web viewgebruik die inligting in die tabel hieronder as 'n gids wanneer jy die ... (40 punte;...

30
Metro Oos Onderwysdistrik PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye en 'n 18 bladsy- antwoordeboek. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief REKENINGKUNDE GRAAD 12 JUNIE 2016

Upload: nguyentuyen

Post on 25-Feb-2018

243 views

Category:

Documents


19 download

TRANSCRIPT

Page 1: Web viewGebruik die inligting in die tabel hieronder as 'n gids wanneer jy die ... (40 punte; 25 minute) Jy word voorsien van inligting uit die boeke ... 05/24/2016 10:48

Metro Oos Onderwysdistrik

PUNTE: 300

TYD: 3 uur

Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye en 'n 18 bladsy-antwoordeboek.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

REKENINGKUNDE

GRAAD 12

JUNIE 2016

Page 2: Web viewGebruik die inligting in die tabel hieronder as 'n gids wanneer jy die ... (40 punte; 25 minute) Jy word voorsien van inligting uit die boeke ... 05/24/2016 10:48

Rekeningkunde 2 MOOD Junie 2016

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur en volg dit noukeurig.

1. Beantwoord AL die vrae.

2. 'n Spesiale ANTWOORDEBOEK word verskaf waarin jy AL die vrae moet beantwoord.

3. Toon ALLE bewerkings in die antwoordeboek om deelpunte te verdien.

4. Jy mag 'n nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik.

5. Jy mag 'n donker potlood of blou/swart ink gebruik om die vrae te beantwoord.

6. Waar van toepassing moet alle bewerkings tot EEN desimale punt bereken word.

7. Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 3: Web viewGebruik die inligting in die tabel hieronder as 'n gids wanneer jy die ... (40 punte; 25 minute) Jy word voorsien van inligting uit die boeke ... 05/24/2016 10:48

Rekeningkunde 3 MOOD Junie 2016

8. Gebruik die inligting in die tabel hieronder as 'n gids wanneer jy die vraestel beantwoord. Probeer om NIE daarvan af te wyk NIE.

VRAAG 1: 40 punte; 20 minuteOnderwerp van die vraag: Hierdie vraag integreer:

Bank en KrediteureversoeningFinansiële rekeningkunde Bankversoening Krediteure-versoeningBestuur van hulpbronne Interne beheer en ouditprosesse

VRAAG 2: 40 punte; 25 minuteOnderwerp van die vraag: Hierdie vraag integreer:

Beweging van Vaste Bates

Bestuur van hulpbronne Bateverkope Vaste bate-nota Probleemoplossing

VRAAG 3: 75 punte; 45 minuteOnderwerp van die vraag: Hierdie vraag integreer:

InkomstestaatNotas tot die BalansstaatInterne beheer

Finansiële rekeningkunde Inkomstestaat Notas vir Ontvangbares en Betaalbares Winsmarge

VRAAG 4: 65 punte; 40 minuteOnderwerp van die vraag: Hierdie vraag integreer:

MaatskappyrekeningeBalansstaat, Nota tot BalansstaatVerhoudingsanalise

Finansiële rekeningkunde Maatskappyrekeninge Balansstaat – Ekwiteit en Laste Gewone Aandelekapitaal-nota Ontleding en vertolking van finansiële inligting

VRAAG 5: 50 punte; 30 minuteOnderwerp van die vraag: Hierdie vraag integreer:

KontantvloeistaatVerhoudingsanaliseOuditverslag

Finansiële rekeningkunde Kontantvoeistaat – berekeninge, Finansieringsaktiwiteite Ontleding en vertolking van finansiële inligting Ouditverslag

VRAAG 6: 30 punte; 20 minuteOnderwerp van die vraag: Hierdie vraag integreer:

BTW en Voorraadwaardasie

Finansiële rekeningkunde BTW-konsepte en berekeningeBestuur van hulpbronne Spesifieke identifikasie en geweegde gemiddelde-metodes

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 4: Web viewGebruik die inligting in die tabel hieronder as 'n gids wanneer jy die ... (40 punte; 25 minute) Jy word voorsien van inligting uit die boeke ... 05/24/2016 10:48

Rekeningkunde 4 MOOD Junie 2016

VRAAG 1: BANK EN KREDITEUREVERSOENING (40 punte, 20 minute)

1.1 BANKVRESOENING

Jy is die interne ouditeur van Bass Handelaars en word voorsien van inligting vir Mei 2016.

