game & hunt - november 2015

9
NOVEMBER 2015 Other Southern African Countries R33,33 (Tax excl) BTW-ING VAT-INC R38,00 Swedish grouse hunting SAKEPLANNE – amper daar! LIVE-GAME TRADE UP OR DOWN? Caesar Guerini Shotgun Test Waar begin probleme met wildboerdery? Die jagluiperd Vol 21/11 www.wildlifehunt.co.za How to hunt grysbok

Upload: presspad

Post on 24-Jul-2016

257 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

This is a free sample of Game & Hunt issue "November 2015" Download full version from: Apple App Store: https://itunes.apple.com/us/app/id808147847?mt=8&at=1l3v4mh Magazine Description: GAME & HUNT’s first edition was the December 1994 issue. It was then called SA WILD/GAME and the overall objective was to promote the South African Game Organisation (SAGO) and to be of service to the game rancher. Today on average 15 000 copies are sold en 2 500 subscribers en 17 600 printrun, Sales has already reached more than 20 000 some months and is growing. The magazine is aimed at the broad game industry in South Africa. The main role-players in the game industry, namely hunters, g... You can build your own iPad and Android app at http://presspadapp.com

TRANSCRIPT

Page 1: Game & Hunt - November 2015

WIL

D &

JAG

/ G

AME

& H

UN

T

N

OVE

MBE

R 2

015

VOL

21/1

1

NOVEMBER 2015 Other Southern African CountriesR33,33 (Tax excl)

BTW-INGVAT-INCR38,00

Swedish grouse hunting

SAKEPLANNE– amper daar!

LIVE-GAME TRADE UP OR DOWN?

Caesar Guerini Shotgun Test

Waar begin probleme met wildboerdery?

Die jagluiperd

Vol 21/11

ww

w.w

ildlif

ehun

t.co.

za

How to hunt grysbok

Page 2: Game & Hunt - November 2015

GAME & HUNT NOVEMBER 20152

Page 3: Game & Hunt - November 2015

WILD & JAG NOVEMBER 2015 3

Page 4: Game & Hunt - November 2015

Inhoud

WILD & JAG is ’n onafhanklike maandelikse publikasie vir die breë wildbedryf in Suid-Afrika, wat die sinergie tussen wildproduksie, jag en bewaring bevorder. Jagters, wildboere en natuurbewaarders word bedien met gehalte- informatiewe artikels en rubrieke. Hoewel WILD & JAG nou saamwerk met die georganiseerde jagters-, wildproduksie- en natuurbewaringsorganisasies, is dit redaksioneel en finansieel onafhanklik.Alle kopiereg van die inhoud word voorbehou. Geen deel mag

op enige wyse gereproduseer word sonder skriftelike toestem-ming van die uitgewer nie. Kort uittreksels (maksimum60 woorde) mag sonder toestemming gebruik word, mits volledige erkenning aan die skrywer en die publikasienaam en -datum gegee word.Die redakteur behou die reg voor om artikels te verander en/of te verkort. Die uitgewer aanvaar geen verantwoordelikheid vir die inhoud van advertensies nie. Die mening van medewerkers is nie noodwendig die mening van die blad nie.

Uit die WoordSo sê die Here …: Ploeg vir julle ’n braakland en

moenie in die dorings saai nie. Wy julle aan

die diens van die Here, en verwyder alle ontrou

uit julle harte … − Jeremia 4:3,4

ALLERLEI / MISCELLANEOUSWILD & JAG 20 jaar gelede – Jag 58WILD & JAG 20 jaar gelede – Wild 94

WILD / GAMEDie jagluiperd 14

JAG / HUNTINGJagtrofeegids 7Jagredakteursbrief – Beter struktuur, beter tydskrif 8Hulde aan Hennie Erasmus 18Wildman-pryswenners 18Jagwenke – Noodhulp vir jagters: Skerpioensteke 24Nicola jag in Botswana – Roep van die jagveld 28Universal Sportsman Channel – easy with hand-held devices 3016” Springbok Trophy in the Salt 32Farewell to Basie Maartens 38Waterbuck and a double rife 42Binocular product test – The Bushnell Fusion 1 Mile 51Synthetic animal for ballistic testing 52A Swedish grouse-hunting experience 54Driven hunt – sharp reaction 60Spesie-spesifieke jag – Die grysbok 62Chasa se Junior Jagter-wenner Dan Conradie 66’n Slang in die gras 69Jaglegendes – Pottie Potgieter 72Chasa – SA hunters, you are being watched 76Jaggeleenthede 80Jagfotogalery 82

