bb 27 augustus 2017 - ng kerk durbanville-bergsig• wat is die redes waarom so min gestremdes...

6
Bergsig Boodskap 27 Augustus 2017 Tema 3 in die veldtog is “Herwin” en word uit Galasiërs 5:6 geïnspireer. OORSIG: Godsdiens het baie mag, selfs om jou “gewete” te rig. Maar die vraag is, is alles in ons “gewete” Gees-geïnspi- reerd of godsdienstig? Die “tempelmodel” het ’n baie kragtige uitwerking en kon dalk ons “idee” van Chris- tenskap gekleur het. Daar- om gebeur dit maklik dat ons meer ingestel raak op eng wetsonderhouding en heeltemal vergeet van Je- sus se bevel dat ons me- kaar moet liefhê. Vra jouself; oordeel jy meer as wat jy ander mense liefhet? Waaraan word jou navolging van Jesus gekenmerk? God se onverdiende liefde vir ons en ons liefde vir an- der moet eerder ons gewete en ons optrede dryf. Galasiërs 5:6 “In Christus Jesus is dit nie van belang of jy besny is of nie. Al wat van belang is, is geloof wat deur die liefde tot dade toe oorgaan.” Soos die Engelsman sê: “The proof in the pudding is in eating it”. NUUS: NUUS: NUUS: NUUS: 28 Aug: Gebedsvuur 1 Sept: Familieaand by die kerk 3 Sept: Doop 10 Sept: Oupa-en-Oumadag 16 Sept: Leiersberaad 17 Sept: Brand New Veldtog afsluiting om 9:00 19 Sept: Damesaand 23 Sept: Betesda-mark 26 Sept: Nuwe lidmaat-toerusting 29 Sept: Skole sluit CLF (Christelike Lektuurfonds) bring sedert 1957 die Boodskap van die Bybel aan almal deur gratis en bekostigbare lektuur. Lees meer op bladsy 5. 08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Schalk van Wyk Deuroffer: Bediening aan Dowes 10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Mizelle Prinsloo Glow Kidz Diens (Saal) Bea Pretorius 18:00 Aanddiens Ds. Wynand Breytenbach 3 September 2017, Brand New 3 September 2017, Brand New 3 September 2017, Brand New 3 September 2017, Brand New 4 08:15 Klassieke diens Ouditorium Pieter Henning Deuroffer: CLF 10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Eric Swanepoel Glow Kidz Diens (Saal) Ds. Wynand Breytenbach 18:00 Aanddiens Bea Pretorius 27 Augustus 2017, Brand New 27 Augustus 2017, Brand New 27 Augustus 2017, Brand New 27 Augustus 2017, Brand New 3 Kan ons naasteliefde herwin? Ons nooi julle na ’n pret gevulde aand spesiaal vir gesinne op 1 Sept. Dit maak nie saak hoe jou gesin saamgestel is nie, kom geniet die aand saam met me- kaar. Julle gaan mekaar se gesigte verf, lawwe foto’s neem, speletjies speel en saam baie kreatief (al is dit net probeer) wees met verf en kos. Die koste beloop R200 per gesin. Laat weet vir Mizelle voor Woensdag 30 Augustus of jou gesin die geleentheid gaan bywoon. Kontakbesonderhede: 083 394 1101 [email protected] FANILIEPRET LET WEL: SONDAG 17 SEPT. se tyd verander na 9:00! (Moenie kalender tyd van 8:15 volg nie) Dis veldtogafsluiting.