GRVRA:

1.1.1 Bereken die korrekte banksaldo op 31 Mei 2016. Toon alle bewerkings. (6)

1.1.2 Stel die Bankversoeningstaat op 31 Mei 2016 op. (10)

Verwys na Inligting C hieronder:1.1.3 Noem die dubbelinskrywings, met bedrae, in die algemene grootboek

vir die transaksie met T. Masha.

Maak TWEE aanbevelings aan die besigheid wat sal verseker dat hulle nie geweierde tjeks in die toekoms van debiteure sal ontvang nie.

(6)

(4)

1.1.4 Die bank het geen bewyse dat die deposito van R12 400 gemaak is nie en die geld kan nie opgespoor word nie. Voorsien TWEE maatreëls wat jy sal instel om 'n soortgelyke verlies in die toekoms te verseker. (4)

INLIGTING OP 31 MEI 2016:

A. Die bankrekening het 'n gunstige saldo van R 23 976 op 31 Mei 2016 getoon.

B. Die bankstaat, ontvang van BNF Bank, het 'n kredietsaldo van R10 780 op 31 Mei 2016 getoon.

C. Verskille tussen Bass Handelaars se boeke en die Bankstaat vir Mei 2016:

'n Tjek, ontvang van debiteur, T. Masha, vir R1 300 om 'n skuld van R1 325 te vereffen, is geweier weens onvoldoende fondse.

'n Deposito van R12 400 op 15 Mei 2016 in die Kontant-ontvangstejoernaal verskyn nie op die Bankstaat vir Mei 2016 nie.

Debietorders wat op Mei 2016 se Bankstaat verskyn het:

- R1 956 vir die jaarlikse versekeringspremie.- R2 890 vir die maandelikse paaiement van die eienaar se privaat

voertuig

Die bank is in kennis gestel dat 'n tjek van R240 ten gusnte van Celltel, nie deur Bass Handelaars uitgereik was nie. Die bank sal die fout herstel.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 5: Web viewGebruik die inligting in die tabel hieronder as 'n gids wanneer jy die ... (40 punte; 25 minute) Jy word voorsien van inligting uit die boeke ... 05/24/2016 10:48

Rekeningkunde 5 MOOD Junie 2016

Tjeks, uitgereik gedurende Mei 2016, nog nie by die bank aangebied vir betaling nie:

- No. 75, vir R1 510, gedateer 25 Mei 2016, vir handelsvoorraad- No. 76, vir R2 200, gedateer 15 Junie 2016, vir herstelwerk

Die huurder het Mei 2016 se huur, R1 880, direk in Bass Handelaars se bankrekening gedeponeer.

1.2 KREDITEURE-VERSOENING

Jy is Bloom's Boetiek se interne ouditeur. Die Krediteurekontrolerekening en die Krediteurelys vir April 2016 stem nie ooreen nie.

GRVRA:

Gebruik die gegewe kolomme om die korrekte inskrywings vir die foute en weglatings te toon, wat nodig sal wees om die saldo van die Krediteure-kontrolerekening met die totaal van die Krediteurelys op 30 April 2016 te versoen. (10)

FOUTE EN WEGLATINGS:

1.2.1 Die totaal van die Krediteurekolom in die Krediteureafslagjoernaal, R490, is na die kredietkant van die Krediteurekontrolerekening oorgeboek.

1.2.2 'n Debietnota, uitgereik vir R150, is nie in die betrokke joernaal ingeskryf nie.