GEWERE & AMMUNISIE / GUNS & AMMUNITIONBullet Talk 20Kalibers & ammunisie – Die .470 Nitro Express, uitgediende .475-kalibers en die Rigby-geskiedenis 36Caesar Guerini Figura – a worthy competitor 46Toonbankstories – ’n Gejaag na wind … 49

WILDPRODUKSIE, -BESTUUR & -BEMARKING / GAME PRODUCTION, RANCHING & MARKETING

Veilingsuitslae 87−90,139,146,147Veilingsverslae:Thaba Tholo 91Trophy Breeders 118Piet Warren 120 Stud Game Breeders 125Golden Breeders 126Wintershoek 132Buffalo Ranch 143Live-game trends – up or down? 96Die bewerasie en die ekonomie 100Sakeplanne (5) – Dit kan werk! 103

Inbreeding of wildlife 107Risikobestuur van wild (7A) – Diere se keuse van besluit 108Legislation – Entrepreneurs dealing as companies 113Gehalte-wildsvleis (6) – Verkoeling 115Vroeë rolspelers in die Suid-Afrikaanse wildbedryf – Andrew Conroy 122Eco-bush – Is bigger really better? 128Mike Gcabo – Game breeding a viable alternative 130Die impak van klein plantvreters op wildplase 134Waar begin probleme met wildboerdery? 136

Wildbemarking-advertensies – indeks 157

NATUUR & BEWARING / NATURE & CONSERVATION Proactive Anti-poaching – Observation posts, sweeps and ambushes 140Weskusbetowering – Richtersveld 148Natuurlewe-pitkos – Trots van die bos en tros 127

GEREELD / REGULAR & ALGEMEEN / GENERAL

Briewe 13Teken in en wen! / Subscribe and win! 26WILD & JAG digitaal en op Facebook! 274x4 – Ons toets nuwe bande 152Kook saam – Wildspastei-verskeidenheid 155Boeke 184Organisasies – Kontakbesonderhede 185

Cover / Voorblad

Die jagluiperd het in Afrika ontwikkel en was sowat 400 jaar gelede nog talryk in die sentrale en westelike dele van Indië, maar daar is min jagluiperds in Asië oor. Die verspreiding in Afrika is gefragmenteerd weens die vernietiging van hul habitat maar hulle is nog talryk in Oos-Afrika en dele van Namibië. Lees meer op bl 14. Foto: © Ariadne van Zandbergen / AfriPics

Contents

82

Page 5: Game & Hunt - November 2015

WILD & JAG NOVEMBER 2015 5

CommentKommentaar

GAME & HUNT is an independent monthly publication for the broad game industry in South Africa, promoting the sin-ergy between game production, hunting and conservation. Hunters, game ranchers and nature conservationists are served with quality informative articles and columns.While GAME & HUNT operates in close cooperation with or-ganised hunters, game production and nature-conservation organisations, it is editorially and financially independent.Copyright of all content is reserved. No part of the publica-

tion may be reproduced in any way without the written per-mission of the publisher. Short text extracts of not more than 60 words may be used without prior permission provided the author, the magazine name and date of publication are acknowledged.The editor reserves the right to change and/or shorten articles. The publisher accepts no responsibility for the content of advertisements. The opinions of contributors are not necessarily those of the magazine.

From the ScripturesThis is what the Lord says: “Break up your unplowed

ground and do not sow among thorns. Circumcise

yourselves to the Lord, circumcise your hearts”

– Jer.4:3,4

REDAKSIONEEL • EDITORIALHoofredakteur & Uitgewer • Editor-in-chief & Publisher

Jan van der [email protected] / [email protected]

Bestuurder • Manager:Advertensies, Bemarking, TV-reeks & MASTERSHOTAdvertising, Marketing, TV Series & MASTERSHOT

Hennie van der WaltTel: (012) 348-5550 / Sel/Cell: 083 452 2145

[email protected]: Jag, Wapens & Ammunisie Editor: Hunting, Guns & Ammunition

Stefan Fouché[email protected]

Redakteur: Spesiale artikels • Editor: Special articlesIlse Davis, [email protected]

Produksieredakteur • Production editorLynette van Hoven

Tel: (012) 348-5550 / [email protected]

Assistant Production editorItha Kieser

Mederedakteurs • Co-editorsVoertuie • Vehicles: Francois Rossouw

Dieregesondheid • Animal Health: Dr Johan KriekWildbestuur • Wildlife Management: Prof Wouter van Hoven

