nn 13 5 web

12
LEPHALALE - Students of the Lephalale TVET College disrupted traffic flow in Nel- son Mandela road by throwing stones at oncoming traffic and emptied dustbins into the street on Tuesday afternoon. Protests continued on Wednesday with students demanding the appointment of additional lecturers at the college. Students told Northern News they be- lieved that the college was understaffed. This forced some lecturers teaching multiple sub- jects to move class times to the afternoon to accommodate students. Students, however, insists on morning classes and a lecturer for each subject. On Tuesday, police tried to enter the premises, but was unsuccessful, Police were locked out and were informed that the students entered the college premises and locked personnel in. Warrant officer Frans Mokoena says that the protesters refused members of the police access to the prem- ises. On Wednesday the protest continued. No official statement has been made by the Lephalale TVET College at the time of going to print. - Mariska Ehlers Student protests turn violent Martie Pretorius ([email protected]) MOKOPANE - “Ons het geen vryheid meer in ons land nie. Mens kan nie eers meer al- leen loop nie,” het Charmaine Kempen op haar Facbook-blad gesê nadat haar seun, JJ Kempen (18), Saterdag deur twee mans in Kameeldoringpark aangeval is. Messteek in ruil vir beursie JJ, 'n leerder van Hoërskool Piet Potgieter, het vertel twee verdagte mans hom agtervolg toe hy huis toe gestap het. Die twee mans het hom op die hoek van Hooge en Hindon- straat met ’n mes gedreig. Hulle het die mes teen sy rug gehou, hom deursoek vir geld en sy beursie gevat. Een van die aanvallers het toe vir JJ met die mes gesteek voor beide laat spaander het. Die meswond was na aan JJ se blindederm en hy moes steke kry. “Hy is darem nie ernstig beseer nie,” het Charmaine dankbaar gesê. Die Kempen-gesin het hulle dank uitgespreek teenoor die Valke Buurt- wag vir hulle flink optrede en ook aan Kitty Hudson wat vir JJ medies behandel het.

Upload: helena-raats

Post on 07-Apr-2016

252 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Limpopo-based community newspaper in Lephalale & Mokopane.

TRANSCRIPT

LEPHALALE - Students of the Lephalale TVET College disrupted traffic flow in Nel-son Mandela road by throwing stones at oncoming traffic and emptied dustbins into the street on Tuesday afternoon. Protests continued on Wednesday with students demanding the appointment of additional lecturers at the college.

Students told Northern News they be-

lieved that the college was understaffed. This forced some lecturers teaching multiple sub-jects to move class times to the afternoon to accommodate students. Students, however, insists on morning classes and a lecturer for each subject.

On Tuesday, police tried to enter the premises, but was unsuccessful, Police were locked out and were informed that the

students entered the college premises and locked personnel in. Warrant officer Frans Mokoena says that the protesters refused members of the police access to the prem-ises.

On Wednesday the protest continued. No official statement has been made by the Lephalale TVET College at the time of going to print. - Mariska Ehlers

Student protests turn violent

Martie Pretorius ([email protected])

MOKOPANE - “Ons het geen vryheid meer in ons land nie. Mens kan nie eers meer al-leen loop nie,” het Charmaine Kempen op haar Facbook-blad gesê nadat haar seun, JJ Kempen (18), Saterdag deur twee mans in Kameeldoringpark aangeval is.

Messteek in ruil vir beursieJJ, 'n leerder van Hoërskool Piet Potgieter,

het vertel twee verdagte mans hom agtervolg toe hy huis toe gestap het. Die twee mans het hom op die hoek van Hooge en Hindon-straat met ’n mes gedreig.

Hulle het die mes teen sy rug gehou, hom deursoek vir geld en sy beursie gevat. Een van die aanvallers het toe vir JJ met die mes gesteek voor beide laat spaander het.

Die meswond was na aan JJ se blindederm en hy moes steke kry.

“Hy is darem nie ernstig beseer nie,” het Charmaine dankbaar gesê.

Die Kempen-gesin het hulle dank uitgespreek teenoor die Valke Buurt-wag vir hulle flink optrede en ook aan Kitty Hudson wat vir JJ medies behandel het.

www.noordnuus.co.za Noordelike Nuus / Northern News 13 FEBRUARY 20152

By now loadshedding has managed to dis-rupt our daily routines, impact on profitabil-ity and generally cause confusion on a daily basis as to whether it will happen or not. The Northern News team is inundated with daily enquiries as to when and if loadshed-ding will occur.

