inhoudsopgawe bladsy - atkv · suid-kaap hoërskool oudtshoorn oudtshoorn 18 april rené young 072...

13

Upload: others

Post on 05-Mar-2021

5 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: INHOUDSOPGAWE BLADSY - ATKV · Suid-Kaap Hoërskool Oudtshoorn Oudtshoorn 18 April René Young 072 477 1346 renewessels17@gmail.com Wes-Kaap Hoërskool Bellville Hoërskole: Huistaal
Page 2: INHOUDSOPGAWE BLADSY - ATKV · Suid-Kaap Hoërskool Oudtshoorn Oudtshoorn 18 April René Young 072 477 1346 renewessels17@gmail.com Wes-Kaap Hoërskool Bellville Hoërskole: Huistaal

1

INHOUDSOPGAWE BLADSY

1. BELANGRIKE DATUMS.......................................................................................….. 2

2. INSKRYWINGSGELD EN SLUITINGSDATUMS.................................................…... 2

2.1 Sluitingsdatum vir inskrywingsvorm A ................................................................ 2

2.2 Sluitingsdatum vir inskrywingsvorm B................................................................. 2.3 Bankbesonderhede.............................................................................................

3. KANSELLASIEBELEID................................................................................…………. 3

3.1 Verloop van die kompetisie.................................................................................. 3

4. TEMAS........................................................................................................................ 3

5. PLEKKE EN DATUMS VIR EERSTE UITDUNRONDES............................................ 4/5

6. PLEKKE EN DATUMS VIR SEMIFINALE RONDES................................................... 5/6

7. AFRIKAANS HUISTAAL............................................................................................. 6

7.1 Inskrywingsgetalle............................................................................................... 6

7.2 Tyd en punteverhoudings van toesprake............................................................ 7

7.3 Strafpunte............................................................................................................ 8

7.4 Onvoorbereide toesprake.................................................................................... 8

7.5 Pryse................................................................................................................... 8

8. AFRIKAANS ADDISIONELE TAAL............................................................................ 9

8.1 Kriteria................................................................................................................. 9

8.2 Inskrywingsgetalle............................................................................................... 9

8.3 Tyd en punteverhoudings van toesprake............................................................ 10

8.4 Strafpunte............................................................................................................ 10

8.5 Onvoorbereide toesprake.................................................................................... 10

8.6 Pryse................................................................................................................... 11

9. REËLS.......................................................................................................................

11/12

10. KONTAKBESONDERHEDE.................................................................................... 12

Page 3: INHOUDSOPGAWE BLADSY - ATKV · Suid-Kaap Hoërskool Oudtshoorn Oudtshoorn 18 April René Young 072 477 1346 renewessels17@gmail.com Wes-Kaap Hoërskool Bellville Hoërskole: Huistaal

2

ATKV-Redenaars gee leerders die platform om hul sê met selfvertroue in Afrikaans te sê. ’n Vaardigheid

wat hulle in die toekoms aan die voorpunt in hul veld sal plaas.

1. BELANGRIKE DATUMS

Eerste uitdunrondes: 10 Maart tot 11 Mei 2020.

Semifinale rondes: 12 Mei tot 13 Junie 2020.

Die finaal vind plaas by ATKV-Buffelspoort - Graad 1 tot 7: 04 Augustus 2020 - Graad 8 tot 12: 05 Augustus 2020 2. INSKRYWINGSGELD EN SLUITINGSDATUMS

Inskrywingsgeld: R195 per leerder.

2.1 Sluitingsdatum vir inskrywingsvorm A (Suid-Afrika en Namibië)

Inskrywingsgeld beloop R290. As u voor of op 17 Februarie 2020 inskryf en betaal, betaal u die verminderde bedrag van R195.

Net die getal leerders wat gaan deelneem.

GEEN inskrywings word ná 28 Februarie 2020 aanvaar nie. Faks of e-pos asseblief die inskrywingsvorm A (slegs getalle) en ’n afskrif van die bewys van

betaling aan Jacqueline Göttert by 011 919 0227 of [email protected]. Die korrekte verwysing moet gebruik word, naamlik: Redenaars en die skool se naam.

2.2 Sluitingsdatum vir inskrywingsvorm B: Drie weke vóór die uitdunronde begin

Faks of e-pos asseblief die inskrywingsvorm B (die name van die deelnemers en hul onderwerpe) drie weke voor die uitdunronde begin aan die betrokke streeksorganiseerder en aan Jacqueline Göttert by 011 919 0227 of [email protected].

Skole wat inskryf, moet by die ATKV opvolg of die inligting wel ontvang is. 2.3 Bankbesonderhede

Bank: Absa, Randburg

Rekeningnaam: ATKV

Rekeningnommer: 0170166728

Tipe rekening: Tjekrekening

Takkode: 632005

Verwysing: Redenaars en die skool se naam

Byvoorbeeld: Redenaars HS Waterkloof

Page 4: INHOUDSOPGAWE BLADSY - ATKV · Suid-Kaap Hoërskool Oudtshoorn Oudtshoorn 18 April René Young 072 477 1346 renewessels17@gmail.com Wes-Kaap Hoërskool Bellville Hoërskole: Huistaal

3

3. KANSELLASIEBELEID

Die ATKV moet skriftelike kennisgewing van onttrekking/kansellasie minstens 30 dae vóór die aanvang van

die eerste uitdunronde in jou streek ontvang. Indien die ATKV die geleentheid kanselleer, sal die

inskrywingsgeld terugbetaal word.

