daar is slegs 4 plekke beskikbaar!ngkhoeveld.co.za/images/nuusbriewe_2019/nuus vanaf...•...

12
Nuusbrief #22 18 Julie 2019 Daar is slegs 4 plekke beskikbaar!

Upload: others

Post on 01-Apr-2021

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Daar is slegs 4 plekke beskikbaar!ngkhoeveld.co.za/images/Nuusbriewe_2019/Nuus vanaf...• Aanbieder: Malan Nel Kliek hier vir meer inligting oor hiérdie werkswinkel. 13 – 14 Augustus

Nuusbrief #2218 Julie 2019

1Daar is slegs 4 plekke beskikbaar!

Page 2: Daar is slegs 4 plekke beskikbaar!ngkhoeveld.co.za/images/Nuusbriewe_2019/Nuus vanaf...• Aanbieder: Malan Nel Kliek hier vir meer inligting oor hiérdie werkswinkel. 13 – 14 Augustus

2

Leraars verjaarsdae20 Julie Ds. Deon Louw Alberton-Wes

23 Julie Ds. Hettie Wessels Weltevreden

24 JulieDr. Jan SwanepoelKensington

Hartlik geluk met elkeen van u se verjaarsdae! Mag die nuwe lewensjaar oorspoel word met seëninge, vreugde en baie liefde! En mag die Here u nog baie jare spaar.

Page 3: Daar is slegs 4 plekke beskikbaar!ngkhoeveld.co.za/images/Nuusbriewe_2019/Nuus vanaf...• Aanbieder: Malan Nel Kliek hier vir meer inligting oor hiérdie werkswinkel. 13 – 14 Augustus

Die NG Kerk Argief het met ‘n projek begin waar die geskiedenis van die NG Kerk, sy gemeentes en predikante op-geteken word. Hierdie inligting word aangeteken op ‘n webblad waar dit vir die breë publiek beskikbaar gestel word. Besoek gerus www.gemeentegeskiedenis.co.za

Op hierdie webwerf sal u drie afdelings van inligting sien, nl Stigtingsdatums van alle NG gemeentes wat ooit bestaan het, ‘n blad per gemeente waar daar ‘n foto van die kerkgebou geplaas word, ‘n kort opsomming van die geskiedenis van die gemeente, ‘n lys van dogtergemeentes en ‘n lys van predikante wat in die gemeente gedien het. Die derde afdeling is biografieë van predikante wat in diens van die Kerk was. Kyk gerus na die inskrywing van Durbanville as voorbeeld. Op die oomblik word die lewensketse wat in die NG Kerk Jaarboek verskyn het geplaas. Dit sal mettertyd uitgebrei word na alle predikante wat al in diens was of is.

Hoe kan u help? Stuur asb ‘n mooi foto van u kerkgebou, ‘n lysie van die predikante wat daar diens gedoen het en/of ‘n kort geskiedenis van u gemeente (sowat 500 woorde) en stuur dit na [email protected] Ons gee graag volle erkenning aan skrywers en fotograwe. Sodoende kan u ook ‘n bydrae maak om die databasis so volledig moontlik te maak. Stuur asb ook enige aanbevelings en regstellings na die adres. 3

Page 4: Daar is slegs 4 plekke beskikbaar!ngkhoeveld.co.za/images/Nuusbriewe_2019/Nuus vanaf...• Aanbieder: Malan Nel Kliek hier vir meer inligting oor hiérdie werkswinkel. 13 – 14 Augustus

4

Daar bestaan ‘n geleent- heid vir beroepbare proponente of

dominees ompreekbeurte waar te neem by NG KERK

WITFIELD-WES tydens die laaste helfte van die jaar.

Indien iemand belangstel kan hulle asseblief hulle

besonderhede deurstuur na epos adres [email protected].

Kontak sal dan gemaak word om preekbeurte te bevestig.

