happy holidays - olivedalerv.co.za · by die huis skuifdeure kan beveilig word deur ‘nstukkie...

7
Seisoengroete vanaf die CSi-Hoofkantoor Span Aan al ons Eienaars en Inwoners, dankie vir u ondersteuning deur die afgelope jaar. *** Season’s Greetings from the CSi - Head Office Team To all our Owners and Residents- Thank you for your ongoing support throughout the year Happy Holidays

Upload: others

Post on 08-Jun-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Happy Holidays - olivedalerv.co.za · BY DIE HUIS Skuifdeure kan beveilig word deur ‘nstukkie hout, gesny na grootte, in die skuifspoor te plaas. Maak seker dat die skuifdeure nie

Seisoengroete vanaf die CSi-Hoofkantoor SpanAan al ons Eienaars en Inwoners, dankie vir u ondersteuning deur die afgelope jaar.

***

Season’s Greetings from the CSi- Head Office TeamTo all our Owners and Residents-

Thank you for your ongoing support throughout the year

Happy Holidays

Page 2: Happy Holidays - olivedalerv.co.za · BY DIE HUIS Skuifdeure kan beveilig word deur ‘nstukkie hout, gesny na grootte, in die skuifspoor te plaas. Maak seker dat die skuifdeure nie

Middel: Tracy-Lynne Daling (Algemene Bestuurder).

Kloksgewys van links bo: Samson Sibanyoni

(Fasiliteits Assistent), John Grobler

(Fasiliteits Bestuurder), Heidi van der Heever

(Oord ontvangs Assistent)

Nicole Mulder (Oord ontvangs Assistent).

Feeswense vanaf die CSi-Oordspan

Aan al ons Eienaars en Inwoners-

Ons bedank elkeen wat vir ons mondevol gelag, breё

skouersvol goedgesindheid, handevol geduld en

armsvol ondersteuning gebring het.

Die onvoorwaardelike ondersteuning deur die jaar

word opreg waardeer.

***Festive wishes from the CSi-Village Team

To all our Owners and Residents- Thank you to

each one who brought us laughter, patience,

goodwill and understanding. Your unconditional

support throughout the year is sincerely appreciated.

Page 3: Happy Holidays - olivedalerv.co.za · BY DIE HUIS Skuifdeure kan beveilig word deur ‘nstukkie hout, gesny na grootte, in die skuifspoor te plaas. Maak seker dat die skuifdeure nie

CSi Hoofkantoor/Head Office-

Sluit / Close: 21 Desember/December 2017

Heropen / Re-open: 02 Januarie/January 2018

Oord-ontvangs / Village Reception-

Sluit om/Close at 16:00 op/on 22 Desember/December 2017

Heropen / Re-open: 27 December/Desember 2017

Sluit om/Close at 16:00 op/on 29 Desember/December 2017

Heropen / Re-open: 02 Januarie/January 2018

Kombuis / Kitchen-

Kombuis is oop gedurende die vakansie seisoen.Kitchen will be open throughout the holiday season.

Page 4: Happy Holidays - olivedalerv.co.za · BY DIE HUIS Skuifdeure kan beveilig word deur ‘nstukkie hout, gesny na grootte, in die skuifspoor te plaas. Maak seker dat die skuifdeure nie

Belangrike telefoonnommers / Important contact numbers:Oord-ontvangs / Village reception: 010 596 5499/5500 (Internelyn/Internal): 9/5500

Oord-sekuriteit / Village security: 010 596 5400 (Internelyn/Internal): 5400

Sorgsentrum (Oord) /Frail Care (Village): 010 596 5011

(Na-ure navrae/After-hours enquiries) 082 922 4956 (Internelyn/Internal): 5010/5011

Kombuis (Oord) / Kitchen (Village): 010 596 5493 (Internelyn/Internal): 5493

CSi (Hoofkantoor/Head Office): 011 805 6316

CSi Rentals:

Angelique 071 611 0671

Rickie 061 527 7625

Yolanda 071 687 9662

Ruan (Sales) 071 481 6199

Noodgevalle (Oord) / Emergencies (Village): 076 363 5311

Elektries / Electrical (Cabs Electrical): 083 679 2255

General Maintenance (C. White Construction): 083 452 8717 (Clinton)

Joburg Water: 011 688 1699

Loodgieter / Plumber (Pipeline Plumbers): 082 300 6973

Ambulans / Ambulance: 082 911

Telephones (Office Talk): 010 593 7777

TV (The Box Doctor): 082 442 9157/011 882 0821

Page 5: Happy Holidays - olivedalerv.co.za · BY DIE HUIS Skuifdeure kan beveilig word deur ‘nstukkie hout, gesny na grootte, in die skuifspoor te plaas. Maak seker dat die skuifdeure nie

WENKE…BY DIE HUISSkuifdeure kan beveilig word deur ‘n stukkie hout,

gesny na grootte, in die skuifspoor te plaas. Maak

seker dat die skuifdeure nie vertikaal opgelig kan

word nie.

Volle omheining en stewige hekke is ‘n goeie

afskrikmiddel.

Stop alle koerantaflewering en vra ‘n vriend of

buurman om u pos uit te haal. ‘n Oorvol posbus is ‘n

groot aanduiding dat u nie tuis is nie.

Sou u ‘n huisversorger in diens neem, verseker dat

hul ingelig is oor hoe om die alarm korrek te gebruik.

Maak dubbel seker dat alle vensters en deure gesluit

en beveilig is voor u die woning verlaat.

Moet nooit ‘n sleutel aan die binnekant van ‘n

buitedeur, waar daar glaspanele of glas naby die

deurslot is, los nie.

Om sekuriteitshekke te installeer aan buitedeure is ‘n

hoogs-effektiewe sekuriteitsmaatreël wat ‘n ekstra lyn

van verdediging voorsien.

VIR U TROETELDIERHou drade, batterye en glas- of plastiek ornamente buite bereik van

pote. ‘n Draad kan 'n potensiële dodelike elektriese skok lewer en 'n

gat in die battery kan brandwonde aan die mond en slukderm

veroorsaak, terwyl skerwe van breekbare ornamente skade aan u

troeteldier se mond en spysverteringskanaal kan rig.

Moenie brandende kerse sonder toesig los nie. Troeteldiere kan

hulself verbrand of 'n brand veroorsaak as hulle kerse omstamp. Wees

seker om toepaslike kershouers, op 'n stabiele oppervlak

Diegene wat tuis bly moet bewus wees van individue wat

moontlik verdag voorkom.

Weerhou daarvan om u hekke, motorhuisdeur, voor- en

agterdeure oop of selfs gedeeltelik oop te los – dit kan dien as

‘n uitnodiging vir inbrekers.

IN DIE LUGVir Vlieg-angs...

Plaas u sitplek in ‘n leunposisie, tensy anders

aangeraai deur die kajuitbemanning.

Maak u oё toe, dink aan 'n aangename omgewing,

konsentreer op elke deel van die liggaam, ontspan en

voel die spanning weg dreineer.

Asem in, tel tot drie en asem uit tel tot drie, vir 10 - 15

minute.

Raadpleeg u dokter voordat u vlieg en neem

medikasie indien aanbeveel.

OP DIE PADRus goed voordat u met u reis begin.

Neem veiligheidsbreuke elke 2 uur of 200km.

Moenie drink en bestuur nie- As u van plan is om alkohol in te neem,

maak alternatiewe reëlings sodat u nie agter die stuurwiel is nie.

Bly te alle tye waaksaam en vermy bestuursafleidings soos sellulêre

gesprekke, SMS, ens!

Wees verantwoordelik- Dra altyd u veiligheidsgordel en sien dat almal

in die motor hulle s’n dra.