Eskom has a dedicated web site, load-shedding.eskom.co.za where consumers can check the loadshedding schedule, only to be confronted with terms such as Stage 1, 2 and 3 and changing town names (search for ba-Mokopane). What does this actually mean?

Stage 1 is the least disruptive loadshed-ding schedule. It means that Eskom needs to shed 1 000MW to keep the national power grid stable. It typically includes a 2.5-hour power disruption every second day (usually Monday to Saturday between 05:00 and 21:00.

Stage 2 means Eskom needs to shed 2 000MW. You will experience a 2.5-hour power outage daily (but not on Sundays). Stage 3 means Eskom needs to shed up to 4 000MW and you will be hit by 2.5-hour blackouts up to three times a day including weekends.

What the load shedding stages meanStage 4 means that Eskom needs to take

drastic steps to shed more than 4 000MW to keep the national grid from collapsing. It means irregular power cuts and basically means that you experience power cuts at any time and without warning.

So what can you do to minimize the im-pact of loadshedding?

Î Make use of solar power where possible.

Î Use gas stoves (get out the camping gear)

Î Use the excuse to braai! Î Use battery-operated lights and place

them strategically around the house. Î Keep a torch handy. Find a small

torch for your keyring or pocket. Î Freezing ice packs and bottles will

assist in keeping your fridge cold. Î Consider buying a generator to run the

vital appliances and lights.(Soure: www.ewn.co.za)

Costing exerciseTo get a beter idea of the cost of appli-

ances and how much electricity they use on a monthly basis, visit http://www.eskom.co.za/sites/idm/Pages/EnergyCalculator.aspx.

LEPHALALE - Mariaan Wiid, die voorsitter van die Buurtwag in Onverwacht, het verlede week ’n vergadering bygewoon met die munisipaliteit rakende die probleem areas in Onverwacht waar gras op die sypaadjies so hoog is dat dit verkeer sigbaarheid belemmer.

“Dit is ’n probleem as aankomende verkeer mekaar nie kan sien nie, want dit kan ongelukke veroorsaak," sê Wiid. Lede van die Buurtwag het verlede Saterdag sommige van dié probleem areas self skoongemaak en die gras gesny.

Volgens Wiid het die munisipaliteit op hierdie vergadering wat tussen hulle gehou is vir haar gesê dat daar ‘n tekort aan personeel is en dat hulle begrotings baie knap is.

Wiid daag elkeen in die gemeenskap uit om ’n sypaadjie se gras te sny wanneer hulle in die tuinwerk en die gras binne die erf sny, “so bring ons ons kant om die probleem op te los," sê Wiid.

Buurtwag pleit by munisipaliteit

Jasper Raats ([email protected])

“Ek het nog nooit soveel teenstand teen enige beoogde myn tydens ‘n openbare deelname proses beleef nie,” het Albert Jordaan wat aan die hoof staan van Sylvania Platinum se beoogde Volspruit myn in die Nyl vloedvlakte Dinsdag gesê. Boere het dit Dinsdag tydens 'n openbare deelname vergadering weer duidelik gemaak dat hulle nie die myn hier wil hê nie. Sylvania beplan twee oopgroewe reg langs die Nylrivier, op die plase Volspruit en Zoetveld.

Omdat die Nyl in Maart verlede jaar begin vloei het, het E-Sci-ence uitstel gevra vir die indiening van die omgewingsimpakstudie verslag. Tot verlede jaar was al die hidrologiese impakstudies ge-grond op gerekenariseerde modulering van moontlike scenarios.

Die grondwaterstudie verslag het op die teorie gerus dat die Nyl se oppervlakwater en grondwater van mekaar geskei is deur ‘n on-deurdringbare kleilaag.

Boere het egter volgehou dat die ondergrondse watertafel direk deur die stand van water of afwesigheid daarvan in die Nyl geaffek-teer word.

Dinsdag het die hidroloog dr. Giep du Toit, wat verantwoordelik was vir die grondwater impakstudie bevestig dat die ondergrondse watertafel noemenswaardig gestyg het tydens die vloed van verlede jaar. Sy grafieke het gewys dat die watertafel op plekke met byna tien meter hoër was.

