departement van gesondheid - western cape · 2011-03-25 · figuur 2 w p k hoofdirektoraat:...

26
DEPARTEMENT VAN GESONDHEID INHOUDSOPGAWE 1. Struktuur van die Departement 2. Funksies van die Departement 3. Kontakbesonderhede van die adjunkinligtingsbeampte 4. Handleiding deur die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie oor die manier waarop die Wet aangewend moet word 5. Rekords 5.1 Beskrywing van onderwerpe waaroor die Departement rekords hou 5.2 Beskrywing van rekords wat outomaties beskikbaar is 5.3 Aanvraagprosedure 6. Dienste beskikbaar vir die publiek 7. Inrigting wat voorsiening maak vir betrokkenheid by die formulering van beleid en die uitvoering van funksies 8. Regsmiddele beskikbaar ten opsigte van handelinge of versuim om te handel

Upload: others

Post on 12-Jan-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: DEPARTEMENT VAN GESONDHEID - Western Cape · 2011-03-25 · figuur 2 w p k hoofdirektoraat: metrodistrik-gesondheids-dienste substruktuur kantoor 1 substruktuur ant or 2 substruktuur

DEPARTEMENT VAN GESONDHEID

INHOUDSOPGAWE

1. Struktuur van die Departement

2. Funksies van die Departement

3. Kontakbesonderhede van die adjunkinligtingsbeampte

4. Handleiding deur die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie oor die

manier waarop die Wet aangewend moet word

5. Rekords

5.1 Beskrywing van onderwerpe waaroor die Departement rekords

hou

5.2 Beskrywing van rekords wat outomaties beskikbaar is

5.3 Aanvraagprosedure

6. Dienste beskikbaar vir die publiek

7. Inrigting wat voorsiening maak vir betrokkenheid by die formulering

van beleid en die uitvoering van funksies

8. Regsmiddele beskikbaar ten opsigte van handelinge of versuim om te

handel

Page 2: DEPARTEMENT VAN GESONDHEID - Western Cape · 2011-03-25 · figuur 2 w p k hoofdirektoraat: metrodistrik-gesondheids-dienste substruktuur kantoor 1 substruktuur ant or 2 substruktuur

1. STRUKTUUR VAN DIE DEPARTEMENT

FIG. 2 FIG. 3

PROVINSIALE MINISTER VAN GESONDHEID

DEPARTEMENTSHOOF

DIREKTORAAT: KOMMUNIKASIE

TAK: TERSIÊRE, SEKONDÊRE,

GEESTESGESONDHEID, NOODSORG ASOOK

FORENSIESE PATOLOGIEDIENSTE

(FPD)

HOOFDIREKTORAAT: GROOTE SCHUUR-

HOSPITAAL

HOOFDIREKTORAAT: ROOIKRUIS-

KINDERHOSPITAAL

HOOFDIREKTORAAT: TYFERBERG- EN

TANDHEELKUNDIGE HOSPITALE

HOOFDIREKTORAAT: STREEKHOSPITALE, GEESTESGESOND-

HEIDSDIENSTE, MND & FPD

DIREKTORAAT: KLINIESE DIENSTE

DIREKTORAAT: FINANSIES

DIREKTORAAT: KLINIESE DIENSTE

DIREKTORAAT: FINANSIES

HOOFDIREKTORAAT: STREEKHOSPITALE, GEESTESGESOND-

HEIDSDIENSTE, MND EN FORENSIESE

PATOLOGIEDIENSTE (FPD)

DIREKTORAAT: GEASSOSIEERDE

PSIGIATRIESE HOSPITALE

DIREKTORAAT: MEDIESE

NOODDIENSTE

DIREKTORAAT: FORENSIESE-PATOLOGIE-

DIENSTE

TAK: DISTRIKSGESOND-HEIDSDIENSTE EN

-PROGRAMME

TAK: FINANSIES

Page 3: DEPARTEMENT VAN GESONDHEID - Western Cape · 2011-03-25 · figuur 2 w p k hoofdirektoraat: metrodistrik-gesondheids-dienste substruktuur kantoor 1 substruktuur ant or 2 substruktuur

FIGUUR 2

HOOFDIREKTORAAT: METRODISTRIK-GESONDHEIDS-

DIENSTE

SUBSTRUKTUUR KANTOOR 1

SUBSTRUKTUUR KANTOOR 2

SUBSTRUKTUUR KANTOOR 3

SUBSTRUKTUUR KANTOOR 4

WESKUS-DISTRIK

KAAPSE WYNLAND-DISTRIK

OVERBERG-DISTRIK

SENTRAAL-KAROO-DISTRIK

EDEN-DISTRIK

HOOFDIREKTO-RAAT:

GESONDHEIDS-PROGRAMME

DIREKTORAAT: OMVATTENDE

GESONDHEIDS-PROGRAMME

DIREKTORAAT: OPENBARE

GESONDHEIDS-PROGRAMME

DIREKTORAAT: MIV/VIGS

Page 4: DEPARTEMENT VAN GESONDHEID - Western Cape · 2011-03-25 · figuur 2 w p k hoofdirektoraat: metrodistrik-gesondheids-dienste substruktuur kantoor 1 substruktuur ant or 2 substruktuur

