noag se houtwerkptawoodworkers.com/wp-content/uploads/documents/past... · 2019-01-31 · moderne...
TRANSCRIPT
Noag se Houtwerk Louw Trichardt
19 Januarie 2019
• Om ‘n belangstelling in die gebruik van handgereedskap aan te wakker.
Dit kan gedoen word aan die hand van verwysing na antieke/ou houtwerkgebruike;
• Noag
• Vikings
• USS Constitution
• Kontiki ekspedisie
ALMAL “FEITE” VAN WAT MOONTLIK IS MET HANDGEREEDSKAP
Doel
• Weervoorspelling • 600 jaar oud- baie ervaring • 3 Mooi groot seuns (120 jaar oud) • Baie arbeid; nie ‘n taak vir paar mense nie! • Bou omtrent 120 jaar aan ark. • Grootte Hier tot halfpad met straat af, wydte van straat en 3 verdiepings. • Grootste houtskip ooit. • Groot houte en werk. Net funksioneel
• Brons gereedskap. Mens werk soos fiets; hoe harder jy hom trap hoe beter werk hy.
• Gofer hout!! (Eerste groen-probleem- Gebruik al die goferhout? • Te kort aan hout ingevoer vanaf plekke soos Lebanon. Seder ens. Wys
potlood seder. Vir brons nie te verwagte dat harde houte gebruik sou word nie. As jy met handgereedskap werk word jy geforseer om, soos mense van ouds, hout te kies wat maklik werk.
• Las van bome/balke vir lengte. (Vastrek met wié- Wys op perd) weet egter nie verseker hoe te werk gegaan is nie.
• Baie argumente oor langste; grootste vrag ens. Ook of dit oorlogsvaartuig of vragskip was. Ark bly egter, volgens alle aanduidings, die grootste.
Vikings Hulle het ook redelike groot skepe gehad. Byle egter opvalllend. Mense dink altyd die byle was om Engelse se koppe te verander maar ek glo dit was eerstens houtwerk gereedskap wat ook vir ander doeleindes gebruik kon word
Let op planke (clinker-built) Let op ribbe. Deel van styfheid – ook romp
Metodes om rompe te bou Clinker-built.
• Rough outside. For small hulls
Carvel-built. • Suitable for larger hulls • No fastening onto each other- only
caulking • If taken out of water for a period re-
caulking is necessary • Better for large sailing vessels • Marine Architecture comes to the fore!
USS Constitution Oudste oorlogskip wat deurlopend in diens is, USS Constitution, 1797 tot op datum. Aanvanklik heel eike bome uitgesoek om geskikte ribbe te kry- mikke. (Wurms en verrotting vernietig sulke skepe)
Constitution tydens laaste droogdoksessie
Hout benodig vir 1925 restorasie
Kyk die grootte van die houtwerk (Mikke)
Deursnee model van Constitution wat die dekke aandui en ‘n idee vorm van die omvang van die hout wat gebruik is (Handgereedskap!)
Beskikbare ammunisie vir Constitution
Die skeeps-skrynwerker se byle
Die kaptein se ontspanningsplek
Kontiki • Spesiaal balsa bome (9) gesaag en met toue aanmekaar geheg en oor stille oseaan gevaar tot Suidsee eilande. Water opgesuig en net gemaak. (Die sap van bome het opsuig van seewater egter vertraag!) (Ark ook net nodig vir kort tyd.
Kap van balsabome in Equador
MODERNE TENDENS Wêreldwyd sien ‘n mens ‘n groot belangstelling om ou tradisionele gereedskap vir houtwerk te gebruik. Min geraas, min stof, terapeuties vir ou mense (dis seker hoekom Noag amper duisend jaar oud kon word. VEILIGHEID • Ordentlike werk slegs moontlik met skerp gereedskap. Wys • Moet altyd veilig werk. Egter beter as masjienerie- Hier bloei jy
net maar verloor nie maklik dele nie
Om ‘n balk met ‘n byl te maak
• Let op inkeping
•Plasing van stomp
•Posisie van werker
•Gereedskap
‘n Voltooide balk
Breё byl (Broad axe)
Splitsing van ‘n stomp
BYLE Kap bome af en gebruik vir vorm van balke en planke waarmee gebou en vervaardig kon word
Bodgers. In bos in. Vir maak van sporte vir Windsor stoele ens, maak hulself gemaklik met stoele, perde ens. Broad axe
Lang en groot stomp- stabiel Inkeping met byl Maak glad met breë byl
SPLIT VAN STOMP 1. Geskikte stomp 2. Trek lyn 3. Veiligheid Vingers weg, 4. Wié 5. Froe 6. Werk af met breë byl, dissel, trekmes
ens 7. Verwys na foto’s
• Verskillende sae was al sedert Piramiedes gebruik. Moeilik te demonstreer hoe stompe gesaag is, Stabiliteit baie belangrik- harde werk
• Maak plat of rond met byle, dissels, trekmes, speekskaaf • Wys rondmaak vir trap-draaibank • Wys om hout rond te maak • Wys houthamers • WYS UITHOL VAN STOEL MET BYL • Skaaf om plat en haaks te kry • Wys pen en gat voeg met trekpen en wié • Verduidelik maak van gat • Wys hoe word pen gemaak. (Ouma se tand) • Gebruik van rieme om hout vas te trek. • Gebruik van pik vir dig maak van skepe. • Praat oor verskillende skawe: Groot en klein, hout en staal, instem van skawe- oues
verniel weens onkunde, Werk lig weens skerpte en ingestemdheid • Vashou van materiaal
Wat van ons kabinetmakers
• Die tendens kan ook by ons in gebruik geneem word.
• Stel voor ons begin met kleinerige projekte • Lepels
• Messelaaitjies
• Broodblikke
• Uitgeholde bakkies/ bakke
• Potloodkissies
• Speelgoeters
• Ander idees??
Lepels