stamouers in roelf en sarie se voorgeslagtefamiliestories.co.za/wp-content/uploads/2017/06/02...o...

10
© R. J. du Preez Stamouers van Roelf en Sarie 19 Hoofstuk 2 Stamouers in Roelf en Sarie se voorgeslagte Oriëntering As Suid-Afrikaanse stamouers word diegene geneem wat die eerste geslag was wat in Suid-Afrika kinders gehad het of met kinders in die Kaap aangekom het. In sommige gevalle, soos met die slawe, is dit dikwels moeilik om die eerstes wat hier kinders gehad het, te bepaal. Daar is oor die Suid-Afrikaanse stamouers se voorgeslagte in hulle lande van herkoms tot 'n sekere mate reeds gegewens bekend. Daar mag hier en daar na hierdie voorsate verwys word, maar hierdie storie word beperk tot die Suid-Afrikaanse stamouers. As die voorouers van Roelf en Sarie geneem word en telkens weer die man en vrou van die voorgeslagte, kom 'n mens by baie stamouers uit. In 'n redelik geslote gemeenskap, soos aan die Kaap, kom dieselfde stamouers dikwels meer as een keer in ’n voorouerlys voor. Roelf en Sarie se voorouerlys Heelwat persone wat familiegeskiedenis navors, stel 'n voorouerlys op. Dit bestaan meesal uit die name en genealogiese gegewens van al die betrokke voorouers. So 'n voorouerlys word nie hier verstrek vir Roelf en Sarie nie en wel om die volgende redes: o Dit kan nie op een bladsy uiteengesit word nie. Inderdaad kan dit baie bladsye met baie gegewens beslaan wat vir die leser verwarrend kan wees. o Die genealogiese gegewens oor die persone in so 'n voorouerlys is in 'n groot mate reeds beskikbaar in navorsing oor bepaalde vanne of algemene publikasies soos die Suid-Afrikaanse Geslagsregisters. Om al die gegewens hier te verstrek sal in die meeste gevalle 'n herhaling wees van wat reeds beskikbaar is. o Dit val nie binne die bestek van hierdie navorsingsprojek om die voorouerlys met al sy gegewens na te vors en op te stel nie. Die Vereenigde Oostindische Compagnie (VOC) Die VOC het vanaf 1602 tot 1799 bestaan. Dit het die Kaap as 'n verversingpos tussen Nederland en die VOC se Oosterse besittings, met Batavië as hoofkwartier, gestig in 1652. Die VOC het ook Ceylon, Java, Malakka (Maleisië), Makassar, Ternate, Banda en Ambon beheer. Dit het handelstasies in Ceylon, Bengale, Soerat, Thailand en aan die Persiese Golf gehad. Die VOC het die Kaap regeer. Hier was 'n Politieke Raad wat die hoogste gesagsliggaam was. Afhangende van rang het die Kaapse Goewerneur of iemand op die besoekende skepe as voorsitter van die Politieke Raad opgetree. Die Raad van Justisie het regs- aangeleenthede hanteer. Strawwe wat die VOC kon oplê, het die doodstraf ingesluit. Die VOC het ook sake soos die toekenning van grond aan nedersetters en die heffing van belastings hanteer. In 1799 het die VOC ontbind a.g.v. sy bankrotskap en die bates en laste is deur die Nederlandse Regering oorgeneem.

Upload: others

Post on 23-Jan-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Stamouers in Roelf en Sarie se voorgeslagtefamiliestories.co.za/wp-content/uploads/2017/06/02...o Die kolomme vir die man en vrou dui die stamouers aan, ongeag daarvan of hulle getroud

© R. J. du Preez Stamouers van Roelf en Sarie

19

Hoofstuk 2

Stamouers in Roelf en Sarie se

voorgeslagte

Oriëntering As Suid-Afrikaanse stamouers word diegene geneem wat die eerste geslag was wat in Suid-Afrika kinders gehad het of met kinders in die Kaap aangekom het. In sommige gevalle, soos met die slawe, is dit dikwels moeilik om die eerstes wat hier kinders gehad het, te bepaal. Daar is oor die Suid-Afrikaanse stamouers se voorgeslagte in hulle lande van herkoms tot 'n sekere mate reeds gegewens bekend. Daar mag hier en daar na hierdie voorsate verwys word, maar hierdie storie word beperk tot die Suid-Afrikaanse stamouers. As die voorouers van Roelf en Sarie geneem word en telkens weer die man en vrou van die voorgeslagte, kom 'n mens by baie stamouers uit. In 'n redelik geslote gemeenskap, soos aan die Kaap, kom dieselfde stamouers dikwels meer as een keer in ’n voorouerlys voor.

