gesondheid !

52

Upload: gali

Post on 24-Feb-2016

64 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Gesondheid ! . Waarom bestaan ons ? Hoe gedra ons onsself ? Wat doen ons ? Hoe bereik ons sukses ? Wat is nou die belangrikste ? Wie moet wat doen ?. Lied 164:1. Ons is almal hier tesaam Vergader in Sy Naam verheerlik Hom Tot die dood was Hy getrou en - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: Gesondheid !
Page 2: Gesondheid !

Gesondheid!

1. Waarom bestaan ons?2. Hoe gedra ons onsself? 3. Wat doen ons? 4. Hoe bereik ons sukses? 5. Wat is nou die belangrikste?6. Wie moet wat doen?

Page 3: Gesondheid !

Ons is almal hier tesaamVergader in Sy Naam verheerlik Hom

Tot die dood was Hy getrou en daardeur is ons nou Sy eiendom

Page 4: Gesondheid !

L 164:1 (vervolg)

Laat ons maak soos Hy ons sê

Mekaar steeds lief te hê en

Hom bo alles eer

Loof Hom Christus die Heer.

Page 5: Gesondheid !

L 164:2

Ons is almal hier tesaam verenig in Sy Naam, verheerlik Hom.

Met ons hart en mond en hand, ons kragte en verstand kom loof ons Hom.

Hou ons lewend deur U Gees, laat ons U kinders wees en U bo alles eer.

Jesus Christus, die Heer.

Page 6: Gesondheid !

Groetseën

Page 7: Gesondheid !

God het ek lief, want die getroue Heer

hoor na my stem uit vrye welbehae;

ek roep Hom aan in al my lewensdae,

Hy skenk my hulp, Hy red my, keer op keer.

Page 8: Gesondheid !

Psalm 116:2

Om my was bande en strikke

van die dood;

en angste van die hel het my laat bewe;

ek was benoud, vol droefheid

was my lewe;

maar 'k het die Heer gesmeek

in al my nood:

Page 9: Gesondheid !

Psalm 116:3

"Ag, red my, Heer, na u beloftenis!"

Toe 't God gehoor; Hy is my

lofsang waardig;

Hy is die Heer wat goed is

en regvaardig,

en vir sy volk groot

van ontferming is.

Page 10: Gesondheid !

"God is Liefde!" juig ons harte,

en bedink wat liefde doen:

Dat Hy ons sy Seun gestuur het

om ons sonde te versoen.

Page 11: Gesondheid !

L 334:2

Hy wat eerste liefgehad het,

het in liefde ons vergeef -

nou kan ons, uit God gebore,

uit dié bron van liefde leef!

Page 12: Gesondheid !

L 334:3

Deur sy Gees, die wondergawe,

laat Hy wederliefde spruit;

en dié liefde - wat volmaak is -

dryf die vrees en selfsug uit.

Page 13: Gesondheid !

L 334:4

As die Vader in sy liefde

dan die sondaar maak tot kind,

mag sy Seun al meer gestalte

in ons doen en late vind!

Page 14: Gesondheid !

Praat ek mense-, eng'letale,

maar dis nie uit liefde nie,

is my woorde hol simbole -

klanke sonder melodie.

Page 15: Gesondheid !

Lied 530:1(vervolg)

Al kan ek geheime uitlê,

berge deur geloof versit,

of al het ek al die kennis -

sonder liefde is ek niks.

Page 16: Gesondheid !

L 530:2

Sonder liefde sal my gawes,al my ywer, my nie baat:

Net die liefde, onbaatsugtig,bly oorwin met goed die kwaad.

Onreg kan dit nie verdra nie,dit is met die waarheid bly.

Deur vergifnis, hoop, verwagting,kom die beste in ons vry.

Page 17: Gesondheid !

L 530:3Al die tale, profesieë,

met die tyd gaan dit verby.Net die liefde, die volmaakte,

kom en sal vir altyd bly.Want geloof gee troos en rigting;

na die toekoms reik die hoop -liefde is en bly die grootste:

Liefde sluit die lewe oop.

Page 18: Gesondheid !

Gesondheid van Gemeente

1. Waarom bestaan ons?2. Hoe gedra ons onsself? 3. Wat doen ons? 4. Hoe bereik ons sukses? 5. Wat is nou die belangrikste?6. Wie moet wat doen?