3.1 Verloop van die kompetisie

Die kompetisie verloop soos volg: eerste uitdunronde, semifinle ronde en nasionale finaal. Die ATKV

bepaal die getal deelnemers wat aan die semifinale ronde deelneem. Die skole sal in kennis gestel word en

die name van die deelnemers vir die semifinale ronde sal tien dae ná afhandeling van die uitdunronde op

die ATKV-webwerf, www.atkv.org.za,verskyn. Die getal deelnemers wat deurdring na die finaal word deur

die ATKV bepaal en na gelang van die aantal inskrywings per streek.

4. TEMAS

Huistaal

GRAAD 1 - 3

kaalvoet

wonder

fees

Huistaal en Addisionele Taal

GRAAD 4 - 5 GRAAD 6 - 7 GRAAD 8 - 9 GRAAD 10 - 12

letters toekoms lees murg

voetspore liefhê instinktief alternatief

voel afronding seine erodeer

Uit die tema moet ’n onderwerp geformuleer word wat ’n standpunt bevat, en die standpunt moet aan die

hand van argumente en bronne beredeneer word. Dit is met ander woorde ’n beredeneerde toespraak en

nie ’n praatjie nie.

Deelnemers sal gepenaliseer word indien toesprake van vorige jare en/of gedupliseerde toesprake

gelewer word.

BAIE BELANGRIK: Ons doen weer ’n beroep op jou om deelnemers en ouers te ontmoedig om toesprake te koop. Moedig hulle eerder aan om die ATKV-handleiding vir die skryf van toesprake te bestel en aan te koop. Die bestelvorm is beskikbaar op die ATKV-webwerf, www.atkv.org.za. Dit het onder die ATKV se aandag gekom dat al hoe meer mense en organisasies op die ATKV se rug ry en sonder die ATKV se toestemming en medewete “vir die ATKV” toesprake skryf en kursusse, selfs afrondingskursusse, aanbied. Hierdie mense doen dit net vir hulle eie finansiële gewin en die ATKV is nie betrokke by enige van hierdie mense of organisasies nie. NEEM KENNIS: Skole is ook welkom om aansoek te doen om as gasheerskool vir die ATKV-Redenaarskompetisie op te tree. Om van dié bemarkingsgeleentheid gebruik te maak kontak gerus vir Melanie Marais by [email protected]

Page 5: INHOUDSOPGAWE BLADSY - ATKV · Suid-Kaap Hoërskool Oudtshoorn Oudtshoorn 18 April René Young 072 477 1346 renewessels17@gmail.com Wes-Kaap Hoërskool Bellville Hoërskole: Huistaal

4

5. PLEKKE EN DATUMS VIR DIE EERSTE UITDUNRONDES

GAUTENG Streek/Skool Datum Streeksorganiseerder

Selfoonnommer

Faksnommer E-posadres

Gauteng-Wes Hoërskool Linden Linden

Hoërskole: 1 en 2 April

Laerskole: 3 en 4 April

Da Nielle Jordaan

082 559 0353

[email protected]

Gauteng-Oos en Suidelike Gauteng Laerskole: Huistaal en Addisionele Taal Laerskool Baanbreker Boksburg

1 en 2 April

Sanet Meiring

084 580 6715

[email protected]

Gauteng-Oos en Suidelike Gauteng Hoërskole: Huistaal en Addisionele Taal Leeuwenhof Akademie Bedfordview

8 en 9 Mei

Charmaine Bosman

061 387 8445

[email protected]

Gauteng-Noord Hoërskool Menlopark Pretoria

17 en 18 April

Elbeth Vermaak

084 602 5177

[email protected]

VRYSTAAT Streek/Skool

Datum

Streeksorganiseerder

Selfoonnommer

Faksnommer

E-posadres

Vrystaat 1 Hoërskool Sentraal Bloemfontein

18 April Maré-Lize Pretorius 076 212 2280 [email protected]

Vrystaat 2 Hoërskool Salomon Senekal Viljoenskroon

16 en 17 April Sanel Potgieter 082 552 7592 [email protected]

KWAZULU-NATAL Streek/Skool

Datum

Streeksorganiseerder

Selfoonnommer

Faksnommer

E-posadres

Binneland Laerskool Huttenpark Newcastle

4 April Jana Grobler 076 976 5028 [email protected]

Kus Port Natal Skool Durban

24 April Hester Strydom 073 166 5757 031 206 0370

[email protected]

KAAP Streek/Skool

Datum

Streeksorganiseerder

Selfoonnommer

Faksnommer

E-posadres

Noord-Kaap Voorbereidingskool Fanie Malan Upington

3 April Marietta Swanepoel 082 071 7259 [email protected]

Oos-Kaap Grey Hoërskool Port Elizabeth

21 en 22 April Lianda Victor

082 677 4898 [email protected]

