theewaterskloof gazette 28 oct 2014

8
www.bolandgazette.co.za Theewaterskloof |Bredasdorp | Napier Year 4 • Tuesday 28 October 2014 | Tel. 028 214 1294 Sydney: 082 339 9935 Mary-Anne: 028 212 1992 15 years experience Bestuurskool Sydney's CALEDON/ VILLIERSDORP C Co od de es s: : 8 8, , 1 10 0 & & 1 14 4; ; I ID D p ph ho ot to os s X1PC5HBW-LG281014 MUNISIPALITEIT MUNICIPALITY uMASIPALA Theewaterskloof Munisipaliteit wens alle Matrieks en Studente in verdere studies, sterkte toe met die eindeksamens. Jul harde werk en toewyding sal persoonlike sukses in die hand werk en verseker dat julle “bouers” en leiers van Suid-Afrika word. Theewaterskloof Municipality wishes all matrics and students in further education, the best of luck with the end of the year exams. Hard work will lead to personal success and your contributions as a “builder” and leader of South Africa. Executive Mayor, Alderman Chris Punt and Council Uitvoerende Burgemeester, Raadsheer Chris Punt en Raad X1PCP765-LG281014 Die personeel en kleuters van Sonskyn Kleuterskool het verlede Dinsdag pienk aangetrek ter ondersteuning van Oktober as maand waarin kankerbewusmaking ’n groot fokuspunt is. Caledon en die Overberg is ook in pienk getooi ter ondersteuning van die Pienk Bome vir Pauline-inisiatief. FOTO: YVETTEVERMEULEN Kleuters steun kankermaand Geen rekord- oes verwag ANNETTE THERON Overbergse boere ervaar ’n uitdagen- de oesjaar, met kanola wat op sommi- ge plekke laer opbrengste gelewer het en die koring- en gars-oes wat tans verskeie uitdagings bied. “Die kanola is swakker as laasjaar, so opbrengste is laer en ons moet nog vas- pen wat die oorsaak is,” sê Franco le Roux, landboukundige hulpbronbeamp- te by Southern Oil (SOILL) in Swellen- dam. “Ons is besig om ondersoek in te stel na faktore wat die laer opbrengs kon veroorsaak het, maar dit is nog steeds ’n goeie oes.” Daar was vanjaar rekord- aanplantings van 31 000 hektaar in die Overberg-distrik. Le Roux glo ook dat die meeste boere tevrede is met die oes ten spyte van die laer opbrengs. “Die kwaliteit is uitste- kend en daar is nie klagtes nie.” Richard Krige, Graan SA se verteen- woordiger en ’n boer in die omgewing, sê daar was vanjaar nie sytak-ontwikke- ling by die kanola nie, “so daar was nie die getal peule wat daar in die vorige jaar was nie”. Hy dink dit het te doen met die koue en nat toestande in Junie en Julie wat die ontwikkeling van die plant ge- strem het. “Kanola is definitief nie wat dit laasjaar was nie. Die gerugte is egter dat die gars en koring beter is as die ver- wagting.” Hy het self gister gars begin oes. Hy meen veral in die Suid-Kaap, waar die boere net 128 mm reën in die groeisei- soen gekry het, is die opbrengste bo ver- wagting goed. Daar was 60 mm minder reën as in die vorige twee jaar gedurende die groeiseisoen, wat opbrengste groter maak. Hy hoop daar is in die weke wat voorlê geen skade as gevolg van weersomstan- dighede soos reën nie. “Ons hoop die weer hou en ons kry die graan in sonder enige voorval. Ek wens die res van die boere sterkte toe met die res van hul oes.” Pierre du Plessis, voorsitter van die Distrik-landbouvereniging, sê die weer is nie ideaal vir oes nie, “want dit bly klam en daar is al ’n groot hoeveelheid nat graan ontvang, soveel so dat spasie wat geskep is by depots al vol is”. Dit bring uitdagings met die oes mee. “Daar was nog nie lekker droë dae gewees nie, die lugvog bly hoog en daar word weer reën voorspel vir volgende week. Daar is dus ’n groot persentasie nat graan, tus- sen 13% en 14.5%,” sê du Plessis. Hy sê die totale oes is nog nie halfpad nie. “Die oostelike deel van Overberg Agri se bedieningsgebied is verder geoes as vanaf Bredasdorp na Caledon, die oos- telike dele is meer as die helfte geoes en die westelike dele het al 20% geoes.” “Die koring- en garsopbrengste lyk ge- middeld tot bogemiddeld maar die kano- la-opbrengs is teleurstellend en onder die verwagting. Die opbrengste is rondom gemiddeld en hier en daar effens boge- middeld maar ons praat nog nie van eni- ge rekordoes nie. Wat natuurlik bepaal hoe goed of sleg die oes is, is hoeveel kwa- liteitgraan ons gelewer kan kry.” Overberg Agri het teen druktyd nog nie kommentaar gelewer nie.

Upload: boland-gazette

Post on 06-Apr-2016

276 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Theewaterskloof gazette 28 oct 2014

TRANSCRIPT

Page 1: Theewaterskloof gazette 28 oct 2014

www.bolandgazette.co.za

Theewaterskloof |Bredasdorp | Napier

Year 4 • Tuesday 28 October 2014 | Tel. 028 214 1294

Sydney: 082 339 9935

Mary-Anne: 028 212 199215 years experience

BestuurskoolSydney's

CALEDON/ VILLIERSDORP

CCooddeess:: 88,, 1100 && 1144;;IIDD pphhoottoo’’ss

X1PC5HBW-LG281014

MUNISIPALITEIT MUNICIPALITY uMASIPALA

Theewaterskloof Munisipaliteit wens alleMatrieks en Studente in verdere studies, sterkte toe

met die eindeksamens. Jul harde werk en toewyding sal persoonlike sukses in die hand werk en

verseker dat julle “bouers” en leiers van Suid-Afrika word.

Theewaterskloof Municipality wishes all matrics and students in further education, the

best of luck with the end of the year exams.Hard work will lead to personal success and your

contributions as a “builder” and leader of South Africa.

Executive Mayor, Alderman Chris Punt and CouncilUitvoerende Burgemeester, Raadsheer Chris Punt en Raad

X1PCP765-LG281014

Die personeel en kleuters van Sonskyn Kleuterskool het verlede Dinsdag pienk aangetrek ter ondersteuning vanOktober as maand waarin kankerbewusmaking ’n groot fokuspunt is. Caledon en die Overberg is ook in pienkgetooi ter ondersteuning van die Pienk Bome vir Pauline-inisiatief. FOTO: YVETTEVERMEULEN

Kleuters steun kankermaandGeen rekord­oes verwagANNETTE THERON

Overbergse boere ervaar ’n uitdagen-de oesjaar,metkanolawat op sommi-geplekkelaeropbrengstegelewerheten die koring- en gars-oes wat tansverskeie uitdagings bied.