FIGUUR 2

HOOFDIREKTORAAT: STRATEGIE EN

GESONDHEIDSTEUN

HOOFDIREKTORAAT: INFRASTRUKTUUR-

BESTUUR

DIREKTORAAT: STRATEGIESE BPLANNING EN SAMEWERKING

DIREKTORAAT: GESONDHEIDSIMPAK-

ASSESSERING

DIREKTORAAT: INLIGTINGSBESTUUR

DIREKTORAAT: PROFESSIONELE STEUNDIENSTE

DIREKTORAAT: HOSPITAALOPKNAP-

PINGSPROGRAM

DIREKTORAAT: INFRASTRUKTUURSTEUN

DIREKTORAAT: INGENIEURS- EN

TEGNIESE STEUNDIENSTE

Page 5: DEPARTEMENT VAN GESONDHEID - Western Cape · 2011-03-25 · figuur 2 w p k hoofdirektoraat: metrodistrik-gesondheids-dienste substruktuur kantoor 1 substruktuur ant or 2 substruktuur

FIGUUR 3

HOOFDIREKTORAAT: FINANSIëLE BESTUUR

HOOFDIREKTORAAT: BEGROTINGS-

ADMINISTRASIE EN BESIGHEIDSREKE-

NINGKUNDE

DIREKTORAAT: FINANSIËLE

REKENINGKUNDE

DIREKTORAAT: AANBODKETTING-

BESTUUR

DIREKTORAAT: BESTUURSREKE-

NINGKUNDE

HOOFDIREKTORAAT: MENSEHULPBRON-

NE

DIREKTORAAT: HULPBRONBESTUUR

DIREKTORAAT: ARBEIDSBETREK-

KINGE

DIREKTORAAT: MENSEHULPBRON-

ONTWIKKELING

DIREKTORAAT: VERPLEEGDIENSTE

Page 6: DEPARTEMENT VAN GESONDHEID - Western Cape · 2011-03-25 · figuur 2 w p k hoofdirektoraat: metrodistrik-gesondheids-dienste substruktuur kantoor 1 substruktuur ant or 2 substruktuur

2. FUNKSIES VAN DIE DEPARTEMENT

Om tersiêre en sekondêre gespesialiseerde gesondheidsorg en nooddienste

asook FPD aan die Wes-Kaap te verskaf

Om DGD en programme te bestuur

Om openbaregesondheidsinligtings- en -steundienste te verskaf

Om die ontwikkeling en bestuur van infrastruktuur te verseker

Om effektiewe finansiële bestuursdienste te verskaf

Om ’n effektiewe mensehulpbrondiens te lewer

DIREKTORAAT: KOMMUNIKASIE

• Lewering van interne en eksterne kommunikasiedienste

• Lewering van taaldienste

TAK: TERSIÊRE EN SEKONDÊRE GEESTESGESONDHEID EN NOODSORG

ASOOK FORENSIESE PATOLOGIEDIENSTE (FPD)

• Lewering van ’n effektiewe en toepaslike tersiêre gesondheidsdiens in Groote

Schuur-hospitaal

• Lewering van ’n effektiewe en toepaslike tersiêre gesondheidsdiens in die

Rooikruis-kinderhospitaal

• Lewering van ’n effektiewe en toepaslike tersiêre gesondheidsdiens in die

Tygerberg- en Tandheelkundige hospitale

• Lewering van ’n sekondêre en gespesialiseerde gesondheidsorgdiens, MND

en FPD

HOOFDIREKTORAAT: GROOTE SCHUUR-HOSPITAAL

• Lewering van ’n kliniese diens

• Lewering van ’n verpleegdiens

• Lewering van ’n finansiële administratiewe diens

Page 7: DEPARTEMENT VAN GESONDHEID - Western Cape · 2011-03-25 · figuur 2 w p k hoofdirektoraat: metrodistrik-gesondheids-dienste substruktuur kantoor 1 substruktuur ant or 2 substruktuur

• Lewering van ’n MHB-diens

• Lewering van ’n algemene steundiens

• Lewering van instandhoudings- en ingenieursdienste

DIREKTORAAT: KLINIESE DIENSTE

• Lewering van 'n algemene mediese diens

• Lewering van chirurgiese dienste

• Lewering van ’n kritiekesorgdiens

• Lewering van obstetriese en ginekologiese dienste

• Lewering van pediatriese dienste

• Lewering van algemene mediese steundienste

• Lewering van stralingsterapiedienste

• Lewering van mondgesondheids-, BPA- en dagchirurgiedienste

• Versekering van ’n effektiewe verpleegdiens

DIREKTORAAT: FINANSIES

• Lewering van ’n finansiële administratiewe diens

• Lewering van ’n verkrygings- en inligtingstegnologiediens

HOOFDIREKTORAAT: TYGERBERG-HOSPITAAL

• Lewering van ’n kliniese diens

• Lewering van ’n verpleegdiens

• Lewering van ’n finansiële administratiewe diens

• Lewering van ’n MHB-diens

• Lewering van ’n algemene steundiens

• Lewering van instandhoudings- en ingenieursdienste

Page 8: DEPARTEMENT VAN GESONDHEID - Western Cape · 2011-03-25 · figuur 2 w p k hoofdirektoraat: metrodistrik-gesondheids-dienste substruktuur kantoor 1 substruktuur ant or 2 substruktuur

