jacobsdal primêre skool  · web view2019. 1. 8. · jacobsdal primÊre skool. nuusbrief: 18. 3 -...

4
JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL NUUSBRIEF: 18 3 - 10 Junie 2016 OUERS: BEHEERLIGGAAM: Lede word herinner aan die Finansiële vergadering om 11:00 en die Beheerliggamvergadering om 14:00, op Maandag, 6 Junie. REDENAARSKOMPETISIE: Ouers en belangstellendes word uitgenooi na die tweede kwartaal se Redenaarskompetisie wat op Dinsdag, 7 Junie om 14:30 in die Biblioteek plaasvind. Leerders moet almal skooldrag aanhê, ook as hulle toeskouers is. BUITEMUURS: Alle buitemuurs staak volgende week behalwe die gimnastiekoefeninge en 0/13A netbal wat Dinsdag en Donderdag nog oefen. SOP: Ouers wat kan help met die voorbereiding van sop vir al die leerders op Vrydag, 10 Junie, kan met die skool of Charmainé van Niekerk kontak maak by: 072 0677 995 TIARA MODELKURSUS: Leerders wat vir die Tiara Modelkursus ingeskryf het, moet op Maandag, 6 Junie om 14:30 in die skoolsaal wees. KOSHUIS: Kennis geskied hiermee van ‘n Koshuiskomiteevergadering op Maandag, 6 Junie om 7:30 in die koshuis se eetsaal. LEERDERDEELNAME: RUGBY: Baie geluk aan Vuyani Moore en Smittie Stadler wat in die 0/12A Griekwaland-Wes Cravenweekspan opgeneem is. Ons is baie trots op julle! UITSLAE – ROODEPAN: 0/11 Wen 27 – 5 en 0/13 wen 38 – 5. NETBAL: Geluk aan ons 0/13A netbalspan wat 28 – 16 teen President Steyn Laerskool van Bloemfontein gewen het. 0/9A het 9 - 3 teen Pres Steyn se 0/8-span gewen. UITSLAE- LUCKHOFF: 0/7 wen 8 – 0, 0/9A wen 10 – 0, 0/9B wen 14 - 0 teen Luckhoff 0/8. 0/10 verloor 3 – 2, 0/11 wen 13 – 3, 0/12 wen 14 – 0 en 0/13B wen 24 – 0 teen Luckhoff 0/13. Die volgende vier netbalspelers is vir die Vrystaat netbalspanne gekies wat aan die SA Kampioenskappe gaan deelneem op 26 - 29 Junie in Johannesburg: 0/13A (Lynx) – Michela Steenkamp 0/13C (Jaguars) – Jomari Lübbe 0/12A (Cheetahs) – Miandi Steenkamp 0/12B (Lynx) – Elana le Roux Baie trots op julle! GEMSBOK KIDZ: Ouers kan kennis neem van die rugby- en netbalklinieke wat gedurende die vakansie deur Gemsbok Kidz aangebied word. U moet asseblief direk met die organiseerders kontak maak. Besprekings gaan nie deur die skool nie. NAUTILUS: Sterkte aan ons leerders wat op Saterdag, 4 Junie aan die Nautiluskompetisie in Bloemfontein deelneem. SIERDUIFSKOU:

Upload: others

Post on 08-Sep-2021

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL  · Web view2019. 1. 8. · JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL. NUUSBRIEF: 18. 3 - 10 Junie 2016. OUERS: BEHEERLIGGAAM: Lede word herinner aan die Finansiële vergadering

JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOLNUUSBRIEF: 18 3 - 10 Junie 2016OUERS:BEHEERLIGGAAM:Lede word herinner aan die Finansiële vergadering om 11:00en die Beheerliggamvergadering om 14:00, op Maandag, 6 Junie.

REDENAARSKOMPETISIE:Ouers en belangstellendes word uitgenooi na die tweede kwartaal se Redenaarskompetisie wat op Dinsdag, 7 Junie om 14:30 in die Biblioteek plaasvind. Leerders moet almal skooldrag aanhê, ook as hulle toeskouers is.

BUITEMUURS:Alle buitemuurs staak volgende week behalwe die gimnastiekoefeninge en 0/13A netbal wat Dinsdag en Donderdag nog oefen.

