hemelvaart - rietvallei gesinskerk · lied 425: 1,2,3,4 kyk die heer het opgestaan....

27

Upload: others

Post on 13-Feb-2020

22 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Hemelvaart - Rietvallei Gesinskerk · Lied 425: 1,2,3,4 Kyk die Heer het opgestaan. Geloofsbelydenis Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van die hemel en die aarde
Page 2: Hemelvaart - Rietvallei Gesinskerk · Lied 425: 1,2,3,4 Kyk die Heer het opgestaan. Geloofsbelydenis Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van die hemel en die aarde

Hemelvaart

Toetredelied Lied 171:1,2 Heilig, heilig,heilig

Voorganger: Die Here het opgestaan!Gemeente: Die Here het waarlik opgestaan!Voorganger: Die Here het opgevaar!Gemeente: Die Here is Koning.

Seëngroet Genade en vrede van een Skepper-Godvan alle sienlike en onsienlike dinge.Genade en vrede van een Here, Jesus Christus, Lig uit Lig,wat sit aan die regterhand van die Vader.Genade en vrede van die Heilige Gees,Wat ons Here en Lewendmaker is. Amen.

Lofliedere Lied 428: 1,2,3,4 Loof Christus, roem Sy wonderdade Lied 425: 1,2,3,4 Kyk die Heer het opgestaan

Page 3: Hemelvaart - Rietvallei Gesinskerk · Lied 425: 1,2,3,4 Kyk die Heer het opgestaan. Geloofsbelydenis Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van die hemel en die aarde

GeloofsbelydenisEk glo in God die Vader, die Almagtige,die Skepper van die hemel en die aarde.En in Jesus Christus, sy eniggebore Seun, ons Here;wat ontvang is van die Heilige Gees,gebore is uit die maagd Maria;wat gely het onder Pontius Pilatus, gekruisig is,gesterf het en begrawe is en ter helle neergedaal het;wat op die derde dag weer opgestaan het uit die dode;wat opgevaar het na die hemel en sit aan die regterhand van God, die almagtige Vader,van waar Hy sal kom om te oordeel dié wat nog lewe en dié wat reeds gesterf het.Ek glo in die Heilige Gees.Ek glo aan ’n heilige, algemene, Christelike kerk,die gemeenskap van die heiliges;die vergewing van sondes;die opstanding van die vleesen ’n ewige lewe.

Page 4: Hemelvaart - Rietvallei Gesinskerk · Lied 425: 1,2,3,4 Kyk die Heer het opgestaan. Geloofsbelydenis Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van die hemel en die aarde

Gebed vir die opening van die WoordOns juig in U, onse Here.Dis U wat hemelvreugde bied.Ons sing u Naam ter ere.U het waarlik opgevaar.Daarom weet ons: u Woord bly ewig waar.U is ons Hoof en Here.

U maak nou vir ons plek gereedby God, ons Heer en Vader,en deur U offer kan ons weet,dat ons ook nou tot God mag nader!

Help ons, Here,lei ons na die Vader.Amen(N.a.v. Lied 426)

Skriflesing Handelinge 1:1-11Prediking

Page 5: Hemelvaart - Rietvallei Gesinskerk · Lied 425: 1,2,3,4 Kyk die Heer het opgestaan. Geloofsbelydenis Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van die hemel en die aarde

GebedChristus,U het van die Olyfberg af in heerlikheid opgevaarin die teenwoordigheid van u dissipels.U wat alle dinge met u goddelikheid deurdring,U het die troon aan God se regterhand bestygen U Heilige Gees oor u dissipels gestuur.Hy wat verlig, versterk en ons innerlik bevry.

Slotlied Lied 429 Die Heer regeer, Hy’t opgevaar 1,2,3,4,5Seën

Antwoord Lied 315

Page 6: Hemelvaart - Rietvallei Gesinskerk · Lied 425: 1,2,3,4 Kyk die Heer het opgestaan. Geloofsbelydenis Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van die hemel en die aarde
Page 7: Hemelvaart - Rietvallei Gesinskerk · Lied 425: 1,2,3,4 Kyk die Heer het opgestaan. Geloofsbelydenis Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van die hemel en die aarde
Page 8: Hemelvaart - Rietvallei Gesinskerk · Lied 425: 1,2,3,4 Kyk die Heer het opgestaan. Geloofsbelydenis Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van die hemel en die aarde
Page 9: Hemelvaart - Rietvallei Gesinskerk · Lied 425: 1,2,3,4 Kyk die Heer het opgestaan. Geloofsbelydenis Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van die hemel en die aarde
Page 10: Hemelvaart - Rietvallei Gesinskerk · Lied 425: 1,2,3,4 Kyk die Heer het opgestaan. Geloofsbelydenis Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van die hemel en die aarde
Page 11: Hemelvaart - Rietvallei Gesinskerk · Lied 425: 1,2,3,4 Kyk die Heer het opgestaan. Geloofsbelydenis Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van die hemel en die aarde
Page 12: Hemelvaart - Rietvallei Gesinskerk · Lied 425: 1,2,3,4 Kyk die Heer het opgestaan. Geloofsbelydenis Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van die hemel en die aarde
Page 13: Hemelvaart - Rietvallei Gesinskerk · Lied 425: 1,2,3,4 Kyk die Heer het opgestaan. Geloofsbelydenis Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van die hemel en die aarde
Page 14: Hemelvaart - Rietvallei Gesinskerk · Lied 425: 1,2,3,4 Kyk die Heer het opgestaan. Geloofsbelydenis Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van die hemel en die aarde
Page 15: Hemelvaart - Rietvallei Gesinskerk · Lied 425: 1,2,3,4 Kyk die Heer het opgestaan. Geloofsbelydenis Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van die hemel en die aarde
Page 16: Hemelvaart - Rietvallei Gesinskerk · Lied 425: 1,2,3,4 Kyk die Heer het opgestaan. Geloofsbelydenis Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van die hemel en die aarde
Page 17: Hemelvaart - Rietvallei Gesinskerk · Lied 425: 1,2,3,4 Kyk die Heer het opgestaan. Geloofsbelydenis Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van die hemel en die aarde

