muldersdrif gemeente afkondigings 13 november 2011
Post on 19-Mar-2016
227 Views
Preview:
DESCRIPTION
TRANSCRIPT
November is ons gemeente se beurt om kos in te samel vir
hulpbehoewende gesinne in Krugersdorp.
Neem asb ‘n sak in die portaal en gebruik die lys wat daarop geplak is
as aanduiding van wat om te koop.
Enige klere, nuut of tweedehands, is ook welkom.
Veral kinderklere is baie nodig.
Kom ons gee aan ‘n paar gesinne in Krugersdorp hierdie jaar ‘n
wonderlike Kersfees.
Baie dankie vir elkeen met ‘n omgee hart
AFKONDIGINGS vir 13-19 November 2011
SONDAG 13 NOVEMBER 2011
Welkom by die erediens – Gelei deur ds Anton Mocke
Fokustekste
Een-en-Twintigste week in
Koninkrykstyd
1 Tessalonissense 5: 1-11
Rigters 4: 1-7; Psalm 123; Matteus 25: 14-30
Teks en tema vir vandag
Teks: 1 Korintiërs 13
Tema: Liefde vs Selfgerigtheid
Baie dankie aan elkeen wat begedra het tot ons suksesvolle Osbraai-
dag asook vir dié wat daar was om dit saam te geniet…
Volgende jaar maak ons weer so…
Uitstaande inbetalings VANDAG asb
Hierdie egpaar het ‘n tweeling gehad wat soos
dag by nag verskil het. Die een seun was ‘n
jagter, die ander ‘n “tuisbly” mens.
Van watter gesin praat ons?
Antwoord elders…
27 November om 19:00
Ons mikpunt hierdie jaar is R210 000 waarvan ons
alreeds R210 650 ingebring het.
Baie dankie aan elkeen vir jul bydraes!!
HET JY AL JOUNE GEGEE?
Koeverte beskikbaar in
voorportaal
de
maand
Vandag 13 November 2011 *Annieke de Kock
Charlene Olivier 084 516 3532
Robert Treptow
Maandag 14 November
*Enya du Toit
Dinsdag 15 November *Giani Wattrus
Woensdag 16 November Steve Fourie 072 408 2570 *Anke le Roux Johan Nell 082 444 2625 Jacques van de Linde Mara Woest 082 850 8181
Donderdag 17 November Geen
Vrydag 18 November Ronelle Pretorius 083 291 2727
Saterdag 19 November Lynette de Wet 083 444 4349 Fanie Human Vivienne Jansen V Rensburg 083 407 7216 Sumari Kruger 082 439 4985 Erik Potgieter 073 208 6819 Hesta Vermeulen 082 888 2179 Saskia Wolfaardt 082 575 1262 *jeug
Koördineerder:
Anita Duif S: 082 411 7015 F: 086 589 9332; E - anitaduif@vodamail.co.za
Ons bid vir . . SIEKES:
Maude en Fred Laurence: Maude baie swak, bid asb vir rustigheid (079 312 8944) Seun van Rina van Aswegen: nierverwydering, nog in hospital, bid dat infeksies minder sal voorkom
(Rina 072 231 9140)
Dick van Biljon: sterk aan, wag vir volgende behandeling (082 568 7624) Phillip Verster: oorgeplaas na Riverside Lodge vir rehabilitasie (082 490 8781)
Willie Brummer: skoueroperasie, herstel tuis (Hannetjie 072 808 9195) Hannetjie Groesbeek: hartversaking, herstel tuis, gaan baie beter (072 808 9195) Vader van Gerbus Vermaak: herstel van komplikasies na heupbreek (Gerbus 082 440 0968)
Vandag 13 November 8:30 Erediens Maandag 14 November 19:00 Bestuursraad Woensdag 16 November 9:30 Bybelskool 19:00 Bybelskool Sondag 20 November 8:30 Erediens 11:00 Bestuursraad Afsluiting
Vir die afgelope 22 jaar doen ds Neels stranddiens by die TO strand, Port Edward.
