leeuwenhof akademie high school

11
INHOUD Uit die Hoof se pen 2 Uit die Hoof se pen (vervolg) 3 Dagaktiwiteite 27 Junie 11 Julie 4 Akademie Eksamenrooster & Reëls 5/6 Besondere prestasies 7 Sport 8/9 Kontak ons 10 Leeuwenhof Akademie Christelike Afrikaanse Privaatskool LEEUWENHOF AKADEMIE HOëRSKOOL 27 Junie 2014

Upload: tame-times

Post on 31-Mar-2016

244 views

Category:

Documents


11 download

DESCRIPTION

Leeuwenhof akademie high school

TRANSCRIPT

Page 1: Leeuwenhof akademie high school

INHOUD Uit die Hoof se pen 2

Uit die Hoof se pen (vervolg) 3

Dagaktiwiteite 27 Junie — 11 Julie 4

Akademie Eksamenrooster & Reëls 5/6

Besondere prestasies 7

Sport 8/9

Kontak ons 10

Leeuwenhof Akademie Christelike Afrikaanse Privaatskool

LEEUWENHOF AKADEMIE HOëRSKOOL

27 Junie 2014

Page 2: Leeuwenhof akademie high school

Uit die Hoof se pen ... Geagte Ouers / Dear Parents

Leeuwenhof Akademie bied op buitemuurse aktiwitieite geleenthede vir feitlik elke kind . Ons

sportspanne bestaan uit talentvolle en minder talentvolle spelers. Die afgelope seisoen was dit

opvallend hoe spelers met minder talent deelneem, ontwikkel en in baie gevalle positiewe verskil-

makers in die span geword het.

Ek ag en respekteer elke afrigter en speler vir hulle harde werk, toewyding en entoesiasme—ons

goeie hokkie-, netbal– en rugby-uitslae is ‘n getuigskrif daarvan.

Leeuwenhof Akademie offers opportunities for virtually every child to participate in extra-mural

activities. Our sports teams are comprised of highly talented. However, the recent sports season

has made it clear that less talented players were active participants in the teams, which saw them

develop well, and in many cases even make a positive difference to their teams’ performance. I

acknowledge and respect every coach and player for their hard work, commitment and enthusiasm

– our good results in the hockey, netball and rugby bear testimony to these attributes.

Wêreldbekerrugby / World Cup Rugby

Ons skool bied ‘n reuse fondsinsamelingsprojek aan deur kaartjies te verkoop vir die Wêreldbeker-

rugby toernooi in 2015. Ons sal dit waardeer indien u die projek na buite kan bemark en die pro-

jek asseblief te ondersteun. Aangeheg is die advertensie van die projek.

Our school is presenting a gigantic fund raising project through the sale of tickets for the 2015 Rug-

by World Cup. We would be most grateful if our parent body would support the project and market

it more broadly i.e. beyond the Leeuwenhof community. Please find attached the advertisement for

the project.

Reses / Recess

Ons skool sluit eerskomende Vrydag, 27 Junie om 12:00 vir die reses. Die

skool open weer op Maandag 7 Julie 2014 om 08:00. Weens die ver-

keersknope binne die skoolterrein, sluit die Laerskool en Voorskool,

Vrydag om 11:00. Hoërskoolouers met laerskoolboeties en sussies moet

asseblief wag tot die Hoërskool 12:00 sluit.

Our school closes for the recess this coming Friday 27 June at 12:00. We re-open on Monday 7 July

2014 at 08:00. The Primary school and Pre-school will close an hour early, at 11:00 due to high

traffic volumes at closing times. Families with children in both the high and primary schools should

please wait until the high school comes out to collect their children.

Vervolg ……………….p3

Page 3: Leeuwenhof akademie high school

Uit die Hoof se pen … vervolg

Algemene Jaarvergadering / Annual general Meeting

Neem asb kennis, die Algemene Jaarvergadering is verskuif na Dinsdag, 22 Julie 2014.

Please be advised that the date of our AGM has been moved to 22 July 2014.

Con Spirito Kunswedstryd / Con Spirito Eisteddfod

Baie geluk aan Charlize Herman wat uitstaande prestasies gelewer het tydens die Con Spirito

Kunswedstryd. Sy behaal verskeie diplomas in Redevoering, Public Speaking, Essay, Poetry, Poësie en

Opstelle. Ons is trots op jou! ( sien volledige berig op p.7)

Congratulations to Charlize Herman who obtained excellent results during the Con Spirito Eisteddfod.