Suid-Kaap Hoërskool Oudtshoorn Oudtshoorn

18 April René Young 072 477 1346 [email protected]

Wes-Kaap Hoërskool Bellville Hoërskole: Huistaal en Addisionele Taal

16 tot 18 Maart

Celia Brink 076 762 8020 [email protected]

Wes-Kaap Laerskool Brackenfell Laerskole: Huistaal en Addisionele Taal

15, 16 en 17

April

Sias Jansen van Vuuren 079 617 8583 [email protected]

LIMPOPO Streek/Skool

Datum

Streeksorganiseerder

Selfoonnommer

Faksnommer

E-posadres

Noord Pietersburg Laerskool Polokwane

22 en 23 April

Annelie Vertongen

082 621 1868

[email protected]

Suid Hoërskool Hans Strijdom Mookgophong (Naboomspruit)

16 en 17 April

Johanette Pretorius

076 730 9486

014 743 1048

[email protected]

Page 6: INHOUDSOPGAWE BLADSY - ATKV · Suid-Kaap Hoërskool Oudtshoorn Oudtshoorn 18 April René Young 072 477 1346 renewessels17@gmail.com Wes-Kaap Hoërskool Bellville Hoërskole: Huistaal

5

NOORDWES Streek/Skool

Datum

Streeksorganiseerder

Selfoonnommer

Faksnommer

E-posadres

Noordwes 1 Hoërskool Wolmaransstad Wolmaransstad

Laerskole: 9 Mei Hoërskole: 7 en 8 Mei

Carina Wassermann

084 500 4444

018 596 2918

[email protected]

Noordwes 2 Hoërskool Rustenburg Rustenburg

Laerskole: 22 April

Hoërskole: 23 April

Leseya Matthee

072 139 2368

[email protected]

MPUMALANGA Streek/Skool

Datum

Streeksorganiseerder

Selfoonnommer

Faksnommer

E-posadres

Hoër Tegniese Skool Witbank eMalahleni (Witbank)

21, 22 en 23 April

Bennie Botha 082 879 6651 [email protected]

Hoërskool Ermelo Ermelo

Hoërskole: 14 April Laerskole: 15 en 16 April

Mariaan Rust 079 914 2044

[email protected]

6. PLEKKE EN DATUMS VIR DIE SEMIFINALE RONDES

GAUTENG Streek/Skool

Datum

Streeksorganiseerder

Selfoonnommer

Faksnommer

E-posadres

Gauteng-Wes Hoërskool Linden Linden

21 Mei

Da Nielle Jordaan

082 559 0353

[email protected]

Gauteng-Oos Laerskool Baanbreker Boksburg

18 Mei

Sanet Meiring

084 580 6715

[email protected]

Gauteng-Noord Hoërskool Menlopark Pretoria

8 Mei

Elbeth Vermaak

084 602 5177

012 348 6827

[email protected]

VRYSTAAT Streek/Skool

Datum

Streeksorganiseerder

Selfoonnommer

Faksnommer

E-posadres

Vrystaat Hoërskool Kroonstad (Blouskool)

23 Mei Chané De Ru 076 523 2243 056 212 5434 [email protected]

KWAZULU-NATAL Streek/Skool

Datum

Streeksorganiseerder

Selfoonnommer

Faksnommer

E-posadres

Hoërskool Port Natal Durban

15 Mei Hester Strydom 073 166 5757 [email protected]

KAAP Streek/Skool

Datum

Streeksorganiseerder

Selfoonnommer

Faksnommer

E-posadres

Noord-Kaap Voorbereidingskool Fanie Malan Upington

22 Mei Marietta Swanepoel 082 071 7259 [email protected]

Suidoos-Kaap Grey Hoërskool Port Elizabeth

16 Mei Lianda Victor 082 677 4898 [email protected]

Wes-Kaap Hoërskool Bellville Bellville

15 Mei Rossouw Wentzel 076 522 7781 [email protected]

LIMPOPO Streek/Skool

Datum

Streeksorganiseerder

Selfoonnommer

Faksnommer

E-posadres

Hoërskool Hans Strijdom Mookgophong (Naboomspruit)

25 Mei

Johanette Pretorius

076 730 9486

014 743 1048

[email protected]

NOORDWES Streek/Skool

Datum

Streeksorganiseerder

Selfoonnommer

Faksnommer

E-posadres

Page 7: INHOUDSOPGAWE BLADSY - ATKV · Suid-Kaap Hoërskool Oudtshoorn Oudtshoorn 18 April René Young 072 477 1346 renewessels17@gmail.com Wes-Kaap Hoërskool Bellville Hoërskole: Huistaal

6

Hoërskool Rustenburg Rustenburg

29 Mei Leseya Matthee 072 139 2368 [email protected]

MPUMALANGA

Streek/Skool Datum Streeksorganiseerder Selfoonnommer Faksnommer E-posadres

HTS Middelburg Middelburg

5 Junie Friena Scholtz 082 780 8439 013 243 5427 [email protected]

NAMIBIË Streek/Skool Datum Streeksorganiseerder Selfoonnommer Faksnommer E-posadres

Windhoek Gymnasium Private School

13 Junie Alta Watson +264 81 5927876 [email protected]

7. AFRIKAANS HUISTAAL

7.1 Inskrywingsgetalle

Die getalle is van toepassing op elke afsonderlike kategorie.