Page 5: Daar is slegs 4 plekke beskikbaar!ngkhoeveld.co.za/images/Nuusbriewe_2019/Nuus vanaf...• Aanbieder: Malan Nel Kliek hier vir meer inligting oor hiérdie werkswinkel. 13 – 14 Augustus

5

MES Kempton Park will be rocking this Spring

As part of the fundraising strategy for the year, our branch will be hosting a Barnyard function (Cirque Rock) on 5 September.

Cirque Rock is a visual experience that takes place in an urban street setting – think graffiti, skateboards, ghetto blasters, city skylines and mind blowing speciality acts including acrobatics, aerial strap, silk, cube, perch and more. Combine this with high energy and dramatic dance routines set to music which includes Queen, Lady Gaga, Boston, The Black Eyed Peas, The Greatest Showman, P!NK, Van Halen &more and you sure have a winning formula.

All acts are performed to the live beat of the Cirque Rock Band and Singers. Get ready for an extravaganza that is like no other rock show – Cirque Rock – the show that will blow your mind.

Please join us for an evening of fun for a good cause.

Page 6: Daar is slegs 4 plekke beskikbaar!ngkhoeveld.co.za/images/Nuusbriewe_2019/Nuus vanaf...• Aanbieder: Malan Nel Kliek hier vir meer inligting oor hiérdie werkswinkel. 13 – 14 Augustus

Lees in die Kerkbode van 19 Julie ... waar TJ Strydom skryf oor Christo Wiese se ‘Calvinistiese streep’.Johann Symington praat oor die lewe en geloof in Tokio, Japan. En ons voorbladstorie gaan oor ‘n gemeente in Pretoria wat mediese sorg aan ryk en arm verskaf deur die nuwe Tshwenyega-kliniek.Lees ‘n volledige onderhoud met die projek se touleier.Lees ook: Die oud-Springbok Theuns Stofberg het ‘n nuwe loopbaan gevind wat jou dalk mag verras. Ons spog ook met ’n nuwe Kerkbode-app vir Android en Apple-fone, wat waarde toevoeg tot die Kerkbode-ervaring en nie die bedoel is om die papierproduk te vervang nie. Trouens, dis ’n verryking van die stories en lesersbydraes wat ons steeds met trots in gedrukte formaat in die voorportale van byna 400 gemeentes aflaai.

In LiG se Augustus-uitgawe … sprankel Rina Hugo, en haar twee kinders, Anri en Riaan, op die voorblad. Rina het pas haar 70ste verjaarsdag gevier.Die krieketskeidsregter, Marais Erasmus, gesels met ons – sy gesin wen elke keer die loot. En plattelandse vroue vertel hoe hul drome anderkant die dorpsgrense vlerke kry. Lees ook die 10 vat-dit-rustig-wenke om die platteland tot in jou huis te bring.Ons ondersoek die effek van emigrasie op dié wat agterbly.Stephan Joubert help ons om “laat u koninkryk kom ...” beter te ver-staan. Ons skryf ook oor die vroue in Jesus se lewe.Leer jou kind speel-speel van woorde, en gee vir hom ‘n lewenslange voorsprong. Kry ook raad vir jou huwelik – as jou salaris groter as jou man s’n is.LiG – vol inspirasie wat jou geloof verdiep, en jou lewe verryk.

Om nog van LiG se puik Christelike inhoud te lees, besoek www.lig.co.za

6

Inligting, Navrae en Diensverskaffing:

• Skakel 0860 26 33 42 óf 021 864 8210• Of stuur jou bestelling per e-pos na: [email protected]• Of koop met jou kredietkaart op die webtuiste: www.bybelmedia.org.za, klik dan op winkel, óf tik die produknaam in.