PRODUKSIE • PRODUCTIONUitleg & reproduksie • Design & reproduction:

Karen vd MerweTaalversorging • Language Editing: Lynette van Hoven / Elfriede Ainslie

Kunskonsultant • Art consultant: Alan AinslieDrukker • Printer: Paarl Media Midrand

Webwerf • Website: Johan Meintjies / [email protected]

ADVERTENSIES & BEMARKING • ADVERTISING & MARKETING

Jan van der Walt / Hennie van der WaltAnn Olivier

Tel: (012) 348-5550 / Faks/Fax: 086 502 5526 [email protected]

KLEINADVERTENSIES / SMALLSLindie van der Westhuizen

082 471 8272 / Tel: (012) 348 [email protected]

EXPO & Bemarkingskoördineerder • EXPO & Marketing Co-ordinator

Hanlie Delport 082 908 2295 / Tel: (012) 348 [email protected]

BESTUURDER: Administrasie, rekeninge & intekeningMANAGER: Administration, accounts & subscription

Wendy Greeff Tel: (012) 348-5550Faks/Fax: (012) 348-5551 / 086 656 4217

[email protected]

VERSPREIDING • DISTRIBUTIONHazel Luüs RNA Tel: (011) 248-3639 / [email protected]

UITGEWER • PUBLISHERJLO UITGEWERS • JLO Publishingvir Jan Louis Ondernemings BK •

for Jan Louis Enterprises CC(CK/92/19549/23)

Posbus / P.O. Box 35299, Menlo Park 01021ste Vloer/ 1st Floor, The Hillside 318, Lynnwood, Pretoria

Tel: (012) 348-5550 (Ma-Vry / Mo-Fri)Faks/Fax: (012) 348-5551

E-pos/E-mail: [email protected]: www.wildlifehunt.co.za

Jan van der WaltHoofredakteur / Editor-in-chief

ONAANVAARBARE VOORSITJAG

Daar is wettige en eties aanvaarbare metodes van voorsitjag, maar die gerapporteerde geval in Limpopo-provinsie, waar ’n buitelandse jaggroep by die voorsitskiet van ’n verskeidenheid wildsoorte betrokke was, moet ten sterkste bevraagteken word.

In die groot, oop ruimtes van die Kalahari, Karoo of Vrystaatse vlaktes, waar die praktyk van loop en bekruip vir byvoorbeeld springbokke onprakties is vir jag- of uitdundoeleindes, is voorsitjag die aangewese metode vir veiliger en sekuurder skoot-plasing oor korter afstande.

In Europa, waar bosvarke in sommige gebiede ’n plaag geword het en selfs voor-stedelike gebiede binnedring, is voorsitjag ’n algemene praktyk om getalle uit te dun. In die Skandinawiese lande soos Finland, waar die bewaringsowerheid jaarliks bepaal hoeveel Europese elande (moose) uitgedun moet word, word voorsitjag suksesvol toegepas.

Wat die onderhawige Limpopo-insident betref, moet die natuurbewaringsower-heid wat by die voorsitjag verteenwoordig was deur die nasionale departement van omgewingsake asook deur die Limpopo-bewaringsowerheid, antwoorde verskaf oor die nakoming van wetlike vereistes ten opsigte van ’n gelisensieerde jagondernemer, permitte, ens, asook oor die etiese aanvaarbaarheid van hierdie jagmetode in daardie spesifieke bosveldomgewing. Daarbenewens moet die rol van Carte Blanche, wat ver-soeke om meer inligting oor die jag en ’n aanbod van samewerking deur SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging geïgnoreer het, ernstig bevraagteken word.

Dit word nou mode by die media om ten spyte van oorweldigende getuienis oor die positiewe uitwerking van jag op bewaring in Suid-Afrika, voort te gaan met emosio-nele aanslae om jag in die algemeen verdag te maak.

UNACCEPTABLE DRIVEN HUNTING

There are legal and ethically acceptable methods of driven hunting, but the reported case in Limpopo Province, where a group of foreign hunters were involved in the driven hunting of a variety of game species, should be strongly questioned.

In the vast, open spaces of the Kalahari, Karoo or Free State flats, where the practice of walking and stalking springbok, for example, is impractical for hunting and culling purposes, driven hunting is an appropriate method for safer and more accurate shot placement over shorter distances.