Sittend GeloofsbelydenisEk glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van die hemel en die aarde. En in Jesus Christus, sy eniggebore Seun, ons Here; wat ontvang is van die Heilige Gees, gebore is uitdie maagd Maria; wat gely het onder Pontius Pilatus, gekruisigis, gesterf het en begrawe is en ter helle neergedaal het;wat op die derde dag weer opgestaan het uit die dode; wat opgevaar het na die hemel en sit aan die regterhand van God, die almagtige Vader, van waar Hy sal kom om te oordeeldié wat nog lewe en dié wat reeds gesterf het.Ek glo in die Heilige Gees.Ek glo aan ’n heilige, algemene, Christelike kerk,die gemeenskap van die heiliges;die vergewing van sondes;die opstanding van die liggaamen ’n ewige lewe. Amen

Page 18: Hemelvaart - Rietvallei Gesinskerk · Lied 425: 1,2,3,4 Kyk die Heer het opgestaan. Geloofsbelydenis Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van die hemel en die aarde

1 My eerste boek, Teofilus, het ek geskrywe oor alles wat

Jesus gedoen en geleer het, van die begin af 2tot op die dag

van sy hemelvaart. Voordat Hy in die hemel opgeneem is, het

Hy deur die Heilige Gees bevele gegee aan die manne wat Hy

as apostels uitgekies het. 3Ná sy dood het Hy aan hulle met

baie onbetwisbare bewyse ook getoon dat Hy lewe. In die

loop van veertig dae het Hy by verskeie geleenthede aan hulle

verskyn en met hulle oor die dinge van die koninkryk van God

gepraat. 4Terwyl Hy 'n keer saam met hulle aan tafel was, het

Hy hulle beveel: "Moenie van Jerusalem af weggaan nie, maar

bly wag op die gawe wat die Vader belowe het, soos julle van

My gehoor het. 5Johannes het wel met water gedoop, maar

julle sal binne 'n paar dae met die Heilige Gees gedoop word.„

Page 19: Hemelvaart - Rietvallei Gesinskerk · Lied 425: 1,2,3,4 Kyk die Heer het opgestaan. Geloofsbelydenis Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van die hemel en die aarde

6Toe hulle 'n keer weer bymekaar was, het hulle vir Jesus

gevra: "Here, is dit nou die tyd dat U die koninkryk vir Israel

weer gaan oprig?" 7Hy het hulle geantwoord: "Dit is nie vir

julle om die tyd en omstandigheid te weet wat die Vader in sy

eie mag bepaal het nie. 8Maar julle sal krag ontvang wanneer

die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in

Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in

die uithoeke van die wêreld.„ 9Nadat Hy dit gesê het, is Hy

opgeneem terwyl hulle dit sien, en 'n wolk het Hom

weggeneem, sodat hulle Hom nie langer kon sien nie. 10Terwyl

Hy weggaan en hulle nog stip na die hemel kyk, het daar

skielik twee mans in wit klere by hulle gestaan.

Page 20: Hemelvaart - Rietvallei Gesinskerk · Lied 425: 1,2,3,4 Kyk die Heer het opgestaan. Geloofsbelydenis Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van die hemel en die aarde

11Dié sê toe vir hulle: "Galileërs, waarom staan julle so na die hemel en kyk? Hierdie Jesus wat van julle af na die hemel toe opgeneem is, sal net so terugkom soos julle Hom na die hemel toe sien opgaan het.

Page 21: Hemelvaart - Rietvallei Gesinskerk · Lied 425: 1,2,3,4 Kyk die Heer het opgestaan. Geloofsbelydenis Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van die hemel en die aarde
Page 22: Hemelvaart - Rietvallei Gesinskerk · Lied 425: 1,2,3,4 Kyk die Heer het opgestaan. Geloofsbelydenis Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van die hemel en die aarde
Page 23: Hemelvaart - Rietvallei Gesinskerk · Lied 425: 1,2,3,4 Kyk die Heer het opgestaan. Geloofsbelydenis Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van die hemel en die aarde
Page 24: Hemelvaart - Rietvallei Gesinskerk · Lied 425: 1,2,3,4 Kyk die Heer het opgestaan. Geloofsbelydenis Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van die hemel en die aarde
Page 25: Hemelvaart - Rietvallei Gesinskerk · Lied 425: 1,2,3,4 Kyk die Heer het opgestaan. Geloofsbelydenis Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van die hemel en die aarde
Page 26: Hemelvaart - Rietvallei Gesinskerk · Lied 425: 1,2,3,4 Kyk die Heer het opgestaan. Geloofsbelydenis Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van die hemel en die aarde
Page 27: Hemelvaart - Rietvallei Gesinskerk · Lied 425: 1,2,3,4 Kyk die Heer het opgestaan. Geloofsbelydenis Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van die hemel en die aarde