wouwtjienuus · die afgelope naweek wen ons ’n derde keer hierdie kompetisie en tree as nasionale...

12
1 WOUWTJIENUUS Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief 33 28 September 2018 Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. SING IN HARMONIE: NASIONALE WENNERS! Laerskool Anton van Wouw se Seniorkoor word wééreens as die Nasionale Wenners van Kyknet se gesogte Sing in Harmonie-kompetisie gekroon! AGTERGROND Dié kompetisie skop in 2014 af. In 2015 word Mnr. Vaughan van Zyl as afrigter van ons Seniorkoor aangestel. In 2015 wen ons die kompetisie - ons mag daarom nie in 2016 deelneem nie. In 2017 neem ons deel in die Informele Kategorie en wen ons die kompetisie vir n tweede keer. Hierna kom ons te staan teen die wen-kore van die afgelope 4 jaar... ons Seniorkoor tree weereens as oorwinnaars uit die stryd. In 2018 mag ons slegs in die formele kategorie deelneem. Die afgelope naweek wen ons n derde keer hierdie kompetisie en tree as Nasionale wenners uit die stryd. Die kompetisie was hierdie jaar uiters straf - ons het teen 180 skoolkore meegeding. Hartlik geluk aan elke Seniorkoorlid en personeel betrokke, onder leiding van Vaughan van Zyl. Hierdie uitmuntende prestasie sal nie maklik oortref word nie. Ons Juniorkoor het ook onlangs die eerste plek in Suid-Afrika behaal, tydens die landswye Applous- kompetisie. Ons kan dus met trots sê: Laerskool Anton van Wouw se Junior- en Seniorkoor is van die béste kore in Suid-Afrika!

Upload: others

Post on 12-Jun-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

1

WOUWTJIENUUS Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief 33 28 September 2018

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

SING IN HARMONIE: NASIONALE WENNERS! Laerskool Anton van Wouw se Seniorkoor word wééreens as die Nasionale Wenners van Kyknet se gesogte

Sing in Harmonie-kompetisie gekroon!

AGTERGROND

Dié kompetisie skop in 2014 af.

In 2015 word Mnr. Vaughan van Zyl as afrigter van ons Seniorkoor aangestel.

In 2015 wen ons die kompetisie - ons mag daarom nie in 2016 deelneem nie.

In 2017 neem ons deel in die Informele Kategorie en wen ons die kompetisie vir ’n tweede keer.

Hierna kom ons te staan teen die wen-kore van die afgelope 4 jaar... ons Seniorkoor tree weereens as

oorwinnaars uit die stryd.

In 2018 mag ons slegs in die formele kategorie deelneem.

Die afgelope naweek wen ons ’n derde keer hierdie kompetisie en tree as Nasionale wenners uit die stryd.

Die kompetisie was hierdie jaar uiters straf - ons het teen 180 skoolkore meegeding.

Hartlik geluk aan elke Seniorkoorlid en personeel betrokke, onder leiding van Vaughan van Zyl. Hierdie

uitmuntende prestasie sal nie maklik oortref word nie.

Ons Juniorkoor het ook onlangs die

eerste plek in Suid-Afrika behaal,

tydens die landswye Applous-

kompetisie.

Ons kan dus met trots sê:

Laerskool Anton van Wouw se

Junior- en Seniorkoor is van die

béste kore in Suid-Afrika!

2

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

3

KENNISGEWING

Algemene Jaarvergadering:

2019 Begroting Datum: Woensdag, 7 November 2018 om

18:00 in die skoolsaal. Indien ‘n kworum nie

bereik word nie, sal daar ‘n opvolgvergadering

op 21 November gehou word.

KULTUURUITSLAE: Inhandiging van prestasies

Die vorm waarop leerders se kultuurprestasies

aangedui word, is op die Skoolkommunikeerder

en ons webwerf beskikbaar.

SKOOL BENODIG KWOTASIES VAN

OUDITEURE Volgens departementele regulasies word dit

vereis dat alle skole 3 kwotasies moet voorlê

vir die dienste van ‘n Ouditeursfirma.