1.2.3 'n Krediteur, met 'n debietsaldo van R90, is in die Krediteurelys as 'n kredietsaldo ingesluit.

1.2.4 'n Krdedietsaldo van R180 op 'n debiteur se rekening in die Debiteure Grootboek was oorgedra na sy rekening in die Krediteure Grootboek sonder enige inskrywings in die Algemene Grootboek.

1.2.5 'n Bedrag van R210 in die Krediteurekontrolekolom van die KBJ is nie na die relevante krediteur se rekening oorgeboek nie.

1.2.6 Die totaal van die Krediteurekontrolekolom in die Krediteurejoernaal was oorgeboek as R11 760. Dit blyk dat die korrekte totaal R11 670 is.

1.2.7 'n Bedrag van R251 was van die Krediteurejoernaal na 'n krediteur se rekening oorgeboek as R215.

40

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 6: Web viewGebruik die inligting in die tabel hieronder as 'n gids wanneer jy die ... (40 punte; 25 minute) Jy word voorsien van inligting uit die boeke ... 05/24/2016 10:48

Rekeningkunde 6 MOOD Junie 2016

VRAAG 2: BEWEGING VAN VASTE BATES (40 punte; 25 minute)

Jy word voorsien van inligting uit die boeke van Astro Bpk. Hul finansiële jaar eindig op 31 Maart 2016.

GRVRA:

2.1 Stel die volgende rekeninge in die Algemene Grootboek op, korrek afgesluit::

2.1.1 Bateverkope (9)2.1.2 Opgehoopte waardevermindering van voertuie (11)

2.2 Voltooi die Vaste Bate-nota tot die Balansstaat op 31 Maart 2016. (16)

2.3 Astro Bpk. het nie versekering op hule voertuie nie. Die HUB glo dat die geld wat hy spaar op versekeringspremies eerder gebruik kan word om meer voorraad te koop en uiteindelik meer wins te maak. Verduidelik waarom jy dink dat geen versekering op voertuie nie goeie sakepraktyk is nie. Noem TWEE aspekte. (4)

INLIGTING:

A. Uittreksel uit die Algemene Grootboek op 1 April 2015:KT

Opgehoopte waardevermindering op Voertuie R100 000Opgehoopte waardevermindering op Toerusting R 70 000

B. Uittreksel uit die Na-Aansuiweringsproefbalans op 31 Maart 2016:DT

Voertuie R500 000Toerusting R150 000

C. Voertuie:

Op 31 Desember 2015 is 'n voertuig verkoop aan die HUB teen 'n wins van R6 000. Hy het versoek dat dit deel sal vorm van sy direkteursfooie. Die oorspronklike kosprys van hierdie voertuig was R110 000 en die drawaarde daarvan was R77 000 op 1 April 2015. Geen inskrywings was op 31 Desember 2015 vir die verkoop van die voertuig gedoen nie.

Waardevermindering op voertuie word bereken teen 20% per jaar op kosprys.

D. Toerusting:

Nuwe toerusting, R50 000, is op krediet gekoop op 30 Maart 2016. Dit was behoorlik aangeteken.

Waardevermindering op toerusting word bereken teen 15% per jaar op die verminderde saldo metode.

40

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 7: Web viewGebruik die inligting in die tabel hieronder as 'n gids wanneer jy die ... (40 punte; 25 minute) Jy word voorsien van inligting uit die boeke ... 05/24/2016 10:48

Rekeningkunde 7 MOOD Junie 2016

VRAAG 3: INKOMSTESTAAT, NOTAS TOT DIE BALANSSTAAT, INTERNE BEHEER (75 punte, 45 minute)

Jy word voorsien van inligting met betrekking tot Overbay Beperk vir die jaar geëindig 28 Februarie 2016.