Page 7: Daar is slegs 4 plekke beskikbaar!ngkhoeveld.co.za/images/Nuusbriewe_2019/Nuus vanaf...• Aanbieder: Malan Nel Kliek hier vir meer inligting oor hiérdie werkswinkel. 13 – 14 Augustus

GEMEENTE-KWARTAALPLAN WINTER 2019Kry ’n houvas op die derde kwartaal van 2019 met die nuwe en nuttige Kwartaalplan van Bybel-Media.Hierdie GRATIS dokument sal jou baie tyd spaar, jou toerus om alles beter te koördineer en jou help om jou fokus te behou deur die winterseisoen.Die Kwartaalplan bevat die volgende:• Gerieflike weeklikse oorsig• Leesrooster-tekste• Belangrike inligting vir julle afkondigingsblad• Openbare vakansiedae• Gebeds- en liturgiese voorstelle en wenke• Handige produkvoorstelle en uitdeelstukke• Plek vir weeklike notas en preekbeurte LAAI NOU AF

Vakature: Administratiewe Assistent

Sinodale Kantoor – NG Kerk Sinode Hoëveld

‘ʼn Pos is beskikbaar vir ʼn Administratiewe Assistent by die Sinodale Kantoor, Gladia-

torstraat 56, Rhodesfield, Kemptonpark.

Pligte: Ontvangs, Administratiewe take, Opvolg van rekenings en fakture.

Posvereistes: Matriek, rekenaarvaardighede, sekretariële opleiding en ondervinding.

Salaris: Onderhandelbaar

Kontakbesonderhede: Rig enige navrae aan ds Hannes Windell [email protected] / 083 229 7699. Stuur

u CV aan [email protected].

Sluitingsdatum vir aansoeke: 29 Julie 2019

Datum van aanstelling: 1 September 2019 of so gou moontlik beskikbaar.

Vir ander vakatures, sien bl. 11.

7

Page 9: Daar is slegs 4 plekke beskikbaar!ngkhoeveld.co.za/images/Nuusbriewe_2019/Nuus vanaf...• Aanbieder: Malan Nel Kliek hier vir meer inligting oor hiérdie werkswinkel. 13 – 14 Augustus

Program: 3de Kwartaal

30 Julie – 1 AugustusSertifikaat in BedieningsvernuwingModule 4: Oor identiteit – wie is ons en waar pas ons in? • NGKerkStellastraat,Pretoria• 30VBO-punte• Aanbieder:AndréBartlett

1 – 2 AugustusOpleiding van Begeleiers van ‘n Bedieningsdiagnose in GemeentesWerkswinkel 2:• NGKerkStellastraat,Pretoria• 10VBO-punte• Aanbieder:MalanNelKliekhiervirmeerinligtingoorhiérdiewerkswinkel.

13 – 14 AugustusHerontdek die Bybel se missionale stemModule 2: Die nuwe Testament se missionale stem• NGKerkStellastraat,Pretoria• 25VBO-punte• Aanbieder:LeonWesthofKliekhiervirdieinskrywingsvormenvirmeerinligtingoordiewerkswinkel.

21 Augustus Sweef soos ‘n arend.Inleiding tot Spirituele wysheid/intelligensie • NGKerkStellastraat,Pretoria• 6VBO-punte• Aanbieder:HenryEagleton

3 – 4 SeptemberDaar is lewe vóór én ná aftrede. Kursus gerig op predikante in die afrondingsfase van hulle bedieningModule 2: Sinvol besig tot en met aftrede• NGKerkStellastraat,Pretoria• 25VBO-punte

17 – 19 SeptemberLentekonferensieTema: Hoe ons onthou, hoe ons vergeet. Om verbeeldingryk te leef.• Hoofsprekers:-ProfThuliMadonsela -ProfChristivanderWesthuizen -MnrGielieHoffmann• NGKerkUniversiteitsoordenNagraadseSentrum,UniversiteitvanPretoria• 30VBO-punteKliekhiervirmeerinligting.