GRAAD 1 TOT 3 AFRIKAANS HUISTAAL

Getal leerders in skool Slegs voorbereid

0 – 800 4

801 en meer 6

GRAAD 4 EN 5 AFRIKAANS HUISTAAL

Getal leerders in skool Slegs voorbereid met een vraag ná lewering van toespraak

0 – 800 4

801 en meer 6

GRAAD 6 EN 7 AFRIKAANS HUISTAAL

Getal leerders in skool Voorbereid en onvoorbereid

0 – 800 4

801 en meer 6

GRAAD 8 EN 9 AFRIKAANS HUISTAAL

Getal leerders in skool Slegs onvoorbereid (verpligtend)

Slegs voorbereid (Vir ELKE inskrywing in die onvoorbereide

kategorie mag ook vir EEN voorbereide kategorie ingeskryf word.)

0 – 800 4 4

801 en meer 6 6

GRAAD 10 TOT 12 AFRIKAANS HUISTAAL

Getal leerders in skool Slegs onvoorbereid (verpligtend)

Slegs voorbereid (Vir ELKE inskrywing in die onvoorbereide

kategorie mag ook vir EEN voorbereide kategorie ingeskryf word)

0 – 800 4 4

801 en meer 6 6

NEEM KENNIS: Dieselfde leerder mag nie vir albei kategorieë (voorbereid en onvoorbereid) van die kompetisie inskryf nie. Dit beteken leerders MOET kies vir watter kategorie van die kompetisie hulle wil inskryf. Skole mag ook nie net vir die voorbereide kategorie inskryf nie. Die onvoorbereide inskrywingsgetal moet meer of gelyk aan die voorbereide inskrywingsgetal wees. Let wel, hierdie reël is slegs op hoërskoolleerders in die huistaalkategorie van toepassing.

Gekombineerde laer- en hoërskole moet die werklike getal leerders in die laerskoolafdeling, sowel as in die

hoërskoolafdeling, vir die formule gebruik.

Page 8: INHOUDSOPGAWE BLADSY - ATKV · Suid-Kaap Hoërskool Oudtshoorn Oudtshoorn 18 April René Young 072 477 1346 renewessels17@gmail.com Wes-Kaap Hoërskool Bellville Hoërskole: Huistaal

7

7.2 Tyd en punteverhoudings van toesprake

LAERSKOLE: AFRIKAANS HUISTAAL

GRAAD 1 tot 3 SLEGS VOORBEREID

2 - 4 minute Om die spreker te help, sal ’n tydhouer ’n groen kaart/vlag opsteek wanneer die spreker twee (2) minute gepraat het. Ná drie (3) minute sal ’n geel kaart/vlag opgesteek word en ná vier (4) minute sal ’n rooi kaart/vlag aandui dat die tyd verstreke is.

GRAAD 4 en 5

3 - 5 minute

SLEGS VOORBEREID

Die hoofbeoordelaar sal tydens elke ronde ’n vraag aan elke deelnemer stel direk ná lewering van die voorbereide toespraak. Die vraag tel 5 punte. Die vraag hou verband met die inhoud van die toespraak.

Om die spreker te help, sal ’n tydhouer ’n groen kaart/vlag opsteek wanneer die spreker drie (3) minute gepraat het. Ná vier (4) minute sal ’n geel kaart/vlag opgesteek word en ná vyf (5) minute sal ’n rooi kaart/vlag aandui dat die tyd verstreke is.

GRAAD 6 tot 7 ALLE deelnemers moet voorbereide en onvoorbereide toesprake in elke ronde maak.

Voorbereid 4 - 6 minute

Om die spreker te help, sal ’n tydhouer ’n groen kaart/vlag opsteek wanneer die spreker vier (4) minute gepraat het. Ná vyf minute (5) sal ’n geel kaart/vlag opgesteek word en ná ses (6) minute sal ’n rooi kaart/vlag aandui dat die tyd verstreke is.

Onvoorbereid Eerste ronde Semifinale ronde Finale ronde

1 uur voorbereidingstyd

1 uur voorbereidingstyd

90 minute voorbereidingstyd

1 - 4 minute 2 - 4 minute 2 - 4 minute

40% 60% 30% 70% 20% 80%

Onvoorbereid 1 – 4 minute

Vir die eerste ronde (1 - 4 minute): Om die spreker te help, sal ’n tydhouer ’n groen kaart/vlag opsteek wanneer die spreker een (1) minuut gepraat het. Ná twee en 'n half (2½) minute sal ’n geel kaart/vlag opgesteek word en ná vier (4) minute sal ’n rooi kaart/vlag aandui dat die tyd verstreke is.

Die puntewaarde vir die onvoorbereide toespraak is altyd die HOOGSTE persentasie soos aangedui.