She was awarded diplomas in Public Speaking, Essay and Poetry in both language mediums - English

and Afrikaans. We are very proud of you! (See full report on p7.)

Hoofpos: Hoërskool / Principal: High School

Ons sal net na die reses bekendmaak wie die Direksie aangestel het as Skoolhoof van die Hoërskool.

Shortly after the recess we plan to announce the successful candidate ap-

pointed as principal of the High School.

Mnr J Bezuidenhout

AKADEMIE Die gr. 10 leerders moet daarop let dat Eng FAL op 7 Julie begin met vraestel 2 maar die Home Language skryf vraestel 1.

Ons wag nog vir van ons gr.12 leerders om hulle laaste LO portefeulje werk in te handig en herinner hulle aan die 4 sertifikate wat hulle ook moet inhandig vir LO. Een hiervan moet ‘n gemeenskapsdiens sertifikaat wees.

Daar is ook heelwat gr12 leerders wat nog nie hulle PAT ingehandig het vir CAT

nie. Dit tel 25% van die finale punt. Berig: Me D Kruger

Page 4: Leeuwenhof akademie high school

27 Junie Vrydag—Dag 6 Gr 12 Eksamen HS Sluit 12:00 Geografie ekskursie Gr 8, 9 en 10 27 Junie vertrek 05.30 vir 6:00 vm 29 Junie—Sondag terug 17:00nm ——————————— 7 Julie Maandag Skool begin 08:00 Dag 7 vir Gr 8 & 9 Eksamen vir Gr 10 - 12 Gr 7 Interne bemarking ——————————- 8 Julie Dinsdag Alle personeel beskikbaar in klasse vir ekstra lesse 7:15-8:00 (op afspraak) Dag 1 vir Gr 8 & 9 Eksamen vir Gr 10—12 ——————————— 9 Julie Woensdag HS Bestuursverg—6:45 Dag 2 vir Gr 8 & 9 Eksamen vir Gr 10—12 ———————————- 10 Julie Donderdag Dag 3 vir Gr 8 & 9 Eksamen vir Gr 10—12

Gr 7 Interne bemarking ———————————- 11 Julie Vrydag Dag 4 vir Gr 8 & 9 Eksamen vir Gr 10—12 ———————————- 12 Julie Saterdag ——————————— 13 Julie Sondag ——————————— 14 - 29 Julie Eksamen vir Gr 8—12 ———————————

Leeuwenhof Akademie Hoërskool Page 4

DAGAKTIWITEITE ...

GR 7

UITNODIGING Baie dankie aan al ons Gr 7 Leeuwenhof Ouers wat alreeds afsprake gehad het, of afwagtend is vir onderhoude. Daar is +-20% ouers wat ons nog moet bereik. Onderhoude gaan voort na die reses.

Onderhoude word geskeduleer op Maandae tussen 11—16:00, Donder-dae vanaf 8:00 tot 14:00 of Vrydae tussen 9:00 en 12:00. Indien u nog nie ’n afsprakie het nie, kontak ons asb so gou moontlik om u afspraak vas te maak.

HS—Ruth du Toit,

011 622 1806 x 5 of epos: [email protected].