Page 19: Gesondheid !
Page 20: Gesondheid !

Offergawe: Tydens die diens: Sarfat (Minderbevoorregtes binne en buite die gemeente)Deure: Huis Hoëveld

Page 21: Gesondheid !

Gesondheid van Gemeente

1. Waarom bestaan ons?2. Hoe gedra ons onsself? 3. Wat doen ons? 4. Hoe bereik ons sukses? 5. Wat is nou die belangrikste?6. Wie moet wat doen?

Page 22: Gesondheid !

Sleutels vir Gesondheid

1. Gebed + sleutels + Gesag (Matt 16, 18)

2. Gesindheid (terugwen vs terugkry)3. Vergiffenis (miskien versoening)4. Vry of vrot? (miskien ander ook)5. Sterf!6. Saai!

Page 23: Gesondheid !
Page 24: Gesondheid !

Matt 1619 En Ek sal jou die sleutels van die koninkryk van die hemele gee; en wat jy ook op die aarde mag bind, sal in die hemel gebonde wees, en wat jy ook op die aarde mag ontbind, sal in die hemel ontbonde wees.

Page 25: Gesondheid !
Page 26: Gesondheid !
Page 27: Gesondheid !

11 uur

Page 28: Gesondheid !
Page 29: Gesondheid !

Sleutels vir Gesondheid!

1. Gebed + sleutels + Gesag (Matt 16, 18)

2. Gesindheid (terugwen vs terugkry)3. Vergiffenis (miskien versoening)4. Vry of vrot? (miskien ander ook)5. Sterf!6. Saai!

Neem ‘n oomblik …

Page 30: Gesondheid !

Matt 1815 “As jou broer verkeerd opgetree het teen jou, gaan wys hom tereg waar julle eenkant alleen is. As hy na jou luister, het jy jou broer teruggewen. 16 Maar as hy nie luister nie, neem nog een of twee met jou saam, sodat alles wat gesê word, deur die woord van twee of drie getuies bevestig kan word. 17 En as hy na hulle nie luister nie, sê dit vir die gemeente. As hy ook na die gemeente nie luister nie, moet jy hom as ’n heiden en ’n tollenaar behandel.

Page 31: Gesondheid !

18 “Dit verseker Ek julle: Wat julle ook al op die aarde toesluit, sal in die hemel toegesluit bly; en wat julle ook al op die aarde oopsluit, sal in die hemel oopgesluit bly. 19 Verder verseker Ek julle: As twee van julle op aarde oor enige saak saamstem en daaroor bid, sal my Vader wat in die hemel is, hulle dit laat kry, 20 want waar twee of drie in my Naam saam is, daar is Ek by hulle.”.

Page 32: Gesondheid !

Matt 1815 “As jou broer verkeerd opgetree het teen jou, gaan wys hom tereg waar julle eenkant alleen is. As hy na jou luister, het jy jou broer teruggewen. 16 Maar as hy nie luister nie, neem nog een of twee met jou saam, sodat alles wat gesê word, deur die woord van twee of drie getuies bevestig kan word. 17 En as hy na hulle nie luister nie, sê dit vir die gemeente. As hy ook na die gemeente nie luister nie, moet jy hom as ’n heiden en ’n tollenaar behandel.

Page 33: Gesondheid !

Sleutels vir Gesondheid!

1. Gebed + sleutels + Gesag (Matt 16, 18)

2. Gesindheid (terugwen vs terugkry)

3. Vergiffenis (miskien versoening)4. Vry of vrot? (miskien ander ook)5. Sterf!6. Saai!

Page 34: Gesondheid !

18 “Dit verseker Ek julle: Wat julle ook al op die aarde toesluit, sal in die hemel toegesluit bly; en wat julle ook al op die aarde oopsluit, sal in die hemel oopgesluit bly. 19 Verder verseker Ek julle: As twee van julle op aarde oor enige saak saamstem en daaroor bid, sal my Vader wat in die hemel is, hulle dit laat kry, 20 want waar twee of drie in my Naam saam is, daar is Ek by hulle.”.

Page 35: Gesondheid !

Matt 1821 Daarna het Petrus na Jesus toe gekom en gevra: “Here, hoeveel keer moet ek my broer vergewe as hy iets verkeerds teen my doen? Selfs sewe keer?” 22 Jesus antwoord hom: “Ek sê vir jou, nie sewe keer nie maar selfs sewentig maal sewe keer. 23 Daarom kan die koninkryk van die hemel vergelyk word met ’n koning wat besluit het om saam met sy amptenare hulle boeke na te gaan.