DIREKTORAAT: KLINIESE DIENSTE

• Lewering van 'n algemene mediese diens

• Lewering van chirurgiese dienste

• Lewering van ’n kritiekesorgdiens

• Lewering van obstetriese en ginekologiese dienste

• Lewering van pediatriese dienste

• Lewering van algemene mediese steundienste

• Lewering van stralingsterapiedienste

• Lewering van mondgesondheids-, BPA- en dagchirurgiedienste

• Versekering van ’n effektiewe verpleegdiens

DIREKTORAAT: FINANSIES

• Lewering van ’n finansiële administratiewe diens

• Lewering van ’n verkrygings- en inligtingstegnologiediens

HOOFDIREKTORAAT: STREEKHOSPITALE,

GEESTESGESONDHEIDSDIENSTE, NMD EN FORENSIESE

PATOLOGIEDIENSTE (FPD)

• Lewering van ’n sekondêre en gespesialiseerde hospitaaldiens in die Wes-

Kaap

• Lewering van ’n psigiatriese hospitaaldiens in die Wes-Kaap

• Lewering van ’n mediese nooddiens in die Wes-Kaap

• Versekering van ’n omvattende forensiese patologiediens in die Wes-Kaap

• Lewering van ’n professionele steundiens in die streek

• Lewering van ’n MHB-funksie in die streek

• Lewering van ’n finansiëlebestuursdiens in die streek

• Lewering van ’n tegniese steundiens in die Hoofdirektoraat en die streek

Page 9: DEPARTEMENT VAN GESONDHEID - Western Cape · 2011-03-25 · figuur 2 w p k hoofdirektoraat: metrodistrik-gesondheids-dienste substruktuur kantoor 1 substruktuur ant or 2 substruktuur

DIREKTORAAT: GEASSOSIEERDE PSIGIATRIESE HOSPITALE

• Die bevordering en instandhouding van ’n holistiese diens

• Die koördinering en monitering van die finansiëlebestuursdienste oor

die hele GPH-platform

• Die koördinering en monitering van die mensehulpbronbestuurs- en

steundiens

• Lewering van ’n effektiewe psigiatriese en geestesgestremdheidsdiens

DIREKTORAAT: MEDIESE NOODDIENSTE

• Lewering van ambulans- en mediese reddingsdienste

• Lewering van mediese steundienste

• Voorsiening van kliniese beheer en bestuur van ’n noodspesialisdiens

• Verskaffing van finansiële bestuursdienste

• Verskaffing van mensehulpbronbestuursdienste

DIREKTORAAT: FORENSIESEPATOLOGIE-DIENSTE

• Lewering van forensiesepatologie-dienste in die Tygerberg-

hospitaalkompleks

• Lewering van forensiesepatologie-dienste in die Groote Schuur-

hospitaalkompleks

• Lewering van forensiesepatologie-dienste in die Metro-distrik

• Lewering van forensiesepatologie-dienste in die Boland-Overberg-

distrik

• Lewering van forensiesepatologie-dienste in die Weskus-Wynland-

distrik

• Lewering van forensiesepatologie-dienste in die Suid-Kaap-Karoo-

distrik

• Verlening van administratiewe steun

Page 10: DEPARTEMENT VAN GESONDHEID - Western Cape · 2011-03-25 · figuur 2 w p k hoofdirektoraat: metrodistrik-gesondheids-dienste substruktuur kantoor 1 substruktuur ant or 2 substruktuur

TAK: DISTRIKSGESONDHEIDSDIENSTE EN -PROGRAMME

• Om die lewering van DGD in die Metropool-distrik te verseker

• Om die lewering van DGD in die Weskus-distrik te verseker

• Om die lewering van DGD in die Kaapse Wynland-distrik te verseker

• Om die lewering van DGD in die Overberg-distrik te verseker

• Om die lewering van DGD in die Sentraal-Karoo-distrik te verseker

• Om die lewering van DGD in die Eden-distrik te verseker

• Om gesondheidsprogramme te verseker

WESKUS-DISTRIK

• Die bestuur van DGD

• Die bestuur van die implementering van gesondheidsprogramme

• Die bestuur van professionele steundienste

• Die bestuur van apteekdienste

• Die bestuur van finansiële en steundienste

• Die bestuur van mensehulpbronne

• Die bestuur van tegniese dienste

OVERBERG-DISTRIK

• Die bestuur van DGD

• Die bestuur van die implementering van gesondheidsprogramme

• Die bestuur van professionele steundienste

• Die bestuur van apteekdienste

• Die bestuur van finansiële en steundienste

• Die bestuur van mensehulpbronne

• Die bestuur van tegniese dienste

Page 11: DEPARTEMENT VAN GESONDHEID - Western Cape · 2011-03-25 · figuur 2 w p k hoofdirektoraat: metrodistrik-gesondheids-dienste substruktuur kantoor 1 substruktuur ant or 2 substruktuur