Page 5: Leeuwenhof akademie high school

Page 5 Leeuwenhof Akademie Hoërskool

EKSAMENROOSTER

DATUM Gr.8 Gr.9 Gr.10 Gr.11 Gr.12

Do 26/6 Skool Skool Skool Skool Afr/Eng P3

Vry 27/6 Skool Skool Skool Skool IT/ Cat Prakties

Ma 07/7 Skool Skool Eng P1 IGO P1 Afr P1

LO

Di 08/7 Skool Skool Wisk/ Litt P1 FW P1 Wisk P1

Wo 09/7 Skool Skool IGO P1 Bst P1 Fisiese Wet P1

Bst P2

Do 10/7 Skool Skool Lew P1 IT/ Cat Teorie/

Drama/ Gesk

Eko/ Kuns

Vr 11/7 Skool Skool Afr P1 Afr P1 Eng P1

APMaths APMaths APMaths

Ma 14/7 Wisk Eng FW P1 Wisk/ Litt P1 Lewenswet P1

Di 15/7 Afr Gesk Geo/ Gesk Lewenswet P1 Afr P2

Geo p2 LO

Wo 16/7 Eng Afr p1 Drama/ Kuns/

Ekon

IGO P2 Rek P1/Maths Litt P1

Afr HT p2 Rek P2

Do 17/7 Fisiese Wet Wisk Rek Eng P1 Toer/ Geo P1/ Drama

IT/ Cat Prakties Geo P2

Vr 18/7 Bst IGO Afr P2 Lew P2 IGO P1

IGO P2

Ma 21/7 Gesk Lewenswet Wisk P2 Wisk/ Litt P2 Fis Wet P2

Di 22/7 Geo Fisiese Wet IT/ Cat Teorie Afr P2 BS P1

LO BS P2

Wo 23/7 LO Rek FisieseWet P2 Fisiese Wet P2 Eng P2

Do 24/7 Rek Kuns Eng P2 Rek P1 CAT / IT Teorie

Kuns prakties

Rek P2 Kuns prakties

Vr 25/7 Kuns Geo Bst P1 Eng P2 IGO P2

Bst P2 Maths Litt P2

Ma 28/7 Lewenswet LO IT/ Cat Prakties Kuns/ Ekon Wisk P2

Di 29/7 IGO Bst Drama en Kuns

Prakties

Drama en Kuns

Prakties

Lewenswet P2

Wo 30/7

AKADEMIE hoof van Akademie: Me D Kruger

Page 6: Leeuwenhof akademie high school

Page 6 Leeuwenhof Akademie Hoërskool

1. Alle leerlinge kom, onder alle omstandighede, in volle skooldrag skool toe gedurende die eksamen. 2. Aantree: 8:00, Eksamensessies : 1ste sessie begin 8:15 – 11:15 en 2de sessie begin 12:00 – 14:00. 3. Geen leerder mag laatkom sonder ‘n geldige rede nie. Volgens die eksamenreëls sal die kandidaat toegelaat word in die eksamenlokaal,

maar geen ekstra tyd sal vergun word nie. 4. Geen selfone word aan ‘n persoon self in die eksamenlokale toegelaat nie. Selfone moet afgeskakel en in elkeen se tas gelaat word. 5. Skryfbehoeftes mag slegs in ‘n deurskynende sakkie in die eksamenlokaal ingebring word. 6. Leerders mag slegs met ‘n blou of swart pen skryf. Ligte bloupenne is onaanvaarbaar. 7. Geen flater-water (Tippex) mag gebruik word nie. 8. Geen kleurpenne behalwe waar daarvoor gevra word. 9. Geen programmeerbare sakrekenaars of digitale woordeboeke is toelaatbaar nie. ‘n Kandidaat moet self sorg dat sy/haar sakrekenaar

werk en dat die batterye in ‘n goeie toestand is. Sakrekenaars se geheue moet skoongemaak word voor die eksamen. Geen voor-afbereide programme of data mag op die sakrekenaar gestoor wees nie.

10. Standaard skryfbehoefte lys vir ALLE eksamens: 2 blou/swart penne, 2 potlode, skerpmaker, uitveër, lang liniaal, gradeboog, passer, sakrekenaar.

11. Geen leerder bring rofwerkpapier in die lokaal nie. Alle nodige papier word verskaf. 12. Leerders mag niks by mekaar leen in die eksamenlokaal nie. 13. Geen eet- en drinkgoed word in die eksamenlokaal toegelaat nie, behalwe weens mediese redes wat met personeel uitgeklaar is. 14. Leerders mag nie die eksamenlokaal verlaat tydens die eksamensessie nie. Slegs in noodgevalle sal dit toegelaat word, waartydens die

kandidaat vergesel moet word deur ‘n personeellid. 15. Aan die einde van elke eksamensessie word administatiewe take hanteer. Leerders bly sit tot alles afgehandel is, +- 15 minute. 16. Geen ouers, personeel of leerder wat nie betrokke is by die eksamens, word in die eksamenlokaal toegelaat nie. 17. Medikasie vir hoofpyn, naarheid of maagongesteldheid is by kantoor beskikbaar vir noodgevalle. 18. Leerders kan by die skool afgehaal word na afloop van die eksamensessie. 19. Indien ‘n leerling nie die dag skryf nie, mag hulle by die huis studeer. Daar sal ‘n lokaal beskikbaar wees by die skool as ouers wil hê ‘n

leerder moet by die skool studeer. 20. Leerders wat op ‘n dag twee sessies skryf, moet op die skoolterrein bly tot aan die einde van die tweede sessie.