Upload: others

Post on 03-Jan-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: BB 27 Augustus 2017 - NG Kerk Durbanville-Bergsig• Wat is die redes waarom so min gestremdes betrokke is in ... om kleuterskole en laerskole en fokus veral op boelie. René en Babs

Bergsig Boodskap 27 Augustus 2017

Tema 3 in die veldtog is “Herwin” en word uit Galasiërs 5:6 geïnspireer. OORSIG: Godsdiens het baie mag, selfs om jou “gewete” te rig. Maar die vraag is, is alles in ons “gewete” Gees-geïnspi-reerd of godsdienstig? Die “tempelmodel” het ’n baie kragtige uitwerking en kon dalk ons “idee” van Chris-tenskap gekleur het. Daar-om gebeur dit maklik dat ons meer ingestel raak op eng wetsonderhouding en heeltemal vergeet van Je-sus se bevel dat ons me-kaar moet liefhê. Vra jouself; oordeel jy meer

as wat jy ander mense liefhet? Waaraan word jou navolging van Jesus gekenmerk? God se onverdiende liefde vir ons en ons liefde vir an-der moet eerder ons gewete en ons optrede dryf. Galasiërs 5:6 “In Christus Jesus is dit nie van belang of jy besny is of nie. Al wat van belang is, is geloof wat deur die liefde tot dade toe oorgaan.” Soos die Engelsman sê: “The proof in the pudding is in eating it”.

NUUS:NUUS:NUUS:NUUS:

28 Aug: Gebedsvuur

1 Sept: Familieaand by die kerk 3 Sept: Doop

10 Sept: Oupa-en-Oumadag

16 Sept: Leiersberaad

17 Sept: Brand New Veldtog

afsluiting om 9:00 19 Sept: Damesaand

23 Sept: Betesda-mark

26 Sept: Nuwe lidmaat-toerusting

29 Sept: Skole sluit

CLF (Christelike Lektuurfonds)

bring sedert 1957 die

Boodskap van die Bybel aan almal deur gratis en

bekostigbare lektuur. Lees

meer op bladsy 5.

08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Schalk van Wyk

Deuroffer: Bediening aan Dowes

10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Mizelle Prinsloo

Glow Kidz Diens (Saal)

Bea Pretorius

18:00 Aanddiens Ds. Wynand Breytenbach

3 September 2017, Brand New3 September 2017, Brand New3 September 2017, Brand New3 September 2017, Brand New4444

08:15 Klassieke diens Ouditorium Pieter Henning

Deuroffer: CLF

10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Eric Swanepoel

Glow Kidz Diens (Saal)

Ds. Wynand Breytenbach

18:00 Aanddiens Bea Pretorius

27 Augustus 2017, Brand New27 Augustus 2017, Brand New27 Augustus 2017, Brand New27 Augustus 2017, Brand New3333

Kan ons naasteliefde herwin?

Ons nooi julle na ’n pret gevulde

aand spesiaal vir gesinne op

1 Sept. Dit maak nie saak hoe

jou gesin saamgestel is nie, kom

geniet die aand saam met me-kaar. Julle gaan mekaar se

gesigte verf, lawwe foto’s neem,

speletjies speel en saam baie

kreatief (al is dit net probeer)

wees met verf en kos. Die koste beloop R200 per gesin. Laat

weet vir Mizelle voor Woensdag

30 Augustus of jou gesin die

geleentheid gaan bywoon.

Kontakbesonderhede: 083 394 1101

[email protected]

FANILIEPRET

LET WEL:

SONDAG 17 SEPT. se tyd

verander na 9:00! (Moenie kalender tyd van 8:15 volg nie) Dis veldtogafsluiting.

Page 2: BB 27 Augustus 2017 - NG Kerk Durbanville-Bergsig• Wat is die redes waarom so min gestremdes betrokke is in ... om kleuterskole en laerskole en fokus veral op boelie. René en Babs

Vind en “like” ons

Durbanville-Bergsig kerk - Sy ligdraers

Skakel Annamaré by (021) 976 4106 uitbreiding 103, as jy betrokke wil raak by uitreikprojekte of e-pos na [email protected]

Bergsigprojekte op ons voorstoep

Vanuit die Uitreikkantoor ...