“Die kanola is swakker as laasjaar, soopbrengste is laer en ons moet nog vas-pen wat die oorsaak is,” sê Franco leRoux, landboukundige hulpbronbeamp-te by Southern Oil (SOILL) in Swellen-dam. “Ons is besig om ondersoek in testel na faktorewat die laer opbrengs konveroorsaak het, maar dit is nog steeds’n goeie oes.” Daar was vanjaar rekord-aanplantings van 31 000 hektaar in dieOverberg-distrik.Le Roux glo ook dat die meeste boere

tevrede is met die oes ten spyte van dielaer opbrengs. “Die kwaliteit is uitste-kend en daar is nie klagtes nie.”Richard Krige, Graan SA se verteen-

woordiger en ’n boer in die omgewing,sê daar was vanjaar nie sytak-ontwikke-ling by die kanola nie, “so daar was niediegetal peulewatdaar indievorige jaarwas nie”. Hy dink dit het te doenmet diekoue en nat toestande in Junie en Juliewat die ontwikkeling van die plant ge-strem het. “Kanola is definitief nie watdit laasjaar was nie. Die gerugte is egterdat die gars en koring beter is as die ver-wagting.” Hy het self gister gars beginoes.Hymeen veral in die Suid-Kaap, waar

dieboerenet 128mmreën indiegroeisei-soen gekry het, is die opbrengste bo ver-

wagting goed. Daar was 60 mm minderreënas indievorige twee jaargedurendedie groeiseisoen, wat opbrengste grotermaak.Hyhoop daar is in diewekewat voorlê

geen skade as gevolg van weersomstan-dighede soos reën nie. “Ons hoop dieweer hou en ons kry die graan in sonderenige voorval. Ek wens die res van dieboeresterktetoemetdieresvanhuloes.”Pierre du Plessis, voorsitter van die

Distrik-landbouvereniging, sê die weeris nie ideaal vir oes nie, “want dit blyklam en daar is al ’n groot hoeveelheidnat graan ontvang, soveel so dat spasiewat geskep is by depots al vol is”. Ditbring uitdagings met die oes mee. “Daarwas nog nie lekker droë dae gewees nie,die lugvog bly hoog en daar word weerreën voorspel vir volgendeweek.Daar isdus ’n groot persentasie nat graan, tus-sen 13% en 14.5%,” sê du Plessis.Hy sê die totale oes is nog nie halfpad

nie. “Die oostelike deel van OverbergAgri se bedieningsgebied is verder geoesas vanafBredasdorpnaCaledon, die oos-telike dele is meer as die helfte geoes endie westelike dele het al 20% geoes.”“Die koring- en garsopbrengste lyk ge-

middeld tot bogemiddeldmaar die kano-la-opbrengsisteleurstellendenonderdieverwagting. Die opbrengste is rondomgemiddeld en hier en daar effens boge-middeldmaar ons praat nog nie van eni-ge rekordoes nie. Wat natuurlik bepaalhoegoedof slegdieoes is, ishoeveelkwa-liteitgraan ons gelewer kan kry.”Overberg Agri het teen druktyd nog

nie kommentaar gelewer nie.

Page 2: Theewaterskloof gazette 28 oct 2014

Theewaterskloof Gazette General - Algemeen Tuesday 28 October 20142

X1PC5G39-LG281014

Die gewilde en geliefde wegneemete-onderneming op Ca-ledon, Wimpie’s Take Aways, het onlangs ’n gedaantever-wisseling ondergaan by hul perseel in Hawstraat 10. Nienet het die eetarea ’n nuwe baadjie nie, maar daar is’n paar nuwe toevoegings tot die spyskaart en Tertius Swarthet as bestuurder by die vriendelike dames van Wimpie’saangesluit. Saam sorg hierdie hardwerkende span dat diedorp se inwoners hul gunstelinge ontvang tydens middag-etes. Op die foto is Tertius Swart saammet Sharnay, Ansa,Jo-Ashlynn en Linda. FOTO: YVETTE VERMEULEN

Gelukkige wenner bekendAs deel van een vanACVV Caledon segeldinsamelingspro-jekte isR5-lootjiesver-koop om ’n geskenk-vleispak te wen terwaarde van R200-00,geborg deur CaledonSlaghuis.Die gelukkige trek-

king het Maandag 13Oktober plaasgevindmet Stephanie Visseras wenner.Baie dankie vir elk-

een se bydrae om onsinkomste ’n hupstoot-jie te gee om saam indiens te wees van diegemeenskap.

Trevor en Loretta Horne, eienaars van Caledon Slaghuis en Stephanie Visser,wenner van ’n gelukkige trekking. FOTO: HELGA SCHÖFMANN

Slaag met Radio OverbergRadio Overberg en Whale Coast FMin Hermanus het kragte saamgespanom al die matrieks te helpmet hersie-ning. Whale Coast FM het hersie-ningsprogramme opgeneem en onsgaan dit ookhier vir onsmatrieks uit-saai. Die eerste program word Sater-dag 25 Oktober om 14:00 op RadioOverberg uitgesaai, en dit fokus opAardrykskunde. Sondag 26 Oktoberom12:00worddaaropEngels gefokus.Goeie nuus is ook dat Hennie Stan-

der dié week by ons kom inloer het.Hennie is besig om wonderbaarlik teherstelna ’n langsiekbed,enonswenshom ’n spoedige herstel toe. Henniehet ook belowe dat hy gaan terugkomnasygeliefde luisteraars toe, sodrahyweer op die been is. Hennie, ons misjou baie.

Ons wil ook die gemeenskap nooiom te gaan kyk na ons webtuiste. Onskalender is besig om baie aandag tetrek, enas jywilweetwat inonsomge-wing gebeur, is ons webtuiste net die

plek. Die publiek word gevra om ookenige groot gebeurtenis te gaan laaioponswebtuiste.Onswerknogsteedsaan ons webtuiste, en die plan is datdit gaan groei soos die stasie groei, endie hele tyd sal ontwikkel ommeer in-teraktief tewees.Gaannawww.radio-overberg.co.za vir al ons programme,gaan kyk hoe lyk ons omroepers, enjulle is meer as welkom om ons terug-voering te gee oor ons radiostasie viadie webtuiste ook.Bel ook gerus ons kantoor by

028 424 2877 indien julle enigekontrei-nuus met ons wil deel. Madelyn is dievriendelike stem wat jou ook sal helpas jywil adverteer of as jy ’n buite-uit-sending wil bespreek. Skakel ons ge-rus.RadioOverbergisop joufrekwen-sie.

Caledon Toerisme het verlede week hul algemene jaarvergadering gehou met gasspreker Martie Koegelenberg. Na afloopvan die vergadering is ’n paar nuwe lede verwelkom om op die komitee te dien. Van links is Helga Schöfmann, Rian Carelse,Ben Claassens, Verna Watton, Judy Goode, Michelle Wessels, Yvette Steyn-Churchman en Hester Botha.

29 Oktober tot 1 November) Caledon Kersmark vanaf 14:00 tot 19:00 inCaledon-Wes kerksaal. Navrae Chrisna082 944 4505.

8 November) Kindersorg SA,Genadendal houKinderdag.

26 – 29 November) RiviersonderendKersmark inNGkerksaal,Riviersonderend.

29 November) Caledon-rugbyklub Jaareindfunksie om19:00 indieSwartbergPrimêr skoolsaal.Kaart-jies beskikbaar teen R70 by Wilbur Bosman.

8 Desember) Caledon-rugbyklub algemene jaarvergade-ring om 19:00 in die klubhuis.

Die Kaap Agulhas Sakekamer bied Saterdag 1 November Rondomskrik in die Laerskool De Heidese saal aan. Rondomskrik spreek ontstellende waarhede aan wat deel is van die realiteit van ’ngroot deel van ons land se inwoners – realiteite waarmee hulle te kampe het terwyl ons beskermdin kunstefeesteaters sit en ’n traan stort oor stories soos hierdie. Min van ons weet waarskynlikveel meer van Anene Booysens, wat verlede jaar in Bredasdorp wreed verkrag en vermoor is, asdie kliniese feite wat ons in diemedia gelees het. Rondomskrik konfronteer joumet ’n storie soortgelykaan Anene s’n, reg voor jou op die verhoog. Kaartjies wissel vanaf R200 (VIP), R100 en R50.Vir navrae en kaartjies kontak Marthelene Matthysen by 084 222 5048 of Johan de Villiers by073 428 1199.