In Europe, where bushpigs have become a pest in some areas and are even invad-ing suburban areas, driven hunting is a common practice to reduce populations. In the Scandinavian countries like Finland, where conservation authorities determine how many moose should be culled each year, driven hunts are implemented successfully.

With regard to the recent Limpopo driven-hunt incident, the conservation authori-ties that were represented at this hunt by the national department of environmental affairs and the Limpopo conservation authorities, should provide answers regard-ing compliance with legal requirements for a licensed hunting outfitter, permits, etc, as well as the ethical acceptability of this hunting method in that specific bushveld environment. In addition to this, the role of Carte Blanche, who ignored requests for further information about the hunt, as well as an offer by the South African Hunters and Game Conservation Association to collaborate, should be strongly questioned.

Despite overwhelming evidence of the positive effect of hunting on conservation in South Africa, it has become fashionable for the media to continue emotional onslaughts in order to cast sus-picion on hunting in general.

82

Page 6: Game & Hunt - November 2015

GAME & HUNT NOVEMBER 20156

Page 7: Game & Hunt - November 2015

WILD & JAG NOVEMBER 2015 7WILD & JAG JUNIE 2015 7

Trophy Guide

Different recognised subspecies *Familiarise yourself with the different METHODS of measuring in each category.

1 inch = 2.54 cm1 centimetre (cm) = 10 mm = 0.3937 inches

CATEGORY INCHES CHASA YEAR INCHES ROWLAND CHASA RECORD ROWLAND WARD WARD RECORD YEAR

Blesbok 16.5 195/8 1998 16.5 205/8 1988Bontebok 14 153/4 2000 14 163/4 1977Cape red hartebeest 23 265/8 1976 23 29.5 1977Common reedbuck (rietbok) 14 187/16 1983 14 191/2 2013 Common waterbuck * 28 377/8 1968 28 391/4 1950Duiker – Blue 1.75 21/8 1998 1.75 27/8 1972Duiker – Grey – Common – Bush * 4.75 73/4 1989 4.5 71/8 1921 Duiker – Red * 2.5 31/4 1991 2.5 41/8 1970Grysbok – Cape 3 41/4 1993 3 5¼ 1988Grysbok – Sharpe’s 1.5 21/2 1994 13/8 41/8 1967Gemsbok (Cape oryx) 40 471/2 1983 40 49.5 1985Grey rhebok (ribbok) 7 117/8 1994 77/8 117/8 1994Klipspringer 4.25 61/4 1986 41/8 63/8 1993Lechwe – Red * Exotic 25 305/8 1986 26 35 unknownLechwe – Kafue 30 331/2 1964 297/8 37 1980Mountain reedbuck (rooiribbok) * 7.25 91/2 1995 67/8 10 1972Oribi (oorbietjie) * 5.5 611/16 1963 57/8 7.5 1898Puku 17 201/8 1984 167/8 221/8 1985Southern impala (rooibok) * 23.5 287/8 1996 235/8 307/8 2003(Angolan) impala – black-faced 21 255/8 1990 207/8 263/4 1991Southern roan (bastergemsbok) * 26 311/8 1969 27 39 1906Springbok 13.5 175/16 1998 14 201/2 2014Steenbok 4.5 67/8 1997 4.5 75/8 2013Suni – Livingstone 3 41/8 1976 3 5¼ 2013Tsessebe (basterhartbees) 14.5 18¼ 1998 15 18.5 1934Typical sable (swartwitpens) * 40 497/8 1971 417/8 553/8 1898Bushbuck – South African * 15 1913/16 1992 15 217/8 2013Bushbuck – Chobe * 14 175/8 1992 14 195/8 2006Nyala 26 321/4 1999 27 33 2013Southern greater kudu* 53 6711/16 1996 537/8 737/8 1963Cape eland * 471/2 421/2 1977 35 466/8 2013Zambezi sitatunga (waterkoedoe) * 26 30 1989 271/8 32.5 1966 ___________________________________________________________________________________________________________Blue wildebeest (brindled gnu) * 28 317/8 1982 28.5 36 2013Cape buffalo 40 498/16 1987 42 64 1946___________________________________________________________________________________________________________Black wildebeest – White-tailed gnu 25 321/2 1971 227/8 307/8 2004___________________________________________________________________________________________________________White / square-lip rhino 26 317/8 1985 28 621/4 1898Warthog – upper tusk 13.5 19 1978 13 24 1921___________________________________________________________________________________________________________Bushpig – lower tusk 6 95/16 1992 5.5 121/4 2014___________________________________________________________________________________________________________Fallow deer – introduced 25 3413/16 1985 251/4 321/4 2004___________________________________________________________________________________________________________Crocodile – Nile 29” (skull) 401/4 1995 14 ft 17 ft 87/8” 1997