Bergsig-Uitreikhulp

Bladsy 2 Bergs ig Boodskap B ladsy 2 Bergs ig Boodskap

Persoon sonder inkomste soek woonplek in ruil

vir werk verrig (voorheen lidmaat van Bergsig). Bel Annamaré of Jaco van Vuuren 021 979 2225

Sentrum van Hoop

Wat het ons nodig?

Warm sokkies, warm tops, skoene (asb. nie ou skoene sonder maats of skoene wat jou hond al gekou het nie.)

Thailand heuningverkope: Bloekomheuning te koop in die uitreikekantoor @ R65/botteltjie. Ten bate van Thailand uitreike, Klasie en Ida van Heerden.

Ons het ’n lieflike naaldwerkprojek by ons twee skole in Wallacedene begin. Daar is goeie opkoms en almal is

gretig om te leer om ’n inkomste vir hulleself eendag daaruit te kan maak, maar ons het julle hulp nodig… ons soek materiaal en vra vir voorbidding!!

In dié stadium is enige materiaal wat gemeentelede na ons kant toe kan gooi baie welkom...wol vir brei en hekel ook

asb. Groot asb. ons wil nie die outjies se spoed nou breek omrede ons nie fondse vir materiaal het nie…

Delene 072 370 7198

Magdalena Huis:

Baie dankie vir almal wat verlede week ons projek van die week, Magdalena Huis, ondersteun het.

Goeie nuus is dat een van die Sopkombuismeisies ge-durende die week ingeskakel is by die program van Magda-lena Huis.

Dames van Bergsig:

Dit is die laaste week van Vrouemaand.

Kom ons bederf hierdie week ’n spesiale vrou naby aan ons. Iemand wat minderbevoorreg is as jy.

Neem een van jou “ou” handsakke wat jy nie meer ge-bruik nie en sit ’n paar nodige artikels daarin, bv. Lip ice, ’n sepie, ’n roompie, ’n sanitêre artikel, “tissues”, ens. ’n Bederf artikel … ietsie mooi en ietsie lekker. Verras haar daarmee. Skryf ’n mooi briefie daarby oor hoe jy haar waardeer en bid die seën van Vader oor haar en haar gesin.

Stuur vir ons foto’s oor julle mooi oomblik – en indien

As ek werklik tot die Liggaam van Christus behoort, sal mense my mis wanneer ek nie

daar is op ’n Sondag nie?”

Alle kerke word uitgenooi om deel te

neem aan ’n spesiale dag om die inslui-

ting van persone met gestremdheid te

vier. Dit is vandag!

Die tema vir 2017 is ‘Werklike behoort tot die liggaam van Christus’.

’n Goeie beginpunt kan ook wees om ’n bespre-

kingsgroep bymekaar te kry waar gestremde en

nie-gestremde persone kan saam dink oor die

volgende vrae:

• Wat is die ervarings van persone met gestremdheid in kerke?

• Wat is die redes waarom so min gestremdes betrokke is in die

kerk?

• Hoe kan ons gesprek bevorder tussen gestremdes en nie-

gestremdes?

• Wat sal werklike insluiting en ‘behoort tot’ beteken vir persone

met gestremdheid?

Op watter praktiese maniere kan aktiewe insluiting bevorder

word? Hans Human is in Bergsig die kontak as jy wil betrokke

raak 082 549 0518

Op die webwerf www.rampup.co.za is daar meer inligting.

Page 3: BB 27 Augustus 2017 - NG Kerk Durbanville-Bergsig• Wat is die redes waarom so min gestremdes betrokke is in ... om kleuterskole en laerskole en fokus veral op boelie. René en Babs

Bladsy 3 Bergs ig Boodskap

Voorbidding

Bel Ds. Mizelle by 083 394 1101 om deel van die gebedsketting te word of e-pos na: [email protected]

Bladsy 3 Bergs ig Boodskap

KNIELTYD: 27 Augustus 2017

Gebedsvuur 28 Augustus TEMA: Ons kan nie BOU as ons nie BID nie.