Roelf en Sarie se voorouerlys Heelwat persone wat familiegeskiedenis navors, stel 'n voorouerlys op. Dit bestaan meesal uit die name en genealogiese gegewens van al die betrokke voorouers. So 'n voorouerlys word nie hier verstrek vir Roelf en Sarie nie en wel om die volgende redes:

o Dit kan nie op een bladsy uiteengesit word nie. Inderdaad kan dit baie bladsye met baie gegewens beslaan wat vir die leser verwarrend kan wees.

o Die genealogiese gegewens oor die persone in so 'n voorouerlys is in 'n groot mate reeds beskikbaar in navorsing oor bepaalde vanne of algemene publikasies soos die Suid-Afrikaanse Geslagsregisters. Om al die gegewens hier te verstrek sal in die meeste gevalle 'n herhaling wees van wat reeds beskikbaar is.

o Dit val nie binne die bestek van hierdie navorsingsprojek om die voorouerlys met al sy gegewens na te vors en op te stel nie.

Die Vereenigde Oostindische Compagnie

(VOC)

Die VOC het vanaf 1602 tot 1799 bestaan. Dit het die Kaap as 'n verversingpos tussen Nederland en die VOC se Oosterse besittings, met Batavië as hoofkwartier, gestig in 1652. Die VOC het ook Ceylon, Java, Malakka (Maleisië), Makassar, Ternate, Banda en Ambon beheer. Dit het handelstasies in Ceylon, Bengale, Soerat, Thailand en aan die Persiese Golf gehad. Die VOC het die Kaap regeer. Hier was 'n Politieke Raad wat die hoogste gesagsliggaam was. Afhangende van rang het die Kaapse Goewerneur of iemand op die besoekende skepe as voorsitter van die Politieke Raad opgetree. Die Raad van Justisie het regs-aangeleenthede hanteer. Strawwe wat die VOC kon oplê, het die doodstraf ingesluit. Die VOC het ook sake soos die toekenning van grond aan nedersetters en die heffing van belastings hanteer. In 1799 het die VOC ontbind a.g.v. sy bankrotskap en die bates en laste is deur die Nederlandse Regering oorgeneem.

Page 2: Stamouers in Roelf en Sarie se voorgeslagtefamiliestories.co.za/wp-content/uploads/2017/06/02...o Die kolomme vir die man en vrou dui die stamouers aan, ongeag daarvan of hulle getroud

© R. J. du Preez Stamouers van Roelf en Sarie

20

Die raamwerk van so 'n voorouerlys is wel opgestel om te bepaal wat die vanne van al die voorouers van Roelf en Sarie was. Die voorouerlys is teruggewerk tot by voorouers wat aan die Kaap aangekom het en wat hier die stamouers genoem word.

ʼn Gedeelte van die voorouerlys van Roelf en Sarie du Preez se kinders. Hieronder is 'n gedeelte van die voorouerlys van Roelf en Sarie se kinders. Daar is by hulle kinders begin om gegewens oor beide Roelf en Sarie in te sluit. Soos uit die voorbeeld gesien kan word, word die ouers van iemand telkens verstrek. So hou die lys aan vertak tot by die stamouers. Afhangende van die getal geslagte wat daar in die land was, kan die lys voorsiening vir 1022, 2044, ens. moontlikhede vir voorouers maak. Daar sal egter nie soveel verskillende voorouers wees nie, omdat dieselfde voorouers op verskeie plekke voorkom.

2

(Roelf)

Roelof Johannes du Preez

h3

4

Gerhardus Stephanus

Christoffel du Preez g14

8 Roelof Johannes du Preez f7

16 Andries du Preez e4

17 Sara Catharina Oelofse d3

9 Susanna Johanna Scheepers f1

18 Gerhardus Stephanus Scheepers e6

19 Johanna Isabella Servacina Potgieter e7

1 1. Gerhardus Stephanus Christoffel du Preez 2. Johanna Jacoba du Preez 3. Johannes Lodewyk du Preez 4. Rudolf Johannes du Preez 5. Andries Johannes du Preez

5

Cornelia Maria Jansen van Vuuren

g6

10 David Schalk Jansen van Vuuren f5

20 Stephanus Petrus Jansen van Vuuren e3

21 Cornelia Maria van der Merwe f5

11 Gertruida Johanna Dorothea Magdalena du Plessis f1

22 Frederik Willem Jacobus du Plessis e7

23 Susanna Catharina Potgieter e10

3

(Sarie)

Susara Catharina Johanna

Magdalena van der Walt

g1

6

Johannes Lodewikus

van der Walt f8

12 Andries Johannes van der Walt e4

24 Andries Johannes van der Walt d5

25 Susanna Lasya Kruger e5

13 Martha Helena van der Walt e5

26 Nicolaas van der Walt d2

27 Levina Catharina Lessing c11

7

Johanna Jacoba

Strydom g7

14 Daniel Jacobus Strydom f4

28 Johannes Mathys Strydom e11

29 Anna Dorothea Bekker e5

15 Susara Catharina Johanna Magdalena Lindeque e7

30 Petrus Lindeque d1

31 Martha Maria du Preez f8

= Voortrekkers en diegene wat die Groot Trek as kinders meegemaak het.

