muldersdrif gemeente afkondigings 16 oktober 2011
Post on 09-Mar-2016
254 Views
Preview:
DESCRIPTION
TRANSCRIPT
MUSIEKKONSERT
Kom ontspan onder die geklank van
ligte klassieke musiek uit die boonste rakke!
LIGTE VERVERSINGS TYDENS POUSE
VRYDAGAAND: 21 OKTOBER
om 19h00 vir 19:30
KAARTJIES BESKIKBAAR BY KERKKANTOOR
R30 PER PERSOON
AFKONDIGINGS vir 16-22 Oktober 2011
SONDAG 16 OKTOBER 2011
Welkom by die erediens – Gelei deur ds Kenneth Mckenzie
Fokustekste
Sewentiende week in Koninkrykstyd
Matteus 22: 15-22
Eks 33: 12-23; Ps 99; 1 Tess 1: 1-10
Teks en tema vir vandag
Teks: 2 Petrus 1: 3-15
Tema: Groei na geestelike
volwassenheid
Kategese-afsluiting
Oupa en Ouma kuier saam met ons
gedurende die erediens en word
bederf!
Na die erediens kuier ons almal buite, eet lekker en kinders
speel op die glybane – onthou swemklere!!
Ons het hulp nodig!! Pepe doen vleis-voorbereiding, maar bykosse maak ons self
so kan jy kom help? Laat weet asb vir Rensia...
Heerlike, gesonde slaaie, broodjies en natuurlik poeding!!
Kaartjies nou beskikbaar: R100 volwassenes
by kerkkantoor, R75 pensioenarisse
bestuursraadslede R45 kind
en omgeegroepleiers
27 November
19:00
Almal wat graag wil deelneem hierdie jaar – ons soek
kinders ook asb!!
Laat weet asb vir Sanet op 082 824 9388
ONS REPETEER:
elke Woensdagaand vanaf 18:00 in die kerk
NOODFONDS Die Bestuursraad het ‘n Noodfonds
goedgekeur waarin ons geld gaan hou vir nood
in die gemeente. Gedurende die afgelope
jaar het ons alreeds 7 gesinne kon help met
kos, klere en berading. Indien jy voel om ‘n
bydrae hiertoe te maak, doen dit op die
gewone manier deur ‘n koevert in die
kollektebord te plaas of ‘n
internetoorbetaling, merk dit asb. met die
verwysing “Noodfonds”.
Koeverte beskikbaar in
voorportaal
de
maand
KERSMARK, NG Roodekrans
26 November
Tafels kan nou bespreek word:
1ste tafel R150
2de tafel R100
3de tafel R50
Kontak Elsa op 079 310 9445
Nuwe Selmateriaal vir Oktober beskikbaar by die
kerkkantoor
Omgeegroep Kontakpersoon Kontak no Epos adres
Driefontein / Swartkops Stefan Rudman 082 567 5586 namdur@hotorange.co.za
Featherbrooke Kobus Nel 083 310 0834 dei.gratia@mtnloaded.co.za
Heuningklip / Steynsvlei Fielie Swanepoel 083 380 4706 fielie@oceanfreight.co.za
Renosterspruit / Lanseria Johan Nell 082 444 2625 jnell@mweb.co.za
Abraham van Wykweg 45,
Muldersdrif Ronnie Collatz 011-662 1005 memcollatz@gmail.com
Lanseria / North Riding /
Lammermoor (in Kinderkerk) Sanette du Plessis 076 309 7942 sanette@akukhanya.co.za
Honeydew Martie & Kriek
Badenhorst 010-222 0651 martie.badenhorst@gauteng.gov.za
Helikia (Jong Volwassenes) Charmaine Joubert 076 544 4406 charmainejoubert137@gmail.com
Bybelskool Ds Neels 083 560 3814 neels@muldersdrifgemeente.co.za
Datum Naam/Omgeegroep kontak
persoon
kontak
nommer
16 Oktober Strewers Anita Duif 082 411 7015
23 Oktober
Ferma Bekker
Rina Noak
Elaine Swiegers
Charmaine Coetzee
30 Oktober
Tee Skinkbeurte
Vandag 16 Oktober 2011 *Yako Cronje
Derick Scholtz 083 650 6457
Danie Schreiber
Stephanie Swanepoel 082 416 2871
Maandag 17 Oktober Herman de Jager 082 784 7855 Jannicke Marais 084 384 8051 *Nicke Storm
Dinsdag 18 Oktober Jac de Wit 011-662 1822