Kom as individu, paartjies en gesinne en bid saam Maandagaand 28 Augustus hier by Bergsig.

Riglyne sal verskaf word.

Vandag is BYBELSONDAG Op Bybelsondag fokus verskeie kerkgenootskappe in ons

land op die Bybel en die voorreg om die volledige Bybel in elkeen van ons 11 amptelike landstale te hê. Tog is daar

5,5% Christene in ons land wat glad nie 'n Bybel besit nie.

"Ons Bybelgenootskap herdenk hierdie maand sy 196ste

bestaansjaar in Suid-Afrika. Alhoewel ons die Here dank-

baar is vir alles wat ons oor hierdie byna twee eeue bereik het, bly die uitdaging groot om te verseker dat elkeen wat 'n

Bybel verlang, een kan kry," sê ds Dirk Gevers, uitvoerende

hoof van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gemeentes

word gevra om Sondag asb. te bid dat dit vir die Bybelgenootskap van SA moontlik sal wees om in die

groot behoefte aan Bybels te voorsien.

Hanli Stander Blanc de Noirstr. 26, 021 975 4193 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Joy Laker en kinders Meerenbosch G5, 021 976 3116 Man en pa oorlede Troos en bemoediging

Ria Erasmus Villa Cortona A207, 021 975 0164 Beroerte Herstel en bemoediging

John Beel (062 233 2006 ) Sedgefield (Voorheen Bergsig) Zuna oorlede Troos en bemoediging

Familie van Marjorie

Lombard La Gratitude Marjorie oorlede Troos en bemoediging

Ilonja Warricker Vierlandenstraat 18, 021 976 8426 Moeder oorlede Troos en bemoediging

Rowan Stassen Vierlanden Villas 3, 021 976 0658 Vrou oorlede Troos en bemoediging

Hercules Stander Blanc de Noirstr. 26, 021 975 4193 Beenmurgkanker Herstel en bemoediging

Möller Nel Skilpadvleiweg 8, 082 789 3243 Pa oorlede Troos en bemoediging

Doreen de Villiers W/S 229, Legato, 021 976 0914 Bloeding op brein Herstel en bemoediging

Danie Muller Zandkloofweg 10, 076 177 7626 Kanker Herstel en bemoediging

Carinne Coetzee Columbinestraat 3, 021 976 2224 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Elri du Preez Penniesingel 1, 021 976 5491 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Marietjie Mostert Bishopsingel 6, 021 975 9558 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Elena Kriel Skilpadvleiweg 5, 021 976 8868 Kankerdiagnose Herstel en bemoediging

Dirk Castens Pelicanstraat 15, 021 976 6444 Kanker Herstel en bemoediging

Hanno Fourie Joostenbergweg 1, 082 822 1531 Mediese behandeling Genesing en bemoediging

Vir bydraes of versoeke, skakel Elize 021 976 4106

Page 4: BB 27 Augustus 2017 - NG Kerk Durbanville-Bergsig• Wat is die redes waarom so min gestremdes betrokke is in ... om kleuterskole en laerskole en fokus veral op boelie. René en Babs

DOOP Indien jy graag jou kinders wil laat doop bel Elize

Botma om die nodige reëlings te tref by

021 976 4106 of e-pos haar.

Bladsy 4 Bergs ig Boodskap B ladsy 4 Bergs ig Boodskap

GEMEENTE-BYBELSTUDIE VIR SENIORS Ons nooi alle Seniors om deel te wees van die twee-weeklikse Bybelstudie in skool-kwartale. Dit word gelei deur dr. Kobus de Jager. Jul kan enige tyd kom aansluit. Ons groei en kuier saam rondom die Woord, 09:30-10:30.

Die datums vir die tweede semester is:

5 & 19 Sept, 10 & 24 Okt, 7 & 21 Nov, 5 Des.

Skakel met die Kerkkantoor of dr. Kobus (083 230 7124) indien u belangstel om in te skakel, of kom sommer net!