9

Page 10: Daar is slegs 4 plekke beskikbaar!ngkhoeveld.co.za/images/Nuusbriewe_2019/Nuus vanaf...• Aanbieder: Malan Nel Kliek hier vir meer inligting oor hiérdie werkswinkel. 13 – 14 Augustus

10

Page 11: Daar is slegs 4 plekke beskikbaar!ngkhoeveld.co.za/images/Nuusbriewe_2019/Nuus vanaf...• Aanbieder: Malan Nel Kliek hier vir meer inligting oor hiérdie werkswinkel. 13 – 14 Augustus

datumlys

aflospredikante

n Volledige datumlys, met die portefeuljeleiers se beplanning en belangrike sperdatums, is hier beskikbaar.

Kliek hier vir ʼn lys van aflospredikante.

pastorale beraders

Ons kry navrae vir Pastorale Beraders.

Indien u wel ‘n Pastorale Berader is, kan u asseblief vir my u kontakbesonderhede stuur. As u nie is nie, maar weet van iemand, stuur dan vir my die kontakbesonderhede en ek sal direk met hul kontak maak.

Ons wil graag ‘n databasis skep om sodoende ‘n addisionele diens te verskaf.

Stuur u besonderhede aan Natassja Marais [[email protected]].

Kliek hier vir ‘n lys van Pastorale Beraders.

vakaturesKlik hier vir Kerkbode se lys van vakatures vir predikante, ander kerklike amptenare en verwante kerklike instansies.

Organisasie / Instansie Vakante pos SluitingsdatumHugenote Kollege Rektor 26 Julie 2019Tutela Direkteur Maatskaplikewerk Dienste 26 Julie 2019NG Jubilaté Jeugmentor 26 Julie 2019NG Weenen Leraar 31 Julie 2019NG Randburg-Suid Leraar 16 Augustus 2019

Vir meer inligting oor die bogenoemde vakatures, kliek hier.

11

brugpredikante Kliek hier vir ʼn lys van brugpredikante.

Page 12: Daar is slegs 4 plekke beskikbaar!ngkhoeveld.co.za/images/Nuusbriewe_2019/Nuus vanaf...• Aanbieder: Malan Nel Kliek hier vir meer inligting oor hiérdie werkswinkel. 13 – 14 Augustus

VRYWARING

Die inligting wat voorsien word en standpunte wat gehuldig word in die NUUS VANAF HOËVELD SINODE, het geen verifiëring van bevindinge, gevolgtrekkings en opinies deur die NG Kerk Sinode Hoëveld nie. Dus weer-spieël die inligting en standpunte wat in die NUUS VANAF HOËVELD SINODE gehuldig word nie noodwendig die van die NG Kerk Sinode Hoëveld of sy personeel en lede nie. Menings, afleidings en ander inligting in hierdie boodskap wat nie verband hou met die amptelike werksaamhede van die NG Kerk Sinode Hoëveld nie, verteen-woordig nie die amptelike standpunt(e) van die NG Kerk Sinode Hoëveld nie.

NUUS VANAF HOËVELD SINODE plaas slegs nuus en inligting vanaf die sinodale, rings- of gemeentelike verband.

Die NG Kerk Sinode Hoëveld aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige benadeling en/of skade aan persone of eiendom as gevolg van produk-aanspreeklikheid, oortreding van die Outeursreg Wet 98 van 1978 soos gewysig, waninligting verskaf, nalatigheid of die gebruik van enige metodes, produkte, instruksies of idees wat vervat is in die materiaal soos opgeneem in die NUUS VANAF HOËVELD SINODE nie. Die inligting en advies is beskikbaar gestel in goeder trou en is afgelei van die inligting verskaf deur die betrokke organisasie/persoon en word voorgehou as betroubaar en akkuraat ten tye van die bekendstelling daarvan. Dit is die verantwoordelikheid van die gebruiker om sy of haar eie besluite te neem oor die akkuraatheid, geldigheid, betroubaarheid en korrektheid van die inligting. Dit beteken dat die instansie en/of die betrokke persoon wat die plasing in die NUUS VANAF HOËVELD SINODE versoek, dan volle verantwoordelikheid vir die gebeure of inligting aanvaar.

Vir enige navrae in verband met hierdie Nuusbrief skakel gerus me N Marais by 011- 394 0891.

12