jou eerste reaksie ?

13
Jou eerste reaksie? “Nie een van die mense wat genooi is, sal sy mond aan my kos sit nie.” (Lk 14:24). Never a dull moment! Dit het die dissipels verontrus en die mense wat agterna gekom het, laat bang word. (Mk 10:32).

Upload: rumor

Post on 24-Feb-2016

90 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Jou eerste reaksie ?. “ Nie een van die mense wat genooi is, sal sy mond aan my kos sit nie . ” ( Lk 14:24). . Dit het die dissipels verontrus en die mense wat agterna gekom het, laat bang word . ( Mk 10:32). . Sabbatswette ( mensgemaak ) afgewys Pasop vir eie-eer soek ! - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: Jou eerste reaksie ?

Jou eerste reaksie?“Nie een van die mense wat genooi is, sal sy mond aan my kos sit nie.” (Lk 14:24).

Never a dull moment!

Dit het die dissipels verontrus en die mense wat agterna gekom het, laat bang word. (Mk 10:32).

Page 2: Jou eerste reaksie ?

…het hulle Hom fyn dopgehou (Lk 14: 1)

Page 3: Jou eerste reaksie ?
Page 4: Jou eerste reaksie ?

Toe Jesus merk hoe hulle die voorste plekke aan tafel uitsoek… (Lk 14:7).

Ware belangrike mense deur die gasheer nader geroep!

Gaan oor “ek” en selfug!

Ek was honger, en julle het my te ete gegee… (Mt 25: 35)

Page 5: Jou eerste reaksie ?

1.Sabbatswette (mensgemaak) afgewys

2.Pasop vir eie-eer soek!3.God sien jou as jy waarlik gasvry

is.Hierdie ete is net soos die groot Messiaanse ete wat God eendag gaan gee vir die getroue Jode!

Gelykenis (Storiemet boodskap)

Page 6: Jou eerste reaksie ?

Klem weg van aardse dinge na hemelse…Stuur eerste uitnodiging…Stuur tweede uitnodiging…Ai, Jesus, wat ‘n belaglike storie!

Grond koop en gaan kyk?Osse uitprobeer?Vrou getrou?

Page 7: Jou eerste reaksie ?

•Grond koop Sorge van die lewe•Osse probeer rykdom• Vrou getrou plesiere!

Maaltyd is verwysing na Koninkryk van God

Page 8: Jou eerste reaksie ?

• maar hulle stry wie naaste aan die gasheer-Fariseër kan sit!

Die groot Gasheer is in hulle midde…

• Nooi die sondaars, tollenaars, egbrekers in strate en stegies• EN sommer ook die heidene, die kreupeles en blindes

Page 9: Jou eerste reaksie ?

6Op hierdie berg gaan die Here dieAlmagtige ’n feesmaal gereed maak vir aldie volke,’n feesmaal met die besteom te eet en te drink,goeie kos en geurige wyn.7Op hierdie berg sal Hydie doek verwyder,die doek wat oor al die volke gegooi was,waarmee al die nasies toegemaak was.8Hier sal die Here Goddie dood vir ewig vernietig,en die trane op almal se gesigte afvee.Oor die hele aarde sal Hydie smaad verwyderwat sy volk aangedoen is.Die Here het dit gesê.

Page 10: Jou eerste reaksie ?

• Hou jou eie-ek dinge jou weg as die Gasheer roep?• Of vier jy fees saam met Hom?• Dit is God se feesmaal Hy nooi,

Hy vernietig die dood!• Baie hou van die konsep• Maar is daar verskonings as

dit regtig begin eise stel?• JESUS CHRISTUS IS KONING!

Page 11: Jou eerste reaksie ?

Wat sien jy as jy jou hart bekyk?

Geloof word sigbaar in ons dade

Is ons waarlik dissipels?

2014 – Seisoen vir hertoewyding?

Page 12: Jou eerste reaksie ?
Page 13: Jou eerste reaksie ?

Ons is die blindes en kreupeles!Mag 2014 getuig daarvan dat ons God se genade KEN!Laat ons vra: Waar wil U hê moet ek aansit?