BERGSIG / DURBANVILLE SENIOR KLUB Ons hou basaar op Donderdag 31 Aug. 2017 om 9:00 by BERGSIG GEMEENTE.

Kom ondersteun, kuier saam en geniet pannekoek, poeding, kerrie-en-rys, gebak en jaffels

wat te koop sal wees.

Indien u dalk items beskibaar het wat by ons Tombola tafel verkoop kan word kan u 021-

975 4780 of 073 2288 722 skakel. Dit sal by u afgehaal word.

Alle lyste wat vroeër uitgedeel is, moet vóór of op basaar-dag ingehandig word.

R100 per lid vir die uitstappie na Klein Nooitgedacht plaas (op 28 Sept.) - “Kaapse Heuningfabriek” is op 31 Augustus 2017 betaalbaar.

René Stander en Babs van Wyk is vrywillige werkers van Badisa Trio. Badisa Trio is 'n nie-winsgewende welsynsor-ganisasie wat professionele diens lewer aan gemeenskappe en fokus op kinderbeskermingsdienste

René is sedert 2013 en Babs sedert 2015 betrokke by Badisa en behartig Badisa Trio se poppeteater. Hulle hoof-doel is om deur middel van poppespel, sekere lewensvaar-dighede aan jong kinders oor te bring. Hulle besoek daar-om kleuterskole en laerskole en fokus veral op boelie.

René en Babs het 'n passie vir kinders en verstaan die leef-wêreld van die kind. Deur die storie van Olifant en Apie gaan hulle oop by Bergsig op 3 September by die kin-derkerk die kinders meer leer oor hoe om boelies te hanteer.

"Vir Olifant is die lewe 'n lied. Hy is baie opgewonde, want hy gaan vir die eerste keer skool toe.

Oppad skool toe ontmoet hy vir Apie. Apie is baie onvriendelik en Olifant wonder of almal so onvriendelik gaan wees in die skool. Gaan Olifant ooit 'n maatjie kry om mee te speel? O wee, wat gaan hy tog maak as dit nie lekker is in die skool nie. Wat gaan hy maak as maatjies met hom wil baklei ... en sê nou maar iemand spot hom oor sy groot ore en snaakse lang neus ..."

Kom luister en leer saam met die diere van Diereland hoe om boelies te hanteer. Hoe kan jy jouself beskerm? Vir wie kan jy gaan vertel?

DURBANVILLE Baie ruim tuinwoonstel te huur vanaf 1 Oktober. Een ruim slaapkamer met baie ingeboude kaste. En suite badkamer met stort, toilet en handwasbak. Aparte sit-kamer met deel DSTV wat oopplan is met kom-buis. Privaat ingang en veilige parkering agter “oprol” motorhuis deur.

Woonstel is slegs vir een persoon, nie rook met sober gewoontes. Huur: R3 800 per maand. Plus elektrisiteit wat op meter gemonitor word. Skakel Mev Van Niekerk 083 648 5858

ZAPPER & SNAPSCAN Bergsig het Zapper en Snap-

scan as betaalmetode geïmple-menteer om bankkollektes en

dankoffers te betaal.

Page 5: BB 27 Augustus 2017 - NG Kerk Durbanville-Bergsig• Wat is die redes waarom so min gestremdes betrokke is in ... om kleuterskole en laerskole en fokus veral op boelie. René en Babs

VERANDERINGE VAN ADRES,

SELFOONNOMMER OF E-POS

Dit is ’n groot gemeente. Laat weet asb. vir Elize, die administratiewe beampte

indien daar enige veranderinge in

bogenoemde plaasvind. Om kommunikasie te

vergemaklik sal dit baie waardeer word as jy help.

Veral e-pos-adresse verander baie. Laat weet

by: [email protected]

of 021-976 4106 x101 Indien u verhuis laat weet

die kerkkantoor.

