Majara was onderskeidelik diewenners van die 10 km-manspretdraf en die -vrouepret-draf.
KARATEKAS van dieBethlehemkarateklubhet onlangs aan dieJKA nasionale kampioenskap in Pretoriadeelgeneem.Klubs van so ver as
Port Elizabeth hetdeelgeneem. Deelnemers per groep het gewissel van vier tot selfs17.DieBethlehemkarateklub se karatekashet in die elite, sowelas die ontwikkelingsafdeling, deelgeneem.Die uitslae is soos
volg:Annchen Weih
mann (kata, goud,meisies tien jaar, eliteafdeling); RickusWeihmann (kumite,goud, seuns 14 en 15jaar, eliteafdeling);Thomas Mapp (kumite, brons, senior eliteafdeling); BradleyMapp (kumite, brons,seuns 12 en 13 jaar,eliteafdeling), WianViljoen (kumite, brons,seuns 11 jaar, eliteafdeling); Nathan Helm(kata brons en kumitegoud, seuns negejaar, eliteafdeling);Monique van der Merwe (kata brons en kumite silwer,meisies 11jaar, eliteafdeling) enOmphile Molahloe(kumite goud, eie ouderdom en belt, ontwikkelingsafdeling).
Klubvaargoed
Vir meer foto’s en nuus gaanna www.malutinews.co.za.Blaai ook op die webwerfdeur vorige uitgawesvan die koerant.
Tel/Faks: 058 303 2805 Sel: 083 255 7987
Geen vrag te groot of te klein!Geen vrag te groot of te klein!
Gratis kwotasies • Voorsien kartonne • Plaaslik en nasionaal • Versekering op elke vrag
X1PU9W2H-MA110315
LikeMaluti op Facebook engesels saam met anderlesers oor aktuele sake.
top related