Daar sal om 15:00 op Saterdag 8 November ’nvergadering by die Dagbreek-woonhuis opVilliersdorp wees, vir alle belangstellendepersone wat die gebou graag weereens as ’nmuseum wil sien.

Notice is hereby given in terms of Section 29(2) of the Local

Government: Municipal StructuresAct, No 117 of 1998, that a

COUNCIL MEETING of the Theewaterskloof Municipality will

be held in the COUNCIL CHAMBERS, CALEDON on

THURSDAY30OCTOBER2014at 14:00.

Esi sisazizo sokubaNGOLWESINE, umhla we 30OCTOBER

2014, NGENTSIMBI YESIBINI 14:00 kuzakubakho

INTLANGANISO YEBHUNGA lase Theewaterskloof,

EMAGUMBINI EBHUNGA, E CALEDON. Esisibhengezo

senziwa ngokwemigaqo ka Section 29(2) Womthetho

Karhulumente Wezekhaya: Municipal Structres Act, 117 ka

1998.

Kennis geskied hiermee ingevolge Artikel 29(2) van die

Plaaslike Regering : Wet op Munisipale Strukture, nr 117 van

1998 , da t ‘n RAADSVERGADERING van d ie

Theewaterskloof Munisipaliteit in die RAADSAAL,

CALEDON op DONDERDAG 30 OKTOBER 2014 om 14:00

gehou sal word.

HSDWallace

MUNICIPALMANAGER

UMANEJALAWESIXEKO

MUNISIPALEBESTUURDER

MUNICIPALITY

UMASIPALA

MUNISIPALITEIT

X1PCLR59-LG281014

• Gatsby’s

• Bacon & Cheese Tub

• Chip & Dip

Hawstraat, Caledon

Tel. 028-214 1482

WIMPIE'SWIMPIE'STAKE AWAYSTAKE AWAYS

*10%AFSLAG

*10%AFSLAG

NUUT OP DIE SPYSKAART!

*Bring hierdie advertensie saam en kry 10%

afslag op u volgende wegneem ete.

*Bring hierdie advertensie saam en kry 10%

afslag op u volgende wegneem ete.

X1PCP8ER-LG281014

’n afdak en ingangsportaal.

X1PCR5K1-LG281014

Page 3: Theewaterskloof gazette 28 oct 2014

Theewaterskloof GazetteNews - NuusTuesday 28 October 2014 3

Optometrists / Oogkundiges

Philip ObermeyerPhilip Obermeyer 3514

LD

• Gekontrakteer met alle mediese fondse, insluitend

Discovery Netwerk min 20%.

• Gems pasiënte – opsie geen bybetaling.

GRABOUW ROSEMALL CALEDON KLEINMONDTel.021 8593475 Tel. 021 8595196 Tel. 028 2121691 Tel. 028 2713119Pr: 7020961 Pr: 7020961 Pr: 7010818 Pr: 7020961

Ontvang ’n GRATISsonbril/leesbril met die maakvan ’n volledige voorskrif bril.

OKTOBER ISOKTOBER ISOOGSORGMAAND

OOGSORGMAAND

*Terme en voorwaardes geld.

Het u geweet: gereelde oogtoetsekan dreigende oogkondisies voorkom!

X1PC5H5M-LG281014

Christelle

082 668 9882 /

028 212 1471

TE KOOP

CALEDON

*4 slp kamer huis, woonstel.

R1 410 000

*4 slp kamer huis, dubbel

garage. R880 000

TE KOOP

BERGSIG

*3 slp kamer huis.

R460 000

X1P9Q37W-LG281014

Grabouw calls imbizo with minister of policeANNETTE THERON

“Crime in Grabouw is out of con-trol.”

Rico Oosthuizen, a youth leaderfromtheareawasoneofseveral resi-dents of Grabouw who attended theGrabouw ministerial imbizo onTuesday20October.Oosthuizen toldNkosinanthiNhleke, theminister ofpolice, there are not enough policeto serve the people adequately andsaid drug abuse is forcing the townto its knees.

He said children as young as eightare using alcohol and drugs to tryandescape their circumstances.Theannual crime statistics released on19September showed thatmurder isup 3,3% from 61 to 63 and Grabouwwas the area with the highest mur-der percentage increase, from 23 in2013 to 39 reported murders in 2014.Oosthuizen called for the establish-ment of a special drug unit in orderto curb crime. “If we take away thesource, crime will go down.”A week of violence disrupted traf-

fic, business and life in general from

15 to 17 September and a forum wasestablished for all future issues to betaken to the dispute resolution fo-rum instead of the streets.Further concerns raised were

about police shooting at protestorsduring protest actions. The policewere accused of being racist, in-volved in drug-related activities anditwas felt there isnorelationshipbe-tweenthepoliceandthecommunity.SandraJafta, the cluster chairper-

son of theCaledonCluster board, ex-pressed concern about children outon the streets that are a prime target

fordruglords.“Parentsmusttakere-sponsibility for their children.” Shealso called upon the community notto support shebeens and urged ev-eryone to join the neighbourhoodwatch.MinisterNhleko thanked the resi-

dents for their contributions andsuggestions. “As SAPS we are com-mitted to attending to the mattersraised.”He said theallegationsof ra-cismandpeoplebeing shot at duringservice delivery protests and allega-tions of police behaviour and drug-relatedallegations,areallissuesthat

will be investigatedby the Independ-ent Public Directorate. “We want tofollow up on these allegations to rec-tifytheseproblemsaswedonotwantthese matters to be associated withthe SAPS.” He encouraged people tosignupwith the localCPF. “Weneedto inculcate in our children to re-spect thenext personand their prop-erty.”He said education is the only tool

in the fight for development. Thecommunity is planning a march on8Novembertovoice theirdiscontentabout drugs in their community.

8 Mill Street, Old Mill Shopping Centre, Caledon

060 354 4718 / 028-214 1014

Koop enigeHannon produkte

en staan 'n kans om 'n

Hannon hamperter waarde van

R500 te wen.

KKlleeuurr SSppeecciiaall::Kleur / ½ kop highlights, knip, droogblaas,

behandeling vanaf R360

Razor Edge Hair Studio

X1PCP3Y1-LG281014

WonderlandWonderlandPleinstraat 13, Caledon Tel. 028-212 3546

* KOM KOOP NOU VIR KERSFEES!!!* KOM KOOP NOU VIR KERSFEES!!!