BABA- EN KLEUTER-FASILITEITE Naby die damesbadkamer onder die gallery is ’n lo-kaal ingerig vir pasgebore babas tot 1 jaar oud en hul ouers. (Doekomruilstasie beskikbaar in dames-badkamer)

Ons tweede moeders-kamer is agter die litur-giese ruimte vir 1-2 jariges. ’n Familiebadkamer is daar beskikbaar met ’n doekom-ruilstasie. Beide lokale het klank en beeld. Gebedskamer onder trap vir ma’s wat voed.

Bladsy 5 Bergs ig Boodskap B ladsy 5 Bergs ig Boodskap

Christelike Lektuur-fonds (CLF) bring sedert 1957

die Boodskap van die Bybel aan almal deur gratis en bekostigbare lektuur. Pamflette is beskikbaar in meer as 20 tale oor onderwerpe wat wissel van geloofsgroei tot sosiaal-maatskaplike probleme. Hierdie hulpmiddels is ideaal vir eie geloofsgroei of om in ʼn een-tot-een

verhouding met iemand anders te gebruik om hulle te vertel van die Here se liefde en trou.

Raak betrokke by die 1 MILJOEN BYBELS VIR 1 MIL-JOEN KINDERS-PROJEK om die Bybelse boodskap na die kinders van ons land in Afrikaans, Engels, Xhosa, So-tho, Tswana, Zoeloe en Pedi te bring. Vir meer inligting of indien jy self die projek vir kinders in jou area wil aanpak, kontak Hedwig Moore by 021 864 3707. (Julie 2017: meer as 80 000 Bybels versprei in sewe tale.)

Besoek ons webwerf by www.clf.co.za of skakel 021 873 6964 vir meer inligting

Nuwe Kerk-raadslede:

Op ’n vergadring van die

kerkraad gehou op 21 Augustus is die volgende

lidmate verkies as kerk-raadslede:

Paul Louw

Danie Tolken

Pieter Truter

Amelia Potgieter

Indien u enige besware het, kontak die gemeentebe-

stuurder

Page 6: BB 27 Augustus 2017 - NG Kerk Durbanville-Bergsig• Wat is die redes waarom so min gestremdes betrokke is in ... om kleuterskole en laerskole en fokus veral op boelie. René en Babs

NG Kerk Durbanville-Bergsig NGK Durbanville-Bergsig, ABSA, 1410590154,Tak: 334810

Straatadres Posadres 24 uur noodnommer Kantoor-ure

H.v. Boland- en Proteaweg Posbus 479 vir geestelike & emo- Ma tot Vry 08:00 - 1400 t 021 976 4106

Durbanville 7550 Durbanville 7551 sionele ondersteuning Leraars en kantoorperso- f 021 976 9606

S33 48.966 O18 39.728 071 196 4191 neel kan daagliks by die [email protected]

[email protected] kerkkantoor gebel word. www.bergsigdv.co.za

Durbanville-Bergsig kerk - Sy ligdraers

Kruiskuns

Ds. Wynand Breytenbach is lief God. Hy is lief vir kuns en hy is ook lief vir minderbevoorregte men-

se wat swaarkry. Wanneer jy al die elemente kombineer kom jy by Kruiskuns uit - ’n unieke konsep

waar kunstenaars die seer van mense uitbeeld in die konteks van die Kruis. Op 18 Aug. 2017 is die eerste Kruiskuns by Durbanville-Bergsig gehou. Die kunsliefhebbers kon ’n stil-aanbod op elke

kunswerk maak. Die fondse ingesamel word dan aan Echo-huise bewillig waar werkende jong-

mense wat geen ander ondersteuningstruktuur of heenkome het nie, ’n holte vir hul voet vind. Alme-

ro Welgemoed het as kunstenaar opgetree en met ’n hartroerende lied geopen, sowel as ’n

kunswerk daar en dan geskep waarop ook ’n stil aanbod gemaak kon word.