oranje-vrystaat · oranje-vrystaat die tweejaarlikse baliedinee van die v rystaatse vereniging van...

2
Nuwe Balieraad Die huidige Balieraad, waarvan die termyn in April vanjaar verstryk, is Hodes SC (voorsitter), Seligson SC, Hofmeyr SC, Thring SC, Van Ree- nen SC, Blignault SC, Traverso, McLarty, Kuschke, Duminy, Shortt- Smi th (sekretaris) en Rose- Innes (tesourier) . Nuwe lede Sydney J acobs en Willie Olivier het die Kaapse Balie verlaat en die vol- gende nuwe lede het bygekom: Nor- man Arendse, Frank Bolleurs, David Charters, Nelis Kruger, Jennifer Muller, Theo Nel, Percy Sonn, Piet Steyn en Belinda van der Vyver, wat almal in Desember 1989 hul pupil- skap voltooi het, en John van der Berg. Nuwe pupille Daar is tans tien aspirante besig met hul pupilskap: John Abel, Simon Anstey, EIsje Bonthuys, Wietzie Bothma, Willem Coetzee, Johannes Koen,Johan le Roux, Richard Pen- will, Jan-Hendrik Roux en Joy Wilken. . Pretoria Aangestel op regbank BR du Plessis SC is met ingang van 1 Desember 1989 as regter in die Transvaalse Provinsiale Afdeling aangestel. H y was op sy dag ere- sekretaris van die Balieraad en het later vir 'n hele aantaljare met onder- skeiding daarop gedien. Nuwe se's en waarnemende aanstelling Drie lede van die Pretoriase Balie het einde 1989 senior geword. Hulle is HB Smalberger, H van R W oudstra, enJW Louw. JW Louw In die eerste termyn neem FCL Roos SC waar as regter. Ledetal Die Pretoriase Balie se ledetal staan tans op 195, insluitende geassosieerde lede. Een oud-lid, HF Klein, het weer aangesluit. Einde 1989 het 10 uit 12 pupille die eksamen geslaag en begin praktiseer. Hulle is E Boshoff, P A Carstens, CH Fourie, S Giilden- pfennig, E Hartdegen, CR Jansen, AB Rossouw, M Schutte, RA Slater en C de W van der Merwe. Nuwe pupille Daar is tans 23 pupillede ingeskryf. Dit lyk asof die Pretoriase Balie binnekort probleme mag ondervind met akkommodasie as die groei so aanhou. Ho! vir Klein Eise 59 lede van die Pretoriase Balie dien as Kommissarisse in die Hof vir Klein Eise. Die lys word gereeld hersien. Algemene jaarvergadering Die volgende algemene jaarvergade- ring vind eersdaags plaas. Een van die aspekte waaroor besin sal moet word, is of dit tyd geword het dat 'n algemene kantoorbestuurder vir die Balie aangestel moet word. Die Balie het so uitgebrei dat die Balieraad en sy lede te veel tyd aan administrasie moet bestee, en so 'n aanstelling blyk dus aangewese te wees. Sosiale nuus Op 20 Oktober 1989 is 'n Balie- Dinee/Dans gehou. Adjunk-regter- president Eloffhet die gehoor vergas met 'n pi ttige toespraak oor vroueregte in die regsprofessie. Die aand het geleentheid gebied om weer saam met ou bekendes gesellig te ver- keer. Weer eens is bewys dat die Pretoriase advokate beslis die mooiste vroue in die land het. Op 26 J anuarie 1990 het die jaarlikse sportdag tussen die Balie en Pretoria se prokureurs plaasgevind. Die verrigtinge is met 'n skaapbraai afgesluit. Die Balie het die muurbal en landloop gewen terwyl die prokureurs in die krieket, tennis en damessokker geseevier het. Mans- sokker was gelykop. Oranje-Vrystaat Die tweejaarlikse Baliedinee van die V rystaatse Vereniging van Advokate het op 22 September 1989 in die Bloemfontein Klub plaasgevind. Die gasspreker by die geleentheid was Appelregter HJO van Heerden. Die dinee is bygewoon deur 'n groot aan- appelregters, regters van die V rystaatse Bank, prokureurs van die Vrystaat sowel as 'n aantal regters uit ander provinsies wat oud-Iede van die Vereniging is. Hoofregter Ted Beck en Regter Faan Hancke het spesiaal van Transkei af gekom om teenwoor- dig te wees. Nuwe lid J ohan Daffue het aan die einde van 1989 die N asionale Balie-eksamen geslaag en is nou 'n volwaardige lid van die V rystaatse Vereniging van Advokate. Nuwe pupille Drie nuwe pupille het hulle aan die begin van 1990 by die V rystaatse Vereniging van Advokate aangesluit. Hulle is Bertie Fourie, Stanley Reyn- ders en Paul Zietsman. Groot trek 'n Groot trek le voor vir die V ry- staatse Vereniging van Advokate. CONSULTUS APRIL 1990 66