w&j junie 2015_w&j 2015/04/28 12:15 PM Page 7

Page 8: Game & Hunt - November 2015

8

Die “Smarties-boks”-bokke – dit was die laaste paar maande ’n groot besprekingspunt

wanneer die tydskrif se naam op-geduik het. Negatiewe kommentaar vanuit verskeie oorde (jagters sowel as wapenhandelaars) dui op een ding: Die manne wil ’n jagtydskrif koop; hulle het geen behoefte om te weet hoeveel miljoen wie vir watter bok betaal het nie. Die manne wat positiewe kom-mentaar het, hou dit gewoonlik vir hulself en dit is dus moeiliker om te meet as die negatiewe kommentaar. Ons het besluit om die ouens wat voel die boek se “jag”-afdeling word verwaarloos, se insette in ag te neem en te kyk hoe ons aan beide partye reg kan laat geskied.

Een ding waaroor almal móét saamstem, is dat jag en wildboerdery nie van mekaar losgemaak kan word nie. Beide partye het mekaar bitter no-dig om ’n rooskleurige jagtoekoms in Suid-Afrika te verseker. Diegene wat die WILD & WRAGTAG-program op kykNET volg, sou ’n paar weke gelede oom Dries Visser se uitlatings oor presies hierdie onderwerp gehoor het. Die jagters en wildboere het mekaar nodig. Wildboerdery het die laaste paar dekades ongelooflik baie tot die jagbedryf in Suid-Afrika (en basies die hele Suider-Afrika) bygedra. Of ’n individu met die moderne, duur en

skaarswildtelery saamstem of nie, is nie hier ter sprake nie. Die jagbedryf groei danksy wildtelery en dit is vir beide partye baie voordelig.

Om dus ’n bietjie meer struktuur aan WILD & JAG-tydskrif te gee en sodoende albei partye te akkommo-deer, het ons redaksiespan besluit om dit in vier afdelings te verdeel:

1. Jag: Dit sluit jagstories (trofee- sowel as biltongjag), promosie-

artikels van handelaars, toerusting en produktoetse, en advertensies in. Dis alles jagverwant en bedoel vir die JAGTER. Dit sluit alles in tot by elke maand se jagfotogalery.

2. Wildboerdery: Dit behels alle aspekte van wildproduksie soos teling, voeding, veeartseny, bestuur, wildvang, vervoer, ens, plus die gepaardgaande advertensies hiervoor. Alles nuttige inligting vir die wildboer, maar tog ook interes-santhede vir die jagter sodat hy ’n bietjie in die wildboer se skoene kan staan en sien wat agter die skerms aangaan ten einde sy jagdrome te verwesenlik. Hierdie afdeling verskaf ook perspektief rakende die onkostes en uitgawes om ’n winsgewende wildplaas aan die gang te hou. Hierdie deel strek van net ná die jagfotogalery tot by

die wildbemarkingsindeks.

3. Wildbemarking: Alle veilingsadver-tensies en gepaardgaande bemar-kingsinligting is vanaf die Augustus-uitgawe bymekaar geplaas, selfs met sy eie inhoudsopgawe vir bemarkingsadvertensies. Dit gee lekker struktuur aan hierdie afde-ling, ook omdat ’n mens nie hoef rond te blaai tussen artikels nie. Bemarkingsadvertensies verskyn nou almal bymekaar.

4. Bewaring: Jagters sowel as wild-boere is bewaarders en WILD & JAG asook WILD & WRAGTAG il-lustreer die sinergie wat tussen jag, wildproduksie en bewaring bestaan. Hierdie artikels en inligting kom regdeur die tydskrif voor.

Die jagafdeling het die laaste vier maande sommer lekker baie leesstof vir die biltongjagter gebied, en ek kan ons lesers verseker dat ons poog om dit met elke uitgawe te verbeter. Ek sal enige terugvoer van ons lesers in hierdie verband verwelkom.Jagtersgroete!

Stefan FouchéREDAKTEUR: JAG, WAPENS EN [email protected]

Beter struktuur, beter tydskrif

3

Page 9: Game & Hunt - November 2015

WILD & JAG NOVEMBER 2015 9

Beter struktuur, beter tydskrif