sondag 24 november 2019 sondag 19 januarie 2020 · vir ons asb. gereedskap, speelgoed, ornamente,...

4
Voltydse leraars: Charles James, Francois Lamprecht en Rikus Hangh Jeugwerker: Charné Viljoen Kantoorure: 08:00 - 12:30 Tel: 051- 4224 010 Faks: 051- 4225 738 / 086 605 0459 Epos: [email protected] Bankbesonderhede: ABSA - Brandwagtak Tjekrekening: 1570 580 384 Takkode: 334 334 ZAPPER QR-KODE SONDAG 24 November 2019 09:00 Ae Steyn Tema: Onder nuwe bestuur Deurkollekte: Boufonds 18:30 Afsluing: Jong Erediens Tema: Die beste manier om Kersfees te mis SONDAG 1 Desember 2019 09:00 Charles James SONDAG 8 Desember 2019 09:00 Danie van Tonder SONDAG 15 Desember 2019 09:00 Rikus Hangh SONDAG 22 Desember 2019 09:00 Danie van Tonder WOENSDAG 25 Desember 2019 KERSDAG 07:30 & 09:00 Charles James Deurkollekte: Ons Kinderhuis SONDAG 29 Desember 2019 09:00 Danie van Tonder DINSDAG 31 Desember 2019 23:15 MIDDERNAGDIENS: Charles James SONDAG 5 Januarie 2020 09:00 Danie van Tonder SONDAG 12 Januarie 2020 09:00 Danie van Tonder SONDAG 19 Januarie 2020 08:15 & 10:00 Gesinsdiens: Charné Viljoen 08:15 & 10:00 Inskrywings: Pienkvoetjies 0 - 3 jaar; Kleurkabouters: 4-6 jaar; KFC: Graad 1-4 en Fxit: Graad 5 en 6 17:15 Inskrywings en ouerbyeenkoms: Alle ouers met graad 7 - 11 kinders moet die geleentheid bywoon asb. 18:30 Jong Erediens Leraars aan diens oor die vakansie tyd 1 tot 6 Desember: Rikus Hangh en Charles James 7 tot 21 Desember: Rikus Hangh 22 Desember tot 13 Januarie: Charles James Deurkollekte: 1 Desember - 12 Januarie: Boufonds Bydraes kan soos volg gedoen word: Debietorder Koevertstelsel Internetoorbetalings Zapper Die debietordervorm en koeverte is in die voorportaal, deure en kerkkantoor beskikbaar. Ons dankbaarheidsoffer (10de Maand dankoffer) word vanaf Oktober tot Desember ingesamel. Hierdie is ‘n eenmalige spesiale bydrae wat ek bo en behalwe my maandelikse bydrae of erediens kollekte gee. Baie dankie by voorbaat vir jou ondersteuning ook vir hierdie belangrike insameling-seisoen.

Upload: others

Post on 12-Mar-2020

5 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: SONDAG 24 November 2019 SONDAG 19 Januarie 2020 · vir ons asb. Gereedskap, speelgoed, ornamente, juweliersware, kombuisware ens. is baie welkom! ring dit asb. vir ons Sondae kerk

Voltydse leraars: Charles James, Francois Lamprecht en Rikus Hattingh Jeugwerker: Charné Viljoen

Kantoorure: 08:00 - 12:30 Tel: 051- 4224 010 Faks: 051- 4225 738 / 086 605 0459 Epos: [email protected]

Bankbesonderhede: ABSA - Brandwagtak Tjekrekening: 1570 580 384 Takkode: 334 334 ZAPPER QR-KODE

SONDAG 24 November 2019

09:00 Attie Steyn

Tema: Onder nuwe bestuur

Deurkollekte: Boufonds

18:30 Afsluiting: Jong Erediens

Tema: Die beste manier om Kersfees te mis

SONDAG 1 Desember 2019

09:00 Charles James

SONDAG 8 Desember 2019

09:00 Danie van Tonder

SONDAG 15 Desember 2019

09:00 Rikus Hattingh

SONDAG 22 Desember 2019

09:00 Danie van Tonder

WOENSDAG 25 Desember 2019 KERSDAG

07:30 & 09:00 Charles James

Deurkollekte: Ons Kinderhuis

SONDAG 29 Desember 2019

09:00 Danie van Tonder

DINSDAG 31 Desember 2019

23:15 MIDDERNAGDIENS: Charles James

SONDAG 5 Januarie 2020

09:00 Danie van Tonder

SONDAG 12 Januarie 2020

09:00 Danie van Tonder

SONDAG 19 Januarie 2020

08:15 & 10:00 Gesinsdiens: Charné Viljoen

08:15 & 10:00 Inskrywings:

