j a p a nchristen skool op shikoku eiland. hulle werk word wyd waardeer in die kochi-gebied. elmar...
TRANSCRIPT
Getuienisaksie
Kom ons bid saam vir Japan waar Getuienisaksie, namens die NGK-familie betrokke is as:
• Vennoot• Ondersteuner
J A P A N
Christ’s love compels us Die liefde van Christus dring ons
MISSIE JAPAN: ’n Sendingvennootskapvan die NG Kerkfamilie
Vir amper 50 jaar werk ons reeds saam met die
Reformed Church in Japan
• Van die 127 miljoen mense in Japan, is minder as 1% Christene.
• Die Reformed Church in Japan is ’n klein, lewenskragtige kerk wat versoek:
“Kom help ons asseblief!”
Ons sendelinge:
Stéphan en Carina van der Watt, Cornelius (10), Annlie (12), Stephan (6) en Lodewyk (8)
Gys en Linda Olivier, met Linie (7) en Johan (4), werk as onderwysers by ’n Christen skool op Shikoku Eiland.
Hulle werk word wyd waardeer in die Kochi-gebied.
Elmar en Nadine Du Rand is nuwe sendeling-kandidatevan Missie Japan. Hulle is sedert April 2019 besig met
Japannese taalstudies in Kobe.
Stephan werk as professor van Pastorale Teologie en Sorg by die KobeReformed Theological Seminary, waarleraars vir Japan opgelei word. Hy sienook pastoraal om nadie studente, enbedien gemeenteslandwyd.
Carina doen voltyds tuisskoling, maar is ook betrokke by hul gemeente se kinderbediening.
Carina doen voltyds tuisskoling, maar is ook betrokke by hul gemeente se kinderbediening.
Daar is hartlike verhoudinge en samewerking op veleterreine – veral i.t.v. diakonale liefdesdiens.
Missie Japan se Bestuurskomitee – ds. Johann Winterbach
(4e van links agter) verteenwoordig Wes-Kaapland.
Missie Japan
• Is ’n geloofsonderneming
• Is afhanklik van vrywillige, finansiële bydraes
• Het u gebedsondersteuning vir die sendelinge, die werk in Japan en die mense van Japan baie nodig.
• Is dankbaar teenoor al die medewerkers.
• Kyk by: www.missiejapan.co.za
• Of skakel: – Missie Japan
– 051 406 6729
• Lees ons facebook by https://www.facebook.com/KommissieGetuienisaksie/
en ’like’ dit asb.
• Tweet by https://twitter.com/WitnessGetuie
• Lees meer van ons by
http://getuienis.christians.co.za/
Lees ons jongste nuusbrief
GETUIE/WITNESSop ons webwerf by
http://getuienis.christians.co.za/getuie-kaapstreek/
of vra ’n harde kopie by jul kerkkantoor.