belydenisaflegging & nagmaal - wellington-noord · 2019. 11. 8. · akteur in suidooster, reuk van...

4
Predikant Ds. Francois Human Baie geluk aan Inge Botha, Janke Goosen, Janke Oosthuizen, Rhoné van Niekerk, Sunette Basson, Joané Brand, Jacobus Goosen, Johan Kotzé, Marlé Smit, Lisa van Wyk asook hul ouers wat vanoggend Belydenis van Geloof aflê. Orrelis Johann Enslin Dienswerkers Theo Heydenrych & Sas Oosthuizen 09:00 Erediens 10:15 Kategese 19:00 Aanddiens: Moederkerk Belydenisaflegging & Nagmaal In die kerkkantoor is sleutelhouers met name oor vanaf die basaar @ R25 elk. Indien dit u naam is, kom koop asb die sleutelhouer. Die volgende name verskyn daarop nl. Pieter, Dawid, Pierre, Theo, Ernst, Ben, Albertus, Jan, Cassie, Shaun, Charl, MC, Jaco, Schalk, Chris, Jason, Koos, Bennie, NW, Jean en Helius. Hulle fokus op die ondersteuning van studente in Stellenbosch, Tygerberg en Wellington, asook die post-matriek fees. Navorsing word ook gedoen oor die veranderende aard van bediening aan studente en jong volwassenes, om die bediening aan te pas en te verbeter.

Upload: others

Post on 06-Feb-2021

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

  • Predikant Ds. Francois Human Baie geluk aan Inge Botha, Janke Goosen, Janke Oosthuizen, Rhoné

    van Niekerk, Sunette Basson, Joané Brand, Jacobus Goosen, Johan Kotzé,

    Marlé Smit, Lisa van Wyk asook hul ouers wat vanoggend Belydenis van

    Geloof aflê.

    Orrelis Johann Enslin

    Dienswerkers Theo Heydenrych & Sas Oosthuizen

    09:00 Erediens

    10:15 Kategese

    19:00 Aanddiens: Moederkerk

    Belydenisaflegging & Nagmaal

    In die kerkkantoor is sleutelhouers met name

    oor vanaf die basaar @ R25 elk. Indien dit u

    naam is, kom koop asb die sleutelhouer.

    Die volgende name verskyn daarop nl.

    Pieter, Dawid, Pierre, Theo, Ernst, Ben, Albertus,

    Jan, Cassie, Shaun, Charl, MC, Jaco, Schalk,

    Chris, Jason, Koos, Bennie, NW, Jean en Helius.

    Hulle fokus op die ondersteuning van studente in Stellenbosch, Tygerberg en Wellington, asook

    die post-matriek fees. Navorsing word ook gedoen oor die veranderende aard van

    bediening aan studente en jong volwassenes, om die bediening aan te pas en te verbeter.

  • Graad 4-10 1 Desember uitstappie

    Bontebok

    2019 DATUMS

    om te dagboek is as volg:

    17 November om 09:00 - Kleuterdiens

    17 November– Kerssangdiens & Wit koevert

    Insameling om 19:00

    24 November – Kategese asook die Gemeente

    se Jaareindfunksie in die vorm van ‘n gemeente

    Bring en Braai;

    4 Desember - Skole sluit

    11 Desember - Senior Lidmate Kersete - 17:00

    Nederlands-Antille & Aruba: Hoewel die inwoners op ’n eilandparadys woon,

    is daar steeds arm buurte wat met misdaad en sosiale probleme worstel. Die

    mense het hoop verloor. Bid dat die Bybelgenootskap se projek om die jeug met

    Bybelstrokiesprente te bereik, vrugte sal afwerp.

    Puerto Rico: Bid dat die werk wat die Bybelgenootskap hier doen mense se

    harte sal bereik. Bid dat ons in mense se behoeftes sal voorsien deur die Bybel in

    geskikte formate en in verskeie tale beskikbaar te maak.

    Graag herinner ons lidmate in die Distrik aan die Oktober Insameling waarvoor ons R 50 000 begroot het. Baie Dankie vir R 15 000 wat reeds

    ontvang is.

    Hosea 8 : 1-14 Maak alarm! Daar draai ‘n roofvoël oor jou huis! Onheil is aan die kom.Israel het teen die Here gedraai. Leiers is aangestel wat God nie goedkeur nie. Die volk is verlei deur afgodsdiens. Hulle het soos heidene begin leef. Die wet en die wil van die Here is verwerp. Die afgrond kom al hoe nader. Hulle het self afgodsbeelde in die tempel ingebring. Hulle kon nie meer tussen reg en verkeerd omderskei nie. Hoor die mense nog vandag as daar alarm gemaak word? Kyk uit. Kyk of die roofvoël om jou huis draai. Hy gaan jou verslind en nie spaar nie. Roofvoëls draai vandag oor die politiek, onderwys ens. Wat word ons kinders mee gevoer op selfone vandag? Kinders moet die bose kan afweer. Draai die roofvoël om jou Godsdienstige lewe? Selfs sommige Teoloë het afgedwaal van die Bybel. Die Bybel is ‘n openbaringsboek waarin God Hom aan ons openbaar. Die Here het die keuse van leiers nie goedgekeur nie. Die Woord is die Lig op my pad. Hy dra vir jou in Sy genade. Ons moenie stilbly as die roofvoël oor ons vlieg nie. Maak alarm! God se Woord moet helder en duidelik verkondig word. As jy nie alarm gaan maak nie, gaan die roofvoël sitplek kry. Die Here wil vir jou vashou en nie verloor nie. Vestig jou Hoop altyd op God. God sal jou op Arendsvlerke dra. Jy het ‘n keuse – Wil jy ‘n roofvoël toelaat wat verwarring bring – of behoort aan die Here. Kom ons maak ons monde oop om vir die Here te getuig. Moenie toelaat dat die roofvoël in jou lewe inkom nie – maar laat die gees jou lei. Christus het oorwin, en in Hom is ons almal oorwinnaars.

  • Marie Oosthuizen (10) – Bertus Carstens (10) – Josaan Swanepoel (10) – Carine van Niekerk (10) – Louise van

    der Merwe (11) – Johanna Matthee (12) – Johan Janse van Rensburg (12)

    – Trudy Janse van Rensburg (12) – Morné Coetzee (12) – Gideon Maré

    (13) – Altus Grobbelaar (13) – Neville Barnard (14) – Alisha Erasmus (14) –

    Jandries Smuts (14) – Charlotte Serdyn (15) – Lunay Laubscher (15) – Makyla Passerini (15) – Janke Olivier

    (15) – Nicole Stroebel (16)

    Stille Nag KERSSANGDIENS 2019

    Sondag, 17 November 2019 om 19:00

    NGK Wellington-Noord

    met

    Orreliste: Johann Enslin & Winand

    Grundling

    Slagwerk: Schalk Wasserman

    Gaskunstenaars: Gideon Lombard

    André Terblanché

    Jan Olivier

    Kore van Hugenote Laerskool en Hugo Rust

    Laerskool

    Ons gastekunstenaar is die

    bekende Gideon Lombard. Hy het bekendheid verwerf as veral akteur in Suidooster, Reuk van

    Appels. Hy is ook ‘n uitmuntende kitaarspeler.

    Daar is weer heerlike wors beskikbaar teen R40/500g.

    Beskikbaar by kerkkantoor.