HOËRSKOLE: AFRIKAANS HUISTAAL

GRAAD 8 en 9 en GRAAD 10 tot 12

Dieselfde leerder mag nie vir albei kategorieë (voorbereid en onvoorbereid) van die kompetisie inskryf nie. Dit beteken dat leerders MOET kies vir watter kategorie van die kompetisie hulle wil inskryf. Skole mag ook nie net vir die voorbereide kategorie inskryf nie. Die onvoorbereide inskrywingsgetal moet meer of gelyk aan die voorbereide inskrywingsgetal wees. Let wel, hierdie reël is slegs op huistaal inskrywings van toepassing.

Voorbereid 5 - 7 minute

Om die spreker te help, sal ’n tydhouer ’n groen kaart/vlag opsteek wanneer die spreker vyf (5) minute gepraat het. Ná ses (6) minute sal ’n geel kaart/vlag opgesteek word en ná sewe (7) minute sal ’n rooi kaart/vlag aandui dat die tyd verstreke is.

Onvoorbereid GRAAD 8 en 9

Eerste ronde Semifinale ronde Finale ronde

90 minute voorbereidingstyd

90 minute voorbereidingstyd

120 minute voorbereidingstyd

4 - 6 minute 5 - 7 minute 5 - 7 minute

Onvoorbereid 4 - 6 minute

Vir die eerste ronde (4 - 6 minute): Om die spreker te help, sal ’n tydhouer ’n groen kaart/vlag opsteek wanneer die spreker vier (4) minute gepraat het. Ná vyf (5) minute sal ’n geel kaart/vlag opgesteek word en ná ses (6) minute sal ’n rooi kaart/vlag aandui dat die tyd verstreke is.

Onvoorbereid GRAAD 10 tot 12

90 minute voorbereidingstyd

120 minute voorbereidingstyd

180 minute voorbereidingstyd

5 - 7 minute 5 - 7 minute 5 - 7 minute

Page 9: INHOUDSOPGAWE BLADSY - ATKV · Suid-Kaap Hoërskool Oudtshoorn Oudtshoorn 18 April René Young 072 477 1346 renewessels17@gmail.com Wes-Kaap Hoërskool Bellville Hoërskole: Huistaal

8

Onvoorbereid 5 - 7 minute

Om die spreker te help, sal ’n tydhouer ’n groen kaart/vlag opsteek wanneer die spreker vyf (5) minute gepraat het. Ná ses (6) minute sal ’n geel kaart/vlag opgesteek word en ná sewe (7) minute sal ’n rooi kaart/vlag aandui dat die tyd verstreke is.

7.3 Strafpunte

Vir elke tien (10) sekondes of gedeelte van tien (10) sekondes wat die deelnemer langer of korter as die voorgeskrewe tyd praat, sal een (1) strafpunt deur die hoofbeoordelaar van die deelnemer se totale punt afgetrek word.

7.4 Onvoorbereide toesprake Let asseblief op na die volgende:

Geen tema word vooraf gegee nie.

’n Duidelike en beredeneerbare onderwerp oor ’n aktuele saak sal aan elke deelnemer gegee word.

Bronne oor die onderwerp sal aan elke deelnemer beskikbaar gestel word. Die deelnemer kan die bronne wat verskaf word tydens die voorbereidingstyd gebruik.

Enige ander inligting wat die spreker uit eie kennis oor die onderwerp het, moet ook gebruik word.

Die belangrikheid van integriteit by die gebruik van eie bronne moet beklemtoon word.

7.5 Pryse

Die ATKV bied die volgende sertifikate en geldpryse aan wat tydens die onderskeie rondes toegeken word:

Semifinale ronde Sertifikaat vir deelname

Finaal Sertifikaat vir deelname Geldpryse en gepaardgaande sertifikate

Laerskool: Graad 1 tot 3 Laerskool: Graad 4 en 5 Wenner: R1 000 Wenner: R1 000 Naaswenner: R750 Naaswenner: R750 Derde prys: R500 Derde prys R500 Beste taalgebruiker: R650 Beste taalgebruiker R650

Laerskool Graad: 6 en 7 Wenner: R2 000 Naaswenner: R1 500 Derde prys: R1 250 Beste taalgebruiker R650

Hoërskool: Graad 8 en 9 Voorbereid Onvoorbereid Wenner: R2 000 Wenner: R2 500 Naaswenner: R1 500 Naaswenner: R1 500 Derde prys: R1 250 Derde prys: R1 250 Beste taalgebruiker: R650 Beste taalgebruiker: R650

Hoërskool: Graad 10 tot 12 Voorbereid Onvoorbereid Wenner: R2 000 Wenner: R3 000 Naaswenner: R1 500 Naaswenner: R1 500 Derde prys: R1 250 Derde prys: R1 250 Beste taalgebruiker: R650 Beste taalgebruiker: R650

Page 10: INHOUDSOPGAWE BLADSY - ATKV · Suid-Kaap Hoërskool Oudtshoorn Oudtshoorn 18 April René Young 072 477 1346 renewessels17@gmail.com Wes-Kaap Hoërskool Bellville Hoërskole: Huistaal

9

8. AFRIKAANS ADDISIONELE TAAL

8.1 Kriteria

Die kriteria wat geld vir deelname aan die afdeling Afrikaans Addisionele Taal van die ATKV-

Redenaarskompetisie is dat die spreker, en ouers of voogde, se huistaal nie Afrikaans mag wees nie. Die

onderrigtaal vorm dus nie deel van die kriteria nie.