EDEN-DISTRIK

• Die bestuur van DGD

• Die bestuur van die implementering van gesondheidsprogramme

• Die bestuur van professionele steundienste

• Die bestuur van apteekdienste

• Die bestuur van finansiële en steundienste

• Die bestuur van mensehulpbronne

• Die bestuur van tegniese dienste

KAAPSE WYNLAND-DISTRIK

• Die bestuur van DGD

• Die bestuur van die implementering van gesondheidsprogramme

• Die bestuur van professionele steundienste

• Die bestuur van apteekdienste

• Die bestuur van finansiële en steundienste

• Die bestuur van mensehulpbronne

• Die bestuur van tegniese dienste

SENTRAAL-KAROO-DISTRIK

• Die bestuur van DGD

• Die bestuur van die implementering van gesondheidsprogramme

• Die bestuur van professionele steundienste

• Die bestuur van apteekdienste

• Die bestuur van finansiële en steundienste

• Die bestuur van mensehulpbronne

• Die bestuur van tegniese dienste

Page 12: DEPARTEMENT VAN GESONDHEID - Western Cape · 2011-03-25 · figuur 2 w p k hoofdirektoraat: metrodistrik-gesondheids-dienste substruktuur kantoor 1 substruktuur ant or 2 substruktuur

HOOFDIREKTORAAT: METRO-DISTRIKSGESONDHEIDSDIENSTE

• Die bestuur van DGD in die Klipfontein- en Mitchells Plain-subdistrikte

• Die bestuur van DGD in die Noordelike en Tygerberg-subdistrikte

• Die bestuur van DGD in die Westelike en Suidelike Subdistrikte

• Die bestuur van DGD in die Khayelitsha- en Oostelike Subdistrikte

SUBSTRUKTUUR KANTOOR 1

• Die bestuur van PGS en Vlak 1-hospitaaldienste

• Die bestuur van die implementering van gesondheidsprogramme

• Die bestuur van apteekdienste

• Die bestuur van finansiële en steundienste

• Die bestuur van mensehulpbronne

• Die bestuur van tegniese dienste

SUBSTRUKTUUR KANTOOR 2

• Die bestuur van PGS en Vlak 1-hospitaaldienste

• Die bestuur van die implementering van gesondheidsprogramme

• Die bestuur van apteekdienste

• Die bestuur van finansiële en steundienste

• Die bestuur van mensehulpbronne

• Die bestuur van tegniese dienste

SUBSTRUKTUUR KANTOOR 3

• Die bestuur van PGS en Vlak 1-hospitaaldienste

• Die bestuur van die implementering van gesondheidsprogramme

• Die bestuur van apteekdienste

Page 13: DEPARTEMENT VAN GESONDHEID - Western Cape · 2011-03-25 · figuur 2 w p k hoofdirektoraat: metrodistrik-gesondheids-dienste substruktuur kantoor 1 substruktuur ant or 2 substruktuur

• Die bestuur van finansiële en steundienste

• Die bestuur van mensehulpbronne

• Die bestuur van tegniese dienste

SUBSTRUKTUUR KANTOOR 4

• Die bestuur van PGS en Vlak 1-hospitaaldienste

• Die bestuur van die implementering van gesondheidsprogramme

• Die bestuur van apteekdienste

• Die bestuur van finansiële en steundienste

• Die bestuur van mensehulpbronne

• Die bestuur van tegniese dienste

HOOFDIREKTORAAT: GESONDHEIDSPROGRAMME

• Versekering, fasilitering en omvattende beheergesondheidsprogramme

• Versekering, fasilitering en openbare beheergesondheidsprogramme

• Bewusmaking van die publiek van MIV/VIGS/TB en optimalisering van

gesondheidsorg aan diegene wat geïnfekteer is met MIV/VIGS/TB

DIREKTORAAT: OMVATTENDE GESONDHEIDSPROGRAMME

• Ontwikkeling, monitering, evaluering en koördinering van die volgende

omvattende gesondheidsprogramme:

� Moeder-, kinder- en vrouegesondheid

� Reproduktiewe gesondheid

� Beheer van oordraagbare siektes (met uitsluiting van TB)

� Voeding

Page 14: DEPARTEMENT VAN GESONDHEID - Western Cape · 2011-03-25 · figuur 2 w p k hoofdirektoraat: metrodistrik-gesondheids-dienste substruktuur kantoor 1 substruktuur ant or 2 substruktuur

DIREKTORAAT: OPENBAREGESONDHEIDSPROGRAMME

• Ontwikkeling, monitering, evaluering en koördinering van die volgende

geïdentifiseerde openbaregesondheidsprogramme:

� Chroniese sorg, versorging van bejaardes en rehabilitasie

� Geestesgesondheid

� Omgewings-, beroeps- en hawegesondheid

� Mondgesondheid

DIREKTORAAT: MIV/VIGS/TB

• Fasilitering van die opvoeding van die publiek oor MIV/VIGS/TB

• Optimalisering van dienslewering vir die behandeling van MIV/VIGS/TB

• Ontwikkeling, monitering, evaluering en koördinering van die TB-program

• Verskaffing van VIGS-opleiding, inligting en voorligting aan die

Departement

HOOFDIREKTORAAT: STRATEGIE EN GESONDHEIDSTEUN

• Fasilitering van die wetgewende en strategiese rigting van die Departement

van Gesondheid

• Assessering van die impak van gesondheidsdienslewering

• Koördinering, integrering en verskaffing van gesondheidsinligting in die

Departement

• Lewering van professionele steundienste

• Lewering van ’n administratiewe steundiens aan die Hoofdirektoraat

DIREKTORAAT: STRATEGIESE BEPLANNING EN KOöRDINERING

• Fasilitering van die ontwikkeling van wetgewing ter ondersteuning van

gesondheidsbeleid

Page 15: DEPARTEMENT VAN GESONDHEID - Western Cape · 2011-03-25 · figuur 2 w p k hoofdirektoraat: metrodistrik-gesondheids-dienste substruktuur kantoor 1 substruktuur ant or 2 substruktuur

• Fasilitering van die strategiese rigting van die Departement van

Gesondheid

• Versekering van voldoening aan strategiese en prestasieplanne

DIREKTORAAT: GESONDHEIDSIMPAKASSESSERING

• Versekering van die ontwikkeling en implementering van ’n siekte-

observasieprogram

• Versekering van gesondheidsnavorsing

• Bepaling van die effektiwiteit van alle gesondheidsprogramme

• Koördinering en monitering van die gehalte van gesondheidsorg

DIREKTORAAT: INLIGTINGSBESTUUR

• Versekering van die voorsiening van gesondheidskennis

• Formulering van statutêre en bestuursverslae vir besluitneming

• Versekering van die ontwikkeling, implementering en instandhouding van

IKT-strategie en MSP

• Lewering van ’n rekordbestuursdiens

DIREKTORAAT: PROFESSIONELE STEUNDIENSTE

• Lewering van ’n regsgeneeskundige diens

• Versekering van omvattende, doeltreffende en koste-effektiewe

farmaseutiese dienste

• Lewering van effektiewe laboratoriumdienste

• Bestuur van die beoordelingsproses

• Lewering van ’n adviserende en koördinerende diens aan die

mediesebeeldingsprofessie

• Lewering van ’n adviserende en koördinerende diens aan die terapeutiese

dienste

Page 16: DEPARTEMENT VAN GESONDHEID - Western Cape · 2011-03-25 · figuur 2 w p k hoofdirektoraat: metrodistrik-gesondheids-dienste substruktuur kantoor 1 substruktuur ant or 2 substruktuur

HOOFDIREKTORAAT: INFRASTRUKTUURBESTUUR

• Versekering van die implementering van die Hospitaalopknappingsprogram

• Beplanning en koördinering van infrastruktuur en lewering van ingenieurs-

en tegniese steundienste

• Lewering van ’n administratiewe steundiens aan die Hoofdirektoraat

DIREKTORAAT: HOSPITAALOPKNAPPINGSPROGRAM

• Koördinering van alle aspekte van organisasieontwikkeling met betrekking

tot die Hospitaalopknappingsprogram (HOP) op provinsiale vlak

• Versekering van effektiewe finansiële bestuur en administratiewe steun

• Versekering van effektiewe monitering en evaluering van HOP-projekte

• Versekering dat die toerusting by al die HOP-geïdentifiseerde fasiliteite in

ooreenstemming is met die vlak van sorg en die spesifieke diensplan

• Bestuur van verhoudings en ontwikkeling van diensvlakooreenkomste

DIREKTORAAT: INFRASTRUKTUURSTEUN

• Bestuur van die implementering van die kapitaalprojekte

• Verlening van effektiewe infrastruktuurbeplanningsteun

• Versekering van die monitering van en verslagdoening oor die

infrastruktuurbestuursprogram

• Skakeling met die Departement van Vervoer en Openbare Werke met

betrekking tot die verkryging en van-die-hand-sit van eiendomme

DIREKTORAAT: INGENIEURS- EN TEGNIESESTEUNDIENSTE

• Lewering van hospitaalingenieursteundienste

• Lewering van kliniese ingenieursteundienste

• Lewering van administratiewe steundienste

Page 17: DEPARTEMENT VAN GESONDHEID - Western Cape · 2011-03-25 · figuur 2 w p k hoofdirektoraat: metrodistrik-gesondheids-dienste substruktuur kantoor 1 substruktuur ant or 2 substruktuur

• Implementering van die bepalings van die Wet op Beroepsgesondheid en

Veiligheid en toerustingsveiligheidsdienste

• Lewering van wassery- en linnedienste

TAK: FINANSIES

• Voorsiening van gesonde begrotingsadministrasie- en finansiële bestuur in die

Departement

• Bevordering van begrotingsadministrasie- en besigheidsontwikkelingsdienste

HOOFDIREKTORAAT: FINANSIËLE BESTUUR

• Versekering van effektiewe finansiële rekeningkundige dienste

• Lewering van effektiewe aanbodkettingbestuursdienste

DIREKTORAAT: FINANSIËLE REKENINGKUNDE

• Versekering van effektiewe finansiële administratiewe dienste

• Versekering dat daar aan die finansiële regulatoriese maatreëls voldoen

word

DIREKTORAAT: AANBODKETTINGBESTUUR

• Versekering van effektiewe bodprosesse en kontrakadministrasiedienste

• Lewering van effektiewe logistieke bestuursdienste

HOOFDIREKTORAAT: FINANSIËLE BESTUURSTEUN

• Die lewering van bestuursrekeningkundige dienste

• Die regulering van privaat gesondheidsdienste en die totstandbrenging van

openbare-privaat vennootskappe ten opsigte van gesondheid

Page 18: DEPARTEMENT VAN GESONDHEID - Western Cape · 2011-03-25 · figuur 2 w p k hoofdirektoraat: metrodistrik-gesondheids-dienste substruktuur kantoor 1 substruktuur ant or 2 substruktuur