GRVRA:

3.1 Stel die Inkomstestaat op. (47)

3.2 Stel die Notas tot die Balansstaat op:

3.2.1 Handel en ander ontvangbares (11)3.2.2 Handel en ander betaalbares (11)

INLIGTING:

Uittreksel uit die Voor-aansuiweringsproefbalans op 28 Februarie 2016:Balansstaatrekenininge-afdeling Debiet KredietGewone Aandelekapitaal (R3 per aandeel) 3 000 000Behoue inkomste (1 Maart 2015) 310 000Lening: Wonga Bank 275 500Debiteurekontrole 125 000Krediteurekontrole 23 200Voorsiening vir Oninbare skulde 3 800Handelsvoorraad 180 000SAID (inkomstebelasting) 160 000SAID (LBS) 8 000Pensioenfonds 9 500Nominalerekeninge-afdelingVerkope 3 800 640Koste van Verkope 2 375 400Kommissie Inkomste 26 000Wins met verkoop van bate 4 000Ouditfooie 21 000Bankkoste 6 210Verpakkingsmateriaal 16 400Oninbare skulde 3 530Direkteursfooie 350 000Salarisse en Lone 720 000Werkgewersbydraes (Pensioenfonds) 7 750Huur Uitgawe 38 500Rente op lopende bankrekening 2 200

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 8: Web viewGebruik die inligting in die tabel hieronder as 'n gids wanneer jy die ... (40 punte; 25 minute) Jy word voorsien van inligting uit die boeke ... 05/24/2016 10:48

Rekeningkunde 8 MOOD Junie 2016

Aansuiwerings en addisionele inligting:

A. On 25 Februarie 2016 het 'n debiteur, M. Mgoki, beskadigde voorraad teruggebring. Die verkoopprys was R1 500 en die winsgrens op hierdie goedere was 25% op kosprys. Die goedere is onmiddellik aan die verskaffer gestuur, wat 'n kredietnota uitgereik het. Geen inskrywings is nog in die boeke gedoen nie.

B. Die fisiese voorraadtelling op 28 Februarie 2016 het die volgende getoon:

Handelsvoorraad voorhande R173 600Verpakkingsmateriaal gebruik gedurende die jaar R 13 000

C. Voorsien vir waardevermindering vir die finansiële jaar, R23 500

D. J. Brand, 'n debiteur wat R1 200 geskuld het, is vroeëer afgeskryf as oninbaar. Sy insolvente boedel het 40 sent in die rand op 25 Februarie 2016 uitbetaal. Die bedrag ontvang was nog nie ingeskryf nie.

E. Suiwer die voorsiening vir oninbare skulde aan tot R2 680.

F. Kommissie inkomste nog nie ontvang nie, R3 000.

G. Die maatskappy het drie direkteure wat elkeen dieselfde fooie per jaar verdien. Een direkteur het 'n 50% voorskot op sy 2016/17 fooie aangevra. Dit is goedgekeur en op 27 Februarie 2016 aan hom uitbetaal. Dit is behoorlik aangeteken.

H. 'n Werknemer is uit die Salarisjoernaal vir Februarie 2016 weggelaat en gevolglik nie betaal nie. Sy besonderhede is:

Netto salaris R12 500Pensioenfondsaftrekkings R 1 250LBS R 900

Die werkgewer dra op 'n rand vir rand basis tot die pensioenfonds by.

I. Huur vir een maand is nog uitstaande.

J. Die rente op die lening van Wonga Bank is nog nie ingeskryf nie. Rente word gekapitaliseer. Die leningstaat wat van Wonga Bank op 28 Februarie 2016 ontvang is, toon die volgende:

Saldo op 1 Maart 2015 R 320 900Terugbetalings gedurende die jaar gemaak R 80 400Saldo op 28 Februarie 2016 R 275 500

K. Inkomstebelasting vir die jaar is bereken op R144 000.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 9: Web viewGebruik die inligting in die tabel hieronder as 'n gids wanneer jy die ... (40 punte; 25 minute) Jy word voorsien van inligting uit die boeke ... 05/24/2016 10:48