Page 36: Gesondheid !

34 Die koning was woedend en het hom oorgegee om gemartel te word totdat hy al die skuld betaal het... 35 “So sal my Vader wat in die hemel is, ook met julle maak as julle nie elkeen sy broer van harte vergewe nie.”

Page 37: Gesondheid !

Sleutels vir Gesondheid!

1. Gebed + sleutels + Gesag (Matt 16, 18)2. Gesindheid (terugwen vs terugkry)

3. Vergiffenis (miskien versoening)

4. Vry of vrot? (miskien ander ook)5. Sterf!6. Saai!

Page 38: Gesondheid !

Sleutels vir Gesondheid!

1. Gebed + sleutels + Gesag (Matt 16, 18)2. Gesindheid (terugwen vs terugkry)3. Vergiffenis (miskien versoening)

4. Vry of vrot? (miskien ander ook)

5. Sterf!6. Saai!

Page 39: Gesondheid !

2 Tim 223 Moet jou nie met dwase en sinlose strydvrae inlaat nie, want jy weet tog dat dit net rusies veroorsaak. 24 ’n Dienaar van die Here moenie rusie maak nie. Inteendeel, hy moet vriendelik wees teenoor almal, bekwaam om ander te leer en iemand wat onreg kan dra.

Page 40: Gesondheid !

Kop in bynes ….

Page 41: Gesondheid !

25 Met vriendelikheid moet hy teenstanders teregwys. Dit kan wees dat God hulle bekeer en hulle tot kennis van die waarheid bring. 26 Dan sal hulle weer tot nugtere insig kom en vry raak uit die vangstrik van die duiwel, waarmee hy hulle gevange gehou het om sy wil te gehoorsaam.

Page 42: Gesondheid !

Gesondheid van Gemeente

1. Waarom bestaan ons?2. Hoe gedra ons onsself? 3. Wat doen ons? 4. Hoe bereik ons sukses? 5. Wat is nou die belangrikste?6. Wie moet wat doen?

Page 43: Gesondheid !

Sleutels vir Gesondheid

1. Gebed + sleutels + Gesag (Matt 16, 18)2. Gesindheid (terugwen vs terugkry)3. Vergiffenis (miskien versoening)4. Vry of vrot? (miskien ander ook)

5. Sterf!6. Saai!

Hoe gesond is jy?

Page 44: Gesondheid !

Sleutels vir Gesondheid

1. Gebed + sleutels + Gesag (Matt 16, 18)2. Gesindheid (terugwen vs terugkry)3. Vergiffenis (miskien versoening)4. Vry of vrot? (miskien ander ook)5. Sterf!6. Saai!

Oorwin!

Page 45: Gesondheid !

Ek sien in my gees die glorie en die almag van die Heer

Die Allerhoogste wat in liefde oor Sy koninkryk regeer.

Hy’t belowe aan die einde op die wolke kom Hy weer, Hy is koning, Hy regeer!

Page 46: Gesondheid !

Oorwinningslied (vervolg)

Loof Hom prys Hom halleluja (x3)

Hy is Koning Hy regeer!

Page 47: Gesondheid !

Oorwinningslied (vervolg)

Die Here is ons Vesting wat vir altyd sal bly staan,

Hy beskerm elke mens wat in geloof na Hom toe gaan

Hy’s ons Skuiling, Hy’s ons Wapen, Hy het die vyand reeds verslaan,

Hy’s die Rots wat ewig staan

Page 48: Gesondheid !

Oorwinningslied (vervolg)

Loof Hom prys Hom halleluja (x3)

Hy’s die Rots wat ewig staan!

Page 49: Gesondheid !

Oorwinningslied (vervolg)

Kom deel nou in ons loflied, hef jou hande op na bo, Blaas basuine, slaan op tromme

en kom dans voor God se oë. Kom leef in die oorwinning

van Sy Woord waarin ons glo want Sy Woord sal ewig staan

Page 50: Gesondheid !

Oorwinningslied (vervolg)

Loof Hom prys Hom halleluja (x3)

Sy Woord sal ewig staan!(x3)

Page 51: Gesondheid !

Seën

Page 52: Gesondheid !

Amen (x3)