menslike bevolkings

34
Aarde in Gevaar ? Menslike Bevolkings

Upload: felcia

Post on 15-Jan-2016

237 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Menslike Bevolkings. Aarde in Gevaar ?. Uit die Eksamenriglyn. Patrone/tendense in menslike bevolkingsgroei tot 1650 en dan van 1650 tot die huidige en moontlike redes vir die tendense / patrone - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: Menslike Bevolkings

Aarde in Gevaar ?

Menslike Bevolkings

Page 2: Menslike Bevolkings

Uit die Eksamenriglyn

• Patrone/tendense in menslike bevolkingsgroei tot 1650 en dan van 1650 tot die huidige en moontlike redes vir die tendense/patrone

• Voorspelling van die menslike bevolkingsgroei in Suid-Afrika oor die volgende twintig jaar

• Interpretering van grafieke wat menslike bevolkings-ouderdom en –geslagsverspreiding van verskillende lande (ontwikkelende en ontwikkelde) vertoon

Page 3: Menslike Bevolkings

Eksamenriglyn (verv)

• Implikasies vir verdere menslike bevolkingsgroei vir die natuurlike omgewing:

o Die konsep ‘ekologiese voetspoor’

o Vergelyking van die ‘ekologiese voetspoor’ van mense in ontwikkelende en ontwikkelde lande

o Die effekte van hoe bevolkingsgroei op die omgewing

Page 4: Menslike Bevolkings

Eksamenriglyn (verv)

• Spanning en kwessies rakende menslike eise teenoor bewaring van die natuurlike omgewing deur EEN van die volgende voorbeelde te gebruik:

o Die jagbedryfo Volhoubare oes van natuurlike bronneo Skep en bestuur van wildreservate

Page 5: Menslike Bevolkings

Menslike Getalle Oor TydHistories

Lyngrafiek van verandering in wereldbevolking vanaf 10 000 VHE tot 2000 HEHE = HuidigeEra. VHE = Voor Huidige Era

Page 6: Menslike Bevolkings

‘n Geografiese Voorstelling:Menslike Getalle Oor ‘n Tydperk: A.D. 0

2,000 jaar gelede......aan die begin van die 1ste millennium A.D. was die wereld se bevolking omtrent 300 miljoen mense.

Page 7: Menslike Bevolkings

Menslike Getalle Oor ‘n Tydperk: A.D. 1000

1,000 jaar later......die bevolking het met slegs 10 million gestyg. Tot in die tweede millennium het dit met minder as 0.1 persent per jaar gegroei. In Europa het getalle selfs in die 1300e gedaal—getref deur die Swart Plaag. Maar in die laat 18de eeu het die Industriële Revolusie lewenstandaarde verbeter en groei veroorsaak.

Page 8: Menslike Bevolkings

Menslike Getalle Oor ‘n Tydperk: 1800

800 jaar later......die bevolking het een biljoen mense bereik. Byna 65 persent van alle mense leef in Asië, 21 persent in ‘n voortvarende Europa, en minder as 1 persent in Noord Amerika.

Page 9: Menslike Bevolkings

Menslike Getalle Oor ‘n Tydperk: 1927

127 jaar later......the twee-biljoenste baba word gebore. Vanaf 1920 tot 1950, was die bevolkingsaanwas om en by 1 persent per jaar. Maar in die middel van die 20ste eeu het die ontwikkeling van antibiotika en ander ontwikkelings in publieke gesondheid, lewensverwagtinge sterk verander. Dit het die getal kinders wat volwasse sou word vermeerder.

Page 10: Menslike Bevolkings

Menslike Getalle Oor ‘n Tydperk: 1960

33 jaar later......vooruitgang in medisyne, landbou, en sanitasie het na die ontwikkelende wereld versprei. Teen 1960 het die wereldbevolking 3 biljoen bereik, en in die laat 1960s het die groei-tempo ‘n hoogtepunt van 2.04 persent per jaar bereik.

Page 11: Menslike Bevolkings

Menslike Getalle Oor ‘n Tydperk: 1974

14 jaar later......nuwe voortplantingstegnologieë help om die groeitempo te vertraag. Maar die planeet het alreeds so baie mense dat ’n “bevolkingsontploffing” onderweg is, en die episenters van die ontploffing lê in die ontwikkelende wereld. Die 4-biljoenste baba word in 1974 gebore.