Pienkvoetjies 0 - 3 jaar; Kleurkabouters: 4-6 jaar; KFC: Graad 1-4 en Fxit: Graad 5 en 6

17:15 Inskrywings en ouerbyeenkoms:

Alle ouers met graad 7 - 11 kinders

moet die geleentheid bywoon asb.

18:30 Jong Erediens

Leraars aan diens oor die vakansie tyd 1 tot 6 Desember: Rikus Hattingh en Charles James 7 tot 21 Desember: Rikus Hattingh 22 Desember tot 13 Januarie: Charles James

Deurkollekte: 1 Desember - 12 Januarie: Boufonds

Bydraes kan soos volg gedoen word:

Debietorder Koevertstelsel Internetoorbetalings Zapper

Die debietordervorm en koeverte is in die voorportaal, deure en kerkkantoor beskikbaar.

Ons dankbaarheidsoffer (10de Maand dankoffer) word vanaf Oktober tot Desember ingesamel. Hierdie is ‘n eenmalige spesiale bydrae wat ek bo en behalwe

my maandelikse bydrae of erediens kollekte gee. Baie dankie by voorbaat vir jou ondersteuning ook vir

hierdie belangrike insameling-seisoen.

Page 2: SONDAG 24 November 2019 SONDAG 19 Januarie 2020 · vir ons asb. Gereedskap, speelgoed, ornamente, juweliersware, kombuisware ens. is baie welkom! ring dit asb. vir ons Sondae kerk

DOOP - Elke 1ste Sondag van ‘n maand

Doopgeleenthede: Sondag, 2 Februarie 2020 Sondag, 1 Maart 2020 Sondag, 5 April 2020

Indien jy graag jou baba wil laat doop op een van die bogenoemde datums word jy versoek om die doopregistrasievorm te voltooi en nie later as Maandag, 6 Januarie 2020 by die kerkkantoor in te handig nie.

Doopkategese vir: Sondag, 2 Februarie—sal met ouers reël Sondag, 1 Maart en 5 April: 5 Februarie tot 11 Maart om 18:30 (ses Woensdae)

2020

Skakel asb. die kerkkantoor indien jy een van die

onderstaande wil bywoon.

Bybelskool - 5 Februarie tot 4 Maart

Huweliksverryking / Voorbereiding 5 Februarie tot 11 Maart 2020 (ses geleenthede) Vir alle paartjies wat trouplanne het in hierdie jaar of vroeg volgende jaar asook getroude pare wat net hulle huwelik wil verryk. Koste R300 per paar. Neem asb. kennis! Ons versoek dat alle voornemende trou-pare dit moet bywoon. Skakel asb. die kerkkantoor voor of op 3 Februarie.

Volwasse Kategese 5 Februarie tot 11 Maart 2020 (ses geleenthede) Indien jy belangstel om in te skakel by die toerustingsgeleenthede met die oog op lidmaatskap, voltooi asb. die Aansoek om Belydenisaflegging vorm volwassenes (groen vorm), wat beskikbaar is in die voorportaal, deure of by die kerkkantoor.

Handig asb. jou vorm by die kerkkantoor in, nie later as 3 Februarie.

6 - 8 Maart 2020 @ King’s Haven, Vaalbank Zuid, Bloemfontein

Koste: R900 per persoon vir naweek besoekers R600 per persoon vir dagbesoekers Deposito van R200 betaalbaar met registrasie. Balans betaalbaar teen 15 Desember 2019 Navrae en inskrywingsvorms: Karin Kersop 072 158 0225 [email protected]

Het jy items in en om jou huis wat jy nie meer wil hê of gebruik nie, skenk dit

vir ons asb. Gereedskap, speelgoed, ornamente, juweliersware, kombuisware

ens. is baie welkom! Bring dit asb. vir ons Sondae kerk toe en plaas dit in die

Wit Olifant se houtkas onder die afdak, of skakel Jimmy Kramer by 082 688 6197 en hy sal dit by jou kom afhaal.