1. All learners attend school, at all times and in full uniform, during exams. 2. School starts at 8:00, Examination sessions : 1st session starts at 8:15 – 11:15 and 2nd session starts at 12:00 – 14:00. 3. No student may arrive late without a proper reason. According to the examination rules, the candidate will be allowed

into the examination venue, but no extra time will be given. 4. No cell phones are allowed on a person in the examination venue. It should be turned off and in the school bag. 5. Stationery may only be brought into the examination venue, in a transparent bag. 6. Students may only write with blue or black pens. Light blue pens are not acceptable. 7. No Tippex may be used. 8. No colour pens, unless asked to be used. 9. No programmable calculators or digital dictionaries are allowed. Each candidate must ensure that his/her calculator is in

working order and that the batteries are in a good condition. Calculators’ memory must be cleared before the examina-tion. No pre-prepared programs or data may be stored on the calculators.

10. Standard stationery list for ALL examinations: 2 blue/black pens, 2 pencils, sharpener, eraser, long ruler, protractor, com-pass, and calculator.

11. Learners may not have any paper with them in the examination venue. All necessary paper will be provided. 12. Learners may not borrow anything from one another in the examination venue. 13. No food or drinks are permitted in the examination venue, only allowed for learners with medical reasons. 14. Learners may not leave the examination venue during the examination session. Only in case of an emergency will this be

allowed, in which case they should be accompanied by a staff member. 15. At the end of an examination session, administrative duties are completed. Students must therefore remain in the room

for approximately 15 minutes. 16. Parents, staff or students not involved with the examinations, are not permitted in the examination venue. 17. Medication for head-ache, nausea or upset stomach is available from office, for emergencies. 18. Learners may be fetched from school and leave the campus after the examination session. 19. Learners may study at home if they are not writing on a particular day. There will be a classroom available at school if

parents want a learner to study at school. 20. Learners who write two sessions on the same day have to remain on the school grounds until the end of the final session.

EKSAMENREëLS / EXAMINATION RULES

AKADEMIE hoof van Akademie: Me D Kruger

Page 7: Leeuwenhof akademie high school

Page 7 Leeuwenhof Akademie Hoërskool

Besondere prestasie

Baie geluk aan die volgende leerlinge wat aan die Computer Programming Olympiad deelgeneem het:

Charlize Herman het aan die CON SPIRITO KUNSWEDSTRYD deelgeneem en die volgende simbole verwerf:

Johnathan Levin—

oud matrikulant 2013.

Johnathan is opgeneem in die

Sharks se 0/19 Currie Beker

groep.

Veels geluk Johnathan!

Groep Naam Van Graad Totaal Rang

Graad 10, 11, 12 Macaela Morrison 12 82 1ste (gr12)

Graad 10, 11, 12 Charl Myburgh 11 98 1ste (gr11)

Graad 10, 11, 12 Marco Prinsloo 11 82 3de (algemeen)

Graad 10, 11, 12 Charné Senekal 10 68 1ste (gr10)

Graad 10, 11, 12 Charlize Herman 10 67 5de (gr10)

Redenaars Voorbereid Afrikaans Gr10 - 12 Diploma 92%

Redenaars Onvoorbereid Afrikaans Gr10 - 12 Diploma 90%

Public Speaking Prepared Engels Gr10 - 12 Diploma 94%

Public Speaking Unprepared Engels Gr10 - 12 Diploma 96%

Essay Engels High School Diploma 90%

Poetry Engels High School Diploma 92%

Opstel Afrikaans Gr10 - 12 Diploma 90%

Poësie Afrikaans Gr10 - 12 Diploma 90%

Page 8: Leeuwenhof akademie high school

Page 8 Leeuwenhof Akademie Hoërskool

SPORT—Netbal onder leiding van Me. M Nieuwoudt

Leeuwenhof se 0/15, 0/16, 0/19 A en 0/19 B spanne het deurgedring na die ISASA uitspele wat gisteraand plaasgevind het. 0/19 B eindig 4de, 0/15 ver-werf ‘n Brons en die 0/16 wen GOUD. Baie geluk aan al ons spanne. Trots