* 5 November – GUY FAWKES –

verskeie vuurwerke beskikbaar

* 5 November – GUY FAWKES –

verskeie vuurwerke beskikbaar

- Diens van naaimasjiene – 7 November 2014- Dry cleaning drop off/pick up

X1PCM4N1-LG281014

Page 4: Theewaterskloof gazette 28 oct 2014

Theewaterskloof Gazette General - Algemeen Tuesday 28 October 20144

Diensbaarheid nie slawerny nieDiensbaarheid nie slawerny nieMark.10:45 “Want die Seun van diemens het ook nie gekom om gediente word nie, maar om te dien....”Jesus, die Seun van God, was

meerdiensbaarasaldieSkrifgeleer-dessaam,enhetvirons ’nvoorbeeldvan diensbaarheid nagelaat.Diekaraktervan’ngetrouediens-

kneg weerspieël toewyding aan diebelangevanander,geeomvirander,enputvreugdedaarinomtesiendatander gelukkig en versorg is.’n Dienskneg-hart is ’n omgee-

hart.Diensbaarheid is nie iets wat jy

aanleer nie, jy doen dit omdat dit injouhart is – dis ’n aksiewat uitvloeiuit ’n nederige hart. Fil.2:3-4.Diensbaarheidisnieslawernynie

– dit is vrywillig, gemotiveerd van-uit die hart deur die liefde vanGod.Ons dien dus nie omdat ons skuldigvoel of gemanipuleer word of ge-

dwing word nie.In diensbaarheid is daar nie plek

vir luiheid en trots nie.’n Ander karaktertrek van diens-

baarheid is dat dit swak verhou-dings verbeter.Diensbaarheid en opoffering is

dusbelangrikeelementevanGodde-like rekonsiliasie.Nederige diens, aangebied uit ge-

hoorsaamheid aan God en ’n liefdevir ander, is ’n kragtige manier ommure van skeiding tussenmense afte breek.Die meetbaarheid van sukses vir

die kinders van die Here is nie hoeons regeer nie, maar hoe ons dien.Gal.6:9 “En laat ons nie moeg wordomgoedtedoennie,wantopdiereg-te tydsalonsmaaiasonsnieverslapnie.”

PASTOOR GERT VISSER,Caledon Christen-sentrum

Mylpaal: my 20ste inbraakIn elke paradys skuil daar ’nduiwel.Die geseënde stukkie aarde

waarvan ek die tydelike op-sigter en bevoorregte genie-ter is, het ook een. Sy invloedis oralmerkbaar; inmy gevalmanifesteer hy hom treffendop die gebied van misdaad,veral huisbraak. Ek het on-langs ’n soort mylpaal verby-gesteek wat ek vermoed náaan ’n rekord moet staan: ekis nou vir die twintigste keerberoof; ’n informele en onvol-ledige lysie verlore goederewat ekvirmyeievermaakop-gestel het, beloopver oor ’nhonderditems, waarvan die grootstes driekopersilinders uit ou waterverwar-mers is, die kleinste ’n naelknipperen die seerste my Franse halfmaan-kapmes, gekoop in die dorpie waarmy oer-oupagrootjie Louis Fourierondom 1660 gebore is.Ek moet erken, my Boere- Boed-

dhistiese gelykmoedigheid beginnou ’n raps verkreukeld raak, trou-ens ekvoelmeer as effensmoerig en– erger – magteloos.Die feit dat ek die huidige vlaag

misdaad al ’n jaar terug voorspelhet, is ook geen troos nie. Dit wasnet ’n kwessie van tyd voordat dietikkoppe ’n ander heenkome as per-lemoen moes vind en ’n eenkant-huisie sonder waghonde, elektrieseheinings of luiperd-slagysters is ’n

lonende en risikolose bestemming.Dieplaaslikepolisie is almoegvir

my (en ek vir hulle) want my po-gings om hulle hulp in te roep, wasvir almal nutteloos en frustrerend.En as ek hulle ewe beleefd vra hoe-komditdannodigisomprivaathulpin te roep om my en my goed te be-skerm, soos hulle aanbeveel, as ekreeds belasting betaal vir ’n openba-re veiligheidsdiens, raak hulle netmeer omgekrap.’n Ander ding wat my bangmaak

is hierdie praatjies van ’n Russiesekernreaktor by Bantamklip. Moeterken ek bly maar skrikkerig as ditby kernkrag kom, soveel so dat ekmyhuisieopYzerfonteinin1992ver-koop het omdat ek gevrees het virdie dag dat iemand die verkeerdeknoppieinKoebergdrukendieWes-

kus vir die volgende dertigjaar in ’n kernwoestyn ver-ander. Lekker vir spesies-diversiteit maar bietjie rofvir my.Nou sit ek in dieselfde pe-

narie: weer wind-af van ’natoomkookketel, dié keermet die Weduwee Petters-son in die saal. Die nimlikesy is natuurlik (met diehulp van rooirok-SaartjieB) indirek een van die oor-sake van die inbrake watmy so moeg maak: haar“privatisering”vandieper-lemoenbedryf is die dryf-

veer daaragter, want tikkoppemóéteenvoudig daagliks geholpe raak.Ek word herhaaldelik aange-

spreek deur van hierdie arme skep-sels op straat, wat my vir R50 aller-hande diensies en gunsies aanbied.Ek het al voorgestel dat die SAPD’n paar van hulle vir ’n dag of watopsluit en dan uitgehonger met R50in die hand loslaat om hulle reguitna die handelaars te lei, maar omeenofanderredewildiebloumannenie byt aanmy blink plan nie. Won-der hoekom nie? Dis tog so eenvou-dig!Die handelaars is natuurlik ook

diemensewat die gesteelde goedereontvang endanvan tyd tot tyd onge-deerd ’nvraggieKaaptoekarweiomdit daar veilig te verkwansel . . . –[email protected]

RubriekRubriek

Dankie vir vakansie-lekkernyeDankie vir vakansie-lekkernyeCaledon-biblioteek bedank Lin-dy’s Kitchen vir hul bydrae in dievorm van lekkernye wat vir ons

vakansieprogramme geskenk is.Dit word opreg waardeer.

YOLANDA HOFMEESTER, Caledon

BennieBoekwurmse maatsCaledon-biblioteek het op 10 Oktober syleesuitdaging-kompetisie met ’n sertifi-kaat-en prysoorhandigingseremonie afge-sluit.Diebiblioteekpersoneel sêdankieaandie kinderswat die inisiatief so goed onder-steun het. Hulle bedank ook hul borge,ChrisPunt (burgemeester vanTheewaters-kloof-munisipaliteit), Bargain Books, Es-kom enHelene Viljoen, wat die geleentheidmoontlik gemaak het.Die wenners in die verskeie kategorieë

was: CarlaVan Jaarsveld, JyMee-LeeEras-mus, Jaco Botha, Gillermo Johannes, Ja-den September, Luciano Theunissen enDo-minico Gertse.

Kinderswat deelgeneemhet aanCaledon-biblioteek se lees-uitdagingmet hul sertifi-kate.

Lekkerskryf’n Groot hoeveelheid on-langse matriekfoto’s isbeskikbaar op ons web-werf by www.bolandga-zette.co.za. Die Gazettewil hiermee ook graag al-le matrikulante sterktemethul eindeksamen toe-wens.

Optelbaba seouers gesoekDaarwordgesoeknadie ouersvan ’n babaseuntjie, tussen 18en 24 maande oud, wat gevindis in Villiersdorp se dorpsge-bied. Enigiemandwat oor eni-ge inligting beskik word ver-soek om asseblief vir Charlot-te Nel by 082 871 8139 tekontak.

X1PCR5YH-LG281014

Page 5: Theewaterskloof gazette 28 oct 2014

Theewaterskloof GazetteNews - NuusTuesday 28 October 2014 5

Boland Kollege Caledon­kampusse Studenteraad vir 2015Boland Kollege Caledon-kampus kondigmet trotssy Studenteraad vir 2015aan.

