beroepsveiligheid en ge… · web viewdit word aanbeveel dat alle water veilig moet wees vir...
TRANSCRIPT
G E S O N D H E I D E N V E I L I G H E I D S R I S I K O - A N A L I S E
- - - ( P L A A S N A A M ) - - - ( D A T U M ) 2 0 1 6
Risiko Klassifikasie
A. Waarskynlikheid B. EMS (Erns)
3 Hoog . Besering vandag gebeur Hoog Fatal/Skade permanente
2 Gemiddeld . Besering kan oor ses maande
gebeur
Gemiddeld. Ernstig/Vier dae of langer afwesigheid
1 Laag. Onwaarskynlik dat besering sal gebeur Laag . Noodhulp behandeling
C. Risiko Skatting Waardering
3 Aanvaarbaar
4 Laag – min skade
5 Medium – Implimenteer veiligheids maatreëls
6 Regstellende aksie in 3 maande se tyd
7 Belangrike skade met afwesigheid van werknemers
8 Onomkeerbaar ongeskiktheid
9 Onaanvaarbaar – onmiddelike regstelling
(Plaas foto hier)
Omgewing Gevaar Risiko A B C Kontrole MaatreëlsVerantwoordelike
Persoon
Opleiding van werknemers
Blootstelling aan gevare indien nie opgelei is nie
Beserings
Permanente ongeskiktheid
Dood
Fatale ongeluk
Beskadiging van eiendom
2 1 3
Werkenemers moet opleiding ontvang volgens Seksie 13 van Beroepsgesondheid en veiligheids Wet.
Induksie opleiding volgens Veilige werksprosedure om te verseker dat die werknemer bevoeg is om die taak te verrig.
Die plaaseienaar behoort iemand formeel aan te stel wat verantwoordelik is vir gesondheid en veiligheid. Die persoon moet toesien dat werknemers beskerm word en volgens die veilige werks metodes opgelei word en take verrig.
Voertuig Bestuurders
Ongemagdigde personeel wat die taak
uit voer
Ongediagnoseerde bestaande mediese
toestande wat kan lei tot ongelukke
Moegheid
Emosionele spanning
Konsentrasie verlies
Beserings
Permanente ongeskiktheid
Dood van bestuurder en/of ander
Beskadiging van eiendom
2 2 4
Verseker dat slegs gemagdigde personeel die take uitvoer, die nodige lisensies en opleiding het.
Mediese ondersoeke wat verseker dat die werknemers geskik is om die taak veilig te verrig. Mediese ondersoeke behoort ongediagnoseerde mediese toestand bepaal (bv. Ongekontroleerde bloedruk, diabetes, epilepsie) en ook dat aan die minimum standaarde voldoen.
Omgewing Gevaar Risiko A B C Kontrole MaterialsVerantwoordelike
Persoon
Elektriese masjinerie
Kettingsae
Bewegende dele
Hand toerusting
Bossieslaner
wat die taak uit voer
Ongediagnoseerde bestaande mediese
toestande wat kan lei tot ongelukke
Beserings
Permanente ongeskiktheid
Dood
1 2 3
Slegs gemagdigde personeel mag die take uitvoer
Verseker dat veilige werksprosedures in plek is en werknemers opgelei en bevoegd om die taak te verrig. Opleiding moet skriftelike aangeteken word.
Allle toerusting moet gereeld nagegaan word om te verseker dat dit in goeie werkende toestand is,en instandhouding moet gehandhaaf word.
Verseker dat toesighouers gereeld hulle toesighoudende funksie verrig en nodige prosedures gevolg word.
Werknemers moet bewus wees aan wie hulle ongelukke en insidente moet aanmeld, tydens werks ure asook na-ure. Die verantwoordelike persoon moet ook die aanmeldings prosedure verstaan en effektief hanteer.
Omgewing Gevaar Risiko A B C Kontrole MaatreëlsVerantwoordelike
Persoon
Chemikaleë Chemikaleë
Gifstowwe
Bemestingstowwe
Kunsmis
Diesel
Sement Stof
Konstruksie Stof
Beroepsiektes van die longe, vel
ens.
Beroepsiektes
Permanente ongeskiktheid
Dood
2 1 3 Verseker dat werknemers die belangrikheid en risiko’s van hulle werk verstaan.
Verseker dat chemiese operateurs hulle spesifieke opleiding ondergaan.
Mediese ondersoeke moet uitgevoer word wat verseker dat die werknemers geskik is om die taak veilig te verrig.