Leeuwenhof. Hiermee ’n opsomming van al die uitslae van die seisoen:

Netbaluitslae teen St Stithians vir 18 Junie: Netbaluitslae teen St Dunstan’s vir 11 Junie

Netbaluitslae teen St Andrew’s 4 Junie: Netbaluitslae teen Roedean 28 Mei:

Span Wen/ Verloor

Telling Speler van die wedstryd

0/14 B Verloor 14-5 Andrien van Staden

0/14 A Verloor 26-0 Jade Olivier

0/15 B Verloor 18-11 Minette Vivier

0/15 A Verloor 18-14 Lene van Deventer

0/16 B Wen 3-25 Claudine Jordaan

0/16 A Wen 9-29 Anmari van Deventer

0/19 B Verloor 21-9 Sune Uys

0/19 A Verloor 26-12 Menante Esterhuizen

Span Wen/ Verloor

Telling Speler van die wedstryd

0/14 B Verloor 10-12 Natalie Smith

0/14 A Verloor 10-21 Zanielle Serfontein

0/15 B Verloor 14-18 Luzaan le Roux

0/15 A Wen 23-14 Lemaryn Muller

0/16 B Wen 50-3 Charlize Bester

0/16 A Wen 61-5 Charnè Senekal

0/19 B Wen 25-15 Anne Kruger

0/19 A Wen 22-16 Kirsten Pugh

Span Wen/ Verloor

Telling Speler van die wedstryd

0/14 A Verloor 4-9 Meagan da Matta

0/14 B Verloor 5-9 Zoi Macris

0/15 A Wen 24-8 Marce Buitendag

0/15 B Wen 14-4 Katherine Mostert

0/16 A Wen 30-9 Ineke de Jongh

0/16 B Wen 28-8 Claudine Jordaan

0/19 A Verloor 12-21 Corinne Lourens

0/19 B Wen 18-17 Sune Uys

Span Wen/ Verloor

Telling Speler van die wedstryd

0/14 A Verloor 10-12 Jani Smith

0/14 B Wen 16-3 Zanelle Serfontein

0/15 A Wen 28-2 Lenè van Deventer

0/15 B Wen 29-2 Kiara Netto

0/16 A Wen 45-1 Jomari Rothman

0/16 B Wen 27-6 Nadine Jordaan

0/19 A Wen 21-9 Natalie Fernandes

0/19 B Wen 30-8 Anje Verster

Netbaluitslae teen Beaulieu vir 21 Mei: Netbaluitslae teen St Peter’s vir 14 Mei: Netbaluitslae teen St Mary’s 9 Mei:

Span Wen/ Verloor

Telling Speler van die wedstryd

0/14 B

Wen 6 - 4 Milla Bekker

0/14 A

Gelyk 8 - 8 Marnè Louw

0/15 B

Verloor 11 - 12 Luzaan le Roux

0/15 A

Wen 20 - 19 Lemaryn Muller

0/16 B

Wen 24 - 18 Calista Pie-terse

0/16 A

Wen 35 - 3 Ineke de Jong

0/19 B

Wen 24 - 2 Tamika Kru-ger

0/19 A

Wen 30 - 22 Kayla Joubert

Span Wen/

Verloor Tell-ing

Speler van die wedstryd

U14

A

Verloor 9-10 Lize du Toit

U14

B

Verloor 4-13 Jani Smith

U15 A

Wen 28-7 Melany Hellep-utte

U15 B

Wen 12-11

Amy Sonnekus

U16 A

Wen 39-7 Charne Senekal

U16 B

Wen 37-0 Marcel Keet

U19 A

Verloor 17-29

Aascan Sonnekus

U19 B

Wen 27-20

Kristen Lauder

Span Wen/ Verloor

Telling Speler van die wedstryd

0/14 B Verloor 0-5 Zanielle Serfontein

0/14 A Wen 9-7 Jade Olivier

0/15 B Verloor 9-13 Janke Pretori-us

0/15 A Wen 24-12 Kayla Greyling

0/16 B Wen 22-4 Johnè Venter

0/16 A Wen 52-4 Anmari van Deventer

Charnè Senekal

0/19 B Wen 21-5 Lucia Mazza

0/19 A Wen 17-13 Rachel van Niekerk

Page 9: Leeuwenhof akademie high school

Page 9 Leeuwenhof Akademie Hoërskool

SPORT hoof van sport: Mnr L van Heerden

RUGBY : SEMI FINAAL onder leiding van Mnr L van Heerden

Drie van ons rugbyspanne wen die Goue Leeus semi-finale en speel op Saterdag 26 Julie 2014 in

die Goue Leeus Finale vir mediumskole. Dit is Leeuwenhof Akademie se beste prestasie nog in die mediumskole kompetisie! Die Rugby-uitslae is as volg:

0/14 wen 14—5 teen Trinity House; 0/15 wen 10—5 teen Fochville; 0/16 wen 19—18 Fochville.

Geluk en sterkte aan die volgende spanne: 0/14: Albie Rheeder en Adam Smith—afrigters; 0/15: Gerhard Williams en Gert Robbertse— afrigters; 0/16: Kobus Cronjé—afrigter. Dankie en geluk ook aan die eerste rugbyspan met ’n goeie seisoen—ongelukkig het hulle die wedstryd verloor teen Hoërskool Bekker om te kwalifiseer. Sien almal by die Goue Leeus Finale—26 Julie 2014. Berig: Mnr L v Heerden—Afdelingshoof: Sport (waarnemend)

Page 10: Leeuwenhof akademie high school

Leeuwenhof Akademie Hoërskool Page 10

Kontak ons Bestuur:

Waarnemende hoof HS/Uitvoerend hoof:Mnr J Bezuidenhout—[email protected]

Adjunkhoof Akademie Me D Kruger [email protected]

Afdelingshoof Akademie Me E Nel [email protected]

Waarnemend Sport Mnr L v Heerden [email protected]

Afdelingshoof Kultuur Mnr G Lottering [email protected]

Afdelingshoof Dissipline Me J Steyn [email protected]

Afdelingshoof Logistiek Mnr G Williams [email protected]

GRAADVOOGDE:

Afdelingshoof Gr 12 Mnr G Williams [email protected]

Afdelingshoof Gr 11 Me M Nieuwoudt [email protected]

Afdelingshoof Gr 10 Me G Swart [email protected]

Afdelingshoof Gr 9 Me J Steyn [email protected]

Afelingshoof Gr 8 Mnr G Lottering [email protected]

SKOOLSIELKUNDIGE:

Dr Elzette Fritz 083 325 1794 [email protected]

ADMINISTRASIE:

Hoërskool sekretaresse Me Ruth du Toit [email protected]

Buskaartjies en roetes Me Margaret Bothma [email protected]

Finansies—Skoolfooie Me Yvonne Bergström [email protected]

SKOOLADRES: H/V Geldenhuis & Antonstraat; Posbus 2573; Bedfordview; 2008

SPORTTERREIN: H/V Ixia & Japonicastraat, Wychwood, Primrose

Tel: 011 622 1806 x 5

Faks: 011 615 5669

WEBADRES: www.leeuwenhof.co.za

GPS:

Kontak ons:

Leeuwenhof Akademie Christelike Afrikaanse Privaatskool

Page 11: Leeuwenhof akademie high school

ACTNOW! ONLY 5000 TICKETS

AVAILABLE

R1000 pER RugBY TICKET

pRIZE fOR fOuR!

pRIZE INCLuDES:• Matchticketsfor 2Quarter-finals–17en18Oct2015 2Semi-finals–24en25Oct2015

•AllmatchesatTwickenham(London)

•BusinessClassAirTickets

•9nights4starBed&Breakfast

• BigBusHoponHopoffTour(3routes)

Formoreinformation pleasegotoourfacebookpageorourwebsitewww.leeuwenhof.co.za

LeeuwenhofAkademie

Afrikaanse Privaatskool

English Parallel Medium High School

Atripfor4tothe2015RugbyWorldCupinLondontothevalueofR770,000

BuY YOuR RugBYTICKETTODAY&

WIN!