Hy begelei ‘n span van 40 studente vanaf UJ vir die tydperk 9-23 Desember
Kostes hiervoor word deur hom en die student gedra,
Studente dra elkeen R900 by om die kamp moontlik te maak
Kan jy dalk help met enige bydrae?
Enige hulp sal BAIE waardeer word:
• Help ‘n student
• Petrol/diesel
• Klein pryse om uit te handig vir speletjies/kompetisies
• Kos en lekkers
• Skryfbehoeftes; potlode, papier, kryte, gom, blinkers, ens.
• Gesigverf
• Mediese benodigdhede; pleisters, verbande, pynpille, ens.
Skakel ds Neels direk vir meer besonderhede;
Gee asb by die Kerkkantoor af teen Maandag 28 November
Laaste Bybelskool-sessies vir 2011
Woensdag 30 November
Kalender
Koördineerder: JACQUELINE KLEM : 082 920 6679
1. Gebedsversoeke en Getuienisse Jy is welkom om enige gebedsversoeke, gebedsverhorings en getuienisse deur te stuur op enige van die volgende maniere:
1. SMS Jacqueline op 082 920 6679 2. SMS kerkkantoor op 082 851 5163 / 079 697 1163 3. Bel die kerkkantoor of die leraars (sien agter op afkondigings vir al die kontak besonderhede) 4. Stuur ‘n epos na ons gebeds /getuienis epos adres: bid.pray@gmail.com – die eposse sal uiters
konfidensieël en vertroulik hanteer word en as jy anoniem wil bly of namens iemand anders konfidensieël voorbidding vra kan jy net so aandui in jou epos (Slegs die gebedsaksieleier het toegang tot die eposse en sal dit met respek & omsigtigheid hanteer)
5. Skryf op die voorbidding/getuienis blaadjie en plaas dit in een van die kruike in die voorportaal
6. Bring jou versoek/ getuienis na die erediens Sondag of tydens enige ander geleentheid en plaas in die kruike
2. Voorbidding & Getuienis elke Sondag Elke Sondag word daar nou spesifiek tyd ingeruim vir gebed en om oor al die gebedsversoeke te bid, sowel as om die Here te dank vir die gebedsverhorings ontvang. Daar sal ook geleentheid wees vir kort getuienisse tydens die dienste, beide die JEEP en hoofdiens.
3. Voorbidding en Dankgebedspan As jy wil betrokke raak by die gebedspan – laat weet asseblief vir Jacqueline by jacqueline@akukhanya.co.za/ bid.pray@gmail.com of sms na 082 920 6679 of bel sommer en praat lekker persoonlik.
4. Inligting Soos in die verlede sal die gebedstafel allerhande inligtingstukke beskikbaar hê vir enige iemand wat meer wil weet oor gebed en gebedsaksies. Die daaglikse epos, weeklikse afkondigings en smse sal ook gereeld inligting deurgee oor gebed en voorbidding.
5. Kennis en Wêreldvoorbidding Ons sal streef daarna om meer kennis oor gebed en die wêreld waarbinne ons lewe met die gemeente te deel. Neem gerus elke week ‘n gebedskaartjie en bid elke dag vir daardie land / geleentheid.
Kry jou prioriteite reg Deur Neville Turley uit Matello Vers-‘n-’dag
Jesaja 26:3
Gee aan hulle vrede en voorspoed, Here, want hulle het hulle vertroue op U gestel.
Ons leef in stresvolle tye en nie een van ons kan sê dat jy geen spanning en bekommernisse het nie. Ons bekommer ons oor die welstand van ons geliefdes, oor onsself, oor ons gesondheid, ons finansiële situasie, ons veiligheid en 'n magdom ander sake, te veel om op te noem. Die Jode in die tyd van Jesus het ook baie gehad om hulle oor te bekommer. Hulle was burgers van 'n land wat deur die Romeine beset was en hulle was uitgelewer aan die genade van hulle Romeinse meesters. Hulle moes ook rekening hou met hulle eie leiers, wat deur hulle streng interpretasie van die godsdienstige wette en deur swaar belastings, elke aspek van hulle alledaagse lewe oorheers het.