Page 3: Stamouers in Roelf en Sarie se voorgeslagtefamiliestories.co.za/wp-content/uploads/2017/06/02...o Die kolomme vir die man en vrou dui die stamouers aan, ongeag daarvan of hulle getroud

© R. J. du Preez Stamouers van Roelf en Sarie

21

Suid-Afrikaanse stamouers wat van Roelf en Sarie se voorouers is. Roelf en Sarie se voorouers wat ook Suid-Afrikaans stamouers is, word in die tabel hieronder weergegee. Notas:

o Die kolomme vir die man en vrou dui die stamouers aan, ongeag daarvan of hulle getroud was of nie. Heelwat van die stamouers het meer as een huwelik aangegaan, maar hier word slegs die man en vrou genoem wat die ouers van die voorsate van Roelf en Sarie was. Waar daar voorouers uit beide huwelike is, word die huwelike afsonderlik aangetoon, soos ten opsigte van Jean Prieur du Plessis.

o In die eerste twee kolomme word alternatiewe name ook aangedui en die tydstip waarop die betrokkenes in die Kaap aangekom het.

o Die kolomme “DUP” en “VDW” verwys na Du Preez en Van der Walt. Die kolom waarin daar 'n kruisie voorkom dui aan van wie van Roelf en Sarie se kante van die gesin die stamouers is.

o Die kolomme oor die herkoms dui aan waarvandaan die persone afkomstig was. Grense het baie gewissel oor tyd.

ROELF EN SARIE SE STAMOUERS IN SUID-AFRIKA

MAN VROU DUP VDW Herkoms Man

Herkoms Vrou

Andresen, Johann (Van Arensdorp, Jan Andriesz/Jan de Jonker) Kaap: Nie vermeld

Lijsbeth Jansz X Königsberg

Kaap

Bekker, Pieter Kaap: 1695

De Klerk, Jannetje (Jeanne/ Johanna) Kaap: 1688

X X Duitsland (Poolse gebied ?

1)

Nederland2

Bezuidenhout, Wynand Leenderts Kaap: Vermeld in 1668

Gerrits, Jannetje X Nederland Nederland

Boshouwer, Pieter3

Kaap: Was reeds in 1683 in Kaap

Gabrielsz, Adriaenje (Arriaantje van Cathryn van de Caeb

4)

X Nederland Kaap

Bosman, Hermanus Kaap: 1707

De Villiers, Elizabeth X Nederland Kaap

Botha, Frederik (Both) Kaap: 1678

Kickers, Maria Weesmeisie

X X Duitsland Nederland

Bouwer, Johann Ludwig (Bauer) Kaap: 1724

Burger, Cornelia X Duitsland Kaap

Brits, Hans Jacob Kaap: 1682

Olivier, Dina (Kina) X X Duitsland Kaap

Bruwer, Estienne Kaap: 1688

Du Puy, Susanna Kaap: Kom saam met weduweemoeder aan.

X X Frankryk Frankryk

Burger, Barend (Burcherdt, Berndt) Kaap: Vermeld in 1691

Van der Merwe, Maria (Marritje)

X X Nederland Kaap

Buys, Barend Kaap: 1715

Van den Berg, Alida X Duitsland Kaap

Calitz, Matthys (Gallitz, Matthias) Kaap: 1734

Van Eeden, Petronella X Duitsland Kaap

Page 4: Stamouers in Roelf en Sarie se voorgeslagtefamiliestories.co.za/wp-content/uploads/2017/06/02...o Die kolomme vir die man en vrou dui die stamouers aan, ongeag daarvan of hulle getroud

© R. J. du Preez Stamouers van Roelf en Sarie

22

ROELF EN SARIE SE STAMOUERS IN SUID-AFRIKA (vervolg)

MAN VROU DUP VDW Herkoms Man

Herkoms Vrou

Campher, Lourens (Lorenz) Kaap: Vermeld in 1690

Angela van die Kaap (Ansiela van de Caeb)

X Duitsland (Poolse gebied?)

5

Kaap

Cloete, Gerrit b2 Kaap: Nie vermeld

Harmans, Catharina X Duitsland Nederland

Cloete, Jacob Kaap: c. 1657 en weer c. 1680.