Die Studenteraad ver-teenwoordig die studentese belange en is ook verant-woordelik vir verskillendeportefeuljes op kampus.DieStudenteraadhet ook

die geleentheid om beswa-re, voorstelle en uitdagingstydens die Kollege se Aka-demiese Raadsvergade-rings uit te lig omsodoendete verseker dat die kommu-nikasiekanale tussen stu-dente en bestuur effektief

is.Die SR van 2015metMey-

rickFourieaandie stuurasvoorsitter isDanielPieters,ondervoorsitter; DimphoBulani, sekretaresse en be-marking; Busisiwe Zama-ni, sosiaal en gemeenskap;Njabulo Dladla, sport; Lu-zuko Gilili, primarius(Berghof-koshuis), Sine-themba Nyalela, SR-ver-teenwoordiger Kleinmond,Shaun Brits, SR-verteen-woordiger Hermanus.Onswenshierdie studen-

te geluk en alle sterkte metdie uitdagings wat voorlê.Grethe Conradie

Voor van links is Busiswe Zamani, Sugnet Sieberhagen, kampusbestuurder, Corrie My-burgh, prinsipaal, Jennilee Henn, studente-ondersteuner en Dimpho Bulani. Agter isNjabulo Dladla, Sinethemba Nyalela, Kleinmond SR-verteenwoordiger, Luzuko Gilili, Me-ryrick Fourie, voorsitter, Daniel Pieters en Shaun Brits, Hermanus SR-verteenwoordiger.

Louise en DanwillMoses is op 30 Au-gustus 2014 deurpastoor Dawn Kor-tjé in die AGS KerkCaledon in die hu-welik bevestig.

Kollege se Caledon-kampus in pienk getooiOktober is ’n maand geken-merk deur die ondersteu-ning en bewusmaking vanborskanker.Caledon se immergroen

bome is in pienk getooi virhierdie maand en verskeiemaatskappye spring ook indeur produkte te verkoop endie gelde dan aan Kansa testuur.Diebemarkingenkorpora-

tiewe kommunikasie-depar-tement van Boland Kollegehet die personeel uitgedaag

om almal hul ondersteuningvir borskanker te wys deurop 17 Oktober almal in pienkgeklee te wees.Die kampusse en hoofkan-

toor het hierdie uitdagingaanvaar en Caledon-kampushet met ’n paar unieke pienkuitrustings na vore gekom.Virmeer inligtingrakende

borskanker, die vroeë opspo-ring daarvan en die mobielekliniekevanKansa,kanuge-rus die webtuiste http://www.cansa.org.za/ besoek. Boland Kollege-personeel wys hulle ondersteun borskankermaand.

LING’S DEPARTMENT STORELING’S DEPARTMENT STORELING’S DEPARTMENT STORE(Between OK Furniture & Municipal Offices) (Between KFC & Check-Inn)

CHINESE COMBO'S

No 1

2 pcs veg spring rolls1 sweet sour pork / sweet sour chicken1 chicken chop suey (with rice or noodles)

R65

No 2

4 pcs veg spring rolls1 sweet sour pork / sweet sour chicken1 beef shang hai (with rice or noodles)

R95

No 3

4 pcs veg spring roll1 sweet sour pork /sweet sour chicken1 beef chop suey1 kong pow chicken (with rice or noodles)

R138

CALEDON BREDASDORP

GrandpaHead-Ache

powders (38’s)

R34.99

GrandpaHead-Ache

powders (38’s)

R34.99

Carpet

/5m

R54.99

Carpet

/5m

R54.99

Toiletpaper(10’s)

R12.99

Toiletpaper(10’s)

R12.99

LadiesCamisole tops

eachR39.99

LadiesCamisole tops

eachR39.99Wall clocks

each

R27.99

Wall clocks

each

R27.99

SheenHair Straightener

eachR18.99

SheenHair Straightener

eachR18.99

Men’s & LadiesDeodorants

eachR11.99

Men’s & LadiesDeodorants

eachR11.99

KidsToothbrushes

each

R5.99

KidsToothbrushes

each

R5.99

Incense

Small

Med

Large

R2.99

R7.00

R14.99

Incense

Small

Med

Large

R2.99

R7.00

R14.99

CarPerfume

R9.99

CarPerfume

R9.99

KidsScooter

R89.99

KidsScooter

R89.99

Double SpiralTwo plate stove

R89.99

Double SpiralTwo plate stove

R89.99

Doorhandles set

R39.99

Doorhandles set

R39.99

PlasticUtility Tray

R55.99

PlasticUtility Tray

R55.99

OPENING SPECIALS(valid 24 Oct – 10 Nov)

Baking suppliesBaking supplies PlasticsPlastics ToysToys Decorative flowersDecorative flowers

X1PCP459-LG281014

Kennis geskied hiermee dat ‘n aansoek ontvang is vir die oorskrydingvan gedeelte vanErf 789,Grabouw, ongeveer 2400m² in grootte.

Aansoeker: GRANDSELECTFOUR (EDMS)BPK,STELLENTIAGUSTROUWPAD, GORDONSBAAI.

Besonderhede insake die voorgenome sluiting en verhuring isgedurende kantoorure beskikbaar by Me J Joorst (Tel: 028 214 3342)by die Caledon Kantoor. Regsgeldige en goed gemotiveerdebesware/kommentaar, soos van toepassing, moet skriftelik en nie later

as 28November 2014 by dieMunisipaleBestuurder ingedienword nie.

APPLICATION TO ENCROACH ONA PORTION OF ERF 789, GRABOUW

Notice is hereby given that an application was received for theencroachment on a portion of Erf 789, Grabouw approximately2400m² in size.

Applicant: GRANDSELECTFOUR (PTY) LTD,STELLENTIAGUSTROUWROAD,GORDONSBAAI

Details regarding the proposed closure and lease will be available atthe Caledon Office during normal office hours at Ms J Joorst (Tel: 028214 3342). Legal and fully motivated comments/objections, asapplicable, must be submitted in writing to the Municipal Manager notlater than 28November 2014.

HDS WALLACEMUNISIPALE BESTUURDER / MUNICIPAL MANAGER

MunisipaleKantoor / MunicipalOfficePosbus 24 / POBox 24Pleinstraat 6 / 6PleinStreetCALEDON7230

THEEWATERSKLOOF MUNISIPALITEIT

AANSOEK OM OORSKRYDING VAN

GEDEELTE VAN ERF 789 GRABOUW

X1PCP7CD-LG281014

Page 6: Theewaterskloof gazette 28 oct 2014

Theewaterskloof Gazette General - Algemeen Tuesday 28 October 20146

NerinawegTel: 028-214 1517

*Baie mooi fuschias

*Rose in blom

*Baie blomstruike

*Tamaties &pietersielieplantjies

*Somer saailinge

X1P9Q4RW-LG281014

X1P9Q8KR-LG281014

KONTAK JAYDENE SAMPSON OM HIER

TE ADVERTEER BY 0861 762 55 237

WAT NOU! BEL GOU!WAT NOU! BEL GOU!

NO

OD

NO

MM

ERS

NO

OD

NO

MM

ERS

SAPS

EMR Ambulance Services

Fire Brigade

OPTOMETRIST: Bierman BritzHermanusGansbaai

TRANSPORT/STORAGE:Kobus le Roux Transport

028 214 3900

028 211 0177

028 212 3727

028 312 1810028 384 3869

028 316 2104/087 802 6935/082 570 0923

OVERBERG DIENSSENTRUM-

Herstel/verhuring van kraggereedskapen hoëdruk spuite

083 551 5406

INVITATION TO TENDER

SPECIALIZED CLEARING OF INVASIVE ALIEN VEGETATION FROM THERIPARIAN ZONE OF THE BREEDE RIVER

As an Implementation Agent of the Natural Resources Management Programme of the Department of Environmental Affairs,the Central Breede River Water Users Association (CBRWUA) is undertaking the clearing of invasive alien vegetation andtrees from the riparian zone of the Breede River.