Jaarlikse bloedtoetse na blootstelling om seker te wees, dat die werker nie,n abnormale absorpsie telling het nie.
Maak seker dat hierdie resultate met die toepaslike werkenemerr bespreek word en dat hulle die implikasie van abnormale resultate verstaan.
Verseker dat daar wasgeriewe is vir die werknemers om direk na blootstelling te was asook ‘n area waar hulle hul beskeremende klere kan was, om blootstelling aan famielielede te verhoed.
Sluitbare ‘lockers’ moet beskikbaar wees waar werknemers hulle veiligheidsklere kan stoor sodat hulle volle verantwoordelikheid daarvoor kan aanvaar.
Verseker dat die chemikaleë stoor aan alle vereistes voldoen soos uiteengesit in die Chemiese Regulasies.
Verseker dat MSDS’s altyd beskikbaar is en saamgeneem word na die dokter of mediese personeel met blootstelling aan chemikaleë.
Beskikbaarheid van ‘Spill’en mengprosedures en die nodige toerusting wat gebruik moet word.
Werknemers moet opleiding ontvang ivm met die korrekte gebruik.
Verseker dat die nodige kennisgewings en veiligheidstekens
vertoon word. Verseker dat daar ‘n prosedure in plek is wat toesien dat leë
gifhouers op ‘n veilige en effektiewe manier geberg en verwyder word
Verseker dat die afloop van chemikaleë by die meng areas veilig en volgens die voorgeskrewe regulasies weggevoer word om blootstelling in gebruikswater te voorkom.
Verseker dat alle inwoners van die plaas in kennis gestel word wanneer daar met chemikaleë gespuit word in hulle nabye omgewing om te verseker dat vensters van huise toegemaak word en geen wasgoed buite is nie
Spuitwaentjies veilig en afgesonderlik gebêre word sodat kinders en ongemagdigde persone nie in aanraaking daarmee kom nie.
Omgewing Gevaar Risiko A B C Kontrole MaatreëlsVerantwoordelike
Persoon
Gevaarlike toerusting en
onveilige werks-areas
Hoogtes en ongelyke
oppervlaktes
Optel van swear
voorwerpe
Werk in ongemaklike
posisies
Gly op nat en gladde
oppervlaktes
Gly en val
Rug beserings
Val van voorwerpe
op kop
Hand beserings
Kopbesering
Ongelukke en insidente wat
veroorsaak word deur
ongekontroleerde mediese toestande
Ernstige beserings
Permanente ongeskiktheid
Dood
2 2 4
Mediese toestande (Diabetes, hoë bloeddruk, hoë cholesterol en HIV) kan ‘n effek op die menslike liggaam veroorsaak. Vroeë diagnose en effektiewe behandeling kan verseker dat werknemers langer in diens bly, afwesigheid verminder, asook meer produktief hul take verrig.
Werknemers wat fikser is hanteer stremmende en fisies werk beter en dit verminder die moontlikheid dat rug beserings voorkom.
Bewusmaking van gevare en die implikasies daarvan.
Taakobservasie en opleiding moet gereeld uitgevoer word. Werknemers moet skriftelik aanteken van opleiding ontvang.
Verseker dat alle risiko’s reggestel word.
Maak seker dat goeie huishouding ten alle tye toegepas word, sodat onnodige skade voorkom kan word.
Verseker dat swanger vrouens nie toegelaat word om risiko werk te verrig nie.
Omgewing Gevaar Risiko A B C Kontrole MaterialsVerantwoordelike
Persoon
Lere Val en gly
Ongelukke en insidente
ligte beserings
Permanente ongeskiktheid
1 1 2
Verseker dat werknemers gereeld in kennis gestel word van die risiko’s wanneer daar op lere en hoogtes gewerk word.
Verseker dat werknemers weet hoe om die lere korrek te plaas asook die veiligste manier hoe om die lere te gebruik.
Verseker dat daar ‘n opgeleide persoon is wat drie maandeliks die lere nagaan, regmaak of verwyder uit sirkulasie en aan teken op die leer register.
Verseker dat swanger vrouens nie toegelaat word om op lere en hoogtes te werk nie
Geraas area
Geraas bo 85dBA
Indien van toepassing
Permenente skade
Industriële doofheid
2 2 4
Wanneer geraasvlakke bo 85dB is moet ‘n Bereoeps Higiënis gekontak word om geraasvlakke te bepaal.