Baie dankie aan elkeen wat van hierdie projek ‘n sukses te maak!

Belydenis van Geloof vir Jongmense

Datum 16 Februarie om 18:30

Belydenis-oriëntasie 7 Februarie om 14:30 tot 16:00 by die kapel

Belydenis-ete 13 Februarie om 18:30 in die kapel.

Handig jou aansoekvorm in by die kerkkantoor nie later as 22 Januarie 2020. Stel asb. jou mentor en bedieningsleier in

kennis, want hulle moet vir jou ‘n getuigskrif

skryf.

Die aansoekvorm is in die voorportaal, deure

asook kerkkantoor besikbaar.

DVD van EREDIENSTE

Bestel jou DVD van die

eredienste / doop by die

TOONBANK in die voorportaal.

DVD’s word die daaropvolgende Sondag

afgehaal, of kontak Basie Botha by

082 777 2211 of Johan Botha by 083 501 0517.

Page 3: SONDAG 24 November 2019 SONDAG 19 Januarie 2020 · vir ons asb. Gereedskap, speelgoed, ornamente, juweliersware, kombuisware ens. is baie welkom! ring dit asb. vir ons Sondae kerk

Hospitaalbesoeke Mense wat graag wil betrokke raak by die

Siekebediening kan gerus vir Rossouw Botes kontak. Besoeke geskied op grond van AANMELDING!

Ons wil jou graag besoek, maar ons kan dit slegs doen as ons van jou weet!

Indien jy besoek wil word, of weet van iemand wat besoek wil/moet word skakel asb. vir Sandra by die kerkkantoor OF SMS/WHATSAPP Rossouw Botes by

083 653 2287 OF meld asb. by die INLIGTINGS-TOONBANK in die voorportaal aan.

Lukas 2:14 “Eer aan God in die hoogste hemel, en vrede op aarde vir die mense in wie Hy 'n welbehae het!” 1. Bid vir deurdringende reën sodat daar verligting vir ons boere sal kom. 2. Bid vir lidmate wat ernstig siek is en tuis of in hospitale versorg word. 3. Bid vir lidmate wat in hierdie feestyd alleen en eensaam sal wees. Bid dat hulle altyd God se teenwoordigheid sal beleef. 4. Bid vir wysheid en insig sodat ons deur God se oë na ander sal kyk.

KAN ONS VIR JOU BID? Indien jy ‘n behoefte het aan voorbidding sal daar ‘n persoon / persone in die voorportaal wees met ’n groen knoop op hul klere. Jy kan ook jou gebedsversoek in die houtposbus in die voorportaal plaas. Gebedsversoeke kan anoniem hanteer word as jy dit so verkies. Kontak Sammy Holliday by 082 554 7264.

Ons wil graag deeglik en effektief met jou kan kommunikeer.

Daarvoor is ons app: “Pellissier Gemeente” daar. Ons wil graag primêr daardeur met jou kommunikeer.

Kry die volgende daarop: Nuutste Leraars gesels

Afkondigings Omgeegroep materiaal

Al die kategese materiaal vir die senior kategese Die gemeente kalender

Preek notas en tekste elke oggend voor die erediens

Enige belangrike nuus vir die groepe en aksies waarin jy belangstel

Kyk ons erediens uitsending Live op die app

Erediens tye soos wat ons weekliks per SMS uitgestuur het.

Indien jy nie die app kan gebruik nie en slegs via SMS kan werk laat weet asb vir Sandra by die kerkkantoor sodat jou nommer op die nuwe SMS lys geplaas word.

NUWE LIDMATE EN BESOEKERS

Indien jy meer wil weet oor ons gemeente, lidmaat wil word of by ‘n omgeegroep wil inskakel, kan

jy gerus na die erediens by die INLIGTINGS-TOONBANK in die voorportaal aanmeld.

Alternatiewelik kan jy gedurende die week die kerkkantoor skakel of besoek.

HERWINNING - HELP ons asb. met die volgende:

Plaas asb. die regte materiaal in die regte houer, al die houers is gemerk. Moet asb. nie gemengde materiaal in een houer plaas nie! Glashouers: Slegs bottels en inmaak-vlesse. ASB GEEN ANDER GLAS PRODUKTE NIE.