Gehoorsaam die padreëls en dra u bestuurslisensie saam met u.

Beplan die roete na u vakansiebestemming en gee uself genoeg tyd

om die bestemming te bereik.

Gebruik 'n GPS-navigasie instrument of 'n pad atlas om u reis vooruit

te beplan.

Vir gemoedsrus, probeer om te hou by die hoofroetes of tolpaaie - As u

op agterpaaie reis identifiseer die dorpe langs die roete en wat die

afstand tussen hulle is.

Moet nie gestrand wees sonder brandstof nie- Beplan altyd vooruit

waar u weer met brandstof sal opvul.

Page 6: Happy Holidays - olivedalerv.co.za · BY DIE HUIS Skuifdeure kan beveilig word deur ‘nstukkie hout, gesny na grootte, in die skuifspoor te plaas. Maak seker dat die skuifdeure nie

TIPS…AT HOMESliding doors can be secured simply by placing a

piece of timber cut to size in the sliding rail. Make

sure that sliding doors cannot be lifted vertically.

Full fencing and sturdy gates are a good deterrent.

Stop all newspaper deliveries and ask a friend or

neighbour to collect your post. A bulging post box is a

dead giveaway that you are not at home.

If hiring a house sitter, ensure that you teach them

how to use the alarm correctly.

Double check that you have locked and secured all

windows and doors before leaving home.

Never leave a key in die inside of an outer door which

has glass panels or glass near the door lock.

Having security gates fitted on outer doors is a highly

effective security measure that gives you an extra line

of defence.

YOUR PETDon't leave lighted candles unattended. Pets may burn themselves or

cause a fire if they knock candles over. Be sure to use appropriate

candle holders, placed on a stable surface. And if you leave the room,

put the candle out!

Keep wires, batteries and glass or plastic ornaments out of paws'

reach. A wire can deliver a potentially lethal electrical shock and a

punctured battery can cause burns to the mouth and oesophagus,

while shards of breakable ornaments can damage your pet's mouth

and digestive tract.

front or back door open, or even partially open – it could serve

as an invitation to burglars.

IN THE AIRFor Anxiety of Flying…

Adjust your seat in a reclining position, unless

advised otherwise by the cabin crew.

Close your eyes, imagine a pleasant environment,

concentrate on relaxing every part of the body and

feel the tension drain away.

Breathe in, count to three and breathe out counting to

three, for 10 - 15 minutes.

Consult your physician before flight and take

medication as advised.

ON THE ROADHave a good rest before you embark on your journey.

Take safety breaks every 2 hours or 200km

Do not drink and drive - . If you intend to consume alcohol make

alternative arrangements so you will not be behind the wheel.

Remain alert at all times and avoid Driver Distractions such as cellular

conversations, texting etc.!

Be responsible with seatbelt wearing - Always wear your seat belt and

see that everyone in the car is wearing theirs.

Obey the rules of the road and carry your driver’s license with you.

Plan the route to your holiday destination and give yourself enough

time to reach the destination.

Use a GPS navigation tool or a road atlas to plan your trip in advance.

For peace of mind, try to stick to major routes or toll roads - If you are

going to travel on the back roads’ identify the towns along the route

and what the distance is between them.

Do not get stranded without fuel – Always plan ahead where you will

re-fuel.

Page 7: Happy Holidays - olivedalerv.co.za · BY DIE HUIS Skuifdeure kan beveilig word deur ‘nstukkie hout, gesny na grootte, in die skuifspoor te plaas. Maak seker dat die skuifdeure nie

Seasons Greetings from us to you...

Thank you for your support throughout the year

We wish all our owners & residents a peaceful festive season

and a prosperous New Year.

Seisoen Groete van ons na U ...

Dankie vir u ondersteuning gedurende die jaar. Ons wens al

ons eienaars en inwoners 'n vreedsame feestyd en 'n

Voorspoedige Nuwe Jaar toe.