Die inskrywingsvorm moet deur die hoof onderteken word as bevestiging dat die deelnemer aan die kriteria

voldoen. Indien dit aan die lig kom dat die leerder nie aan die kriteria voldoen nie, sal dit tot diskwalifikasie

van die leerder lei.

Graad 4 en 5 Afrikaans Addisionele Taal praat slegs voorbereid in elke ronde.

Graad 6 en 7 Afrikaans Addisionele Taal praat slegs voorbereid in elke ronde.

Graad 8 en 9 Afrikaans Addisionele Taal mag kies tussen: Slegs voorbereid of slegs onvoorbereid.

Graad 10 tot 12 Afrikaans Addisionele Taal mag kies tussen: Slegs voorbereid of slegs onvoorbereid.

8.2 Inskrywingsgetalle

Die getalle is van toepassing op elke afsonderlike kategorie.

GRAAD 4 EN 5 AFRIKAANS ADDISIONELE TAAL

Getal leerders in skool Slegs voorbereid

0 - 800 4

801 en meer 6

GRAAD 6 EN 7 AFRIKAANS ADDISIONELE TAAL

Getal leerders in skool Slegs voorbereid met een vraag ná lewering van toespraak

0 - 800 4

801 en meer 6

GRAAD 8 EN 9 AFRIKAANS ADDISIONELE TAAL

Getal leerders in skool Slegs onvoorbereid Slegs voorbereid

0 – 800 4 4

801 en meer 6 6

GRAAD 10 TOT 12 AFRIKAANS ADDISIONELE TAAL

Getal leerders in skool Slegs onvoorbereid Slegs voorbereid

0 – 800 4 4

801 en meer 6 6

Gekombineerde laer- en hoërskole moet die werklike getal leerders in die laerskoolafdeling, sowel as in die

hoërskoolafdeling, vir die formule gebruik. Die kompetisie verloop soos volg: eerste uitdunronde, semifinale

ronde en nasionale finaal. Die ATKV bepaal die getal deelnemers wat aan die semifinale ronde deelneem.

Die skole sal in kennis gestel word en die name van die deelnemers vir die semifinale ronde sal tien dae ná

afhandeling van die uitdunronde op die ATKV-webwerf, www.atkv.org.za, verskyn. Die getal deelnemers

wat deurdring na die finaal word deur die ATKV bepaal en na gelang van die aantal inskrywings per streek.

Page 11: INHOUDSOPGAWE BLADSY - ATKV · Suid-Kaap Hoërskool Oudtshoorn Oudtshoorn 18 April René Young 072 477 1346 renewessels17@gmail.com Wes-Kaap Hoërskool Bellville Hoërskole: Huistaal

10

8.3 Tyd en punteverhoudings van toesprake

LAERSKOLE: AFRIKAANS ADDISIONELE TAAL

GRAAD 4 en 5 SLEGS VOORBEREID (geen vraag)

Voorbereid 2 - 4 minute

Om die spreker te help, sal ’n tydhouer ’n groen kaart/vlag opsteek wanneer die spreker twee (2) minute gepraat het. Ná drie (3) minute sal ’n geel kaart/vlag opgesteek word en ná vier (4) minute sal ’n rooi kaart/vlag aandui dat die tyd verstreke is.

GRAAD 6 en 7 ALLE deelnemers lewer slegs voorbereide toesprake. Tydens elke ronde sal die hoofbeoordelaar ook aan elke deelnemer ’n vraag stel, direk ná lewering van die voorbereide toespraak. Die vraag tel vyf (5) punte en hou verband met die inhoud van die toespraak.

Voorbereid 4 - 5 minute

Om die spreker te help, sal ’n tydhouer ’n groen kaart/vlag opsteek wanneer die spreker vier (4) minute gepraat het. Ná vier en ’n halwe minute (4½) sal ’n geel kaart/vlag opgesteek word en ná vyf (5) minute sal ’n rooi kaart/vlag aandui dat die tyd verstreke is.

HOËRSKOLE: AFRIKAANS ADDISIONELE TAAL

GRAAD 8 en 9 en GRAAD 10 tot 12

Leerders mag kies tussen twee opsies: die lewering van slegs ’n voorbereide toespraak OF die lewering van slegs ’n onvoorbereide toespraak.

Voorbereid 3 - 6 minute

Om die spreker te help, sal ’n tydhouer ’n groen kaart/vlag opsteek wanneer die spreker vier (4) minute gepraat het. Ná vyf (5) minute sal ’n geel kaart/vlag opgesteek word en ná ses (6) minute sal ’n rooi kaart/vlag aandui dat die tyd verstreke is.

Onvoorbereid GRAAD 8 en 9 en GRAAD 10 tot 12

Eerste ronde Semifinale ronde Finale ronde

1 uur voorbereidingstyd

1 uur voorbereidingstyd

90 minute voorbereidingstyd

3 – 6 minute 3 – 6 minute 3 – 6 minute

Onvoorbereid 3 - 6 minute

Om die spreker te help, sal ’n tydhouer ’n groen kaart/vlag opsteek wanneer die spreker vier (3) minute gepraat het. Ná vyf (5) minute sal ’n geel kaart/vlag opgesteek word en ná ses (6) minute sal ’n rooi kaart/vlag aandui dat die tyd verstreke is.