Indien u belangstel en u firma rééds voorheen ‘n

skool se finansiële state hanteer het, is u welkom

om ‘n kwotasie voor te lê aan ons Finansiële

Kantoor by [email protected]

SKRYFBEHOEFTES 2019 Volledige skryfbehoeftelyste vir Gr. 1 tot 7 is op

ons webwerf en die Skoolkommunikeerder

beskikbaar.

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

4

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

5

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

EKSAMENROOSTER: NOVEMBER 2018

LW: EBW (Gr. 7) skuif na Ma. 12 November

ENVIROUW & HERWINNING Leerders kan weer vanaf volgende kwartaal, elke Vrydag,

hul groen tokens by die registeronderwysers inhandig.

Interessante feite: Hoe lank neem dit ‘n item om in die natuur te ontbind?

Papierhanddoek 2-4 weke

Piesangskil 3-4 weke

Papiersak 1 maand

Koerantpapier 1 en ‘n halwe maand

Appelstronk 2 maande

Wol kous 1-5 jaar

Karton-melkhouer 5 jaar

Sigaretstompie 10-12 jaar

Polistireenkoppie 50 jaar

Plastieksakkie 200-1 000 jaar

Weggooi babadoek 550 jaar

Envirouwgroete

Juf. Ané Friedrich

DATUM GRAAD 4 GRAAD 5 GRAAD 6 GRAAD 7

Maandag, 12 Nov. EBW

Dinsdag, 13 Nov. Kuns praktiese sketse

Woensdag, 14 Nov. Wetenskap en Teg Wetenskap en Teg Wetenskap en Teg. Wetenskap

Donderdag, 15 Nov. Kuns en Kultuur Kuns en Kultuur Kuns en Kultuur Kuns en Kultuur

Vrydag, 16 Nov. Wiskunde Wiskunde Wiskunde Wiskunde

Maandag, 19 Nov. Engels Engels Engels Engels

Dinsdag, 20 Nov.

Woensdag, 21 Nov. Sosiale Wetenskap Sosiale Wetenskap Sosiale Wetenskap Sosiale Wetenskap

Donderdag, 22 Nov. Afrikaans Afrikaans Afrikaans Afrikaans

Vrydag, 23 Nov. Tegnologie

Maandag, 26 Nov. LV LV LV LV

Onthou om jou MySchool kaart te kry!

6

Hartlik geluk aan die volgende leerders met hul pragtige kultuuruitslae: Naam Instansie Kategorie Simbool

Cara Breytenbach

Pretoria Eisteddfod Sang: Broadway A++ Kategoriewenner

Pretoria Eisteddfod Sang: Pop A+

Pretoria Eisteddfod Sang: Gospel A++ Kategoriewenner

Garsfontein Kunstefees Sang: Gospel A++

Garsfontein Kunstefees Sang: Pop A++

Garsfontein Kunstefees Sang: Film A++

Garsfontein Kunstefees Sang: Country A++

Garsfontein Kunstefees Sang: Afr. Pop A+

Atisticulta Poësie A++

Atisticulta Gedramatiseerde Prosa A++

Atisticulta Dramatised Poetry A++

Pretoria Eisteddfod Poësie A+

Pierneef Kunstefees Poësie A+

Pierneef Kunstefees Dramatised Poetry A+

Pierneef Kunstefees Poetry A++

Sweef Kommunikasie eksamen

Onvoorbereide praatjie 100%

Sweef Kommunikasie eksamen

Kreatiewe Storie 87%

Sweef Kommunikasie eksamen

Power Point toespraak 93%

Lésje de la Bat

Pretoria Eisteddfod Tjello Modern A++

Pretoria Eisteddfod Tjello Voordragprogram A++

Pretoria Eisteddfod Tjello Beste modern algeheel

Trofee

Pretoria Eisteddfod Tjello Beste tjellis Trofee

Pretoria Eisteddfod Tjello Beste tjellis Annemarie Rudolph Item (prysgeld)