Page 12: Menslike Bevolkings

Menslike Getalle Oor ‘n Tydperk: 1987

13 jaar later......die 5-biljoenste baba word gebore.

Page 13: Menslike Bevolkings

Menslike Getalle Oor ‘n Tydperk: 1999

12 jaar later......om en by Oktober 12, 1999, het die 6-biljoenste baba aangekom. Today, Vandag kom omtrent 12 persent van die wereld se bevolking in Europa en Afrika voor. Nege persent woon in Suid Amerika, 5 persent in Noord Amerika. En, net soos in 1800, is Asië die tuiste van die meeste van die aarde se inwoners – ongeveer 61 persent, of meer as 3.5 biljoen mense.

Page 14: Menslike Bevolkings

Menslike Getalle Oor ‘n Tydperk: 2050

Roughly 50 years from nowOver the next half century, our numbers will increase again, likely to a staggering nine billion people. Nearly all of this growth will take place in developing countries, where the demand for food and water already outstrips supplies.

Page 15: Menslike Bevolkings

Wees ‘n DemograafDeur Susan K. Lewis, op die NOVA web geplaas , 04.20.04

In 1950 was die term “bevolkingsontploffing" nog ongehoord, dog het die toestande vir ‘n weghol bevolkingsaanwas bestaan.Vandag voorspel demografiese data dat dramatiese veranderings voorlê, alhoewel verskillende lande skerp uiteenlopende vooruitsigte het.

Sterftes het in die ontwikkelde afgeneem. Alhoewel dit in ontwikkelende lande ook afgeneem het, bly geboortesyfers hoog.

Page 16: Menslike Bevolkings

Die 10 lande met die grootste bevolkings

Ongeveer 4.03 biljoen mense leef in hierdie lande, wat 58.7% van die wereldbevolking verteenwoordig soos op Nov 2010

Page 17: Menslike Bevolkings

Lande met die grootste bevolkings (meer as 15 miljoen) en bevolkingsdigtheid

(meer as 250 mense per vierkante kilometer)

Page 18: Menslike Bevolkings

Ouderdom- en Geslagsyfers_VSA (Ontwikkelde Land)

Page 19: Menslike Bevolkings

Ouderdom- en Geslagsyfers_RSA (Ontwikkelende Land)

3 2 1 0 1 2 3

Population (in millions)

Page 20: Menslike Bevolkings

Die effekte van hoë bevolkingsgroei op die omgewing

14 jaar later ... In 1974...nuwe voortplantingstegnologië …… “bevolkingsontploffing”, hoofsaaklik in die ontwikkelende wereld.

Die 4-biljoenste baba is in 1974 gebore.

Sedert die 1970s is die mensdom in ‘n ekologiese “oorverbruik”, waar die jaarlikse aanvraag op bronne hoër is as wat die aarde per jaar kan

regenereer.

Dit neem die aarde nou 1½ jaar om wat ons in EEN jaar gebruik, te regenereer.

Page 21: Menslike Bevolkings

Die mensdom benodig wat die natuur voorsien. Maar hoe weet ons hoeveel ons gebruik en hoeveel daar is?

Ecologiese Voetspoor

Konsep in 1990 ontwikkel deur Mathis Wackernagel en William Rees by die Universiteit van British ColumbiaNou wyd gebruik deur wetenskaplikes, sakelui, regerings, agentskappe, individue, en institute om

• die gebruik van ekologiese brone te monitor en

• volhoubare ontwikkeling te bevorder.

Page 22: Menslike Bevolkings

Ecologiese Voetspoor & Biokapasiteit

Die Ekologiese Voetspooormeet

die mensdom se aanvraag op die natuurdeur

te meet hoeveel land en water area ‘n menslike bevolking benodig om die bronne te produseer wat dit gebruik en omsy koolstofdioksied uitlaatgasse te absorbeer, deur huidige tegnologie te gebruik.

Biokapasiteit :

The kapasiteit van ekosisteme om

bruikbare biologiese materiale te produseer

endie kolstofdioksied wat ons

genereer te absorbeer

Oops !

Is this right ??