6

Raderootjes, Sophia (Fijtje)7 X X Duitsland Duitsland

Coetzee, Dirk Kaap: 1679

Van der Schulp, Sara

X Nederland Nederland

Coetzer, Jacob (Kutzer) Kaap: 1709

Helm, Cornelia

X Oostenryk Kaap

Cordier, Louis Kaap: 1688

Martinet, Francoise X X Frankryk Frankryk

De Clerq, Pieter (In Nederland oorlede)

Sara Cochet Kaap: 1688. (As weduwee om te trou met Guillaume du Toit)

X X Oorlede voor vrou in Kaap aankom

Nederland8

De Jager, Pieter Christiaan Kaap: Reeds in 1696 in Kaap

Karelse (Carelse), Hermina X X Nederland Kaap

De Savoye, Jacques Kaap: 1688

Du Pont, Christina

X X Frankryk Frankryk

De Villiers, Abraham Kaap: 1689

Gardiol, Susanna X Frankryk Frankryk

De Vries, Hendrik Abraham Kaap: 1708

Zaayman, Maria X Nederland Mauritius

Delport, Jacque (Deleporte) Kaap: 1699

Vitout, Sara X Frankryk Nie verstrek

Des Prez, Hercules Kaap: 1688

D’Athis, Cecilia X X Frankryk Frankryk

Du Buys, Jean Kaap: Vermeld in 1688

Sara Jacobs b6 X X Frankryk Frankryk

Du Plessis, Jean Prieur Kaap: 1688. Vir die eerste keer en terug na Europa

Menanteau, Madeleine (Eerste vrou)

X X Frankryk Frankryk

Du Plessis, Jean Prieur Kaap: 1700 of daarna vir tweede keer

Buisset, Maria (Tweede vrou)

X Frankryk Frankryk

Du Puy, Jean Reeds in Europa oorlede

Martin, Anne Kaap: Met 2 dogters

X X † in Europa Frankryk?

Du Toit, Francois Kaap: 1686

Seugnet, Susanna X X Frankryk Frankryk

Erasmus, Pieter Kaap: c. 1691

9

10

Jooste, Maria Elizabeth X Nederland Nederland

Ferreira, Ignatio Leopold Kaap c. 1696

Terblanche, Martha Maria X X Portugal Kaap

Fouche, Philip Kaap: 1688

Souchay, Anna X Frankryk Frankryk

Page 5: Stamouers in Roelf en Sarie se voorgeslagtefamiliestories.co.za/wp-content/uploads/2017/06/02...o Die kolomme vir die man en vrou dui die stamouers aan, ongeag daarvan of hulle getroud

© R. J. du Preez Stamouers van Roelf en Sarie

23

ROELF EN SARIE SE STAMOUERS IN SUID-AFRIKA (vervolg)

MAN VROU DUP VDW Herkoms Man

Herkoms Vrou

Fourie, Louis Kaap: c. 1688

Cordier, Suzanne (Eerste vrou)

X Frankryk Frankryk

Fourie, Louis Kaap: c. 1688

Jordaan, Anna (Tweede vrou)

X Frankryk Kaap

Gabrielse, Pn Nie getroud met Catharina

Catharina van Malabar (c. 1637 – c. 1706 - 9)

X Onbekend Malabar, Indië

Gerrits, Caspar Kaap: Vermeld in 1695

Speldenbergh, Elsje (Elsie) Ook bekend as Elsje (Elsie) Pyl

11.

X Nederland Kaap

Helm, Hans (Hellems) Kaap: 1671

Willemse, Geertuy X X Nederland Nederland

Herman, Hans Jurgen Kaap: 1731

Knoetzen, Geertruy X Duitsland Kaap

Jacob, Pierre Kaap: 1688

De Vos, Susanne X X Frankryk Frankryk

Jordaan (Jourdan), Pierre Kaap: 1688

Fouche, Anna X Frankryk Frankryk

Kemp, Nicolaas (Nie getroud met Cicilia Swerisse nie.) Kaap: Nie vermeld

Swerisse, Cicilia12

X Batavië Kaap

Kervel, Jurgen Kaap: Nie vermeld

Hermansz, Catharina X Nederland Nederland

Klopper, Hendrik Kaap: 1713

Botha, Catharina X Nederland Kaap

Knoetzen, Cornelis Kaap: Nie vermeld

Helm, Dirkje X Denemarke Kaap

Kriel, Hermanus Kaap: 1719

Malan, Elizabeth Anna

X Duitsland Kaap

Kruger, Jacob Kaap: 1713

Kemp, Jannetje X Duitsland Kaap

Labuschagne, Pieter Kaap: 1710

Bacot, Anna Maria X X Nederland Nederland

Le Fevre, Pierre Kaap: 1683

De Grave, Maria X X Frankryk Nie vermeld

Lessing, Christiaan Godlieb Kaap: 1748

Weyers, Johanna X Duitsland Kaap

Lindeque, Barend (Lindekwast) 1724: Vermeld aan Kaap

Brits, Magdalena X Nederland Kaap

Lubbe, Barend (Löbe) Kaap: Voor 1692

Brandenburg, Jacoba X Duitsland Nederland

Malan Jacques Kaap: 1688

Le Long, Isabeau X Frankryk Frankryk

Malherbe, Gideon Kaap: 1688

Grillion, Marie X Frankryk Frankryk

Maree, Ignace (Ignatius) Kaap: Nie vermeld

Van Vuuuren, Susanna X Onseker Italië?