Upload: others

Post on 24-Oct-2020

7 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

  • Nuwe Balieraad Die huidige Balieraad, waarvan die termyn in April vanjaar verstryk, is Hodes SC (voorsitter), Seligson SC, Hofmeyr SC, Thring SC, Van Reenen SC, Blignault SC, Traverso, McLarty, Kuschke, Duminy, ShorttSmith (sekretaris) en Rose-Innes (tesourier) .

    Nuwe lede Sydney J acobs en Willie Olivier het die Kaapse Balie verlaat en die volgende nuwe lede het bygekom: Norman Arendse, Frank Bolleurs, David Charters, Nelis Kruger, Jennifer Muller, Theo Nel, Percy Sonn, Piet Steyn en Belinda van der Vyver, wat almal in Desember 1989 hul pupilskap voltooi het, en John van der Berg.

    Nuwe pupille Daar is tans tien aspirante besig met hul pupilskap: John Abel, Simon Anstey, EIsje Bonthuys, Wietzie Bothma, Willem Coetzee, Johannes Koen,Johan le Roux, Richard Penwill, Jan-Hendrik Roux en Joy Wilken.

    . Pretoria

    Aangestel op regbank BR du Plessis SC is met ingang van 1 Desember 1989 as regter in die Transvaalse Provinsiale Afdeling aangestel. H y was op sy dag eresekretaris van die Balieraad en het later vir 'n hele aantaljare met onderskeiding daarop gedien.

    Nuwe se's en waarnemende aanstelling Drie lede van die Pretoriase Balie het einde 1989 senior geword. Hulle is HB Smalberger, H van R W oudstra, enJW Louw.

    JW Louw

    In die eerste termyn neem FCL Roos SC waar as regter.

    Ledetal Die Pretoriase Balie se ledetal staan tans op 195, insluitende geassosieerde lede. Een oud-lid, HF Klein, het weer aangesluit. Einde 1989 het 10 uit 12 pupille die eksamen geslaag en begin praktiseer. Hulle is E Boshoff, P A Carstens, CH Fourie, S Giildenpfennig, E Hartdegen, CR Jansen, AB Rossouw, M Schutte, RA Slater en C de W van der Merwe.

    Nuwe pupille Daar is tans 23 pupillede ingeskryf. Dit lyk asof die Pretoriase Balie binnekort probleme mag ondervind met akkommodasie as die groei so aanhou.

    Ho! vir Klein Eise 59 lede van die Pretoriase Balie dien as Kommissarisse in die Hof vir Klein Eise. Die lys word gereeld hersien.

    Algemene jaarvergadering Die volgende algemene jaarvergadering vind eersdaags plaas. Een van die aspekte waaroor besin sal moet word, is of dit tyd geword het dat 'n algemene kantoorbestuurder vir die Balie aangestel moet word. Die Balie het so uitgebrei dat die Balieraad en sy lede te veel tyd aan administrasie moet bestee, en so 'n aanstelling blyk dus aangewese te wees.

    Sosiale nuus Op 20 Oktober 1989 is 'n BalieDinee/Dans gehou. Adjunk-regterpresident Eloffhet die gehoor vergas met 'n pi ttige toespraak oor vroueregte in die regsprofessie. Die aand het geleentheid gebied om weer saam met ou bekendes gesellig te verkeer. Weer eens is bewys dat die Pretoriase advokate beslis die mooiste vroue in die land het.

    Op 26 J anuarie 1990 het die jaarlikse sportdag tussen die Balie en Pretoria se prokureurs plaasgevind. Die verrigtinge is met 'n skaapbraai afgesluit. Die Balie het die muurbal en landloop gewen terwyl die prokureurs in die krieket, tennis en damessokker geseevier het. Manssokker was gelykop.