SOP:Ouers wat kan help met die voorbereiding van sop vir al die leerders op Vrydag, 10 Junie, kan met die skool of Charmainé van Niekerk kontak maak by: 072 0677 995

TIARA MODELKURSUS:Leerders wat vir die Tiara Modelkursus ingeskryf het, moet op Maandag,6 Junie om 14:30 in die skoolsaal wees.

KOSHUIS:Kennis geskied hiermee van ‘n Koshuiskomiteevergadering op Maandag, 6 Junie om 7:30 in die koshuis se eetsaal.

LEERDERDEELNAME:RUGBY:Baie geluk aan Vuyani Moore en Smittie Stadler wat in die 0/12A Griekwaland-Wes Cravenweekspan opgeneem is. Ons is baie trots op julle!UITSLAE – ROODEPAN:0/11 Wen 27 – 5 en 0/13 wen 38 – 5.

NETBAL:Geluk aan ons 0/13A netbalspan wat 28 – 16 teen President Steyn Laerskool van Bloemfontein gewen het. 0/9A het 9 - 3 teen Pres Steyn se 0/8-span gewen.

UITSLAE- LUCKHOFF:0/7 wen 8 – 0, 0/9A wen 10 – 0, 0/9B wen 14 - 0 teen Luckhoff 0/8.0/10 verloor 3 – 2, 0/11 wen 13 – 3, 0/12 wen 14 – 0 en 0/13B wen 24 – 0 teen Luckhoff 0/13.Die volgende vier netbalspelers is vir die Vrystaat netbalspanne gekies wat aan die SA Kampioenskappe gaan deelneem op 26 - 29 Junie in Johannesburg:0/13A (Lynx) – Michela Steenkamp0/13C (Jaguars) – Jomari Lübbe0/12A (Cheetahs) – Miandi Steenkamp0/12B (Lynx) – Elana le Roux Baie trots op julle!

GEMSBOK KIDZ:Ouers kan kennis neem van die rugby- en netbalklinieke wat gedurende die vakansie deur Gemsbok Kidz aangebied word. U moet asseblief direk met die organiseerders kontak maak. Besprekings gaan nie deur die skool nie.

NAUTILUS:Sterkte aan ons leerders wat op Saterdag, 4 Junie aan die Nautiluskompetisie in Bloemfontein deelneem.

SIERDUIFSKOU:Geluk aan Jaco en Louwtjie Krüger wat tydens die Bloemfontein Sierduifskou presteer het:Jaco: 2 x Beste ras KampioeneLouwtjie: 2 x Beste ras Kampioene en “First Reserve Champion” (Tweede plek tussen 600 duiwe – silwer medalje)

VOLKSPELE:Geluk aan niggie Nicolene Scholtz wat vir die Noordkaap Volkspelespan gekies is en op 11 – 16 Julie aan die Nasionale Spele te Aldam deelneem.

ALGEMEEN:KOEKIEVERKOPING:Die graad 3-klas hou hulle koekieverkoping op Maandag, 6 Junie. Bring asseblief ‘n geldjie om hulle te ondersteun.

Finale bedrag Sportfunksie: R32 000.000 Dankie kopers en borge!!!

…………………. PW Tait SKOOLHOOF

GEBEDSLYS:

Dylan en Enrico Scholtz (pa operasie)Al ons leerders wat voorberei vir eksamen.

Ons siek kinders en personeel

Page 2: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL  · Web view2019. 1. 8. · JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL. NUUSBRIEF: 18. 3 - 10 Junie 2016. OUERS: BEHEERLIGGAAM: Lede word herinner aan die Finansiële vergadering

Live beneath your means.Return everything you borrow.

Stop blaming other peaple.Admit it when you make a mistake.

Give clothes not worn to charity.Do something nice and try not to get caught.

Listen more, talk less.

Take a 30-minute walk every day.Strive for excellence, not perfection.

Be on time. Don’t make excuses.Don’t argue. Get organized.

Be kind to people. Be kind to unkind people.Let someone cut ahead of you in line.

Take time to be alone.Cultivate good manners.

Be humble.Realize and accept that life isn’t fair.

Know when to keep you mouth shut.

Go an entire day without criticizing anyone.

Learn from the past.Plan for the future.Live in the present.

Don’t sweat the small stuff.It’s small stuff!

Page 3: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL  · Web view2019. 1. 8. · JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL. NUUSBRIEF: 18. 3 - 10 Junie 2016. OUERS: BEHEERLIGGAAM: Lede word herinner aan die Finansiële vergadering