Kaap

Page 6: Stamouers in Roelf en Sarie se voorgeslagtefamiliestories.co.za/wp-content/uploads/2017/06/02...o Die kolomme vir die man en vrou dui die stamouers aan, ongeag daarvan of hulle getroud

© R. J. du Preez Stamouers van Roelf en Sarie

24

ROELF EN SARIE SE STAMOUERS IN SUID-AFRIKA (vervolg)

MAN VROU DUP VDW Herkoms Man

Herkoms Vrou

Mouton, Jacques Kaap: 1699

De Villiers, Marie X Frankryk Kaap

Myburgh, Jan Lamberts Kaap: 1667

De Laar, Anna Maria X Nederland Nederland

Myburgh, Lambert Lamberts Kaap: 1667

Alberts, Aaltje X Nederland Nederland

Nel, Guillaume (Neel) Kaap: Voor 1690

De la Batte, Jean X Frankryk Frankryk

Niemann, Johan Kaap: Reeds daar in 1696

Putter, Margaretha X Duitsland Kaap

Nortje, Daniel Kaap: 1688

Vitout, Maria X Frankryk Frankryk

Nortje, Jacob Kaap: 1688

Mouton, Marguerita X Frankryk Gebore ter see

Oelofse, Andrijs (Andries) Kaap: 1668

Van Gijselen, Sara X X Noorweë Kaap

Olivier, Ockert Corneliszoon (Nie getroud met Maria Jansz Visser nie.) Kaap: 1671

Visser, Maria Jansz

X X Nederland Nederland

Olivier, Ockert Corneliszoon Kaap: 1671

Verwey, Aletta X X Nederland Nederland

Olivier, Hendrik Cornelisz Kaap: 1661

Verwey, Beatrix X Nederland Nederland

Paal, Helmer Kaap: Omstreeks 1692 het hy skynbaar met sy gesin na Batavia vertrek, maar kort daarna teruggekeer. In 1699 verlaat hy die Kaap alleen.

Van Norden, Jacoba X Duitsland Nie verstrek

Pasman, Wijmer (Wemmer) 1690: Vermeld aan Kaap

Campenaar, Cornelia (Kempenaar)

X Duitsland Nederland

Pienaar, Jacques (Pinard) Kaap: 1688

Fouche, Esther X X Frankryk Frankryk

Potgieter, Harmen Jansz Kaap: Voor 1663

Isabella Frederiks X Duitsland Nederland13

Pretorius, Johannes Kaap: 1666

Victor, Johanna X X Nederland Nederland

Prevot, Charles Kaap: 1688

Le Febre, Marie X X Frankryk Frankryk

Putter, Dietrich (Potter) Kaap: Voor 1676

Visser, Zacharia X X Duitsland Kaap

Ras, Hans Kaap: 1658

Ustinghs, Catharina X Duitsland Duitsland

Ryckman (Richman) (Van Wey/Wei), Johannes Kaap: 1687 of voor 1687

Matyssen (Eli), Maria X Duitsland Duitsland

Roi, Jean Kaap: 1688

Le Febre, Maria Catharina X X Frankryk Kaap

Page 7: Stamouers in Roelf en Sarie se voorgeslagtefamiliestories.co.za/wp-content/uploads/2017/06/02...o Die kolomme vir die man en vrou dui die stamouers aan, ongeag daarvan of hulle getroud

© R. J. du Preez Stamouers van Roelf en Sarie

25

ROELF EN SARIE SE STAMOUERS IN SUID-AFRIKA (vervolg)

MAN VROU DUP VDW Herkoms Man

Herkoms Vrou

Rossouw, Pierre Kaap: 1688

Retief, Anne X X Frankryk Frankryk

Scheepers, Coenraad Kaap: 1700

Gysberts, Theuntjie X Nederland Nederland

Schoeman, Hendrik Kaap: 1724

Olivier, Martha X Duitsland Kaap

Senekal, David Kaap: 1688

Du Puy, Anna Madeleine X Frankryk Frankryk

Slabbert, Floris Kaap: c. 1699

Jasperse, Huibregje X Nederland Nederland

Smit, Johannes (Jan) Kaap: c. 1688

Tol, Adriana X Nederland Nederland

Schnijder (Schneider/ Snijman), Hans Christoffel

14

Kaap: Voor 1665

Catharina van Paliacatta (Groote Catrijn) Kaap: 1657

X X Duitsland Indië

Snyman, Christoffel15

De Savoye, Marguerite- Therese

X X Kaap Frankryk

Speldenbergh, Hendrik (Nie getroud met Adrianje Gabrielsz nie) Kaap: Nie vermeld

Gabrielsz, Adriaenje (Arriaantje van Cathryn van de Caeb

16)

X Nederland Kaap

Steenkamp, Jan Kaap: 1714

Van Eck, Jannetje X X Nederland Nederland

Stevens, Joost Kaap: Nie vermeld

Gerrits, Pietertje X Nederland Nederland

Strydom, Joost Kaap: 1678

Ras, Marina X Nederland (Poolse gebied?)