Page 23: Menslike Bevolkings

Vergelyking van die ekologiese voetspoor van mense in ontwikkelende en ontwikkelde lande

Lys van Lande

Page 24: Menslike Bevolkings

Aanvraag versus Behoud:Spanning en Kwessies

o Die jagbedryfo Volhoubare oes van natuurlike bronneo Skep en bestuur van wildreservate

Page 25: Menslike Bevolkings

Die Jagbedryf

Uit die Artikel: “South African Panel Recommends Canned Hunting”

Anbevelings:• verbod op die jag van diere uit intensiewe wild broei- programme• verbod op jag in Suid Afrika se nasionale en provinsiale parke.• verbod op die broei van diere in aanhouding, behalwe vir wetenskaplike- en behoudsredes.

Page 26: Menslike Bevolkings

Die Jagbedryf (verv.)

Maar een persoon in die bedryf sê:

• (*Naam uitgelaat*) Hunting Safaris and Tours is een maatskappy wat “geblikte” jag in Suid Afrika aanbied. Leeus leef in ‘n omheinde area van 2,000 to 20,000 hektaar en word te voet gejag, sê die maatskappy op sy webblad

• Daar is altyd ‘n lid van Natuurbewaring teenwoordig om te verseker dat die leeus nie verdoof is nie en dat die jag eties, regverdig en wettig is. Op hierdie manier verseker ons jou vooraf van ‘n die van goeie gehalte, op ‘n sewe-dag safari.

Page 27: Menslike Bevolkings

Sustainable harvesting of natural resources

The Department of Environmental Affairs and Tourism (DEAT) has released a draft National Strategy for Sustainable Development …

Amongst others, The Endangered Wildlife Trust’s (EWT) were involved …

Page 28: Menslike Bevolkings

Key international and national milestones and drivers that were considered are:

• The United Nations Conference on the Human Environment, Stockholm (1972), where environment was recognised as a development concern;

• The 1992 Earth Summit, where Agenda 21 was agreed upon as a blueprint for sustainable development, reflecting global consensus and political commitment to integrate environmental concerns into social and economic decision-making processes;

• A decade of UN summits and conferences between 1992 and 2002 that focused on the social, economic and environment-related fields and widened the concept of sustainable development;

Page 29: Menslike Bevolkings

The following were developed:

• A Strategy that looks forward 20-30 years, but will be updated regularly to ensure that the 20- to 30-year Vision and Action Plan remains hopeful, relevant and realistic.

• Various social policies and strategies and the National Environmental Management Regime

Page 30: Menslike Bevolkings

Natural resources trendsNatural resource trends that threaten to undermine South Africa’s

investments in growth and poverty eradication include:

• The rapidly rising oil price;• Limited electricity generation;• The threat of water shortages;• Rising unrecycled levels of solid waste disposal;• Declining soil quality;• Loss of biodiversity as natural habitat in aquatic and terrestrial

ecosystems is degraded or lost;• The threats to coastal and marine resources;• The connections between mineral extraction and socio-ecological

development;• The nature and impact of qualitative declines in air quality.

Page 31: Menslike Bevolkings

Creation and management of game reserves

Currently Approved Management Plans cover a total of 28 NATIONAL PARKS, RESERVES & GAME PARKS. Private reseerves not listed

Biggest concerns are :CostingAlien & Invasive species control and eradicationPoaching

Page 32: Menslike Bevolkings

Wat kan ons verwag?

• Interpretasie van Grafieke & WAAROM vrae– menslike bevolkingsgroei– menslike bevolkings : ouderdom- en geslags-verspreiding– Verskille tussen ontwikkelende en ontwikkelde lande– Patrone & Projeksies (voorspellings) in menslike bevolkingsgroei

• Die Term ‘Ekologiese Voetspoor‘

• Algemene begrip van die Spanning en Kwessies in EEN van :– Die jagbedryf– Volhoubare oes van natuurlike bronne– Skep en bestuur van wildreservate

Page 33: Menslike Bevolkings

Bibliografie

• NOVA | World in the Balance | PBS www.pbs.org/wgbh/nova/worldbalance/ - • Human Populations www.globalchange.umich.edu/.../human.../human_pop.html• World population - Wikipedia, the free encyclopedia www.wikipedia.org/wiki/World_population -• List of countries by ecological footprint From Wikipedia, the free encyclopedia

Page 34: Menslike Bevolkings

Bibliografie (verv.)

• SANParks : The Park Management Plan Process http://www.sanparks.org/conservation/park_man/• South Africa's National Strategy for Sustainable Development• “South Africa Takes Aim at Canned Hunting“ Story by Ed Stoddard, Reuters News Service, Johannesburg