Jesus se raad aan hulle was dat hulle hulle eers vir die koninkryk van God moet beywer en moet doen wat God van hulle vra. Hy sê dat hulle moet hulle ook nie gedurig afvra wat hulle gaan eet of drink nie of wat hulle gaan
aantrek nie want hulle Vader in die hemel weet wat hulle nodig het. Hy wat vir die voëls sorg en die gras van die veld mooi maak, gee baie meer vir hulle om en sal hulle versorg. Jesus sê ook vir hulle dat om hulle oor môre te bekommer hopeloos is; hulle moet eerder fokus op dit wat vandag gedoen moet word (Lukas 12:22-31).
Dit sal ons goed doen om na hierdie raad van Jesus te luister en ons prioriteite reg te kry. Die Almagtige God van die heelal is ook ons Vader in die hemel. 'n Liefdevolle Vader wat vir sy kinders omgee en vir hulle sal voorsien. Ons moet ontslae raak van al die angs en bekommernisse wat by ons opkom elke keer wat ons aan al ons probleme dink. Kom ons stel eerder ons vertroue op ons Hemelse Vader. Dit sal die bekommernisse verlig en ons sal vrede van God ontvang.
Ons uitdaging is om die Here Jesus Christus te gehoorsaam. "Julle moet nie ontsteld wees nie. Glo in God; glo
ook in My." (Johannes 14:1) Gebed: Hemelse Vader, wanneer ek depressief en bekommerd is en my hart soos 'n klip binne-in my lê, help my
om op U te vertrou en gee aan my u vrede. In die Naam van Jesus bid ek dit. Amen.
‘n Hartlike van ons aan jou…
Ons vertrou dat ons gemeente vir jou ‘n ware geestelike tuiste sal bied. Ontmoet asb die
diensspan in die voorportaal om meer inligting oor die gemeente te kry of ‘n nuwe lidmaat-
pakket af te haal. U kan ook die kerkkantoor gedurende die week kontak. Onthou om die
vorms so gou as moontlik terug te bring sodat julle op ons databasis bygevoeg kan word.
Dienste
BESIGHEIDSGELEENTHEID • Uniek geformuleerde gesondheids- & ander produkte • Kapitale uitleg: R350. Geen verdere finansiering benodig • Geen deur tot deur verkope • Gratis opleiding, ondersteuning en advies • Bepaal eie werksure
ANSIE du PLESSIS 082 853 6532, ansiedp@gmail.com
ENTREPRENEUR in VENNOOTSKAP MET SPORTRON INTERNATIONAL ~ “The Wellness Company”
Reg. No. 1977/002110/07
PASTORALE BERADING Geregistreerde berader bied:
• Christelike berading en ondersteuning • Trauma en emosionele pyn • Huweliks- en verhoudingsterapie • Depressive en die rou-proses
Eis terug van jou mediese fonds. Kontak Susan Eksteen op 076 051 1455 /
011-965 0987
Gilda Harris Fotografie Studio nou oop in Muldersdrif!
Swangerskap-; Baba-; Gesins- en Troufoto’s
083 317 7025 / 082 5677 446 www.ghphotography.co.za; gilda@ghphotography.co.za
Herstelwerk aan en/of nuwe grasdakke Kontak Dirk op 082 784 7856
BOEKHOU DIENS Alle boekhou dienste tot met balansstaat - sluit in alle debiteure, krediteure, banke en rekonsiliasies. � Jaareind state – nie net vir maatskappye nie � Aankoop en installasie van Pastel pakkette � Payroll, UIF, PAYE, BTW
Skakel Karin Grové op 082 821 1146
VAN WYK RAME Kontak ons vir enige raam van skilderye, foto’s,
sertifikate en vele meer. Kontak Vanessa 083 419 3883; Neels 082 377 3250
Ada 083 263 6565
LOODGIETER Loodgieter-werk. Kontak Dewald op 076 758 0650
Dienste SIELKUNDIGES
Psigoterapie (kinders, adolessente en volwassenes), studiemetodes, huweliksvoorbereiding, huweliksberading, assesserings (skoolgereedheid,
skolastiese problematiek, vakkeuse, beroepsvoorligting), ouerleiding, gesinsterapie en wwinkels. Mediese fonds tariewe, kontant korting.