Jean Minnaar 072 631 0740
Woensdag 19 Oktober Mercia Rall 076 272 3552
Donderdag 20 Oktober Christel Cornelius 082 495 8552 Nadia de Jager 084 572 2287 Chris Schutte 071 590 3202
Bissula Schwiebus 083 729 6167 Liezle Steyn 082 701 1207
Vrydag 21 Oktober Elfreda Jonker 083 611 0989 Corli Pieterse 083 272 8324 Koos van Ettinger 011-662 1053
Saterdag 22 Oktober
Sten Meyer 072 749 6358
NM Storm 083 995 4001
Chris van Wyk 011-662 2882
*jeug
Koördineerder:
Anita Duif S: 082 411 7015 F: 086 589 9332; E - anitaduif@vodamail.co.za
Ons bid vir . . SIEKES:
Maude en Fred Laurence: gaan redelik goed, bid asb vir rustigheid (079 312 8944) Seun van Rina van Aswegen: In ICU na blindederm en galblaas operasie terwyl hy ook nog vir
geskikte nier wag (Rina 072 231 9140)
Dick van Biljon: weer opgeneem in hospitaal (082 568 7624) Henna Booysen: herstel tuis na knievervangings operasie (073 177 7804) Ponalo (Grace se dogter): herstel baie goed na gebarste blindederm operasie, begin Dins met skool
Phillip Verster: ernstige toestand; brein aneurisme, in ICU, Unitas hospital. Bid asb vir hom en
familie wat hom bystaan (082 490 8781)
Vandag 16 Oktober 8:30 Erediens 8:30 JEEP-diens en kinderkerk Belydeniskamp en -Aflegging Woensdag 19 Oktober 9:30 Bybelskool 19:00 Bybelskool Vrydag 21 Oktober 19:00 Musiek konsert Sondag 23 Oktober Bybelgenootskap 8:30 Erediens
8:30 JEEP-diens en kinderkerk
Sy ma was ‘n gelowige Jodin. Sy pa was ‘n Griek. Paulus noem hom: My eie kind in die geloof.
Van wie praat ons?
Antwoord elders…
Hiermee versoek ons (Woolworths Noordheuwel, Monilith en Key West) jou vriendelik om ons te ondersteun met ons gemeenskaps projek/fondsinsameling - ten bate van slagoffertjies van verkragting (SAPD Kinderbeskerming). Die fonds gaan aangewend word om koestersakkies aan te koop. Die koestersakkie (comfort bag) bevat die volgende: - Skoon stelletjie onderklere - Waslappie en seep - Tandeborsel en tandepasta - Sagte speelding - Lekkergoed Kan jy jouself indink hoe dit moet voel om deur hierdie verskriklike trauma te gaan en dan vat vreemde mense nog jou kledingstuk weg? In party gevalle is dit die enigste stelletjie onderklere wat die dogtertjie/seuntjie besit. Het jy die volgende geweet? - Dis makliker in SA om verkrag te word as om te leer lees. - Daagliks word 1300 mense verkrag - Elke 17 sekondes word daar dus 'n kind of vrou verkrag - 50 000 gevalle word aangemend maar daar is oor die 450 000 wat nooit aangemeld word nie. Indien die bogenoemde jou hartsnare raak - raak asseblief betrokke deur te help om die wat daagliks deur hierdie hel gaan se pyn net 'n klein bietjie te verlig. Ons is nie so spesiaal dat dit nie met ons of ons kinders kan gebeur nie, ons is net baie gelukkig dat die ellende nog nie aan ons deure kom klop het nie.
Kalender
Ou tydskrifte vir Zandspruit …
Bring asb na die Kerkkantoor
ENIGE Vrywilligers / kunstiges word gesoek om te help
met hierdie projek:
JEEP
Ons wil graag die Jeug-area opkikker…
Voorlopige skenkings sal waardeer word van:
Kussings/tafeldoeke vir klaskamers
Verf: swart, blou, rooi, oranje, groen
Tafelspeletjies soos vingerbord, tafeltennis,
veerpyltjies, ens.