Rekeningkunde 9 MOOD Junie 2016

3.3 WINSGRENS

Verwys na die Proefbalans van Overbay Bpk en Aansuiwering A hierbo3.3.1 Bereken die winsgrens vir die besigheid, VOOR enige aansuiwerings. (4)

3.3.2 Gee EEN moontlike rede waarom die 25% winsgrens geneem op die goedere wat deur M. Mgoki teruggebring is, verskil van jou antwoord in 3.3.1 hierbo. (2)

75

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 10: Web viewGebruik die inligting in die tabel hieronder as 'n gids wanneer jy die ... (40 punte; 25 minute) Jy word voorsien van inligting uit die boeke ... 05/24/2016 10:48

Rekeningkunde 10 MOOD Junie 2016

VRAAG 4: MAATSKAPPYREKENINGE, BALANSSTAAT, NOTA TOT BALANS-STAAT, VERHOUDINGSANALISE (65 punte, 40 minute)

Jy word voorsien van inligting met betrekking tot MOYA BEPERK, 'n publieke maatskappy wat op die JSE genoteer is.

GRVRA:

4.1 Bereken die volgende bedrae vir die jaar geëindig 30 Junie 2015:

4.1.1 Netto wins voor belasting

4.1.2 Inkomstebelasting

(3)

(3)

4.2 Stel die volgende rekeninge in die Algemene Grootboek van Moya Bpk op, korrek afgesluit:

4.2.1 Verdelingsrekening

4.2.2 Behoue inkomsterekening

LET WEL: Toon bewerkings onderaan elke rekening om deelpunte te verdien.

(11)

(8)

4.3 Voltooi die Nota vir Gewone Aandelekapitaal op 30 Junie 2015. (8)

4.4 Voltooi die Ekwiteit en Laste-deel van die Balansstaat op 30 Junie 2015. Waar notas nie verlang word nie, moet bewerkings tussen hakies getoon word vir deelpunte. (20)

4.5 Bereken die Netto batewaarde (NBW) per aandeel op 30 Junie 2015. (3)

4.6 On 30 Junie 2015 was Moya Bpk se aandeelprys op die JSE R5,20. Behoort die huidige aandeelhouers tevrede te wees met die aspekte hieronder? Verduidelik en haal syfers uit die vraag aan om jou antwoorde te ondersteun. Markprys van Moya Bpk se aandele op 30 Junie 2015 Die prys waarteen nuwe aandele op 1 Januarie 2015 uitgereik is Die terugkoopprys van aandele op 31 Mei 2015 (9)

INLIGTING:

A. Inkomstebelasting vir die jaar Totale inkomstebelasting betaal vir die jaar geëindig 30 Junie 2015, R212 200. Die inkomstebelastingkoers is 28%. Netto inkomste na belasting in die Inkomstestaat het R604 800 beloop.

B. Saldo's in die Algemene Grootboek op 1 Julie 2014:Behoue inkomste R670 000Verbandlening: RC Bank R800 000

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 11: Web viewGebruik die inligting in die tabel hieronder as 'n gids wanneer jy die ... (40 punte; 25 minute) Jy word voorsien van inligting uit die boeke ... 05/24/2016 10:48

Rekeningkunde 11 MOOD Junie 2016

C. Aandelekapitaal Moya Bpk is op 1 Januarie 2010 geregistreer met 'n gemagtigde kapitaal van

500 000 gewone aandele.

Op 1 Julie 2014 was 300 000 gewone aandele reeds uitgereik vir R1 185 000.

120 000 nuwe aandele is op 1 Januarie 2015 teen 430 sent per aandeel uitgereik.

Op 31 Mei 2015 het die direkteure besluit om 46 000 aandele van twee ontevrede aandeelhouers terug te koop teen 640 sent per aandeel. Direkte fondsoordragte is op hierdie datum uit die bankrekening gemaak.