Geraas moet verminder word by die oorsprong daarvan.
Werknemers wat aan geraas blootgestel word 85dB en hoër moet gehoorbeskerming dra
Spuit operateurs wat op oop trekkers werk, grinders’, hoë revolusie toerusting, moet gehoortoetse ondergaan, om geraas geïnduseerde gehoorverlies te bepaal (jaarliks,en voor indiensneming en met diensverlaating.)Gehoortoets uitslae moet vir veertig jaar deur die werkgewer bewaar word.
Bewusmaking van geraasdoofheid moet tydens induksie, opvolg opleiding uitgevoer word om te verseker dat die werknemers hulle gehoorbeskerming dra.
Indien werknemers nie gehooraparate nie dra nie moet hulle gedissiplineer word.
Korrekte gehoorbeskerming en opleiding ivm die gebruik en hantering daarvan.
Omgewing Gevaar Risiko A B C Kontrole MaterialsVerantwoordelike
Persoon
Warm Temperature
Warm temperature wat
lei tot dehidrasie, hitte
uitputting en hitte steek
Dood van werknemers
2 2 4
Verseker dat werknemers geklimatiseer is om in verskillende temperature te werk.
Werknemers moet tydens induksie en opvolg opleiding bewus gemaak word van die gevare van hitte uitputting, hitte steek, die simptome daarvan asook ingelig word met betrekking van die noodbehandeling sodat werknemers mekaar dadelik kan bystaan indien nodig.
Probeer die werksdag ure te beplan dat werknemers liewer vroeg oggend en laat middag werk.
Werknemers wat in afgesonderde areas werk moet ten alle tye in kontak wees met ‘n persoon wat hulle dadelik kan bystaan in ‘n nood situasie
Verseker dat werknemers toegang het tot koue water. Opgeleide noodhulp werknemers moet teenwoordig wees, en
nodige noodhulp toerusting beskikbaar is.
Pomphuise
Elektriese kaste
Elektriese kabels
Lewendige elektriese
kabels
Elektrifisering
Sabotasie
Besering, permanente
ongeskiktheid of dood van
werknemers
1 2 3
Werk aan elektrisiteit moet slegs deur ‘n geakrediteerde person gedoen word
Elektiese kaste moet gesluit en geidentifiseer wees,met geen obstruksie.
Verwyder alle beskadigde elektriese kabels.
Versker dat alle pomphuise en toerusting gesluit is. Maak seker dat die toerusting duidelik geidentifiseer is met die
korrekte veiligheidstekens.
Laat slegs opgeleide persone toe om in pomphuis met die toerusting te werk.
‘n Veilige werksprosedure moet geimplimenteer word waarvolgens werk uitgevoer word
Werk met elektriese installasies word as hoë risiko geklassifiseer en werknemers behoort jaarliks mediese ondersoeke te ondergaan.
Omgewing Gevaar Risiko A B C Kontrole Materials Verantwoordelike Persoon
Damme en kanale
Verdrinking
Besering, permanente
ongeskiktheid of dood van
werknemers, besoekers en
inwoners
1 2 3
Verseker dat werknemers en familie bewus is dat swem verbode is in damme, riviere en kanale op plase.
Swem verbode borde moet aangebring word.
Afkamping van woonhuise naby kanale of damme.
Drink waterDrink van besmette
waterSiektes 2 1 3
Toets water jaarliks om kwaliteit daarvan te bepaal.
Indien dit nie met veiligheidstandaarde ooreenstem nie, moet dit met filter stelsels gesuiwer word.
Dit word aanbeveel dat alle water veilig moet wees vir menslike inname.
Indien daar spesifieke water en krane is wat nie beveilig kan word nie moet elke kraan duidelik gemerk word en werknemers asook inwoners gereeld daarvan in kennis gestel word.
Ultra Violet Sonstrale
Oog en vel toestande
Beserings permanente
ongeskiktheid of dood van
werknemers
Hitte-uitputting
Hitte-steek
1 1 2
Werknemers moet opgelei word ivm gevare tydens induksie en heropleiding.
