hoofstuk 5 visuele kuns - christelike media · hoofstuk 5 visuele kuns studies in wit en swart 1....

8
34 Hoofstuk 5 Visuele kuns Studies in wit en swart 1. Die leerders kyk na eenvoudige, mensgemaakte en natuurlike voorwerpe en let buitelyne het nie. vereis. Die onderwyser demonstreer verskillende potloodtegnieke en bespreek voorbeelde van goeie sketswerk. voorwerpe op die bladsy. Goeie bladvulling is belangrik. Hulle gebruik HB- van voorwerpe. sakdoek onder jou skryfhand). (toonwaardes). verkieslik net onder ooghoogte. 3. Fikseer die voltooide werk. Dit word dan uitgestal en bespreek. Materiaal en hulpmiddels Potlode in B-reeks Fikseermiddel Voorwerpe soos tandeborsel, skoenborsel, haarborsel, hamer, papierknyper, passer, sout- en peperpot en bliksnyer. Tonale waarde

Upload: others

Post on 18-Jan-2021

6 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Hoofstuk 5 Visuele kuns - Christelike Media · Hoofstuk 5 Visuele kuns Studies in wit en swart 1. Die leerders kyk na eenvoudige, mensgemaakte en natuurlike voorwerpe en let VSHVL¿HN

34

Hoofstuk 5 Visuele kuns

Studies in wit en swart

1. Die leerders kyk na eenvoudige, mensgemaakte en natuurlike voorwerpe en let

buitelyne het nie.

vereis. Die onderwyser demonstreer verskillende potloodtegnieke en bespreek

voorbeelde van goeie sketswerk.

voorwerpe op die bladsy. Goeie bladvulling is belangrik. Hulle gebruik HB-

van voorwerpe.

sakdoek onder jou skryfhand).

(toonwaardes).

verkieslik net onder ooghoogte.

3. Fikseer die voltooide werk. Dit word dan uitgestal en bespreek.

Materiaal en hulpmiddels

• Potlode in B-reeks

• Fikseermiddel

• Voorwerpe soos tandeborsel, skoenborsel, haarborsel, hamer, papierknyper, passer,

sout- en peperpot en bliksnyer.

Tonale waarde

Page 2: Hoofstuk 5 Visuele kuns - Christelike Media · Hoofstuk 5 Visuele kuns Studies in wit en swart 1. Die leerders kyk na eenvoudige, mensgemaakte en natuurlike voorwerpe en let VSHVL¿HN

35

Tekstuur (sien ook tegnologie-aantekeninge)

Dit is die oppervlakkwaliteit / karaktersamestelling van enige stof of voorwerp.

(en soms kleur)

sebravelpatroon op)

geweefde materiaal.

Toepassing (huiswerk)

en kontras bly belangrik!

Enkele arseertegnieke

Formele kruisarsering Kort lineêre tegniek

Page 3: Hoofstuk 5 Visuele kuns - Christelike Media · Hoofstuk 5 Visuele kuns Studies in wit en swart 1. Die leerders kyk na eenvoudige, mensgemaakte en natuurlike voorwerpe en let VSHVL¿HN

36

Eenrigtingtegniek Stippeltegniek

Sketstegniek Lineêre- en vlaktegniek

Lineêre- en uitveetegniek Lineêre- en stippeltegniek

Maskeertegniek Informele kruisarsering

Page 4: Hoofstuk 5 Visuele kuns - Christelike Media · Hoofstuk 5 Visuele kuns Studies in wit en swart 1. Die leerders kyk na eenvoudige, mensgemaakte en natuurlike voorwerpe en let VSHVL¿HN

37

Informele multirigtingtegniek Gooitegniek

Frottage-tegniek (afvryftegniek) Krabbeltegniek

Kromlynige tegniek Reglynige tegniek

Inkeeptegniek

Page 5: Hoofstuk 5 Visuele kuns - Christelike Media · Hoofstuk 5 Visuele kuns Studies in wit en swart 1. Die leerders kyk na eenvoudige, mensgemaakte en natuurlike voorwerpe en let VSHVL¿HN

38

Basiese verhoudings van die gesig

te doen.

1.5 Neem nou die spasie vanaf die neus-onderpunt tot by die ken. Verdeel dit

haarlyn.

1.7 Skat nou die breedte van die mond en neus ten opsigte van die oogbreedte. Hoeveel

• Moet daar weggeneem word aan die gesig aan die kante om byvoorbeeld die

Page 6: Hoofstuk 5 Visuele kuns - Christelike Media · Hoofstuk 5 Visuele kuns Studies in wit en swart 1. Die leerders kyk na eenvoudige, mensgemaakte en natuurlike voorwerpe en let VSHVL¿HN

39

Prakties (selfportret)

1. Kyk nou hoe lig en skaduwee val, sodat die gesig volumetries korrek afgerond

kan word.

belangrik.

nie gedraai word tydens waarnemings nie.

3. Voltooi die selfportret op pastel / suikerpapier (een kleur plus wit en bietjie

vaardighede toe wat jy in die vorige les geleer het.

4. Fikseer die werk en stal dit uit. Bespreek dit tydens die klasgesprek.

Belangrik om te onthou

groter, neus smaller en fyner, die lippe voller en die kakebeen ronder, die

• Die oogbol (wit gedeelte) is groter as wat sigbaar is, omdat die ooglede

daaroor strek.

beklemtoon).

Page 7: Hoofstuk 5 Visuele kuns - Christelike Media · Hoofstuk 5 Visuele kuns Studies in wit en swart 1. Die leerders kyk na eenvoudige, mensgemaakte en natuurlike voorwerpe en let VSHVL¿HN

40

Toepassing

gesig verander by verskillende ouderdomme.

Baie goed

verskeidenheid van gesigte - dit wys God

se almag! Geen mens kan verbeter op God

nederigheid ons voorkoms aanvaar en nooit ydel wees nie.

Soms maak kunstenaars gebruik van oordrywings en distorsie. Byvoorbeeld in illustrasies

uit te lok.

Klasbespreking

Kyk na die volgende optiese illusies

Maak kunstenaars gebruik van optiese illusies in skilderye, beeldhouwerk en

Heraldiek

hulle sou dit selfs met hul lewe beskerm.

Page 8: Hoofstuk 5 Visuele kuns - Christelike Media · Hoofstuk 5 Visuele kuns Studies in wit en swart 1. Die leerders kyk na eenvoudige, mensgemaakte en natuurlike voorwerpe en let VSHVL¿HN

41

mense / voorwerpe daaraan uitgeken kan word. Sekere simbole en kleure het geregistreerde

betekenisse.

wees wat die skild aan die kante ondersteun.

belangrike voorwerpe bo-op die skild.

• Voetstukke kan deur plante, linte en krulle (motiewe) gevorm word.

• Die leuse kan op verskillende plekke voorkom. Die gewildste posisie is onder.

primêre kleure plus wit en swart te gebruik.

(vereenvoudig).

Prakties

1. Soek en kyk na voorbeelde van familiewapens, skoolwapens, landswapens, en ander.

2. Praat met jou ouers / volwassenes oor wapens.

3. Vir ons is dit belangrik om te weet wat die Bybel sê oor wapenrustings en visuele

voltooi in tempera, koki-pen, ink en balpuntpen (dit wil sê, in een medium of in

trefkrag is baie belangrik. Stal jou wapen uit en bespreek dit in groepe.

*

• Simmetrie in balans

• Radiale balans

fokuspunt

Kunstenaar onthou ook altyd die rol wat positiewe en negatiewe spasie in balans speel.