NEEM ASB KENNIS! Ons neem GEEN van die volgende produkte nie: Buisligte of energie besparende gloeilampe

(dit bevat kwik en is baie gevaarlik). Polistireen. NB! Help ons asb. om die herwinning-stasies so netjies as moontlik te hou. Vir enige navrae oor herwinning, skakel gerus vir Duart Hugo by 082 789 4615.

Die kerkkantoor beskik tans oor ‘n lys van gemeentelede wat werkloos is.

BESIGHEDE EN LIDMATE WAT BEWUS IS VAN OF OOR WERKSGELEENTHEDE BESKIK, KONTAK ASB VIR SANDRA BY DIE KERKKANTOOR SODAT ONS

HIERDIE LIDMATE KAN HELP.

Lidmate wat graag hul name op die werksoekers-lys wil plaas, kontak asb. ook vir Sandra

by die kerkkantoor of e-pos na [email protected]

Page 4: SONDAG 24 November 2019 SONDAG 19 Januarie 2020 · vir ons asb. Gereedskap, speelgoed, ornamente, juweliersware, kombuisware ens. is baie welkom! ring dit asb. vir ons Sondae kerk

Motorfietsry Belangegroep Kom word deel van hierdie

opwindende groep! Vir meer inligting, skakel Charles van

Schalkwyk by 082 893 4210.

Jong Werkende Ongetroudes

Kontak, Margueriet van Vuuren 073 488

8801 vir meer besonderhede of indien jy wil

inskakel. Ons sien daarna uit om jou deel

van ons groep te maak!

BLY GESOND STAPGROEP Ons beweeg teen ‘n snelle pas. Die lewe is ‘n rondomtalie en gejaag. Panser jou liggaam teen stres-elemente sodat jy elke dag vinnig uit die wegspringblokke kan kom. Kom stap saam Maandae tot Donderdae om 18:00 vanaf die kerk en BLY GESOND! Daar is tans 2 groepe wat stap. Een groep stap 2,5 km en die ander groep stap 3,5 km. Jy kan by enige van die 2 groepe inskakel. Skakel Sandra by 072 705 3339 vir meer inligting.

Kreatiwiteit Belangegroep

Bring jou stokperdjie en kom kuier saam terwyl jy afskakel van die week se gejaag. Ons kom Saterdae vanaf 09:00 tot 12:00 by die kerkkantoor bymekaar.

Bring net asb. jou eie beker vir tee/koffie.

Vir navrae, kontak Leana van Vuuren by 073 310 7436.

Manne en vroue Belangegroep Kom geniet jou 4x4 saam met medegelowiges! Kontak, Koos van Rensburg by 0825560446.

Hardloop

Belangegroep

Ons hardloop Maandae tot Donderdae om 04:40 in die oggend, kom hardloop

gerus saam! Ons begin op die hoek van Rushby en Taitonstraat Fichardtpark. Vir meer inligting kontak J.D. Janse van Rensburg by 082 475 8231.

Hengel Belangegroep

Jy hoef nie te kan hengel nie - ons leer jou.

Wil jy graag jou kinders leer visvang? Dan is jy by die regte plek! Hele gesin is welkom: Mans, dames en kinders. Kontak Frikkie by 083 441 3907 of Quintus Bubb 079 397 2466.

Bergfiets Belangegroep Kom word deel van ons groep. Ons kom Woensdae om 17:30 by Pres. Brand Skool se parkeerterrein bymekaar, waarna ons vir 15 - 20 km saamry en kuier. Kontak Jannie de Wet by 083 445 3108.

Gholf BelangegroepGholf Belangegroep Almal wat ‘n stok kan swaai is welkom! Kontak Johan Botha by 083 501 0517.

Paintball Belangegroep

Kom word deel van ons groep! Kontak Bennie Botha by 078 406 7206.

Is jy lus vir ‘n bietjie koffie/tee en goeie geselskap na ’n lang week? Dan is Koffie@Vrydagaand net vir jou! Kom

maak ‘n draai, kom ontspan saam met ons.

Die koffie/tee is gratis en die Cappuccino en iets kleins om te eet is R5. Vir meer inligting, kontak

Elsmarie Engelbrecht by 082 829 5144 of Rozel Brand by 072 358 3817. ALMAL IS WELKOM!

Koffie@Vrydagaand

Kampeer Belangegroep

Kontak, vir PS of Marié Venter by

081 428 6772; 082 950 0975 of

[email protected]