naam: skool: onderwyser: afrikaans eerste addisionele taal … · 2019-12-09 · luister vir begrip...

8
Afrikaans EAT Graad 6: Kwartaal 1 week 1 & 2: Leerders 1 Naam: __________________ Skool:____________________ Onderwyser: ______________ Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 6 Kwartaal 1: Week 1 & 2 Informele aktiwiteite

Upload: others

Post on 06-Feb-2020

10 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Naam: Skool: Onderwyser: Afrikaans Eerste Addisionele Taal … · 2019-12-09 · Luister vir begrip Jou onderwyser gaan vir jou ‘n storie “Mieta en die skelms” lees. Luister

Afrikaans EAT Graad 6: Kwartaal 1 week 1 & 2: Leerders 1

Naam: __________________

Skool:____________________

Onderwyser: ______________

Afrikaans Eerste Addisionele

Taal

Graad 6

Kwartaal 1: Week 1 & 2

Informele aktiwiteite

Page 2: Naam: Skool: Onderwyser: Afrikaans Eerste Addisionele Taal … · 2019-12-09 · Luister vir begrip Jou onderwyser gaan vir jou ‘n storie “Mieta en die skelms” lees. Luister

Afrikaans EAT Graad 6: Kwartaal 1 week 1 & 2: Leerders 2

Luister vir begrip

Jou onderwyser gaan vir jou ‘n storie “Mieta en die skelms” lees. Luister goed na

die storie en beantwoord die vrae.

Luisterproses:

• Jou onderwyser gaan eers die storie lees terwyl jy net luister. • Dan gaan die onderwyser die vrae saam met jou lees en dit verduidelik. • Jy gaan dan weer na die storie luister. Jy mag antwoorde neerskryf. • Jy gaan die antwoorde in jou werkboek skryf.

Beantwoord die volgende vrae in jou werkboek:

1. Waar het Mieta gebly voordat sy dorp toe getrek het? (1)

2. Vir wie het sy gewerk? (1)

3. Noem twee dinge wat sy in die huis moes doen. (2)

4. Waarheen het die boer en sy vrou getrek? (1)

5. Waarom het hulle getrek? (1)

6. Die boer en sy vrou het … gaan bly.

A. in ‘n outehuis

B. by hul seun

C. by hul seun en dogter

D. in hul eie huis (1)

7. Wat het die boer en sy vrou vir Mieta gegee? (1)

8. Waar sou Mieta gaan bly het? (1)

9. Wat sal jy doen as iemand jou geld probeer steel? (1)

Page 3: Naam: Skool: Onderwyser: Afrikaans Eerste Addisionele Taal … · 2019-12-09 · Luister vir begrip Jou onderwyser gaan vir jou ‘n storie “Mieta en die skelms” lees. Luister

Afrikaans EAT Graad 6: Kwartaal 1 week 1 & 2: Leerders 3

Taalspeletjie

Hoeveel nuwe woorde kan jy uit die volgende blokke vorm? Die letters in die

donker blokke moet in elke woord gebruik word. Jy mag elke letter net een keer in

‘n woord gebruik. Skryf die woorde in jou werkboek neer.

Gee en volg instruksies

Jou vriend is bo-op die heuwel. Gee vir hom instruksies hoe om tot by die padstal

te kom. Laat die pyle op die kaart jou help. Skryf die aanwysings in jou werkboek

neer.

Blok 1

w d p

s ou e

k l aa

Blok 2

r s t

k e j

d n oe

* * * *

* * * * *

* * * *

* * * *

* * *

Plaashuis

Pad

Heuwels

Padstal

Bome

Afgrond

Mielieland

Page 4: Naam: Skool: Onderwyser: Afrikaans Eerste Addisionele Taal … · 2019-12-09 · Luister vir begrip Jou onderwyser gaan vir jou ‘n storie “Mieta en die skelms” lees. Luister

Afrikaans EAT Graad 6: Kwartaal 1 week 1 & 2: Leerders 4

Lees en voer ‘n gedig op

Oefen om die gedig saam met ‘n maat op te voer.

Karabo

Karabo sug oor die dooie grond wat sy mielielande versmoor.

Karabo dink aan die mielie-oes wat hy eens kon verkoop.

Karabo sit rug teen die muur en wonder

Waarheen volgende?

Page 5: Naam: Skool: Onderwyser: Afrikaans Eerste Addisionele Taal … · 2019-12-09 · Luister vir begrip Jou onderwyser gaan vir jou ‘n storie “Mieta en die skelms” lees. Luister

Afrikaans EAT Graad 6: Kwartaal 1 week 1 & 2: Leerders 5

Skryf ‘n storie Dit is nie altyd maklik om ‘n storie te skryf nie. Kyk na die volgende diagram wat

vir jou sal verduidelik hoe om dit te doen.

Jy gaan nou die storie van Mieta oorskryf. Onthou die volgende :

Jy is Mieta. Skryf wat met jou gebeur het.

Jou storie moet 3 paragrawe (130 – 150 woorde) wees.

Gebruik die raamwerk om jou te help.

Gesels oor die onderwerp en kry idees en woordeskat

Skryf jou idees en eerste

probeerslag neer.

Gee jou werk vir iemand deur te lees en jou foute reg te

maak.

Maak jou foute reg en skryf jou

storie oor.

Handig 'n netjjies,

leesbare storie in.

Page 6: Naam: Skool: Onderwyser: Afrikaans Eerste Addisionele Taal … · 2019-12-09 · Luister vir begrip Jou onderwyser gaan vir jou ‘n storie “Mieta en die skelms” lees. Luister

Afrikaans EAT Graad 6: Kwartaal 1 week 1 & 2: Leerders 6

Mieta se storie

Paragraaf 1

• Waar speel jou storie af? • Wie is die karakters?

Paragraaf 2 • Wat gebeur alles in jou storie?

Paragraaf 3 • Hoe het die storie geëindig?

Page 7: Naam: Skool: Onderwyser: Afrikaans Eerste Addisionele Taal … · 2019-12-09 · Luister vir begrip Jou onderwyser gaan vir jou ‘n storie “Mieta en die skelms” lees. Luister

Afrikaans EAT Graad 6: Kwartaal 1 week 1 & 2: Leerders 7

Taalstukture & -konvensies

Klinkers (vowels) is klanke wat jy uitspreek sonder dat jou lippe aan mekaar raak: a, e, i, o, u

Medeklinkers (consonants) is al die ander klanke van die alfabet.

Lettergrepe is die klankdele waarin ‘n woord opgebreek word bv.: eendag – een / dag, wonderlik – won / der / lik, somme – som / me

Page 8: Naam: Skool: Onderwyser: Afrikaans Eerste Addisionele Taal … · 2019-12-09 · Luister vir begrip Jou onderwyser gaan vir jou ‘n storie “Mieta en die skelms” lees. Luister

Afrikaans EAT Graad 6: Kwartaal 1 week 1 & 2: Leerders 8

Oop en geslote lettergrepe

Verdeel die volgende woorde in lettergrepe en sê of dit oop of toe lettergrepe is.

Sê die woord en klap jou hande vir elke lettergreep. Skryf die antwoorde in jou

werkboek.

1. skoongemaak (6)

2. mielies (4)

3. slegte (4)

4. mense (4)

5. probeer (4)

6. instruksies (6)

7. bome (4)

8. Karabo (6)

9. volgende (6)

10. getrek (4)