8.4 Strafpunte Vir elke tien (10) sekondes of gedeelte van tien (10) sekondes wat die deelnemer langer of korter as die voorgeskrewe tyd praat, sal een (1) strafpunt deur die hoofbeoordelaar van die deelnemer se totale punt afgetrek word. 8.5 Onvoorbereide toesprake Let asseblief op na die volgende:

Geen tema word vooraf gegee nie.

’n Duidelike en beredeneerbare onderwerp oor ’n aktuele saak sal aan elke deelnemer gegee word.

Bronne oor die onderwerp sal aan elke deelnemer beskikbaar gestel word. Die deelnemer kan die bronne wat verskaf word tydens die voorbereidingstyd gebruik.

Enige ander inligting wat die spreker uit eie kennis oor die onderwerp het, kan ook gebruik word.

Die belangrikheid van integriteit by die gebruik van eie bronne moet beklemtoon word.

Page 12: INHOUDSOPGAWE BLADSY - ATKV · Suid-Kaap Hoërskool Oudtshoorn Oudtshoorn 18 April René Young 072 477 1346 renewessels17@gmail.com Wes-Kaap Hoërskool Bellville Hoërskole: Huistaal

11

8.6 Pryse

Die ATKV bied die volgende sertifikate en geldpryse aan wat tydens die onderskeie rondes toegeken word:

Semifinale ronde Sertifikaat vir deelname

Finaal Sertifikaat vir deelname Geldpryse en gepaardgaande sertifikate

Laerskool: Graad 4 en 5 Laerskool: Graad 6 en 7 Wenner: R1 000 Wenner: R2 000 Naaswenner: R750 Naaswenner: R1 500 Derde prys: R500 Derde prys: R1 250 Beste taalgebruiker: R650 Beste taalgebruiker: R650

Hoërskool: Graad 8 en 9 Voorbereid Onvoorbereid Wenner: R2 000 Wenner: R2 000 Naaswenner: R1 500 Naaswenner: R1 500 Derde prys: R1 250 Derde prys: R1 250 Beste taalgebruiker: R650 Beste taalgebruiker: R650

Hoërskool: Graad 10 tot 12 Voorbereid Onvoorbereid Wenner: R2 000 Wenner: R2 000 Naaswenner: R1 500 Naaswenner: R1 500 Derde prys: R1 250 Derde prys: R1 250 Beste taalgebruiker: R650 Beste taalgebruiker: R650

9. REËLS

1. Toesprake moet in Afrikaans gelewer word. 2. Die inskrywingsvorm moet volledig ingevul en onderteken word. Onvolledige inligting kan daartoe lei

dat die inskrywing nie aanvaar word nie. 3. Die ondertekening van die inskrywing bring ’n basiese ooreenkoms tot stand tussen die ATKV en die

persoon/persone/instansie wat inskryf. Die ooreenkoms impliseer dat die persoon/persone/instansie wat inskryf streng volgens die reëls van die kompetisie sal optree en dat die ATKV die kompetisie streng volgens die reëls sal aanbied.

4. Skole neem deel waar die naaste rondes in hul streek plaasvind. Indien daar onsekerheid is, kontak die ATKV.

5. Slegs skole mag leerders inskryf. Alle kommunikasie moet deur die skoolorganiseerder gedoen word. Geen kommunikasie van ouers of buite-afrigters sal aanvaar word nie.

6. Geen privaat inskrywings word aanvaar nie. 7. Slegs tuisonderrigleerders wat ’n tuisonderrig-/registrasienommer van instansie het, mag vir die

kompetisie inskryf. 8. Oortreding van die reëls van die kompetisie kan tot diskwalifikasie lei. 9. Die skool of persoon/persone/instansie wat inskryf, vrywaar die ATKV teen enige eise wat mag

ontstaan as gevolg van skade of verlies van enige aard wat so ’n persoon/persone/instansie mag ly gedurende die hele verloop van die kompetisie.

10. Die ATKV behou hom die reg voor om die kompetisie te eniger tyd op te skort of te beëindig indien buitengewone omstandighede dit sou noodsaak.

11. Die ATKV behou hom die reg voor om, indien ’n finalis nie die finaal van die kompetisie kan bywoon nie, die betrokke finalis te vervang met ’n reserwe.

12. Indien ’n finalis weens ander verpligtinge en/of aktiwiteite nie die semifinale ronde of finaal kan bywoon nie, moet die finalis of skool die ATKV in kennis stel binne sewe (7) dae ná die bekendmaking van die uitslae. Hoe gouer die ATKV kennis neem van die onttrekking, hoe gouer kan die finalis met ’n reserwe vervang word.

13. Dit is elke leerder wat deurgedring het na die finaal se plig om self die ATKV te kontak as hulle nie die inligting reeds ’n maand voor die finaal se datum van die ATKV-projekorganiseerder ontvang het nie.