    Oranje-Vrystaat

    Die tweejaarlikse Baliedinee van die V rystaatse Vereniging van Advokate het op 22 September 1989 in die Bloemfontein Klub plaasgevind. Die gasspreker by die geleentheid was Appelregter HJO van Heerden. Die dinee is bygewoon deur 'n groot aant~l appelregters, regters van die V rystaatse Bank, prokureurs van die Vrystaat sowel as 'n aantal regters uit ander provinsies wat oud-Iede van die Vereniging is. Hoofregter Ted Beck en Regter Faan Hancke het spesiaal van Transkei af gekom om teenwoordig te wees.

    Nuwe lid J ohan Daffue het aan die einde van 1989 die N asionale Balie-eksamen geslaag en is nou 'n volwaardige lid van die V rystaatse Vereniging van Advokate.

    Nuwe pupille Drie nuwe pupille het hulle aan die begin van 1990 by die V rystaatse Vereniging van Advokate aangesluit. Hulle is Bertie Fourie, Stanley Reynders en Paul Zietsman.

    Groot trek 'n Groot trek le voor vir die V rystaatse Vereniging van Advokate.

    CONSULTUS APRIL 1990 66

    AdministratorPageRectangle

    AdministratorPageRectangle

  • Vyf lede van die Vrystaatse Vereniging van Advokate in gesellige luim tydens die jaarlikse afsluitgeselligheid van die Vereniging. Hulle is van links na regs: Paul Heymans, Johan Daffue, Chris

    Edeling, Peet van Rooyen en Jimmy Claasen

    Aan die einde van Maart 1990 verskuif die kantore van die Vereniging na meer as tienjaar vanafdie Bloemfontein Klub-gebou na 'n nuwe gebou in Fonteinstraat, Bloemfontein, wat gelet~ is reg oorkant die V rystaatse Hooggeregshof.

    New Silks The past few months have seen a number of significant events at the Natal Bar. Pride of place goes to the appointment of three of our members, Brian Acker, Ian Chadwick and Lewis Skweyiya as silks on 11 lan Chadwick November 1989.

    Brian Acker

    Whilst it is invidious to single out any person it is noteworthy that Skeyiya SC is the first Black advocate to achieve the distinction of silk. He attended primary school in the Western Cape, high school at Healdtown Institution in the Eastern Cape

    CONSULTUS APRIL 1990

    Lewis Skweyiya

    and obtained his BSc and LLB degrees at the University of Natal where he was a member of the SRC from 1963-64. He was admitted as an advocate in 1970, practised as an advocate in Lesotho in 1974 and was a member of the Natal Bar Council

    from 1980-82. He is the Chairman of the Board of Trustees of Sached Trust, trustee of the Legal Resources Centre, the Black Lawyers Association and the Legal Education Centre. He is also a member of the Editorial Board of the SA Journal on Human Rights. In 1986 he was part-time lecturer at Howard College Law School and from September till December 1988 he was visiting scholar of Columbia University Law School in New York.

    Changes on Bench There have also been changes - albeit temporary - on the Natal Bench. Mr Justice JJ Kriek has moved to Kimberley where he will act as J udgePresident ofthe Northern Cape Division and MrJustice PM Nienaber is to be acting in the Appellate Division for the first six months of 1990.

    These acting appointments unfortunately exacerbate the need for calls to be made on our members to sit as actingjudges. Gordon SC and Levisohn SC sat in that capacity during the latter half of 1989 and Combrinck SC, Hurt SC, Levisohn SC, Magid SC, McCall SC, McLaren SC and Wallis SC will all be acting during the first half of this year.

    Meeting with attorneys The Natal Bar continues to meet on a regular basis with the Natal Law Society and the Attorney-General with a view to discussing matters of mutual interest. These meetings have been most fruitful and it has been possible to reach agreement on a number of thorny issues. As an example new rules have been formulated dealing with the circumstances in which a fee on brief is to be charged and the basis for assessing the amount of such a fee. The attorneys have also agreed to publish in their Black Book for the information of their members those rules of the Society ofAdvocates which govern the relationship between the two branches of the profession. We hope this will lead to greater understanding between the two branches of the profession and commend the system of regular meetings to other Bars.

    GCB Conference On a lighter and more long-term note Durban will be hosting a conference of the GCB in July 1991. Preparations are well underway and delegates can be sure of both an interesting conference and a great time culminating in a tent at the DurbanJuly and a dinner-dance that evening.

    67

    AdministratorPageRectangle

    AdministratorPageRectangle

    AdministratorPageRectangle