Contractors with proven experience of this kind of work are herewith invited to submit tenders for the clearing of an area ofapproximately 54 ha, densely covered by mainly black wattle trees. The Site is situated on the farm "Riverside", immediatelyupstream of the bridge on the R43 Worcester Villiersdorp road. The site conditions dictate that clearing of trees will have to beassisted by suitable heavy machines and equipment.

A compulsory site visit will be conducted on: Monday 3 November 2014 at 15h00.

Tenders shall be submitted on the official tender documents that can be obtained from the CBRWUA. Contact details are asfollows:

Project manager: Monique van WykTelephone: 023 626 2451E-mail: [email protected]

Tenders shall be submitted at the following address:

Central Breede River WUA45 Paul Kruger StreetRobertson6705

The closing time for tenders is:

Friday 14 November 2014 at 12h00

Only tenders received before the closing time, submitted on the official tender documents, duly completed as instructedand accompanied by all the required supporting documentation will be considered.

X1PCLK6M-LG281014

Die volgende diens het plaasgevind opSaterdag 25 Oktober 2014 te Grabouw.

WYLE PHILLIPINA JANTJIES

Ons Innige Meegevoel aandie Naasbestaandes

Reëlings deurBrendall Hess

Grabouw

X1PCM2E5-LG281014

Die volgende diens het plaasgevind opSaterdag 25 Oktober 2014 te Ceres.

WYLE ELTON MATEWES

Ons Innige Meegevoel aandie Naasbestaandes

Reëlings deurAlex Heyns

Ceres

X1PCM2H9-LG281014

Notice of Applications of Fruit Fly Bait 2014-2015Notice is hereby given that between four and six aerial applications of Fruit Fly Bait, GF-120 (RegNo. L7331, Act 36 of 1947), will take place between October 2014 and April 2015 in theElgin/Grabouw/Villiersdorp/Vyeboom, Hex River Valley, Ceres, Wolseley, Langkloof, OrangeRiver, Robertson and Franschhoek/Simondium production areas. These applications are part ofthe Deciduous Fruit Industry’s area wide action regarding the control of fruit flies in the abovementioned areas.

BACKGROUND INFORMATIONFruit flies are a phytosanitary pest which leads to millions of rands direct damage every year andcan cause trade restrictions to certain export markets. All available methods for controlmeasures are presently being used to fight this pest. Production areas close to residential areasare being hit the hardest by fruit flies because of insufficient controlmeasures in these areas.

The control measures that are being used at present may include the following:1. Monitoring of fruit fly numbers with traps containing either a pheromone or a controlled

release vapour attractant system.2. Sanitation in orchards and vineyards where fruit flies can hatch, hide or find shelter and

food to live on.3. Regularly applying fruit fly bait in orchards and vineyards.4. Releasing sterile males on a weekly basis.

GF-120 Fruit Fly Bait is registered for both ground and aerial applications in South Africa andother countries. All the ingredients are natural and GF-120 is used internationally as a very lowrisk product, which is organically certified byOMRI.

The main ingredients in GF-120 include the following:Plant protein and sugar formulation, with spinosad as the active ingredient. Spinosad is obtainedfroma fermenting process of Saccharopolyspora spinosa which is a natural ground organism.

When this product is used according to the recommendation, only 0.24g of the active ingredientwill be spread over a hectare in scattered droplets. If applied as prescribed, there will be minimalrisk for animals, human health, birds and any other organisms in the environment, as it will onlyattract and kill fruit flies.

MORE FEATURES:Colour - light brown to brownModerately stickyNot corrosive or irritatingSoluble in water and washes off easilyNot prone to staining.

Despite above mentioned features of GF120, residents are requested to adhere to thefollowing:

1. All children should be indoors at time of application.2. Seek shelter at time of application.3. Do not hang out any washing during this period.4. Where possible, vehicles should be under roof (if any drops fall on a vehicle one caneasily wash it off with water without leaving any stains).

GF-120 is certified for use by organic farmers

PLEASE TAKE NOTICE THAT THE TARGET AREA FOR AERIAL BAITING IS NOT TOWNAREAS.

GF 120 product and technical enquiries:Terason: Niel Kruger (supply: distribution) - 021 873 6177

Aerial application:Charl van Rooyen (Rotor Worx) - 021 864 1501Nando Baard (Fruit Fly Africa) - 021 882 9541

X1PCP425-BZ281014

ShoetimeDonkinstraat 24, Caledon Tel. 028 212 2330

Est. 1981

RCS-card

facilities

RCS-card

facilities

20% CASH

DISCOUNT

Set your feet free this SUMMER

X1PCP7FH-LG281014

SpeellandPre-Primêre Skool Grabouw

SpeellandPre-Primêre Skool Grabouw

Hiermee wens ons alle oud-leerders vanSpeelland sterkte toe met die komende

eksamen.

Alle matrieks van Grabouw:Sterkte met julle

voorbereiding van julleeindeksamen.

Speelland sien daarna uitom 2015 'n onvergeetlikejaar te maak vir al die kleinmensies. Inskrywings vir

2015 is welkom.X1PCP8HW-LG281014

FAMILIE-

KENNISGEWINGS

IN MEMORIAM

1015

LUZETTA BENJAMIN26.10.1952

Met verlange dink ons aanMammie waar jy jou eer-ste verjaarsdag weg vanons vier. Die vermisting issteeds groot. Baie lief virjou! Van jou Man, Kinders& Kleinkinders.

BEGRAFNIS-

DIENSTE

1025

DOVES-Begrafnisdien-ste/Funeral Services.Giving comfort. Takingcare. Caledon: 18 Pleinstr;028 212 3054. 09 Argonst,Hermanus Business Park,028 313 1741. Kleinmond:27 Main Rd, 028 271 4971.Gansbaai: 61 Main Rd, 028384 3344. Bredasdorp:Overberg Sentrum shop12, 087 630 2011.

PERSOONLIKE

DIENSTE

KINDERVERMAAK

1405

SPRINGKASTELE tehuur. Skakel Virginia 082321 4395.

FUNKSIES &

KONFERENSIES

1425

PADSTAL/RESTAU-RANT,DASSIESFON-TEIN: Vir etes, funksiesen vele meer! Skakel 028214 1475.

REGSDIENSTE

1440

FINCK PROKUREURSCALEDON. Skakel gerusRonnie Finck by 073 4950998/028 212 3206 om 'nkonsultasie te reël. Onsbeskerm u belange.Hawstraat 6, Caledon.

HUWELIKE

1490

TROUROKKE tehuur/koop, maak vanstrooimeisie rokke en dog-tertjie rokke beskikbaar opbestelling. Skakel 078 6382145. www.face-book.com/loveyour-dress.overberg

TE KOOP

WENDY

HUISE

1677

GESOEK OM

TE KOOP

1675

VOERTUIE

MOTORS TE KOOP

3025

24/7 CASH FOR yourBakkie or Car. Just SMSor phone 072 620 1126.

EIENDOMME

WOONSTELLE

TE HUUR

3250

LIEFLIKE 1 slaapkamerwoonstel vir enkelpersoonmet ingeboude kaste. Vei-ligheids kompleks met vei-lige parkering. Geen kin-ders of diere. R2750 pm.Skakel 028 212 2135/ 083286 8775

BETREKKINGS

3600

ALGEMEEN

3680

LUTEA PARFUUM. Is jy'n selfgemotiveerdebemarker en Parfuum joupassie!! Nou is jougeleentheid om deel teword van 'n "multi milliondollar" Bedryf! SkakelMadri of sms jou e-posadres na 083 655 0445.