D. Dividende Op 31 Desember 2014 is tussentydse dividende van 44 sent per aandeel

uitbetaal.

Op 30 Junie 2015 is 'n finale dividend van 70 sent per aandeel aanbeveel.

E. Verbandlening van RC Bank Rente word gekapitaliseer. Rente vir die jaar tot op 30 Junie 2015 het

R102 000 beloop.

In terme van die leningsooreenkoms, het Moya Bpk 'n vaste bedrag van R11 300 per maand gedurende die 2014/15 finansiële jaar betaal.

Die verbandlening behoort na verwagting met R50 000 gedurende die volgende finansiële jaar te verminder.

F. Saldo's in die Algemene Grootboek op 30 Junie 2015:Bank R12 000 (kt)Debiteurekontrole R175 000Krediteurekontrole R158 000

65

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 12: Web viewGebruik die inligting in die tabel hieronder as 'n gids wanneer jy die ... (40 punte; 25 minute) Jy word voorsien van inligting uit die boeke ... 05/24/2016 10:48

Rekeningkunde 12 MOOD Junie 2016

VRAAG 5: KONTANTVLOEISTAAT, VERHOUDINGSANALISE, OUDITVERSLAG (50 punte; 30 minute)

Jy word voorsien van inligting met betrekking tot Prins Bpk, 'n publieke maatskappy wat op die JSE genoteer is. Hul finansiële jaar eindig jaarliks op 28 Februarie.

GRVRA:

5.1 Voltooi die nota vir Kontant gegenereer uit Bedrywighede vir die jaar geëindig 28 Februarie 2016. (10)

5.2 Voltooi die Kontantgevolge van die Finansieringsaktiwiteite-deel van die Kontantvloeistaat vir die jaar geëindig 28 Februarie 2016. (8)

5.3 Bereken die volgende finansiële aanwysers vir die finansiële jaar geëindig 28 Februarie 2016: (Rond jou berekeninge tot EEN desimale punt of die naaste sent af, waar van toepassing.)

5.3.1 Bedryfsverhouding (3)

5.3.2 Skuld-ekwiteitverhouding (3)

5.3.3 Opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang (5)

5.4 Die direkteure is nie tevrede met die likiditeitsposisie nie. Lewer kommentaar hierop. Haal DRIE toepaslike finansiële aanwysers (met syfers) aan en verduidelik elkeen kortliks om die direkteure se mening te ondersteun. (6)

5.5 Die direkteure het besluit om 'n groot deel van die langtermynlenings terug te betaal. Verduidelik waarom dit nie 'n goeie besigheidsbesluit was nie. Haal aan en verduidelik TWEE finansiële aanwysers (met syfers) in jou antwoord. (8)

5.6 Verwys na Inligting E, die uittreksel uit die ouditverslag.

5.6.1 Kies die korrekte woord uit dié wat tussen hakies gegee word. Gee 'n rede.

Prins Bpk het 'n (ongekwalifiseerde/gekwalifiseerde/ongunstige/ weerhoudings-) ouditverslag ontvang. (3)

5.6.2 Verduidelik TWEE gevolge van hierdie ouditverslag vir die maatskappy en/of die HUB. (4)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 13: Web viewGebruik die inligting in die tabel hieronder as 'n gids wanneer jy die ... (40 punte; 25 minute) Jy word voorsien van inligting uit die boeke ... 05/24/2016 10:48

Rekeningkunde 13 MOOD Junie 2016

INLIGTING:

A. Uittreksel uit die Inkomstestaat vir die jaar geëindig 28 Februarie 2016:

RWaardevermindering 92 840Rente Uitgawe 52 000Inkomstebelasting 347 200Netto wins na belasting 892 800

B. Bedrae uit die Balansstaat en Notas op 28 Februarie:

2016R

2015R

Bedryfsbates 650 880 866 800Voorraad 334 600 552 000Handelsdebiteure 256 000 218 000SAID (Inkomstebelasting) - 12 100Kontant en kontantekwivalente 60 280 84 700Aandeelhouersekwiteit 6 680 000 4 945 000Langtermynlenings 1 000 000 1 900 000Bedryfslaste 406 800 413 200Handelskrediteure 284 500 325 200Aandeelhouers vir Dividende 96 000 88 000SAID (inkomstebelasting) 26 300 -

C. Aandelekapitaal

Gemagtigde aandelekapitaal bestaan uit 3 000 000 gewone aandele.