Page 13: INHOUDSOPGAWE BLADSY - ATKV · Suid-Kaap Hoërskool Oudtshoorn Oudtshoorn 18 April René Young 072 477 1346 renewessels17@gmail.com Wes-Kaap Hoërskool Bellville Hoërskole: Huistaal

12

14. Die beslissing van die beoordelaars is finaal. Geen persoonlike of direkte gesprekke mag met enige beoordelaar gevoer word nie. Alle gesprekke moet deur middel van die ATKV-streeksorganiseerder of -projekorganiseerder gevoer word.

15. Enige dispuut moet binne drie (3) dae ná afloop van die kompetisie skriftelik aan die ATKV-projekorganiseerder gestuur word. Die dispuut moet skriftelik op ’n amptelike briefhoof van die betrokke skool wees wat deur die skoolhoof onderteken is.

16. Onreëlmatighede wat tot diskwalifikasie kan lei:

Indien ’n deelnemer tydens enige ronde beoordeel word deur ’n afrigter, onderwyser, familielid, goeie vriend of enige sodanige persoon.

Indien enige deelnemer op enige wyse hulp ontvang met die voorbereiding van die onvoorbereide toesprake.

Onwelvoeglike taalgebruik en inhoud.

Die lewering van gedupliseerde toesprake. Deelnemers sal gediskwalifiseer word indien een of meer van dieselfde toesprake gelewer word.

Indien ’n deelnemer tydens die lewering van sy/haar toespraak geheel en al vashaak; dus nie dadelik kan aangaan nie, word hy/sy gediskwalifiseer. Die leerder kry later weer ’n geleentheid om die toespraak te lewer, maar sonder enige beoordeling.

17. Die punte van die deelnemers word nie bekend gemaak nie. Die name van die top-10-deelnemers verskyn wel ná afloop van die semi- en finale rondes op die ATKV-webwerf, www.atkv.org.za.

18. Leerders neem deel in hulle skooldrag. 19. Die ATKV-Redenaarskompetisie vereis ’n oorredende en beredeneerde toespraak. Dit is nie ’n

praatjie, preek, lesing of gedramatiseerde monoloog nie. Die hoofdoel is om die gehoor te beïnvloed en te oorreed tot die standpunt wat die spreker stel.

20. Temas word voorgeskryf en ’n beredeneerbare onderwerp op die vlak van die deelnemer moet uit een van die temas geformuleer word. As die tema byvoorbeeld opvoeding is, kan die onderwerp moontlik soos volg geformuleer word: Kinders moet in hulle moedertaal onderrig word. Of: Kinders van vandag het nie goeie maniere nie.

21. Die tydsduur van toesprake wissel na gelang van die kategorie waarin deelgeneem word. Vir elke tien (10) sekondes of gedeelte van tien (10) sekondes wat die deelnemer langer of korter as die voorgeskrewe tyd praat, sal een (1) strafpunt van die deelnemer se totale punt afgetrek word.

22. Die onvoorbereide toespraak is ’n belangrike aspek van die kompetisie en die hoofdoel is om die gehoor te beïnvloed en te oortuig/oorreed. Daar sal dus by alle vorme van die onvoorbereide toespraak van die deelnemer verwag word om standpunte met behulp van argumente (redes) en toepaslike bewyse te staaf.

23. Geen woordeboeke of boeke met aanhalings mag ingeneem word in die voorbereidingslokaal vir die onvoorbereide toesprake nie. Die nodige boeke sal in die lokale verskaf word.

24. Die bronne waaruit feite en inligting verkry is, moet vermeld word. 25. Hulpmiddels mag gebruik word met die voorbehoud dat dit net ondersteunend tot die gesproke

woord mag wees en geen spesiale toerusting daarvoor nodig is nie. Geen toerusting word deur die organiseerder verskaf nie. Tablette mag slegs by die voorbereide toesprake in die plek van notas gebruik word. Dieselfde reëls wat vir notahantering geld, is ook van toepassing op ’n elektroniese toestel. Natuurlike gebruik bly 'n voorvereiste.

26. Alle inligting, asook die beoordelaarstate, sal op die ATKV-webwerf by www.atkv.org.za beskikbaar gestel word.

27. Die skakelonderwysers van die leerders wat deurdring na die volgende rondes sal so gou as moontlik verwittig word van die nodige reëlings.

28. Geen foto’s mag geneem word nie en geen video- en/of klankopname of enige ander beeldmateriaal mag tydens die ATKV-Redenaarskompetisie sonder die toestemming van die ATKV-projekorganiseerder gemaak word nie. Dié reël geld vir al die rondes.

29. Die ATKV behou die reg voor om die beeldmateriaal en foto’s wat gedurende die ATKV-Redenaarskompetisie geneem word vir bemarkingsmateriaal te gebruik.

10. KONTAKBESONDERHEDE Melanie Marais Jacqueline Göttert Projekorganiseerder Hulporganiseerder Telefoonnommer: 011 919 9015 Telefoonnommer: 011 919 9038 Faksnommer: 086 263 2356 Faksnommer: 011 919 0227 E-posadres: [email protected] E-posadres: [email protected]