17

Kaap

Sweriss (Swerensz), Lourens

18

Kaap: Vermeld in 1685

Neeltje Andriesz (Trou in Kaap met Sweriss)

X Nederland Nederland

Teerling, Willem Veronderstelde vader van Clara Herfst

19

Kaap: Nie vermeld

Lijsbeth Sanders van die Kaap

X Onbekend Kaap

Terblanche, Estienne (Terreblanque) Kaap: Voor 1700

Le Febre, Martha X X Frankryk Kaap

Terrier, Daniel Kaap: 1668

Jacobs, Sara X X Frankryk Frankryk

Van Aarde, Gerrit Kaap: Nie vermeld

Van Genz, Levina Theunis Kaap: Nie vermeld

X Nederland Nederland

Van den Berg, Jacobus Kaap: Nie vermeld

Carteniers, Jacomina X Nederland Frankryk

Van der Merwe, Willem Schalk Kaap: 1660

Cloete, Elsje

X X Nederland Duitsland

Van der Swaan, Gerrit Kaap: Nie vermeld

Campher, Agnietie (Agnietje/ Agnita)

X Nederland Kaap

Page 8: Stamouers in Roelf en Sarie se voorgeslagtefamiliestories.co.za/wp-content/uploads/2017/06/02...o Die kolomme vir die man en vrou dui die stamouers aan, ongeag daarvan of hulle getroud

© R. J. du Preez Stamouers van Roelf en Sarie

26

ROELF EN SARIE SE STAMOUERS IN SUID-AFRIKA (vervolg)

MAN VROU DUP VDW Herkoms Man

Herkoms Vrou

Van der Walt, Geele Andriesz Kaap 1727

Weyers, Johanna X Nederland Kaap

Van Deventer, Gerrit Jansz Kaap: Vermeld in 1687

Jacobs, Ariaanje Kaap: c 1688

X X Nederland Nederland

Van Eck, Adriaan Kaap: Vermeld in 1691

Haester, Johanna X X Nederland Nederland

Van Eeden, Jan Jansz Kaap: 1662

Russenaar, Maria Kaap: Nie vermeld

X X Duitsland Frankryk

Van Gijselen, Leendert Jansz (Nie getroud met Maria Willems nie.) Kaap: Nie vermeld

NN, Claasje (van die Kaap) 20

X X Nederland Kaap

Van Heerden, Pieter Willem Kaap: 1701

Van der Merwe, Magteld X Nederland Kaap

Van Leeuwen, Cornelis Kaap: 1717

Du Buys, Maria X Nederland Kaap

Van Marseveen, Pieter Jansz Kaap: Nie vermeld.

Du Preez, Elizabeth X X Nie vermeld Frankryk

Van Meerhoff, Pieter Kaap: Nie vermeld.

Krotoa (Eva) van die Kaap. X Denemarke Kaap (Inheems)

Van Rensburg, Claas Jansz Kaap: Tussen 1705 en 1708

Van der Merwe, Aletta X Nederland Kaap

Van Vuuren, Gerrit Jansz Kaap: 1687

Jacobs, Susanna X Nederland Frankryk

Van Wijk, Roelof Adriansz 1677: Vermeld aan Kaap

Jans(z), Trijntje X X Nederland Nederland

Van Zyl, Willem Kaap: 1699

Van Loveren, Christina X Nederland Nederland

Verwey, Gysbert Dirks Kaap: Voor 1688

Ganzevanger, Catharina Gysbertsz (Trijntje Theunis of Trijntje de Boerin)

X X Nederland Nederland

Viljoen, Francois Kaap: 1670

Campenaar, Cornelia (Kempenaar)

X X Frankryk Nederland

Visser, Jan Coenraad Kaap: 1658

Gerrits, Geertjen X X Nederland Nederland

Vivier, Abraham Kaap: 1690

Du Preez, Jacquemine X X Frankryk Frankryk

Vorster, Jan (Hans) Kaap: 1717

Lubbe, Elizabeth X Switserland Kaap

Vosloo, Johann(es) Kaap: Nie vermeld.

Onbekende slaaf van die VOC

21 Moontlik Helena van

Malabar

X X Duitsland Onbekend

Weyers, Heinrich Kaap: 1702

Gerrits, Anna Elizabeth X Nederland (Duitsland

22)

Kaap

Zaayman, Daniel Kaap: 1709 (Eers in Mauritius)

Van Meerhoff, Petronella X Nederland Kaap

Page 9: Stamouers in Roelf en Sarie se voorgeslagtefamiliestories.co.za/wp-content/uploads/2017/06/02...o Die kolomme vir die man en vrou dui die stamouers aan, ongeag daarvan of hulle getroud

© R. J. du Preez Stamouers van Roelf en Sarie

27

Daar is dus 117 egpare stamouers wat deel vorm van die voorsate van Roelf en Sarie in Suid-Afrika. Uit die tabel hierbo is dit duidelik dat Roelf en Sarie se voorsate of hul ouers hoofsaaklik uit Europa gekom het en wel uit die Nederlande, Duitsland en Frankryk. Daar is in die verlede gepoog om met die gegewens oor die herkoms van die voorsate uit te werk watter bydrae verskillende groepe gemaak het tot 'n nasaat – bv. hy of sy is x% Nederlands, y% Frans en z% Duits.