Kleurvolle skinkbekers en glase
Gee jou besonderhede aan
Sanette, Bianca of kerkkantoor
Koördineerder: JACQUELINE KLEM : 082 920 6679
1. Gebedsversoeke en Getuienisse Jy is welkom om enige gebedsversoeke, gebedsverhorings en getuienisse deur te stuur op enige van die volgende maniere:
1. SMS Jacqueline op 082 920 6679 2. SMS kerkkantoor op 082 851 5163 / 079 697 1163 3. Bel die kerkkantoor of die leraars (sien agter op afkondigings vir al die kontak besonderhede) 4. Stuur ‘n epos na ons gebeds /getuienis epos adres: bid.pray@gmail.com – die eposse sal uiters
konfidensieël en vertroulik hanteer word en as jy anoniem wil bly of namens iemand anders konfidensieël voorbidding vra kan jy net so aandui in jou epos (Slegs die gebedsaksieleier het toegang tot die eposse en sal dit met respek & omsigtigheid hanteer)
5. Skryf op die voorbidding/getuienis blaadjie en plaas dit in een van die kruike in die voorportaal
6. Bring jou versoek/ getuienis na die erediens Sondag of tydens enige ander geleentheid en plaas in die kruike
2. Voorbidding & Getuienis elke Sondag Elke Sondag word daar nou spesifiek tyd ingeruim vir gebed en om oor al die gebedsversoeke te bid, sowel as om die Here te dank vir die gebedsverhorings ontvang. Daar sal ook geleentheid wees vir kort getuienisse tydens die dienste, beide die JEEP en hoofdiens.
3. Voorbidding en Dankgebedspan As jy wil betrokke raak by die gebedspan – laat weet asseblief vir Jacqueline by jacqueline@akukhanya.co.za/ bid.pray@gmail.com of sms na 082 920 6679 of bel sommer en praat lekker persoonlik.
4. Inligting Soos in die verlede sal die gebedstafel allerhande inligtingstukke beskikbaar hê vir enige iemand wat meer wil weet oor gebed en gebedsaksies. Die daaglikse epos, weeklikse afkondigings en smse sal ook gereeld inligting deurgee oor gebed en voorbidding.
5. Kennis en Wêreldvoorbidding Ons sal streef daarna om meer kennis oor gebed en die wêreld waarbinne ons lewe met die gemeente te deel. Neem gerus elke week ‘n gebedskaartjie en bid elke dag vir daardie land / geleentheid.
Antwoord: Lees: Lees Handelinge 16:1 & 1 Tim. 1:2
Dringend gesoek:
Goedkoop behuising word gesoek vir bejaarde
egpaar in die gemeente.
Het jy ‘n klein woonstelletjie wat leeg staan?
HELP ASB!
Skakel asb dringend 072 737 4158
Dienste
BESIGHEIDSGELEENTHEID • Uniek geformuleerde gesondheids- & ander
produkte
• Kapitale uitleg: R350. Geen verdere
finansiering benodig
• Geen deur tot deur verkope
• Gratis opleiding, ondersteuning en advise
• Bepaal eie werksure
ANSIE du PLESSIS 082 853 6532, ansiedp@gmail.com
ENTREPRENEUR in VENNOOTSKAP MET SPORTRON INTERNATIONAL ~ “The Wellness Company”
Reg. No. 1977/002110/07
PASTORALE BERADING Geregistreerde berader bied:
• Christelike berading en ondersteuning
• Trauma en emosionele pyn
• Huweliks- en verhoudingsterapie
• Depressive en die rou-proses
Eis terug van jou mediese fonds.
Kontak Susan Eksteen op 076 051 1455 /
011-965 0987
Gilda Harris Fotografie Studio nou oop in Muldersdrif!
Swangerskap-; Baba-; Gesins- en Troufoto’s
083 317 7025 / 082 5677 446
www.ghphotography.co.za;
gilda@ghphotography.co.za
Herstelwerk aan en/of nuwe grasdakke Kontak Dirk op 082 784 7856
BOEKHOU DIENS Alle boekhou dienste tot met balansstaat - sluit in
alle debiteure, krediteure, banke en rekonsiliasies.
� Jaareind state – nie net vir maatskappye nie
� Aankoop en installasie van Pastel pakkette
� Payroll, UIF, PAYE, BTW
Skakel Karin Grové op 082 821 1146
VAN WYK RAME Kontak ons vir enige raam van skilderye, foto’s,
sertifikate en vele meer.