• Identifisering en bestuur van risiko

DIREKTORAAT: BESTUURSREKENINGKUNDE

• Samestelling van die MTUR en Aanpassingsraming-

formate en implementering van uitgawebeheermaatreëls

• Verbetering van inkomstebestuur

• Versekering dat die faktureringsbedryfstelsels voldoen aan die

hospitaalgeldevereistes

HOOFDIREKTORAAT: MENSEHULPBRONNE

• Lewering van ’n effektiewe mensehulpbronbestuursdiens

• Bevordering van gesonde arbeidsbetrekkinge in die Departement

• Ontwikkeling en instandhouding van effektiewe

mensehulpbronontwikkeling, opleiding en vermoëbou vir die personeel en

gemeenskappe

• Versekering van ’n effektiewe verpleegdiens

DIREKTORAAT: MENSEHULPBRONBESTUUR

• Versekering van effektiewe mensehulpbronbeleid/-praktyke en

-werkorganisasie

• Optimalisering van mensehulpbronadministrasie

• Lewering van ’n sekretariële diens

DIREKTORAAT: ARBEIDSBETREKKINGE

• Ontwikkeling van arbeidsbetrekkingebeleid en -prosedures en bestuur van

die kollektiewebedingingsproses

Page 19: DEPARTEMENT VAN GESONDHEID - Western Cape · 2011-03-25 · figuur 2 w p k hoofdirektoraat: metrodistrik-gesondheids-dienste substruktuur kantoor 1 substruktuur ant or 2 substruktuur

• Bystand en verskaffing van advies oor geskille, dissipline en

arbeidsverwante kwessies

• Lewering van ’n administratiewe steundiens

DIREKTORAAT: MENSEHULPBRONONTWIKKELING

• Ontwikkeling van alle gesondheidspersoneellede om die voorsiening van

effektiewe gesondheidsdienste te verseker

• Optimale ontwikkeling van gemeenskapsvermoë om die voorsiening van

effektiewe gesondheidsdienste te verseker

DIREKTORAAT: VERPLEEGDIENSTE

• Versekering van norme en standaarde met betrekking tot onderwys en

opleiding

• Versekering van norme en standaarde met betrekking tot kliniese praktyk

• Opvoeding van mense in die dissiplines van verpleging

3. KONTAKBESONDERHEDE VAN DIE ADJUNKINLIGTINGSBEAMPTE

ARTIKEL 14(1)(b)

Prof. C. Househam

20ste Verdieping

Dorpstraat 4 / Privaat Sak X2060

KAAPSTAD

Tel.: (021) 483-4473

Faks: (021) 483-5677

E-posadres: [email protected]

Page 20: DEPARTEMENT VAN GESONDHEID - Western Cape · 2011-03-25 · figuur 2 w p k hoofdirektoraat: metrodistrik-gesondheids-dienste substruktuur kantoor 1 substruktuur ant or 2 substruktuur

4. HANDLEIDING DEUR DIE SUID-AFRIKAANSE MENSEREGTEKOMMISSIE

(SAMRK) OOR DIE MANIER WAAROP DIE WET AANGEWEND MOET WORD

ARTIKEL 14(1)(c)

Dit is die verantwoordelikheid van die SAMRK om ingevolge artikel 10 van die Wet

op die Bevordering van Toegang tot Inligting (WBTI) ’n handleiding in maklik

verstaanbare vorm en taal op te stel soos vereis mag word deur ’n persoon wat

enige reg in die Wet bedoel, sou wou uitoefen.

Hierdie handleiding is ook in al die amptelike tale beskikbaar by die SAMRK en

enige navrae in hierdie verband moet gerig word aan:

Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie

Telefoonnommer +27 11 484 8300

Faks +27 11 484 1360

E-posadres [email protected]

Posadres WBTI-eenheid: Die Departement Navorsing en

Dokumentasie

Privaat Sak 2700

Houghton

2041

Straatadres WBTI-eenheid: Die Departement Navorsing en

Dokumentasie

Boundaryweg, Isle of Houghton,

Wilds View, Ingang 1

Houghton

JOHANNESBURG

Webtuiste www.sahrc.org.za

Page 21: DEPARTEMENT VAN GESONDHEID - Western Cape · 2011-03-25 · figuur 2 w p k hoofdirektoraat: metrodistrik-gesondheids-dienste substruktuur kantoor 1 substruktuur ant or 2 substruktuur

5. REKORDS

5.1 BESKRYWING VAN ONDERWERPE WAAROOR DIE DEPARTEMENT

REKORDS HOU

ARTIKEL 14(1)(d)

