dekgewasse d. du plessis · 2018. 6. 26. · bakterieë en swamme breek organiese material af, ......
TRANSCRIPT
DEKGEWASSED. du Plessis
WEIDINGS / DEKGEWASSE
• Baie boere besef die belangrikheid van grondstatus en waterhouvermoë en begin nadekgewasse beweeg.• Boere wil dekgewase plant wat ook ‘n ekonomiese voordeel inhou.• Besproeibare grond word deur Pekaneutegevestig, grondbedekking bied voordele.• Dekgewasse as weiding, is baie gewild.
GEVOLGE VAN TEMPERATUURBy grondtemperature van:
21 C: 100% grondwater word vir plantgroei gebruik37 C: 85% verdamp, slegs 15% vir plantgroei46 C: Mikrobes begin afsterf60 C: Alles gaan dood
Hoe hoër die temperatuur:hoe minder water, hoe minder C word gevorm,hoe meer mineralisasie (opbou van Magnesium), hoe meer grondverdigting.
BEWARINGSLANDBOUMinimale GrondversteuringPermanente Organiese BedekkingKonstante aktief groeiende WortelsDiversifisering van gewasse
Doel van Organiese bedekking:verlaag temperatuur,vertraag waterafloop,verhoog waterinfiltrasie,verhoog waterhouvermoë van die grondverhoog die Koolstof in die grond
Te Min Organiese Bedekking
GRONDBEDEKKING
Grondbedekking met die doel om koolstofvlakke in die grond te verhoog sal lei tot:
Verbeterde grondstruktuur, Meer poreuse grond met beter waterinfiltrasie,Meer effektiewe gebruik van water,Groter isolering van stikstof en swawel,Meer beskikbaarheid van fosfor en spoorelemente,Verminderde insetkostes,Hoër produktiwiteit.
GRONDOPBOU
• Wisselbou met grane en weidings en te sorgdat daar altyd aanplantings op die grond is, word wortelmassa en hulle uitskeidings verhoog.
• Soos wortels afsterf word koolstof in die grondvrygestel.
• Nuwe bo-grond gevorm sodra die koolstofvlakke verhoog.
GRONDGESONDHEID
Die Son, Plante, Wortels en Mikro-organismes vormdeel van Biologiese Proses: Liquid Carbon Pathway.
Bakterieë en Swamme breek Organiese material af, wat weer as voedsel dien vir Nematodes en Protozoa. Hul afskeidings word weer deur plant opgeneem.
Nematodes leef van Koolstof en vreet mekaar. Indien min voeding, val hulle die plantwortels aan.
KOOLSTOFSIKLUS
Who’s living in the top 3 m3 of soil?These interactions generate
several thousand chemical and biochemical substances that have
an influence on the “system”
the liquid carbon
pathway
N & P fertilisersinhibit the complex biochemical signalling between plant roots
and microbes
GRONDLEWE
In 1g grond is 100 000 000 bakterieëIn 1 vierkante meter is 1.5 kg lewendeorganismes: 1ha=15 ton
Mikrobes het die vermoë om vining tevermeerder indien toestande gunstig is.
Vir elke 0.5% toename in koolstof,verdubbel die waterhouvermoë van grond.
Who’s living in 1 cubic meter of topsoil?
Koolstof Beweging
PLANTPROSESSE
FOTOSINTESE:Koolstofdioksied + Ligenergie + Water = Glukose + Suurstof
RESPIRASIE:Glukose + Suurstof = Koolstofdioksied + Energie + Water
Fotosintese Proses
INTERAKSIES
• Plante produseer groot hoeveelhede suikers, 50% hiervan word weer teruggevoer virafskeidings van die wortels, wat weer as voedseldien vir mikro organismes soos mikoriza.
In ruil hiervoor gee die mikoriza weer mineraleaan die wortels. Mikorizas vergroot dus die worteloppervlak van die plant.
Mikoriza bind aan die plantwortel
UITRUILINGS PROSES
NOODSAAKLIKHEID VAN GRONDBEDEKKING
• Groen plante vorm die leikanaal vir koolstofvanaf die atmosfeer na die grond.
• Akkumelering van Koolstof is gekorreleerd met:Temperatuur, Reënval en Grondbestuur.
• Koel, klam grond bou meer koolstof asDroë warm grond
OPNAME VAN STIKSTOFUreum: CO(NH )
Stikstof Beweging
FOSFAAT SIKLUS