Closed trucks.Furniture and/orbulk transporting.

STORAGEAVAILABLE

Try us for the bestprices and service.

[email protected]

Tel: 028 316 2104Tel: 087 802 6935Sel: 082 570 0923Fax: 086 582 8366Fax: 028 316 2263

X1P9Q5YD-LG281014

Page 7: Theewaterskloof gazette 28 oct 2014

Theewaterskloof GazetteSchools - SkoleDinsdag 28 Oktober 2014 7

THEEWATERSKLOOFMunisipaliteit * Municipality * uMasipala

Theewaterskloof Municipality currently awaits suitablyqualified persons for appointment in the under –mentioned vacancy.

ADMINISTRATOR: SUSTAINABLE

DEVELOPMENT – GRABOUW

[DIRECTORATE DEVELOPMENT]Salary: Post level T09 –Between: R142 632.00 p.a. andR185136.00p.a.The most eligible candidate must be in possession of asenior certificate with five (5) years administrativeexperience. Candidates must have at least a minimum ofthree (3) years' work experience in project managementand/or public administration. Must be computer literate.Must be able to communicate in at least two (2) of the three(3) official languages in the Western Cape, namelyEnglish,Afrikaans andXhosa.Responsibilities would involve the following: Assist withproject and event planning * managing and coordinatingthe logistical arrangements of meetings / conferences andproject events * designing and developing databases tosupport project activities * coordinating and monitoringproject budgets * assisting with project data collectionactivities * deals with project enquiries * organize andmaintain files * other duties as requested from time to time.Enquiries: Contact Ms. A Rossouw – ManagerSustainableDevelopmentTel: 021 – 859 2507or fax: 028 – 2141289If you do not receive any feedback, within one (1) monthafter the closing date of this advertisement, then youmust accept that your application was unsuccessful.Theewaterskloof Municipality is committed to equal opportunity andaffirmative action.H S D Wallace, Municipal Manager, P O Box 24, 6 Plein Street,Caledon 7230The council's offer includes benefits such as pension,medical aid

thand a group scheme as well as a 13 cheque, a housing-/ rentalsubsidy and settling of furniture removal cost under certainconditions.Applicants must complete the prescribed application form alongwith originally certified copies of qualifications, ID document, aswell as a testimonial in order to be considered for the position.Application forms must be forwarded to the Manager: HumanResources, Theewaterskloof Municipality, P O Box 24 Caledon7230.· Pleasenote:Noe-mailedor faxedapplicationswill be accepted.APPLICANTSWHODONOTCOMPLETETHEPRESCRIBEDAPPLICATIONFORMWILLAUTOMATICALLYBEDISQUALIFIED.Closingdate: 07November 2014

X1PCFW9R-LG281014

Stephan Fourie, ’nleerder van Hoër-skool Overberg, hetin Julie sy skool ver-teenwoordig by dieCraven-week in Mid-delburg. Coca Colaen die Suid-Afri-kaanse Rugbyuniehet pette aan al diespelers gestuur. Hierontvang Stephan sypet van Eddie Labu-schagne, die skool-hoof.

Die Ovies het onlangs hul harte en beursies oopge-maak vir die gestremde kinders van die Elim-tehuisen groot bydraes gemaak van toiletware en doeke.Elke graad moes ’n spesifieke item voorsien.

AGRICO het tans 'n pos beskikbaar vir 'n

Onderdele Assistant by ons tak in Caledon.

Die ideale kandidaat sal verkieslik toepaslike

ondervinding hê, met kennis van

meganisasietoerusting insluitende trekkers,

stropers, balers, spuite & implemente

terwyl kennis van John Deere produkte tot u

voordeel sal strek.

U moet 'n geldige rybewys hê.

Stuur a.sb. voor 31 Oktober 2014, u 2 blad CV

na

[email protected]

Kontak: Johan Nel

028 212 1444

028 212 1448

AGRICO, 700, Caledon 7230

In dien u nie binne 2 weke terugvoering

ontvang nie, beskou u aansoek as onsuksesvol

ONDERDELEASSISTANT

X1PCLJ15-LG281014

Page 8: Theewaterskloof gazette 28 oct 2014

Theewaterskloof | Bredasdorp | Napier

Year 4 • Dinsdag 28 Oktober 2014 | Tel. 028 214 1294

LEGAL

NOTICE

PUBLIC PARTICIPATION PROCESS: OVERBERG DISTRICT.

The following DBAR will be available at the Caledon Public Library, 26 Church Street, Caledon.

DEA&DP Reference

EIA: 16/3/1/1/E1/5/2011/14 DR1252/13.6/R/10(JD1) Portion 1 of Farm No. 528, GN: R.546:12

Exe: 16/3/1/4/E1/5/2021/14 Dunghye Park (Jacobsdal)

EIA: 16/3/1/1/E1/5/2010/14 DR1257/15.55/R/30(JD2) Portion 1 of Farm No. 528, GN: R.546:12

Exe: 16/3/1/4/E1/5/2020/14 Dunghye Park (Jacobsdal 2)

Listed ActivitiesFarm / ErfBorrow Pit Number

I&APs should refer to both the relevant reference numbers for each borrow pit as per the table above, and provide their

comments together with their name, contact details, preferred means of communication and an indication of any direct

business, financial, personal or other interest which they have in the applications to the contact person indicated below by

27 November 2014.

Project Title: Proposed Borrow Pits for the Maintenance of Provincial Gravel Roads, Western Cape.

Project Proposal: The Department of Transport and Public Works proposes to establish a number of borrow pits for the supply

of materials for re-gravelling and maintenance of Roads DR1252, DR1257 in the Overberg District Municipality.

Legal Framework: The proposal triggers the requirement for Basic Assessment in terms of regulations pursuant to the National

Environment Management Act, No 107 of 1998 (NEMA). DJ Environmental Consultants are appointed on behalf of the

Nadeson Consulting to undertake the Basic Assessment process, and separate applications for each borrow pit have been

submitted to the Department of Environmental Affairs and Development Planning (DEA&DP).

Exemptions: Exemption (Exe) was applied for from the following provisions:

• GN No. R.543 10(2) d 'Publish a notice of the Department's decision'.

Opportunity to Participate: Notice is hereby given of the commencement of the Public Participation Process in terms of the

NEMA Environmental Impact Assessment (EIA) Regulations 2010. Interested and Affected Parties (I&APs) are invited to register

their interest on the project database. Hardcopies of the Draft Basic Assessment Reports (DBARs) will be available for review

and comment at the Public Libraries indicated below from 28 October 2014 to 27 November 2014. Digital copies of the report

will also be available for download from DJ Environmental Consultants website (www.djec.co.za)

Contact: DJ Environmental Consultants (Quinton Terhoven) by 27 November 2014

Email: [email protected]

Tel: 021 851 0900; Fax: 086 614 7731

Or post to: Postnet Suite 66, Private Bag X15, Somerset West, 7129

X1PCFWCW-LG281014

LEGAL

NOTICE

OPENBARE DEELNAMEPROSES: OVERBERG DISTRIK.

Die volgende DBAR's sal besikbaar wees by die Caledon Openbare Biblioteek, Kerkstraat 26, Caledon.