Pretoria Eisteddfod Tjello Pryswenners- konsert

Pryswennerskonsert

Pretoria Eisteddfod Tjello Duet A+

Pretoria Eisteddfod Tjello Bladlees A

Pro - Arte Kunstefees Klavier: Klassiek A++

Pro - Arte Kunstefees Klavier: Duet A++

Pro - Arte Kunstefees Klavier: romanties A+

7

Naam Instansie Kategorie Simbool

Reuben v Nieuwenhuizen

UNISA Teorie 91% Lof / Ererol

Pretoria Eisteddfod Viool: Baroque A++ Gala Prysuitdeling

Pretoria Eisteddfod Viool: Modern A+

Pretoria Eisteddfod Viool: Romanties A+

Pretoria Eisteddfod Viool: Duo A

Afrikaanse Kunsvereniging Viool: Voorklassiek A++ Medalje wenner

Afrikaanse Kunsvereniging Viool: Romanties A+

Afrikaanse Kunsvereniging Viool: 20/21 eeu A+

Afrikaanse Kunsvereniging Viool: Trio A+

Bernard v Nieuwenhuizen

Afrikaanse Kunsvereniging Klavier: Klassiek A++ Medalje wenner

Afrikaanse Kunsvereniging Klavier: Ekstra eksamen A

UNISA Klavier: Voorgraads 1 96% Ererol

Mornay Greyling

Pretoria Eisteddfod Sang Pop Classical Gala-aand / Trofee

Pretoria Eisteddfod Sang Broadway Item-wenner

Pretoria Eisteddfod Sang Afrikaans Item-wenner

Centurion Kunstefees Sang Pop solo A++ Kategoriewenner

Centurion Kunstefees Sang Konsert program A++

Garsfontein Kunstefees Sang Afrikaans A

Garsfontein Kunstefees Sang Gospel A

Garsfontein Kunstefees Sang Film A+

Garsfontein Kunstefees Sang Ander taal A+

Kids with Talent Sang Open Category 1st place Golden ticket finals

Kids with Talent Vocals 2nd Place

UNISA Klavier: eksamen Merit

AKV Klavier: Klassiek B+

AKV Klavier Romanties B+

AKV Klavier Baroque B

Shanton van Rooyen

Little Chilli Productions Formele Poësie A+

Artisticulta Poësie A

Artisticulta Poësie A+

Artisticulta Mimiek A++

Eran Wienand AKV Viool: Duet 91% Medalje wenner

UNISA Klavier eksamen Lof 80%

Piero Wienand UNISA Klavier eksamen 90% Ererol

Nika Botha

Artisticulta Gedramatiseerde Prosa A++ Medalje wenner

Artisticulta Poësie A++ Medalje wenner

Artisticulta Gedramatiseerde Poësie

A++ Medalje wenner

Artisticulta Poetry A++ Medalje wenner

Sweef Drama Kommunikasie eksamen A+

8

RADIKALE REDENAARS

Baie geluk aan die die volgende leerders wat deelgeneem het aan die Radikale Redenaar Streeksfinaal:

Die volgende leerders dring deur na die Nasionale Finaal wat 13 Oktober 2018 by Hoërskool

Garsfontein plaasvind. Dit is ’n uitsonderlike prestasie en ons is trots op elkeen van die leerders

wat deelgeneem het!

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Frederick Roux Afrikaans Moedertaal

Gustav Klüge Lees: prosa

Bernard van Nieuwenhuizen Afrikaans Moedertaal

Lees: prosa

Megan Nieman

Span: Afrikaans Katia Botha

Kiki Butler

Elana Deysel

Minke van Heerden Afrikaans Eksperimenteel

Nicolas du Plooy Afrikaans Eksperimenteel

Reading: Prose

Mia Pronk Afrikaans Moedertaal

Elge Coetzee English Additional Language

Leandry Smith Tweetalig

Cati Basson Afrikaans Moedertaal

Taryn van den Berg Afrikaans Moedertaal

Milandri Schutte

Afrikaans Moedertaal

English Additional Language

Tweetalig

Reading: prose

Gustav Klüge Lees poësie

Bernard van Nieuwenhuizen Lees prosa

Rikus Pretorius

Span: Afrikaans Michael Naudé

Ruan Nieman

Stegmann Joone

Ruhan Friedrich Afrikaans Eksperimenteel

Afrikaans Eksperimenteel Nicolas du Plooy

Reading prose

9

RADIKALE REDENAARS (vervolg...)