Boere steun swaar op grondwater vir hul boerderybedrywighede. Hulle is ook nie tevrede met die omgewingskonsultant, Theo Fishcer en Du Toit se aanname dat die myn nie ‘n noemenswaardige impak op boorgate van naburige plase gaan hê nie. Abdul Tayob wat die myn se onmiddelike buurman sal wees wys daarop dat sy boorgat ‘n daadwerklike impak op sy ander buurman s’n het. “Partykeer bel hy my en vra dat ek my spilpunt vir ‘n uur of so afksakel sodat hy sy tenks kan volpomp. Hoe op aarde kan twee gate, elk ‘n kilometer in deursnee en twee keer so diep as my boorgat nie op ons impakteer nie?” Bennie Genis wat op die Springbokvlakte grootgeword en ge-boer het, het daarop gewys dat boorgate in dié gebied selfs sover as 10 km uitmekaar ‘n invloed op mekaar kan hê.

Fischer het aan Noordelike Nuus verduidelik dat die konsultante hul bes doen om op wetenskaplike wyse die impak van die oop-groewe te voorspel met ‘n beperkte hoeveelheid toets boorgate. Hy sê dit sal te duur wees om die hele gebied vol gate te boor en die werklike impak te bepaal.

Boere het herhaaldelik vir beide Fischer en Du Toit gevra of hulle kan waarborg dat boere se grondwater nie geaffekteer sal word nie. “Ons kan nie,” het Du Toit eenvoudig geantwoord.

Indien daar wel met mynbedrywighede voortgegaan word en boere se boorgate droog op sal daar eers bewys moet word dat dit as gevolg van mynbedrywighede is, sê Fischer.

Dr. Petro Erasmus, die omgewingskonsultant wat die waterlisen-sie aansoek vir Sylvania behartig, sê boere sal dit aan die departe-ment van waterwese moet rapporteer as hul boorgate opdroog. Die departement moet dan ‘n ondersoek loods om te sien wat die oor-saak is, en sou daar dan bevind word dat die myn wel die skuldige party is, sal die departement stappe voorskryf wat hopelik die grond-watervlakke sal herstel.

Mnr. Tiyane Maluleke van die departement van waterwese in Limpopo sê die ondersoekproses kan soms maande duur. Hy en Erasmus het saamgestem dat net ‘n paar dae sonder water soms genoeg is om ‘n boerdery ten gronde te laat gaan.

Boere boos oor mynplanne

13 FEBRUARIE 2015 Northern News / Noordelike Nuus www.noordnuus.co.za 3

MOKOPANE - One person was killed, one seriously injured and seven slightly injured in an accident at the Polokwane N1 offramp last week Friday. According to the Limpopo Traffic Police, two minibus taxis apparently lost control while the one was towing the other causing them to collide with a light duty vehicle next to the road. Both taxis overturned.

Accident on N1 claims a lifeLEPHALALE - Warrant officer Frans Mokoena of the Lephalale police warns residents that a group of robbers are making use of fake guns when taking part in criminal activities including robbery and hijackings. The guns, made from wood with a slide lock on the side (which sounds like a gun being cocked when it is pulled back giving the illusion of a loaded gun). W.O. Mokoena warns that nobody should take on robbers.

Fake weapons used by robbers

Armand (40) en Marietjie Lauwrens (39) van Lephalale is in Desember 2008 dood toe hulle motor teen ‘n aankomende bak-kie op die R518-teerpad by ’n sementburg sowat 25km buite Mokopane gebots het. Albei hul seuns (toe 12 en 14) is in die ongeluk beseer. Verlede week het die Pre-toria hooggeregshof gevind dat Limpopo se LUR vir openbare werke, paaie en vervoer ten volle aanspreeklik is vir die twee seuns se skade omdat hulle hul ouers in ’n motor-botsing verloor het.

Die gesin was van Lephalale via Mo-kopane op die Zebediela-pad op pad na ’n vakansiebestemming toe hulle Nissan Almera weens ’n fout in die R518-pad teen die bakkie gebots het.

Volgens Netwerk24 het regter Dawie Fourie gesê om ’n probleem op ’n pad so gou moontlik te herstel, moet altyd ’n prioriteit wees. Mense se lewens is op die spel. Die gesin se advokaat het aangevoer dat Me. Lauwrens beheer oor die voertuig verloor

Padfout – Staat skuldig in Lauwrens saak

het toe dit op die brug weens ’n golwing in die lug ‘gespring’ het. Die motor het in die aankomende verkeer se baan beweeg. Die teeroppervlak het van sy oorspronklike vlak met sowat 15cm gesak. ’n Padingenieur het destyds getuig dat ’n ernstige styging in swaarvoertuigverkeer die pad beskadig het.