In 2013 was 1 200 000 gewone aandele uitgereik teen R4 per aandeel.

Op 1 November 2015 is nog 300 000 gewone aandele uitgereik teen R5 per aandeel.

Op 28 Februarie 2016 is 40 000 aandele teruggekoop teen R0,50 meer as die gemiddelde prys per aandeel.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 14: Web viewGebruik die inligting in die tabel hieronder as 'n gids wanneer jy die ... (40 punte; 25 minute) Jy word voorsien van inligting uit die boeke ... 05/24/2016 10:48

Rekeningkunde 14 MOOD Junie 2016

D. Sommige finansiële aanwysers bereken vir die 2015- en 2016-finansiële jare:

2016 2015Netto wins na belasting op verkope 30% 35%Bedryfsverhouding ? 2,1 : 1Debiteure-invorderingsperiode 40 dae 28 daeKrediteure-betalingsperiode 68 dae 80 daeVoorraadomsetsnelheid 3 keer 5 keerVuurproefverhouding 0,77 : 1 0,81 : 1Skuld/Eienaarsbelangverhouding ? 0,4 : 1Opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang ? 16,5%Opbrengs op totale kapitaal aangewend (OOTKA) 13% 14,1%Huidige rentekoers op lenings 15% 13%

E. Uittreksel uit die verslag van die onafhanklike ouditeure:

Basis vir meningVolgens die maatskappybeleid oor die verkryging van internasionale eiendom vir besigheidsdoeleindes, moet alle transaksies deur die volle raad van direkteure goedgekeur word. Die aansoek moet ondersteun word deur geskrewe kwotasies en besonderhede van die doel van die eiendom.

Gedurende die jaar het die HUB die aankoop van 'n drieslaapkamerwoonstel in Goa, Indië, goedgekeur, sonder om dit aan die volle raad van direkteure voor te lê. Dokumentasie vir hierdie transaksie kon nie verskaf word nie.

OuditmeningIn ons opinie, behalwe vir die item hierbo beskryf, verteenwoordig die jaarlikse finansiële state redelik, in alle wesenlike aspekte, die finansiële posisie van Prins Bpk soos op 28 Februarie 2016, en hul finansiële prestasie en kontantvloei vir die jaar dan geëindig in ooreenstemming met IFVS ('IFRS') en die Maatskappyewet (Wet 71 van 2008) van Suid-Afrika.

Gabba en NiemandGeoktrooieerde Rekenmeesters (SA)Pretoria29 April 2016

50

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 15: Web viewGebruik die inligting in die tabel hieronder as 'n gids wanneer jy die ... (40 punte; 25 minute) Jy word voorsien van inligting uit die boeke ... 05/24/2016 10:48

Rekeningkunde 15 MOOD Junie 2016

VRAAG 6: BTW EN VOORRAADWAARDASIE (30 punte; 20 minute)

6.1 BTW KONSEPTE

Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by 'n term/begrip in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A–F) langs die vraagnommer (6.1.1–6.1.3) in die ANTWOORDEBOEK neer.

KOLOM A KOLOM B6.1.1 Inset-BTW A Skoolfooie

6.1.2 Faktuurbasis B BTW ontvang van klante

6.1.3 BTW-vrygestelde items

C BTW is betaalbaar voordat die faktuur uitgereik word

D BTW betaal aan verskaffers vir aankope

E BTW is betaalbaar as die faktuur uitgereik word

F Petrol en diesel(3 x 1) (3)

6.2 BTW BEREKENINGE

Dudu Handelaars is 'n BTW-geregistreerde onderneming. Die standaardkoers vir BTW is 14%.