Leandry Smith Tweetalig

Taryn van den Berg Afrikaans Moedertaal

Hermann Klüge Lees poësie

Katia Botha Reading prose

Miné Naude

Span: Afrikaans Minke van Heerden

Mia Lisa-Belle du Plessis

Cara Breytenbach

Nicolas du Plooy

Span: Afrikaans

Roné Josling

Michon du Preez

Kay-Lee Mc Donald

Lisa Ferreira

Ruan Vorster Afrikaans Eksperimenteel

Leandry Smith

Span: Eksperimenteel Ruan Vorster

Mia Pronk

Afrikaans Moedertaal

Milandri Schutte

English Additional Language

Tweetalig

Reading prose

Afrikaans Eksperimenteel

English Experimental

Lees poësie

Reading poetry

Taryn van den Berg

Team: Experimental

Milandri Schutte

Damian Mc Donald

Adriaan Venter

Anderson White

Rijanli Oerlemans Span: Eksperimenteel

Milandri Schutte

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

10

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

11

at wou jy adverteer? Jy kan ook in die Wouwtjienuus adverteer! Kontak: [email protected]

LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

GIMNASTIEK Denieke Wolmarans het het onlangs vir die SA Nasionale

Kompetisie (vlak 4; 9 jaar) wat in

Oktober plaasvind, gekwalifiseer.

Sy behaal ook ‘n brons medalje

vir brug-apparaat. Hartlik geluk,

Denieke!

Regs:

Denieke wys

haar slag as

gimnas.

SPORT

Ultimate Kitchens Kombuise

Ingeboude kaste

Studeerkamers

Dry-walling en Plafonne

Teëlwerk en Verfwerk

3D-program.

GRATIS KWOTASIES

Glen Lord: 0827882772

Koelkamers, vrieskamers, houerbakke vir verkoelingstrokke en ander geïsoleerde

ruimtes. Piet Pretoriusstraat 1, Rosslyn, Pta.

Tel (012) 541 1797/8

Ultimate Upholstery Meubels herstoffering

Maak van kussings

Ottomans/headboards

Pelmits

Gordyne en blindings

Binnehuisversiering

CHRISTA: 082 376 7605

UMHLANGA ROCKS 3 Slpk. 2 bdk. selfsorg dupleks te huur. Slaap 6. 300m vanaf strand, 300m vanaf winkelsentrum. R1500 per dag. Kontak: Pierre/Marita 0834577975 / 0810392838

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Moderne woonstel in Menlo Park! Te huur: R 8 900 per maand Perfekte ligging, naby The Club en alle hoofroetes. Hierdie stylvolle

grondvloer eenheid bied 1 slaapkamer met ’n ensuite badkamer.

Oopplan moderne kombuis toegerus met ’n splinternuwe was-

masjien en yskas. Leefarea en slaapkamer loop uit op ’n privaat

stoep. Blinders geïnstalleer in eenheid. Baie ingeboude kaste.

1 motorafdak. Uitstekende 24/7 sekuriteit met sekuriteitswag. Water

ingesluit. Geen troeteldiere.

Kontak: REDBRIKS ESTATE AGENTS: Elize Jaquire 0836500957

[email protected]

FOTO’S: https://www.property24.com/to-rent/menlo-park/pretoria/ gauteng/259/106319560

Kontak ons L/s Anton van Wouw

Deystraat

Nieuw Muckleneuk Pta.

Tel: 012 460 6181/3024

Bemarking:

Marica Botha

[email protected]

Wouwtjienuus: Navrae &

Advertensies:

Lisa Potgieter

[email protected]

Verhuring van fasiliteite:

Simone Wallace

[email protected]

Sport:

[email protected]

Volg ons op:

DAGBOEK

Vry. 12 Oktober

Entrepreneursmark

Ma. 12 Nov. - Ma. 26 Nov.

Eksamen Gr. 4-7

Ons maak tyd vir jou kind

Ons wens elke leerder, ouer en

personeellid ‘n

welverdiende

vakansie toe.

Reis veilig en

geniet die ruskans!

WOUWTJIEGROETE

MNR. CR HENNING

HOOF