Die seuns se voogde, Jacques en Rinie Lauwrens van Brits, het namens die kinders ’n eis ingedien vir die kinders se beserings en verlies aan onderhoud weens die dood van hul ouers. R4,9 miljoen is voorlopig geëis.

Volgens kenners wat getuienis gelewer het, is die betrokke pad al sedert 2006 ’n gevaar.

Getuienis wys dat die waarskuwingstek-ens nie genoeg was om motoriste te waarsku teen die spesifieke probleem op die spesifieke plek nie.

Die hog het bevind dat die departement se werknemers bewus was van die gevaar en dat hulle nalatig was deur dit nie betyds behoorlik te herstel nie.

Martie Pretorius ([email protected])

The Mogalakwena Residents Association (MRA) along with other community associa-tions as well as the South African National Civic Organisation (SANCO) held a peaceful march to hand over a memorandum to Pla-treef Resources on Wednesday.

The march was in protest about the way the mine is conducting business in Moko-pane. Protesters accused Platreef of con-tributng to the conflict in the local municipal-ity in exchange for water at a cheap rate.

“This means that the communities will be subsidising the mining house while its direc-tors will be maximising the profit,” said the association.

The demands in the memorandum stated that the community does not recognise the traditional chief that Platreef negotiated with. The MRA also demands a copy of the long-term surface lease agreement stretching over 30 years and 80% of procurement to be given to the local people of Mogalakwena.

These demands are expected to be re-sponded to within seven working days and include a halt to all operation at Platreef until community concerns are addressed as the minister of Mineral Resources, Ngoako Ra-matlhodi promised.

Platreef has, on previous occassions, denied any underhand dealings with the

Mine to blame, says community

municipality or national departments with regards to water issues.

The mine will require a workforce of about 2 200 people within the next four years.

Martie Pretorius ([email protected])

MOKOPANE - Rolspelers in die Mogalakwe-na Munisipaliteit, veral werkers wat meen hulle word direk geraak deur die onenigheid wat sedert November verlede jaar heers, sê hulle geduld word beproef. Na die minister van samewerkende regering, Pravin Gord-han se besoek aan Mogalakwena verlede week, dring munisipale werkers en lede van die Mogalakwena Residents Association (MRA) aan op ’n uitkoms aan hulle drin-gende versoeke.

Gordhan het verlede week onderneem om dienslewering in die Mogalakwena Mu-

Mogalakwena inwoners se geduld is opnisipaliteit te herstel en om nodige aksie te neem en te verseker die wet word nagekom.

Met Gordhan se tweede besoek aan Mo-galakwena Dinsdagoggend sê inwoners en werkers hulle is deur die minister in die steek gelaat omdat hy nie die uitkoms op hulle versoeke met hulle kom bespreek het soos hy klaarblyklik sou doen nie. Gordhan het na verneem word vlugtig met raadslede in die raadsaal vergader en moes hom haas na ’n ander dringende verpligting.

Daar word nou gedreig om Mokopane tot stilstand te bring net soos ontevrede inwon-ers in Malumulele gedoen het indien Gordhan nie daadwerklik ingryp nie.

LEPHALALE - Police tracked four suspected rhino poachers for two days before stopping them in their tracks and arresting them on a game farm in the Lephalale area.

On Monday, police received a report about a suspicious looking vehicle moving around in the area and mobilised all the nec-essary roleplayers to track down the vehicle. Tracks were followed and with the assistance of the rangers on the farm the suspects were spotted, but they fled when they spotted the rangers.

Four suspected poachers arrestedTrackers followed their spoor for several

hours until they arrested the four suspects still on the farm. During the arrests members of the Police confiscated an axe, hunting knives, a silencer, pliars and screw drivers. The hunt for more suspects is still continuing.

The four suspects were due to appear in the Lephalale Magistrates’ court on Thursday (yesterday) on the charges of trespassing as well as the conspiracy to commit rhino poaching.

LEPHALALE - The suspects linked to the murder of the taxi driver, Tsepo Ma-jadibodu, whose body was found next to the road after a hijacking in October appeared in court on Monday. The main gates of the court house was closed as protestors gathered and demanded justice. The case was postponed untill 24 February when the suspects will appear in the Modimolle Court.