Maak seker dat werknemers weet hoe om hulle optimaal te beskerm teen sonlig blootstelling wat insluit die regte klerasie, sonbrille, hoede en sonskerm
Omgewing Gevaar Risiko A B C Kontrole Materials Verantwoordelike Persoon
Uitvoering van fisiese werk wat insluit die optel
en dra van kiste/kratte wat
meer as 15 kg weeg
Ongemaklike posisies gebuk
Repiterende aksies
Laat val van voorwerpe wat gedra
word
Rugbeserings
Arm en nek beserings
Gly en Val
Ongelukke en fisiese
ongeskiktheids status van
werknemers
Herhaalde beserings
Permanente ongeskiktheid
1 1 2
Werknemers moet gereeld ingelig word van risiko’s ivm rugbeserings en ander beserings waneer swaar voorwerpe opgetel word in moeilike posisies.
Verseker dat werknemers weet hoe om swaar voorwerpe reg en veilig op te tel.
Verseker dat meganiese hulp sover as moontlik aan werknemers verskaf kan word om die fisiese lading op die liggaam te verminder
Verskaf veiligheids skoene met staal punte aan werknemers wat risiko dra om beseer te word.
Die korrekte hoeveelheid noodhulp werknemers moet opgelei en teenwoordig wees.
Verseker dat prosedures in plek is wat geimplementeer kan word indien werknemers onder die invloed van drank aan diens kom.
Verseker dat toesighouers bewus is van die sosio-ekonomiese toestand van die werknemer, sodat die korrekte leefwyse aanbeveel en toegepas word.
Verseker dat swanger vrouens nie toegelaat word om swaar voorwerpe op te tel nie
Verseker dat werknemers wat beserings opgedoen het effektiewe rehabilitasie ondergaan.
Omgewing Gevaar Risiko A B C Kontrole Materials Verantwoordelike Persoon
Brand Bestryding
Vuur en brande
Besering, permanente ongeskiktheid of dood van werknemers en/of ander inwoners op die
plaas
Beskadiging van eiendom
2 2 4
Geen rook moet binne werksarea toegelaat word nie Stoor alle vlambare middels materiale en leë houers (bv. Verf,
‘solvents’, ‘thinners’, terpentyn, diesel, petrol, parafien) in ‘n aparte en duidelik afgemerkte area.
Toegang tekens vir ongematigde persone moet aangebring word.
Maak seker dat alle gas bottels gestoor word volgens wet en volgens die verskaffer se aanduidings.
Merk al die bogenoemde areas (insluitend die diesel tenk areas) duidelik met “Geen Vlamme” en “Geen Rook” veiligheids tekens.
Doen inspeksies om te verseker dat die bogenoemde sisteem ten alle tye gevolg word.
‘n Brandspan behoort aangewys te word die werknemers behoort opleiding te ondergaan in die veilige en effektiewe gebruik van brandbestrydings toerusting en kwaartaaliks moet brandspan oefeninge moet plaasvind.
Genoegsame brandbestrydings toerusting wat gereeld nagegaan word deur proffesionele persone moet beskikbaar wees. ‘n Opgeleide werkernemer wat toerusting maandeliks nagaan en aanteken.
‘n Noodplan behoort opgestel te word wat die prosedure verduidelik asook die verantwoordelike persone aandui.
Die noodplan en noodnommer moet duidelik sigbaar wees en werknemers behoort opgelei te wees wat die plan behels.
Ontruiming moet geoefen word en ‘n verslag geskryf word van die verloop van die ontruiming en n register van die oefening moet onderteken word deur alle werknemers betrokke.
Die regte hoeveelheid noodhulp werknemers moet opgelei word en teenwoordig wees.
Omgewing Gevaar Risiko A B C Kontrole Materials Verantwoordelike Persoon
Vullishope
Ongemagdigde toegang van kinders wat kan lei tot beserings
Besering van werknemers en
/ of ander inwoners op die
plaas
1 2 3
Identifiseer ‘Ongemagdigde Toegang Verbode’.
Omhein die area en ingang slegs beskikbaar met ‘n oopsluit hek.
Werknemers en familie moet ingelig word dat die area nie beskikbaar is vir toegang.
VerkeerOngelukke wat
kan lei tot besering
Besering, permanente
ongeskiktheid of dood van
werknemers en / of ander
inwoners op die plaas
Beskading van eiendom
1 1 2
Maak seker dat werknemers ten alle tye bewus is van diegevaar van voertuie in die werksgewing.
Omgewing Gevaar Risiko A B C Kontrole Materials Verantwoordelike Persoon
Slangbyte
Insekbyte
Bysteke
Slangbyte
Insekbyte
Bysteke
Besering, permanente
ongeskiktheid of dood van
werknemers en/of ander inwoners op
die plaas
2 1 3
Maak seker dat alle werknemers en familie bewus is van die gevaar van slange in die omgewing.
