rapport/leading lady-kompetisie bepalings en voorwaardes

5
LEADING LADY BEPALINGS EN VOORWAARDES 1. Almal ouers as 18 mag deelneem, behalwe die volgende persone: (a) ’n direkteur, lid, vennoot, werknemer of agent van of konsultant vir Media24, Rapport en die borge, of (b) ’n eggenoot, lewensgenoot, familielid, sakevennoot of geassosieerde van so ’n persoon. 2. Die kompetisie sluit op 7 Oktober 2014 om 10:00. Dit is jou verantwoordelikheid om te verseker dat jou inskrywing voor die sluitingsdatum deur ons ontvang word. Enige persone wie se inskrywings nie voor die sluiting van die kompetisie deur ons ontvang is nie, sal nie daarop geregtig wees om deel te neem nie, ongeag die rede vir die laat inskrywing. 3. Rapport sal uit die aantal inskrywings die top tien finaliste aanwys. Die finaliste sal deur ’n beoordelingspaneel wat uit verteenwoordigers van Rapport en ANEL BOTHA COUTURE –Die finaliste sal op 12 Oktober 2014 in Rapport aangekondig word waarna lesers die geleentheid sal kry om vir hulle gunsteling te stem. Die wenner sal gebaseer op die aantal stemme aangewys word. 4. Die wenner sal telefonies in kennis gestel word en sal in Rapport op 26 Oktober 2014 aangekondig word. 5. Deur vir hierdie promosie in te skryf, stem jy in dat ons jou naam, en moontlik foto, in Rapport kan publiseer. 6. Die wenner en finaliste is vir hulle eie vervoer en reiskoste verantwoordelik, en enige ander onkoste wat nie deel van die pryspakket vorm nie. 7. Die wenner se pryspakket sluit in: a. ’n Anel Botha Couture-aandrok vir die Leading Lady première op 13 November te Cedar Square in Johannesburg. Die aandrok word aan die wenner geleen vir die aand en moet die volgende oggend in goeie toestand terugbesorg word. Die wenner is verantwoordelik vir enige verliese of skade aan die aandrok. b. ’n Anel Botha Couture-skermerkelkierok wat spesiaal vir die wenner ontwerp sal word. Dié rok sal na aanvang van die première binne 3 maande vir die wenner ontwerp word. Die twee uitrustings se waarde is R30 000. Die wenner moet beskikbaar wees vir rok aanpassings by Anel Botha Couture se boutique in Klerksdorp. c. ’n dramakursus by Brumilda van Rensburg Acting Academy ter waarde van R6,000. Die kursus vind op Saterdae vanaf 7 Maart tot 9 Mei 2015 te Westdene in Johannesburg plaas. Die wenner is verantwoordelik vir hulle eie vervoer en verblyfkostes. Tydsduur 10h00 – 17h00. Eie eetgoed moet voorsien word.

Upload: netwerk24

Post on 22-Nov-2015

131 views

Category:

Documents


10 download

DESCRIPTION

Rapport/Leading Lady-kompetisie Bepalings en Voorwaardes

TRANSCRIPT

LEADING LADY

BEPALINGS EN VOORWAARDES

1. Almal ouers as 18 mag deelneem, behalwe die volgende persone: (a) n direkteur, lid, vennoot, werknemer of agent van of konsultant vir Media24, Rapport en die borge, of (b) n eggenoot, lewensgenoot, familielid, sakevennoot of geassosieerde van so n persoon.1. Die kompetisie sluit op 7 Oktober 2014 om 10:00. Dit is jou verantwoordelikheid om te verseker dat jou inskrywing voor die sluitingsdatum deur ons ontvang word. Enige persone wie se inskrywings nie voor die sluiting van die kompetisie deur ons ontvang is nie, sal nie daarop geregtig wees om deel te neem nie, ongeag die rede vir die laat inskrywing. 1. Rapport sal uit die aantal inskrywings die top tien finaliste aanwys. Die finaliste sal deur n beoordelingspaneel wat uit verteenwoordigers van Rapport en ANEL BOTHA COUTURE Die finaliste sal op 12 Oktober 2014 in Rapport aangekondig word waarna lesers die geleentheid sal kry om vir hulle gunsteling te stem. Die wenner sal gebaseer op die aantal stemme aangewys word.1. Die wenner sal telefonies in kennis gestel word en sal in Rapport op 26 Oktober 2014 aangekondig word. 1. Deur vir hierdie promosie in te skryf, stem jy in dat ons jou naam, en moontlik foto, in Rapport kan publiseer.1. Die wenner en finaliste is vir hulle eie vervoer en reiskoste verantwoordelik, en enige ander onkoste wat nie deel van die pryspakket vorm nie.1. Die wenner se pryspakket sluit in:6. n Anel Botha Couture-aandrok vir die Leading Lady premire op 13 November te Cedar Square in Johannesburg. Die aandrok word aan die wenner geleen vir die aand en moet die volgende oggend in goeie toestand terugbesorg word. Die wenner is verantwoordelik vir enige verliese of skade aan die aandrok.6. n Anel Botha Couture-skermerkelkierok wat spesiaal vir die wenner ontwerp sal word. Di rok sal na aanvang van die premire binne 3 maande vir die wenner ontwerp word. Die twee uitrustings se waarde is R30000. Die wenner moet beskikbaar wees vir rok aanpassings by Anel Botha Couture se boutique in Klerksdorp.6. n dramakursus by Brumilda van Rensburg Acting Academy ter waarde van R6,000. Die kursus vind op Saterdae vanaf 7 Maart tot 9 Mei 2015 te Westdene in Johannesburg plaas. Die wenner is verantwoordelik vir hulle eie vervoer en verblyfkostes. Tydsduur 10h00 17h00. Eie eetgoed moet voorsien word.6. n bed en ontbyt verblyf vir een nag by enige Guvon Hotel vir twee ter waarde van R2,680. Die pakket sluit in gratis spa-behandelings ter waarde van R1,000 en is slegs geldig vir 13 November 2014. Dit is slegs n full body massage van 60 minute6. Jenna Clifford-juwele ter waarde van R3,000 vir die premire.6. n Velashape Once-behandeling vir liggaam contouring en vier Velashape-sellulietbehandelings ter waarde van R18,000. Die Velashape-behandelings sal by Radiant Health Radiant Healtchare se opleidingsentrum in Johannesburg plaasvind. Die prys is geldig tot en met April 2015. Die wenner is verantwoordelik om die afspraak vir die behandeling te rel. Die enigste koste vir die wenner is vervoer na en vanaf die behandeling.6. n geskenpak van Replen Skincare Perfected ter waarde van R2,180.6. n klankbaan van Leading Lady met die komplimente van Just Music.6. n ateljee radio onderhoud voer op 10 Desember 2014 met Martin Bester op The Martin Bester Drive1. Die wenner moet beskikbaar wees vir die Leading Lady premire op 13 November 2014 en n radio onderhoud op 10 Desember.1. Die finaliste se pryspakket sluit in:8. 50%-afslagbewys vir twee nagte, bed en ontbyt, by enige Guvon Hotel en Spa. Onderhewig aan beskikbaarheid op spesifieke tye waar hulle wil bespreek.8. n Jenna Clifford-geskenkbewys ter waarde van R890.8. n Cocoon Fat Freeze-behandeling op een area ter waarde van R4,500. Die behandeling sal by Radiant Health Radiant Healthcarese opleidingsentrum in Johannesburg plaasvind. Die prys is geldig tot en met April 2015. Die wenner is verantwoordelik om die afspraak vir die behandeling te rel. Die enigste ekstra kostes is die vervoer van en na die behandeling.8. n geskenpak van Replen Skincare Perfected ter waarde van R1,370.8. n klankbaan van Leading Lady met die komplimente van Just Music.1. Die Rapport-lesers pryspakket sluit in:9. n Syneron-pynlose haarverwydering (bikini en onderarm) met die komplimente van Radiant Healthcare ter waarde van R1,000. Die behandeling sal by Radiant Health Radiant Healthcare se opleidingsentrum in Johannesburg plaasvind. Die prys is geldig tot en met April 2015. Die wenner is verantwoordelik om die afspraak vir die behandeling te rel.9. n CD-geskenkpak met die komplimente van Starburst Promosies ter waarde van R500.1. Die pryspakket is nie oordraagbaar nie en is nie vir kontant omruilbaar nie.1. Media24, Rapport en ons geaffilieerdes sal nie verantwoordelik wees en aanvaar geenaanspreeklikheid vir enige verlies, verpligting, besering, koste of skade (hetsy direk, indirek, toevallig, bestraffend of voortvloeiend) van enige aard wat gely word weens nalatigheid of enige ander oorsaak voortspruitend uit jou deelname aan die kompetisie of deur die aanvaarding en/of gebruik van enige prys deur jou of jou metgesel (indien van toepassing) of as gevolg van enige aksie wat ons