• Hospitaalrekords

� Pasiëntlêers

� Mediese inligting

� X-strale

� Registers

• Algemene Administrasie

� Finansies

� Mensehulpbronne

� Aanbodkettingbestuur

� Besigheidsbestuur

• Gesondheidsprogramme

• Wetgewing

• Ander rekords

� Foto’s

� Films/video’s/klankopnames

� Notules/Agendas

� Verslae

� Elektroniese rekords

Page 22: DEPARTEMENT VAN GESONDHEID - Western Cape · 2011-03-25 · figuur 2 w p k hoofdirektoraat: metrodistrik-gesondheids-dienste substruktuur kantoor 1 substruktuur ant or 2 substruktuur

5.2 BESKRYWING VAN REKORDS WAT OUTOMATIES BESKIKBAAR IS

BESKRYWING VAN

KATEGORIEË REKORDS WAT

OUTOMATIES BESKIKBAAR IS

INGEVOLGE ARTIKEL 15(1)

VAN DIE WET OP DIE

BEVORDERING VAN

TOEGANG TOT INLIGTING

(WET 2 VAN 2000)

WYSE VAN TOEGANG TOT

REKORDS

BESKRYWING VAN KATEGORIEË VAN REKORDS WAT

OUTOMATIES BESKIKBAAR IS VIR INSPEKSIE INGEVOLGE

ARTIKEL 15(1)(a)(i)

(a) Mediese rekords vir

doeleindes van voortgesette

mediese sorg (verwysing).

(“Mediese rekord”: hierdie term

word verwisselbaar gebruik met

“kliniese rekord” en verwys na

enige dokument of rekord in

watter vorm ook al, wat

akkumuleer in die loop van

pasiëntsorg, maar uitgeslote

dokumente opgestel in reaksie op

litigasie of in afwagting van

litigasie.)

Dit sluit mediese rekords van

psigiatriese pasiënte uit

(beskikbaar ingevolge artikel 30

van die Wet op die Bevordering

van Toegang tot Inligting).

Kopieë van mediese rekords mag

teen betaling van die

voorgeskrewe bedrag per

eksemplaar verkry word van die

betrokke gesondheidsfasiliteit via

die kantoor van die hoof van die

fasiliteit.

Page 23: DEPARTEMENT VAN GESONDHEID - Western Cape · 2011-03-25 · figuur 2 w p k hoofdirektoraat: metrodistrik-gesondheids-dienste substruktuur kantoor 1 substruktuur ant or 2 substruktuur

(b) Mediese rekords en

administratiewe dokumente sal

outomaties aan pasiënte, hul

wettige voogde of ’n aangestelde

regsverteenwoordiger beskikbaar

gestel word slegs na voorlegging

van bewys van skriftelike

toestemming geteken deur die

pasiënt. Geen inligting sal aan

enige ander derde party gegee

word nie.

(c) Alle gesondheidsverwante

publikasies, insluitend boekies,

pamflette en brosjures,

beskikbaar gestel aan die

provinsiale Departement van

Gesondheid uitsluitlik vir gratis

openbare verspreiding.

Kopieë van departementele

beleidsdokumente, riglyne en

protokolle kan teen betaling van

die voorgeskrewe bedrag verkry

word van die naaste toepaslike

gesondheidsfasiliteit of inrigting

deur versoek van die kantoor van

die Superintendent-generaal van

Gesondheid. (Sien

kontakbesonderhede van die

adjunkinligtingsbeampte.)

Webtuiste: http://intrawp.pgwc.gov.za/health/

5.3 AANVRAAGPROSEDURE

• ’n Aanvraer moet Vorm A gebruik soos voorgeskryf in die regulasies

gepubliseer ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot

Inligting (Goewermentskennisgewing R223 van 9 Maart 2001).

� Aanvraaggeld ten bedrae van R35,00 is betaalbaar voordat die versoek

verwerk sal word.

� Die betaling van die aanvraaggeld is nie van toepassing op ’n rekord wat

aangevra word deur ’n onderhoudsbeampte of onderhoudsondersoeker vir

doeleindes van ’n onderhoudsondersoek of navraag ingevolge die

bepalings van die Wet op Onderhoud, 1998, of die regulasies uitgevaardig

Page 24: DEPARTEMENT VAN GESONDHEID - Western Cape · 2011-03-25 · figuur 2 w p k hoofdirektoraat: metrodistrik-gesondheids-dienste substruktuur kantoor 1 substruktuur ant or 2 substruktuur

kragtens artikel 44 van die genoemde Wet nie (volgens

Goewermentskennisgewing R991 van 14 Oktober 2005).

� Voorsiening word op Vorm A gemaak dat die aanvraer kan aandui of hy/sy

’n afskrif van die rekord wil hê of bloot daarna wil kyk.

� Vorm A maak ook daarvoor voorsiening dat ’n aanvraer kan aandui in

watter taal die rekord verlang word, alhoewel die Departement onder geen

verpligting is om dit te vertaal nie.

� ’n Aanvraer mag ook aandui in watter vorm (d.w.s. papierkopie,

elektroniese kopie, ens.) toegang tot die rekord verleen moet word. Dit

sal toegestaan word tensy voldoening daaraan op onredelike wyse sal

inmeng met die funksionering van die Departement of omdat daar om

praktiese redes nie in die vereiste vorm of medium toegang verleen kan

word nie.