23 Die

berekenings is egter gebaseer op soveel aannames dat die geldigheid daarvan minstens verdag is. Wat wel interessant is, is dat een of albei lede van 36 van die bogenoemde egpare van die stamouers vanaf Frankryk afkomstig was. Enkeles het voor of na die Hugenote aan die Kaap aangekom, maar die oorgrote meerderheid van hierdie stamouers was Franse Hugenote.

Klasse mense aan die Kaap “Die Kaap het die Kompanjie se administratiewe strukture in die Ooste oorgeneem.”

24 Dit was kleurblind en

was gebaseer op die volgende werklike statusgroepe: Kompanjieamptenare, burgers en slawe met 'n tussengroep van vryswartes – vrygestelde slawe. Saam met die onderskeid tussen Christen en heiden, Europeër en nie-Europeër “...het die onderskeie statusgroepe die belangrikste invloed uitgeoefen op die manier waarop die mense in die Kompanjie se gebiede oor hul plek in die samelewing gedink het.”

25

Die Khoi-Khoi was beskou as 'n groep mense buite die “Nederlandse” gemeenskap en die Hollandse regstelsel was ook nie op hulle van toepassing nie.

1 Kowalski, Mariusz. 2006. Polish Boer Families. Familia Jaargang 43 nr. 2. Bl. 38.

2 De Klerk, Eben. 1989. Die herkoms van die De Klerks. Familia Jaargang XXVI/1989 nr. 1. Bl. 2. Eben de Klerk meld dat die

De Klerks wel van Franse oorsprong was, maar reeds drie geslagte in Nederland was voordat hulle na die Kaap gekom het. 3 Nie in SAG-reeks nie.

4 Robertson, Delia A. Compiler. The First Fifty Years Project. Geraadpleeg 2010. Webwerf http://www.e-family.co.za/ffy.

5 Kowalski, Mariusz. 2006. Polish Boer Families. Familia Jaargang 43 nr. 2. Bl. 38.

6 Booyens, Harry. 2009. Jacob and Fijtje Cloeten “van Ut in ‘t Land van Ceulen”. Familia Jaargang 46/2009 nr. 1. Bl. 24 en 40.

Jacob Cloete het omstreeks 1671 teruggekeer na Europa en weer omstreeks 1680 in die Kaap aangekom. 7 Booyens, Harry. 2009. Jacob and Fijtje Cloeten “van Ut in ‘t Land van Ceulen”. Familia Volume 46/2009 nr. 1. Bl. 37. Haar

van is op verskillende wyses gespel, waaronder Radegoertgens. 8 De Klerk, Eben. 1989. Die herkoms van die De Klerks. Familia Jaargang XXVI/1989 nr. 1. Bl. 2. Eben de Klerk meld dat die

De Klerks wel van Franse oorsprong was, maar reeds drie geslagte in Nederland was voordat hulle na die Kaap gekom het. 9 Colenbrander, H. T. 1964. De Afkomst der Boeren. Tweede Uitgawe. Kaapstad: C. Struik, Gothic Printing Company. Bl. 26.

10 Pama, C. 1983. Die Groot Afrikaanse Familienaamboek. Kaapstad: Human en Rousseau. ISBN 0 79811 618 8. Bl. 113.

11 Robertson, Delia A. Compiler. The First Fifty Years Project. Geraadpleeg 2010. Webwerf http://www.e-family.co.za/ffy.

12 SAG 4, bl. 236. Cecilia Swerisse: Moontlik die dogter van Lourens Sweris. Sy trou te Kaapstad op 10.11.1709 Jacob Jans

van Vliet van Harlingen. 13

SAG 8. Bl. 216. Daar word aangedui dat sy van Nederland is en haar eerste man Nicolaas Vechtman van Merano, Suid-Tirool, was. 14

Volgens die omskrywing van stamouers wat in die hoofstuk toegepas word, is Hans Christoffel Snijder en Catharina van Paliacatta die Snyman stamouers. 15

Christoffel Snyman word vry algemeen as die stamouer van die Snymans aangetoon en daarom word sy naam hier verstrek. Volgens die omskrywing van stamouers wat in die hoofstuk toegepas word, is Hans Christoffel Snijder en Catharina van Paliacatta die Snyman stamouers. 16

Robertson, Delia A. Compiler. The First Fifty Years Project. Geraadpleeg 2010. Webwerf http://www.e-family.co.za/ffy. 17

Kowalski, Mariusz. 2006. Polish Boer Families. Familia Jaargang 43 nr. 2. Bl. 38. 18 Robertson, Delia A. Compiler. The First Fifty Years Project. Geraadpleeg 2010. Webwerf http://www.e-family.co.za/ffy.