DEA&DP Verwysing

EIA: 16/3/1/1/E1/5/2011/14 DR1252/13.6/R/10(JD1) Gedeelte 1 van Plaas Nr. 528, GN: R.546:12

Exe: 16/3/1/4/E1/5/2021/14 Dunghye Park (Jacobsdal)

EIA: 16/3/1/1/E1/5/2010/14 DR1257/15.55/R/30(JD2) Gedeelte 1 van Plaas Nr. 528, GN: R.546:12

Exe: 16/3/1/4/E1/5/2020/14 Dunghye Park (Jacobsdal 2)

Gelysde aktiwiteitePlaas / ErfLeengroefnommer

Projektitel: Voorgestelde leengroewe vir die onderhoud van provinsiale gruispaaie, Wes-Kaap.

Projekvoorstel: Die Departement van Vervoer en Openbare Werke stel voor dat 'n aantal leengroewe daargestel word vir die

voorsiening van materiaal vir die herbegruising en onderhoud van Paaie DR1252, DR1257 in die Overberg

Distriksmunisipaliteit.

Wetlike raamwerk: Die voorstel gee aanleiding tot die vereiste vir Basiese Assessering ingevolge die regulasies kragtens die

Wet op Nasionale Omgewingsbestuur, Nr. 107 van 1998 (NEMA). DJ Environmental Consultants is namens Nadeson Consulting

aangestel om die Basiese Assesseringproses te onderneem, en afsonderlike aansoeke vir elke leengroef is by die Departement

van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning (DEA&DP) ingedien.

Vrystellings: Daar is vir vrystelling (Exe) van die volgende voorwaardes aansoek gedoen:

• GN No. R.543 10(2) d 'Publiseer 'n kennisgewing van die Departement se besluit'.

Geleentheid vir deelname: Kennisgewing word hiermee gegee van die aanvang van die Openbare Deelnameproses ingevolge

die NEMA Omgewingsimpakassessering (EIA)-regulasies 2010. Belanghebbende en geaffekteerde partye (I&APs) word

uitgenooi om hul belang op die projek-databasis te registreer. Harde kopieë van die konsep Basiese Assesseringsverslae

(DBARs) sal beskikbaar wees vir kommentaar by die Openbare Biblioteke hieronder aangedui vanaf 28 October 2014 tot

27 November 2014. Digitale kopieë van die verslae sal ook beskikbaar wees vir aflaai van DJ Environmental Consultants se

webwerf (www.djec.co.za).

I&APs moet na die relevante verwysingsnommers vir elke leengroef ooreenkomstig die tabel hierbo verwys en hul kommentaar

indien tesame met hul naam, kontakbesonderhede, voorkeur manier van kommunikasie en 'n aanduiding van enige sake-,

finansiële, persoonlike of ander belang wat hulle by die aansoek het, by die kontakpersoon hieronder aandui teen

27 November 2014.

Kontak: DJ Environmental Consultants (Quinton Terhoven) teen 27 November 2014

E-pos: [email protected]

Tel: 021 851 0900; Faks: 086 614 7731

Of pos aan: Postnet Suite 66, Privaatsak X15, Somerset-Wes, 7129

X1PCFWG1-LG281014

Deangelo Andries het deelge-neem aan die Suid-Boland o. 12-proewe op Grabouw en ook aandie Boland-proewe in die Paarl,waar hy gekies is om in die Bolando. 12-rugbyspan te speel. Hy hetvanaf 2 tot 4 Oktober deelgeneemaan die rugbytoernooi in Rivers-dal, waar hy sy Boland-kleure ont-vang het. Van links is Keith Hen-dricks, skoolhoof, Fagan Ess (af-rigter), Deangelo Andries enGrantWilliams (afrigter).

Ovies se sportsterreDie Let’s Play-sportsterre virApril, Mei en Junie is almal vanLaerskool Overberg. Ons kondigvolgende week die sportsterre virJulie, Augustus en Septem-beraanennooialleskoleom leerders wat inswem, karate, ten-nis, netbal, atletieken dies meer pres-teer te nomineer.

Die Let’s Play-sportster vir April isWiaanHofman.HyhetSuid-Boland, Boland endie Wes-Kaap in o. 12-ge-wigstoot verteenwoordig. HyhetookdeelgeneemaandieSuid-Afri-kaansekampioenskappe,waarhydietwaalfde plek behaal het vir o. 12-ge-wigstoot.Hy speel ook Suid-Boland-rugby en

is in die o. 13A-rugbyspan van Laer-skool Overberg.

Werner Brand is Mei se sportster.Hy is deel van die o. 10-Suid-Boland-atletiekspan en die A-tennisspan vanLaerskool Overberg.

Hy speel o. 11- Suid-Boland-tennis asook o. 12- Boland-

tennis.Hyspeelo. 11A-krie-ket vir LaerskoolOverberg asook o.11- Suid Boland-krieket en o. 11- Bo-land-krieket.Francois Theron is

die Gazette en Let’sPlay se finalis vir Junie.

Hy speel Suid-Boland-ten-nis, Boland-tennis en ook eer-

stespantennis vir Laerskool Over-berg. Hy speel vir Suid-Boland krie-ket en ook vir die o. 11A-krieketspanvan Laerskool Overberg. Francois seouer broer, Cobus Theron, is in Fe-bruarie aangewys as die Let’s Play-sportster.

Wiaan Hofman is die Let’sPlay-sportster vir April.

Top-vroue deel van Caledon-rolbaldagLucille Herbst borg al die afgelo-pe drie jaar ’n vroue-rolbaldag inOktober.Lucille het al menige trofeë en

medaljes oor die jare verower enis Caledon se beste vroue-rolbalspeler op wie die klub baietrots is.Dinsdag 14 Oktober was dit

weer so ’n geleentheid en het 48vroue van Swellendam, Frans-kraal met twee spanne, Worce-ster, Hexvallei, Hermanus mettwee spanne, L’Agulhas ook mettwee spanne, Kleinmond, Bredas-dorp en Caledon meegeding.Die Kleinmond-span bestaande

uit Christa Steenkamp, CelestePrice, Sandra Helmbold en Leti-tia Hoffman was die wenners met39 +28 en het die beker verower.Tweede was dit die span van

Franskraal met Kim Breach, Ja-ne de Villiers, Annemarie Botha

en Kay Pottick met 38 +12.Derde was dit Swellendam met

Santjie Steyn, ’n Springbok-rol-balspeler wat aan die onlangse

Statebondspele deelgeneem het,Zelda Marais, Magda Diedericken Barbara van der Walt met 32+26.

Van links is Christa Steenkamp, Celeste Price, Sandra Helmbold en Letitia Hoffmanvan Kleinmond en Lucille Herbst van Caledon. FOTO: YVONNE PRETORIUS

Werner Brand is die Let’sPlay-sportster vir Mei.

Francois Theron is Junie seLet’s Play-finalis.

REDAKSIE:

Donderdae 12:00

REDAKSIE:

Donderdae 12:00

TThheeeewwaatteerrsskklloooof Bredasdorf Bredasdorp Napierp Napier| |

REREAD ITAD IT, LIV, LIVE IT |E IT | LELEES DIES DIT, BET, BELELEEF DITEF DIT

Moenie een van dié wees wat

uitmis nie.Moenie een van dié wees wat

uitmis nie.

ADVERTENSIES:

Vrydae 10:00

ADVERTENSIES:

Vrydae 10:00

Tel. 028-214 1294Tel. 028-214 1294

SPER

TY

ES

PER

TY

E

X1PCM2TM-LG281014