� Toegangsgeld is betaalbaar indien die persoon wat dit aanvra byvoorbeeld

kopieë van die verlangde rekord nodig het.

� ’n Enkellopende persoon wie se jaarlikse inkomste nie R14 712,00 per jaar

oorskry nie en getroude persone, of ’n persoon en sy of haar lewensmaat

wie se jaarlikse inkomste nie R27 192,00 oorskry nie, word vrygestel van

die betaling van toegangsgeld (volgens Goewermentskennisgewing R991

van 14 Oktober 2005).

� Betaling van die toegangsgeld is nie van toepassing op die persoonlike

rekord van ’n aanvraer nie (volgens Goewermentskennisgewing R991 van

14 Oktober 2005).

� In bepaalde gevalle mag ’n aanvraer versoek word om ’n deposito te

betaal.

� ’n Aanvraer mag intern appèl aanteken teen die betaling van die deposito

en/of toegangsgeld. Indien ’n aanvraer intern appèl wil aanteken, moet

Vorm C (soos voorgeskryf in Goewermentskennisgewing R223 van 9

Maart 2001) ingevul word.

Page 25: DEPARTEMENT VAN GESONDHEID - Western Cape · 2011-03-25 · figuur 2 w p k hoofdirektoraat: metrodistrik-gesondheids-dienste substruktuur kantoor 1 substruktuur ant or 2 substruktuur

� Waar die interne appèlprosedure gevolg is en die aanvraer nog steeds nie

tevrede is met die uitkoms nie, mag ’n hof genader word vir ’n toepaslike

bevel.

� Toegang tot ’n rekord sal weerhou word tot tyd en wyl alle toepaslike gelde

betaal is.

� Inligting mag namens ’n ander persoon aangevra word, maar die

hoedanigheid waarin die versoek gerig word, moet aangedui word.

� Indien ’n aanvraer nie in staat is om te lees of skryf nie, of vanweë ’n

gestremdheid nie die vorm kan invul nie, kan die versoek mondeling gerig

word. Die inligtingsbeampte of ’n persoon vir dié doel aangewys moet dan

die vorm namens sodanige aanvraer invul en aan hom/haar ’n afskrif van

die ingevulde vorm beskikbaar stel.

6. DIENSTE BESKIKBAAR VIR DIE PUBLIEK

ARTIKEL 14(1)(f)

Toegang tot die Departement se kliniese en hospitaaldienste word op die

volgende maniere verkry:

� Noodgevalle word deur die mediese nooddienste behandel. Die diens kan

geskakel word by telefoonnommer 10177. In noodgevalle sal die mediese

noodbeampte die pasiënt na die toepaslike mediese fasiliteit vervoer.

� In nie-noodgevalle moet die moontlike pasiënt by die naaste kliniek aanklop.

Indien meer gespesialiseerde behandeling nodig is, sal die mediese beampte

wat die pasiënt behandel, ook ’n verwysingsbrief verskaf na die distriks-,

sekondêre of tersiêre hospitaal vir verdere behandeling.

Toegang tot die verskillende MIV/VIGS- en ander gesondheidsprogramme kan

verkry word via die Departement se MIV/VIGS- en

Programontwikkelingsdirektorate onderskeidelik.

Vir alle dienste asook algemene navrae word die publiek verwys na die

omvattende lys kontaknommers in die wit bladsye van die telefoongids.

Page 26: DEPARTEMENT VAN GESONDHEID - Western Cape · 2011-03-25 · figuur 2 w p k hoofdirektoraat: metrodistrik-gesondheids-dienste substruktuur kantoor 1 substruktuur ant or 2 substruktuur

7. INRIGTING WAT VOORSIENING MAAK VIR BETROKKENHEID BY DIE

FORMULERING VAN BELEID EN DIE UITVOERING VAN FUNKSIES

ARTIKEL 14(1)(g)

Om die publiek betrokke te kry by beleidsformulering word verskillende metodes

aangewend na gelang van die vlak van betrokkenheid wat verlang of vereis

word. Metodes van sodanige betrokkenheid kan die volgende insluit:

� Uitnodigings in die media om die publiek uit te nooi om kommentaar te lewer

oor konsepdokumente.

� Persoonlike betrokkenheid by gemeenskapsgebaseerde, geloofgebaseerde

en nie-regeringsorganisasies wat die gemeenskappe wat hulle dien, kan

verteenwoordig.

� Amptelike kennisgewing in die staatsmedia, asook in nasionale, provinsiale

en gemeenskapskoerante.

� Kennisgewing in elektroniese media soos radio en televisie.

� Handleidings en riglyne.

8. REGSMIDDELE BESKIKBAAR TEN OPSIGTE VAN HANDELINGE OF

VERSUIM OM TE HANDEL

ARTIKEL 14(1)(h)

Wetgewing wat op die Departement van toepassing is, mag voorsiening maak vir

’n interne heroorwegings- of appèlprosedure. Indien sodanige prosedure nie ’n

oplossing bied nie, of waar geen voorsiening vir sodanige prosedure gemaak is

nie, mag ’n hof genader word vir ’n toepaslike bevel.