Murder case postponed again

Verdagte aktiwiteite?LEPHALALE - Inwoners van Groen-kloofsingel in Onverwacht het die polisie gevra om ondersoek in te stel na verdagte aktiwiteite by ’n huis in die straat. Inwoners beweer dat vroue ge-durig in en uit die huis kom en op die straathoeke staan waar hulle dan deur mans opgelaai en later afgelaai word.

Die Onverwacht Buurtwag se Mari-aan Wiid het aan Noordelike Nuus gesê dat die inwoners van Groenkloofsingel in Onverwacht al vir ‘n geruime tyd kla oor die aktiwiteite by die huis. “Musiek word tot laataand hard gespeel en talle voertuie stop gedurig voor die betrokke woning.”

Volgens Valerie Cilliers, skakelbe-ampte van die Lephalale Munisipaliteit, het ‘n bouinspekteur van die munisi-paliteit Woensdag uitgegaan na die huis en het hy onderneem om ondersoek in te stel.

Adjudant-offisier Frans Mokoena van die Lephalale polisie sê dat geen amptelike klagtes by die polisie ingedien is nie.

Dreigemente ‘n geldmaak foefie Martie Pretorius ([email protected])

MOKOPANE - Vreesaanjaende selfoon dreig-boodskappe vanaf ’n onbekende nommer wat die ontvanger daarvan op sy of haar naam noem en ’n som geld eis, doen rondte in Moko-pane en saai vrees.

“(ontvanger se naam), someone offered me R20 000 to kill you, make me an offer so I don’t kill you. I know where u stay and every move you make.” Só lees die SMS-boodskap wat aan twee verskillende inwoners dié week gestuur is van dieselfde sender wat voorgee hy is ’n sluipmoordenaar. Beide slagoffers het gesê hulle het die nommer geskakel en is deur ’n diep stem aangeraai om te doen wat die SMS sê. Een van die slagoffers het selfs die polisie ontbied om met die onbekende man te praat maar die oproep is dadelik beeïndig.

Uit ondersoek het geblyk dit is ’n geld-maakfoefie wat in 2007 sy kop uitgesteek het. Slagoffers word eers deur ’n epos geteiken en later word selfoonboodskappe gebruik om mense te intimideer om kontant te betaal.

Die vermoede is dat bedrieërs die slagof-fers se nommers op die internet kry wanneer so ’n persoon iets adverteer. Die polisie kon teen druktyd nie kommentaar lewer nie.

www.noordnuus.co.za Noordelike Nuus / Northern News 13 FEBRUARY 20154

MGM Motors Mokopane welcomes Carel Venter. Carel has been in the motor industry for 18 years and has five years experience on Land Rover as well as five years’ experience on Peugeot and Citroen. He has relocated from Polokwane where he was a consultant technical expert at Peugeot and Citroen. He joins MGM as the new Workshop Manager and invites all Peugeot and Citroen customers residing in Mokopane to visit him at MGM Motors.

Motoriste in Mokopane gee ’n pluimpie aan DA-raadslid Mar-celle Maritz wat na talle klagtes gereël het dat die parkeerarea by die Nylpark inkopiesentrum spoedig opgeknap is. Slaggate op die terrein is opgevul en motorriste se frustrasies is iets van die verlede. Maritz het ook die munisipaliteit bedank vir hulle reaksie op haar dringende versoeke.

Skoolbeheerliggaamverkiesings begin op 1 Maart landwyd. Dié verkiesings vind elke drie jaar plaas en is naas die nasionale, provinsiale en munisipale verkiesings die grootste verkiesing van openbare verteen-woordigers in Suid-Afrika.

“Openbare skole behoort aan die gemeen-skappe waarin die skole geleë is en hierdie skole word deur die betrokke beheerliggaam beheer en bestuur. Die beheerliggaam het dus ’n groot invloed op kinders se opvoed-ing en bepaal onder meer ’n skool se etos en missiestelling, beleid oor toelating, taal en finansiële bestuur. Die verkiesing stel ouers in staat om ’n sê te hê in wie op die liggaam moet dien wat sulke ingrypende besluite oor hul kinders se opvoeding neem en wat 'n direkte invloed het op die gehalte van op-voeding wat hulle kinders kry,” sê mnr. Paul Colditz, uitvoerende hoof van die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (FEDSAS). Enige ouer wat ’n kind van graad R tot graad 12 in ’n openbare skool het, mag hom- of haarself verkiesbaar stel of stem in die verkiesing.