GEVRA:

Bereken die korrekte bedrag BTW wat die besigheid moet betaal. Toon ALLE bewerkings. (6)

INLIGTING:Die boekhouer, Waldo, het die BTW betaalbaar vir die belastingperiode wat op 31 Mei 2016 eindig, bereken op R28 430.

Die interne ouditeur het egter die volgende foute en weglatings geïdentifiseer wat steeds in ag geneem moet word om die korrekte BTW-betaalbare bedrag te bereken:A. Verkoopsfakture uit die Debiteurejoernaal weggelaat, BTW

ingesluit R10 146

B. BTW op onttrekkings deur die eienaar is aan die verkeerde kant van die BTW-kontrolerekening geboekstaaf R342

C. Kontantaankope van toerusting, BTW uitgesluit, is weggelaat uit die Kontantbetalingsjoernaal R14 000

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 16: Web viewGebruik die inligting in die tabel hieronder as 'n gids wanneer jy die ... (40 punte; 25 minute) Jy word voorsien van inligting uit die boeke ... 05/24/2016 10:48

Rekeningkunde 16 MOOD Junie 2016

6.3 VOORRAADWAARDASIE

BeeGee Winkels verkoop kitare en musiek CDs van Suid-Afrikaanse kunstenaars. Die kitare word uit Engeland ingevoer en die CDs word plaaslik aangekoop. Hul finansiële jaar eindig op 30 April 2016.

GRVRA:

6.3.1 Bereken die volgende ten opsigte van die kitare op 30 April 2016:a. Slotvoorraad (randwaarde) (5)b. Koste van Verkope (randwaarde) (4)c. Gemiddelde voorraadhoudingsperiode in dae (4)

6.3.2 Bereken die slotvoorraad (randwaarde) van die CDs op 30 April 2016. (7)

6.3.3 Verduidelik waarom die besigheid die spesifieke identifikasie-metode vir kitare gebruik, maar nie vir die CDs nie. (1)

INLIGTING:A. BeeGee Winkels gebruik die volgende metodes om hul voorraad te

waardeer: Kitare – spesifieke identifikasie Musiek CDs – geweegde gemiddelde

Geen kitare het weggeraak of is gedurende die finansiële jaar gesteel nie.

B. Kitare:

EEN-HEDE

EEN-HEIDS-PRYS

TOTALE BEDRAG

EEN-HEDE VER-KOOP

TOTALE VERKOPE

Aanvangsvoorraad 8 R5 400 R43 200 7 R 66 150Aankope: 29 R192 300 Junie 2015 9 R5 900 R53 100 6 R 61 950 September 2015 12 R6 400 R76 800 10 R112 000 Februarie 2016 8 R7 800 R62 400 4 R 54 600

37 R235 500 27 R294 700

Kitare se kosprys sluit vervoerkoste en doeanebelasting in. Kitare word verkoop met 'n winsgrens van 75% op kosprys.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 17: Web viewGebruik die inligting in die tabel hieronder as 'n gids wanneer jy die ... (40 punte; 25 minute) Jy word voorsien van inligting uit die boeke ... 05/24/2016 10:48

Rekeningkunde 17 MOOD Junie 2016

C. CDs:

EENHEDE EENHEIDS-PRYS

TOTALE BEDRAG

Aanvangsvoorraad 300 R140 R42 000Aankope: 1 015 R191 275 Junie 2015 425 R175 R74 375 September 2015 350 R190 R66 500 Februarie 2016 240 R210 R50 400

CDs word teen 'n vaste prys van R260 elk verkoop. Vervoerkoste vanaf plaaslike verskaffers het R7 370 beloop en is nie

in die bedrae hierbo ingesluit nie. Daar was 135 CDs in voorraad op 30 April 2016.

30

TOTAAL: 300

Kopiereg voorbehou