die aarde en daarbuite
DESCRIPTION
Die aarde en daarbuite. Planete. Onse melkwegstelsel. Een van biljoene sterstelsels Dit is die tuiste van onse sonnestelsel Wasige band van wit lig In die jaar 1609 gee Galileo Galilei die eerste wetenskaplike verklaring vir die melkweg. Die struktuur van die melkweg. - PowerPoint PPT PresentationTRANSCRIPT
![Page 1: Die aarde en daarbuite](https://reader033.vdocuments.net/reader033/viewer/2022061416/56814577550346895db2470e/html5/thumbnails/1.jpg)
Die aarde en daarbuiteDie aarde en daarbuite
PlanetePlanete
![Page 2: Die aarde en daarbuite](https://reader033.vdocuments.net/reader033/viewer/2022061416/56814577550346895db2470e/html5/thumbnails/2.jpg)
Onse melkwegstelselOnse melkwegstelsel
• Een van biljoene sterstelsels
• Dit is die tuiste van onse sonnestelsel
• Wasige band van wit lig
• In die jaar 1609 gee Galileo Galilei die eerste wetenskaplike verklaring vir die melkweg.
![Page 3: Die aarde en daarbuite](https://reader033.vdocuments.net/reader033/viewer/2022061416/56814577550346895db2470e/html5/thumbnails/3.jpg)
Die struktuur van die melkwegDie struktuur van die melkweg
• Die Melkwegstelsel is 'n spiraalbalk-sterrestelsel met vier tot vyf arms, wat uit sowat 300 miljard sterre .
![Page 4: Die aarde en daarbuite](https://reader033.vdocuments.net/reader033/viewer/2022061416/56814577550346895db2470e/html5/thumbnails/4.jpg)
Ons sonnestelselOns sonnestelsel
• Sonnestelsel bestaan uit die Son en die ander hemelliggame wat deur swaartekrag daaraan gebind is en daarom wentel.
• Die planete in die Sonnestelsel (in volgorde van hulle afstand van die Son) is:
• Mercurius, Venus, Aarde. Mars..Jupiter. Saturnus, Uranus,Neptunus
• • Met die ingang van 2009 is vyf kleiner voorwerpe as
dwergplanete geklassifiseer. Ceres is in die asteroïdegordel en vier ander wentel om die Son agter Neptunus: Pluto (voorheen as die negende planeet geklassifiseer), Haumea, Makemake en Eris.
![Page 5: Die aarde en daarbuite](https://reader033.vdocuments.net/reader033/viewer/2022061416/56814577550346895db2470e/html5/thumbnails/5.jpg)
Illustrasie van ons sonnestelselIllustrasie van ons sonnestelsel