Kontak Vanessa 083 419 3883; Neels 082 377 3250
Ada 083 263 6565
LOODGIETER Loodgieter-werk. Kontak Dewald op 076 758 0650
Dienste SIELKUNDIGES
Psigoterapie (kinders, adolessente en volwassenes),
studiemetodes, huweliksvoorbereiding,
huweliksberading, assesserings (skoolgereedheid,
skolastiese problematiek, vakkeuse,
beroepsvoorligting), ouerleiding, gesinsterapie en
wwinkels. Mediese fonds tariewe, kontant korting.
Kontak Andri Burger op 082 853 343 of
Annemarike de Beer op 084 208 7518
Epos: synergypsych@gmail.com
Wegneemetes JUDY SE KOMBUIS
Gesonde kos wat geskik is vir bv. kinders se
middagete of indien mammas nie tyd het vir kosmaak
wanneer dinge te besig raak.
Standaard porsie R25 genoeg vir 1 volw
Groot porsie R35 genoeg vir 2 volw
Hoendernoedelgereg Bobotie met rys
Stroganoff Lasagne
Kerrie en Rys Herderspastei
Spek en kaas macaroni Chicken-a-la-king
Spaghetti Bolognaise Vark goulash
Bees en groentebredie Bees goulash
Hoender en groentebredie Hoender goulash
Romerige kerriehoender Spaanse hoender
Stysel by elke gereg.
Bel my vir bestellings, of kom koop maandeliks in
die saal na kerk... Judy 082 851 5649
Geregte sal nou slegs een keer per maand (gewoonlik die laaste
Sondag) verkoop word Akkommodasie
VERBLYF Op soek na kothuis vir 2 volwassenes.
Kontak Yvonne Roux op 072 383 7316
MEENTHUIS Northriding: 3sl. meenthuis te huur R5500/m.
Skakel Cobus 083 676 8638
Gesoek
Aupair
Jongerige meisie gesoek om na ons voorskoolse kinders om te sien daagliks 4-7nm.
Kontak Danie op 072 381 7914
Kennisgewingbord
Leraars Ds Neels Kloppers
Sel 083 560 3814
neels@muldersdrifgemeente.co.za
Ds Kenneth Mckenzie
Sel 081 376 6709
kenneth@muldersdrifgemeente.co.za
Kerkkantoor Sel 079 697 1163
Faks 086 698 7605
Administrateur Maryna de Jager maryna@muldersdrifgemeente.co.za
Kerk-SMS 082 851 5163
Admin Assistent: Rensia Swanepoel
rensia@muldersdrifgemeente.co.za
Musiekleier Sanet Louw
082 824 9388
Dienspersoneel Terrein/ Koster Jack Segomotso
083 548 8263
Helikia – Jong Volwassenes Aksie Leier Jaco Crous: 082 853 5250
Epos: jaco@repsonline.co.za
Jeug - Portefeulje Leier Sanette du Plessis
076 309 7942
Bestuursraad 2011
Portefeulje Bestuursraadlid Kontaknommer
Funksionele Portefeuljes
Bemarking & Kommunikasie Vermaak van Wyk 083 419 3883
Erediens Anton Steyn 082 785 6657
Finansiële Bestuur Gerbus Vermaak 082 440 0968
Hulpbron Bestuur Johan Nell 082 444 2625
Bedienings Portefeuljes
Gemeente Ronél Pieters 072 901 2463
Getuienis VAKANT -
Jeug Sanette du Plessis 076 309 7942
Omgeegroepe Danie Knipe 082 493 3908
Pastoraal Neels van Wyk 082 377 3250
Bestuursforum
Bestuursforum Koördinering Nico Doman 082 568 2120
Inligting Johan Vermeulen 082 464 6820
Ander kontakpersone
Strewers Anita Duif 082 411 7015
Tegniese ondersteuning Pieter Pieters 082 920 3837
Spyseniering Ferma Bekker 072 958 4757
BANKBESONDERHEDE
Bank ABSA
Takkode 632005
Rekeningnaam NG Kerk Muldersdrif
Rekeningnommer 310580023
LOPENDE REKENING (TJEK)
Gemeente Besonderhede
Neem asseblief kennis dat die
gemeente geen landlyne het nie, kontak
ons op die selnommers
KERKKANTOOR URE
Maan tot Don 8:00 - 16:00
Vry 8:00 – 14:30
top related