Page 10: Stamouers in Roelf en Sarie se voorgeslagtefamiliestories.co.za/wp-content/uploads/2017/06/02...o Die kolomme vir die man en vrou dui die stamouers aan, ongeag daarvan of hulle getroud

© R. J. du Preez Stamouers van Roelf en Sarie

28

19 Robertson, Delia A. Compiler. The First Fifty Years Project. Geraadpleeg 2010. Webwerf http://www.e-family.co.za/ffy. (E-mails from Mansell Upham to Delia Robertson, 1 Aug 2010 (Personal Library, Email Upham) "This was based on the confession [CA: CJ 291, no. 251 (Confession of Elisabeth van de Caep, 6 April 1689)] by Lijbeth Sanders herself where she admits being pregnant with Teerling's child (4 months pregnant on 6 April 1689). No baptism for Clara can be found - maybe, just maybe (but wrong area) at Drakenstein (or maybe as an adult before marriage) and these records were destroyed in a fire. At some point after Teerling was convicted, Lijsbeth Sanders shacked up with Herbst - as did Anna van Guinea or he with Anna (1688 muster roll confirms this) and Teerling disappears until his recorded death in 1714 at Stellenbosch. I have considered Clara as a possible biological daughter of Herbst given the fact that there is a gap (1690-1702) between the birth of Teerling's child (if no miscarriage) and that of Gerbregt who is on record as daughter to Herbst and baptized but discounted this on the basis of the clear age difference between Clara and Gerbregt if you look at the years in which they both married and had children. Clara is clearly a lot older than Gerbregt. I get the impression that Teerling was totally disgraced and probably prohibited from having anything further to do with Lijsbeth Sanders. Lijsbeth Sanders lost custody of her three daughters by Louis to the biological father and then started a new life with Herbst in company with Maria Everts, Hoena and Paaij Claes which was also badly disrupted by her 1696 3-years hard labour conviction and punishment. With Teerling effectively removed from their lives, Clara probably grew up as adopted daughter of Herbst."). 20

Robertson, Delia A. Compiler. The First Fifty Years Project. Geraadpleeg 2010. Webwerf http://www.e-family.co.za/ffy. “NGK G1 1/1, Nederduitsch Gereformeerde Kerk, Kerken Boek (Bapt.), 1665-1695: Anno 1671 Den 5 Juli Een Comp. slaafinne kint half van een christen vader de moeder genaamt Claasje t' kint Sara, tot getuyge stont in plaatze van den E.Command. en den raat, Alexander Carpius Schoolm', transcribed by Richard Ball, Norfolk, England, (May 2006), Genealogical Society of South Africa, eGSSA Branch.” Asook: “Sara het die van Van Gyselen geneem en dus word dit aanvaar dat sy die buite egtelike kind van Leendert Jansz van Gyselen was. . .”. Bogemelde inligting is gestaaf. Dit word egter gemeld dat daar ook ’n ander sienswyse oor haar moeder is: SAG 2, Bl. 602 verwys na haar moeder as Maria Willemsdogter van die Kaap. Rinken, Lucas G: Electronic SA Genealogical Index e-SAGI - V5.0: DVD verwys na haar moeder as Maria Willemsz van Hamburg, Duitsland. 21

Robertson, Delia A. Compiler. The First Fifty Years Project. Geraadpleeg 2012. Webwerf http://www.e-family.co.za/ffy. Dit gaan hier oor wie die moeder was van Helena Vosloo, die dogter van Johann Vosloo. By die inskrywing oor Johann Vosloo word haar moeder aangedui as ’n onbekende slavin van die VOC. By die inskrywing oor Helena Vosloo word daar verwys na Helena van Malabar as haar moontlik moeder. 22

Rinken, Lucas G: Electronic SA Genealogical Index e-SAGI - V5.0: DVD. Daar word volgens ‘n bron op e-SAGI aangedui dat Heinrich Weyers gebore is te Olfen, Nordrheim-Wesfale, Duitsland. SAG I6 dui egter aan dat hy van Epe in Nederland afkomstig was. Die Epe kon egter ook in Duitsland gewees het. 23

Colenbrander, H. T. 1964. De Afkomst der Boeren. Ble. 106 -127. 24

Giliomee, Hermann. 2004. Die Afrikaners: ‘n Biografie. Kaapstad: Tafelberg Uitgewers. ISBN 0 624 04181 6. Bl. 4. 25

Giliomee, Hermann. Die Afrikaners: ‘n Biografie. Bl. 4.