Wees ook bewus van watter werknemers allergies is vir bysteke en ‘n nood prosedure in plek is om so ‘n werkernemer by te staan.
Dit sal wenslik wees om werknemers op te lei om verskillende slange in die areas te identifiseer.
Die benodigde hoeveelheid noodhulp werknemers moet opgelei en teenwoordig wees.
Verseker dat die nodige Noodhulp toerusting ten alle tye beskikbaar is.
Werknemers wat in afgesondering werk moet ten alle tye in kontak wees met ‘n person wat hulle dadelik kan bystaan.
Verseker dat werknemers ingelig is waar die persoon is by wie hulle werks ongelukke en insidente moet aanmeld, tydens werk ure. Die verantwoordelike person moet ook die aanmeldings prosedure verstaan en korrek hanteer.
AsbesAsbes
blootstelling
Beroepsiektes van die longe, vel ens.
Permanente ongeskiktheid
Dood
1 2 3
Meld alle werk betreffende asbes aan by die Dept. van Arbeid voorwerk in aanvang neem.
Verseker dat werk wat op asbes uitgevoer word slegs deur ‘n bevoegde persoon met die nodige veilige maatreëls toegepas word.
Hou ‘n asbes register van alle asbes op die perseel, met die ligging, grootte asook die toestand daarvan.
Swak beligting
Kan nie goed sien nie
Beserings
Swak werks resultaat
1 2 3 Laat toets of beligting voldoen aan regulasies.
Omgewing Gevaar Risiko A B C Kontrole Materials Verantwoordelike Persoon
Swak ventilasie
Gebrek aan suurstof
Versmoring
Dood2 2 4 Uitsuig waaiers
Gebruik van kontrakteurs
Bloodstelling aan verskeie
gevare na aanleiding van die werk wat
hulle moet verrig
Beserings of skade aan eiendom
2 2 4 Kontrakteurs moet beroepsgesondheid en veiligheid ooreenkoms teken. Seksie 37
Uitsluit prosedure
Draaiende masjiene
Bewegende masjiene
Aanskakel van masjiene
Verlies van ledemaat
Dood
2 2 4 Opleiding en inspeksie
Glasdeure en vensters
Stukkende glas skade
Snywonde op liggaam of ledemate
beserings
2 2 4 Gereelde inspeksies Herstel stukkende glas Opleiding aan werknemers
Geen beskermende
klere of verkerrde
gebruik daarvan
Blootstelling aan beserings
of beroepsiektes
Beserings
Permanente skade
2 2 4
Opleiding aan werknemers Supervisie
Implementering van dissiplinêre stappe om te verseker dat beskermde toerusting wel gedra word.
Werknemers moet teken vir ontvangs van toerusting.
Omgewing Gevaar Risiko A B C Kontrole Materials Verantwoordelike Persoon
Vervoer van werknemers op voertuie
Blootstelling aan
ongelukke en skade
Beserings
Fatale ongeluk
Werknemers mag van
voertuie afval
Voertuie mag buite kontrole
raak
2 2 4
Verseker bevoegde toesig.
Verseker voldoende veilige sitplekke.
Verseker bestuurder het geldige lisensie.
Opleiding vir alle werknemers.
Gereelde inspeksies.
Stoor en stapeling van
voorraad
Stapeling kan val
Verlies aan voorraad
Beserings
Dood van werknemers
Verlies aan produk en inkomste
2 2 4
Opleiding en inspeksie.
As hoër gestapel word as drie maal die kleinste dimensievan basis wat gestapel word kan aansoek gedoen word by Dept. van Arbeid vir vrystelling om hoër te staple.Veilige stapeling is ook aanvaarbaar bv pale.
Risiko annalise
Blootstelling aan gevare
Beserings
Fatale ongeluk3 3 6
Basiese Risiko annalise wat alle risiko’s en gevare identifiseer met regstellende aksies en die persone wat verantwoordelik is.
Die risiko annalise moet elke twee jaar hersien word en aangepas word volgens die bevindinge.
BehuisingBlootstelling aan gevare
Beserings
Fatale ongeluk
Dood
2 2 4 Strukture, vloere, vensters, dakke, water, elektrisieteit,
bron van verhitting en sanitere fasiliteite moet in ‘n goeie werkende toestand wees en instandhouding moet gehandhaaf word.
_______________________________________________ ___________________________________________ ___________________________________________
Bestuurder Datum Datum van Risiko-Analise