Kontak Andri Burger op 082 853 343 of Annemarike de Beer op 084 208 7518
Epos: synergypsych@gmail.com
Wegneemetes JUDY SE KOMBUIS
Gesonde kos wat geskik is vir bv. kinders se middagete of indien mammas nie tyd het vir kosmaak wanneer dinge te besig raak. Standaard porsie R25 genoeg vir 1 volw
Groot porsie R35 genoeg vir 2 volw
Hoendernoedelgereg Bobotie met rys Stroganoff Lasagne
Kerrie en Rys Herderspastei Spek en kaas macaroni Chicken-a-la-king Spaghetti Bolognaise Vark goulash Bees en groentebredie Bees goulash Hoender en groentebredie Hoender goulash Romerige kerriehoender Spaanse hoender
Stysel by elke gereg. Bel my vir bestellings, Judy 082 851 5649
Gesoek
Aupair Jongerige meisie gesoek om na ons voorskoolse kinders om te sien daagliks 4-7nm.
Kontak Danie op 072 381 7914
Werk gesoek
Plaasbestuurder Ervare bestuurder met 30jr ondervinding in Bees/skaap, wild, vrugte, wolklas en alg bestuur.
Het Matriek en Landbou diploma
Kontak Human Hattingh op 073 822 2407
Antwoord Lees Handelinge 18:1-4
Kennisgewingbord
Leraars Ds Neels Kloppers
Sel 083 560 3814 neels@muldersdrifgemeente.co.za
Ds Kenneth Mckenzie
Sel 081 376 6709 kenneth@muldersdrifgemeente.co.za
Kerkkantoor Sel 079 697 1163
Faks 086 698 7605 Administrateur Maryna de Jager maryna@muldersdrifgemeente.co.za
Kerk-SMS 082 851 5163
Admin Assistent: Rensia Swanepoel rensia@muldersdrifgemeente.co.za
Musiekleier Sanet Louw
082 824 9388
Dienspersoneel Terrein/ Koster Jack Segomotso
083 548 8263
Helikia – Jong Volwassenes Aksie Leier Jaco Crous: 082 853 5250
Epos: jaco@repsonline.co.za
Jeug - Portefeulje Leier Sanette du Plessis
076 309 7942
Bestuursraad 2011
Portefeulje Bestuursraadlid Kontaknommer
Funksionele Portefeuljes
Bemarking & Kommunikasie Vermaak van Wyk 083 419 3883
Erediens Anton Steyn 082 785 6657
Finansiële Bestuur Gerbus Vermaak 082 440 0968
Hulpbron Bestuur Johan Nell 082 444 2625
Bedienings Portefeuljes
Gemeente Ronél Pieters 072 901 2463
Getuienis VAKANT -
Jeug Sanette du Plessis 076 309 7942
Omgeegroepe Danie Knipe 082 493 3908
Pastoraal Neels van Wyk 082 377 3250
Bestuursforum
Bestuursforum Koördinering Nico Doman 082 568 2120
Inligting Johan Vermeulen 082 464 6820
Ander kontakpersone
Strewers Anita Duif 082 411 7015
Tegniese ondersteuning Pieter Pieters 082 920 3837
Spyseniering Ferma Bekker 072 958 4757
BANKBESONDERHEDE
Bank ABSA
Takkode 632005
Rekeningnaam NG Kerk Muldersdrif
Rekeningnommer 310580023
LOPENDE REKENING (TJEK)
Gemeente Besonderhede
Neem asseblief kennis dat die
gemeente geen landlyne het nie, kontak
ons op die selnommers
KERKKANTOOR URE
Maan tot Don 8:00 - 16:00
Vry 8:00 – 14:30
top related