of enige van ons geaffilieerdes volgens die bepalings en voorwaardes neem nie.1. Vir alle doeleindes hierin, beteken geaffilieerde ons vennote, medepromotors en borge van hierdie kompetisie, ons filiaalmaatskappye, ons en hulle filiaalmaatskappye en die onderskeie houermaatskappye, die filiaalmaatskappye van hulle houermaatskappye en ons en hulle direkteure, beamptes, werknemers, 1. Ingevolge die Wet op Verbruikersbeskerming moet alle wenners hulle persoonlike inligting (ID-nommer, volle straatadres en kontaknommers) aan ons verskaf om die prys op te eis.1. In die geval waar jy n prys wen wat deur n derdepartyverskaffer voorsien is, sal die verskaffer jou kontak om relings vir die afhaal daarvan te tref. In hierdie verband moet jy die prys afhaal op die tyd en datum waarop met die verskaffer van die prys ooreengekom is. Alle korrespondensie betreffende die prys moet aan die verskaffer van die prys gerig word. Media24, Rapport sal nie verantwoordelik wees vir enige verdere korrespondensie, besering, skade, verlies of eis wat met die verskaffing van enige aspek van die prys verband hou nie.1. Ons en ons derdepartyverskaffers, na gelang van die geval, behou die reg voor om te eniger tyd sonder enige kennisgewing die kompetisie en enige pryse of enige aspek daarvan, vir enige rede wat ons mag nodig ag, te verander, uit te stel, op te skort of te kanselleer. In die geval van so n verandering, uitstelling, opskorting of kansellasie, stem jy daartoe in om afstand te doen van enige regte, belange en verwagtinge wat jy ten opsigte van hierdie kompetisie het en erken jy dat jy geen reg op skadevergoeding teen ons, ons geaffilieerdes en derdepartyverskaffers het nie. 1. Jy erken dat die aanvaarding en gebruik van n prys onderhewig is aan die voorbehoud dat:0. alle bepalings en voorwaardes vir sowel jou as jou metgesel (indien van toepassing) sal geld en dat jy sal verseker dat jou metgesel instem om deur hierdie bepalings en voorwaardes gebind te wees en om dit te onderhou en sal voortgaan om dit te onderhou;0. jy volle verantwoordelikheid vir jou metgesel sal aanvaar;0. jy ons en ons geaffilieerdes vrywaar en skadeloos stel teen enige eis deur jou metgesel of enige derde party in n geval waar jou metgesel enige verlies of skade ly voortvloeiend uit jou metgesel se aanvaarding en/of gebruik van die prys;0. enige minderjarige deur n ouer of wettige voog vergesel sal word.1. Indien jy of jou metgesel (indien van toepassing) versuim om aan enige van hierdie bepalings en voorwaardes te voldoen, sal jy, behoudens enige ander regsmiddels tot ons beskikking:0. outomaties gediskwalifiseer word en sal jy die prys/e verbeur (in welke geval jy reeds n prys gewen het);0. ons betaal vir enige verlies of skade wat ons gely het, direk of indirek, as gevolg van jou (of, indien van toepassing, jou metgesel se) nie-nakoming, insluitend al ons regskoste (insluitend prokureurs- en eieklintkoste) wat ons mag aangaan om stappe te doen ooreenkomstig jou (of jou metgesel se) nie-nakoming; en0. sal jy ons en ons geaffilieerdes vrywaar van en skadeloos stel ten opsigte van enige eis deur enige persoon (hetsy direk, indirek, toevallig, bestraffend of voortvloeiend) van enige aard, weens nalatigheid of enige ander oorsaak, wat verband hou met dood, besering, verlies en/of skade wat gely mag word na aanleiding van jou (of jou metgesel, indien van toepassing se) versuim om hieraan te voldoen.1. Deur aan ons promosies deel te neem, word jou persoonlike inligting outomaties in n databasis gestoor en sal dit ingevolge bestebedryfspraktyk in die Republiek van Suid-Afrika gestoor en verwerk word vir toekomstige promosiedoeleindes. Jy verleen dus toestemming aan Rapport om jou in die toekoms vir promosies te kontak. 1. Persoonlike inligting sal nie aan derde partye verhandel, verkoop of verhuur word nie. Hoewel ons poog om nie enige van jou persoonlike inligting aan derde partye openbaar te maak nie, mits ons jou toestemming het, of vir die doel van ons wettige sakebelange, waarborg ons nie dat jou persoonlike inligting nie sonder jou toestemming met derde partye gedeel sal word nie.1. Jy stem in dat jou persoonlike inligting met (onder meer) die volgende partye gedeel kan word:0. regerings- en wetstoepassingsagente;0. krediet- en ander betaalkaartverskaffers; 0. waar die wet vereis dat ons jou persoonlike inligting aan n party bekend maak; 0. wanneer ons rede het om te glo dat die openbaarmaking van persoonlike inligting nodig is om n party te identifiseer, of kontak te maak met, of geregtelike aksie teen sodanige party in te stel wat moontlik die Bepalings en Voorwaardes oortree, of (opsetlik of onopsetlik) inmeng met of inbreuk maak op ons regte of eiendom, ander gebruikers of enigiemand anders wat deur sulke bedrywighede benadeel mag word.1. Hierdie bepalings en voorwaardes sal volgens kontrakwette en dispuutoplossingswette in die Republiek van Suid-Afrika verklaar, vertolk en toegepas word.1. Media24, Rapport en die beoordelaar se beslissing oor enige saak rakende die kompetisie en/of saak wat uit hierdie bepalings en voorwaardes voortspruit, is finaal en bindend op jou en geen korrespondensie sal hieroor gevoer word nie. 1. Deur vir die kompetisie in te skryf, erken deelnemers dat hulle al die bepalings en voorwaardes aanvaar.