Onderwys in Suid-Afrika word deur baie probleme in die gesig gestaar. “’n Hele paar van hierdie probleme kan egter aangespreek word deur vaardige, kundige en toegewyde beheerliggame. Die sukses van ’n skool is direk gekoppel aan die vermoë van die be-

Pippie kuier by JohankoLEPHALALE - Brandslagoffertjie Pippie en haar pa, Arno Kruger, het onlangs ’n draai gaan maak by Johanko Barnard. Johanko is weer terug by die huis in Lephalale nadat hy ernstige brandwonde opgedoen het toe ’n motor waaraan hy en ’n vriend gewerk het ontplof het. Johanko het veloorplant-ings ondergaan en kry steeds behandeling vir die brandwonde op sy arm. Johanko sê Pippie was vir hom ’n inspirasie toe hy in die hospitaal was en baie pyn ervaar het.

Gebruik beheerliggaamverkiesing om verskil te maak, sê FEDSAS

heerliggaam. Ouers móét dus stem om seker te maak dat die belange van hul kinders, maar ook die breër skoolgemeenskap gedien word.” FEDSAS verteenwoordig die belange van meer as 1800 skoolbeheerliggame in Suid-Afrika. “FEDSAS sal weer vanjaar uit-gebreid betrokke wees by die verkiesing in terme van bewusmaking en opleiding,” sê dr. Jaco Deacon, adjunkhoof van FEDSAS. Dit sluit in toegang tot kenners op die gebied van skoolbeheer- en bestuur wat vir media-onderhoude, analise en die vertolking van verkiesingsprosedure beskikbaar is.

“Om ouers bewus te maak van die verkiesing, asook die prosedures is ons be-langrikste taak. Ná afloop van die verkiesing sal FEDSAS ook weer sy hulpbronne en ken-nis beskikbaar stel om beheerliggame op te lei en toe te rus vir die taak,” sê Deacon.

FEDSAS wil dit benadruk dat die verant-woordelikheid nou op ouers rus om ’n verskil te maak.

“Hoe meer mense aan die verkiesing deelneem, hoe hoër is die gehalte van skool-bestuur. ’n Oneffektiewe beheerliggaam ontneem ’n skoolgemeenskap van beding-ingsmag met die staat en selfs die breër ge-meenskap,” sê Colditz.

’n Spesiale afdeling is op die webtuiste www.fedsas.org.za geskep waar inligting oor die beheerliggaamverkiesing beskikbaar is.

New workshop manager for MGM

Nylpark se parkering is weer heel

PROMOTION Debonairs Win-a-Scooter competition

Debonairs Lephalale held a special ‘Win-a-Scooter” competition in which customers frequenting the pizza eatery were entered into a lucky draw competition. The winner’s ticket was drawn on 7 January and Debonairs Lephalale manager Chantelle van Heerden handed over the scooter to an ecstatic Estie Minnie.

Green Lephalale shinesLephalale Local Municipality (LLM) was recently announced as the runner up in the provincial leg of the Department of Envi-ronmental Affairs' Greenest Municipality competition.

At an event held in Polokwane on 23 January, Lephalale narrowly missed the top spot when Tzaneen Municipality was an-nounced the winner. LLM received R100 000 for their efforts in adopting green prac-tices in their day to day tasks of delivering services to local communities. The money will be spent to enhance awareness and en-vironmental programmes in Lephlalae.

The acting municipal manager, Charles Lekaka, congratulated the team who tire-lessly work towards growing Lephalale into a clean and environmentally sound city.

The competition which was previously known as the Cleanest Town Competition primarily focuses on the implementation of the National Waste Management Strategy (NWMS) and the Climate Change Response Policy. This includes principles of reducing, reusing and recycling waste materials as well as the introduction of renewable energy initiatives.

The criteria for the Greenest Municipality competition incorporate elements such as water conservation management, energy ef-ficiency, waste management, tree planting, landscaping, beautification, public participa-tion as well as institutional arrangement and leadership in the municipality. The competi-tion aims to promote environmental protec-tion, social upliftment and economic growth within the different municipal areas.

Coordinator of the LLM Greenest Municipality project, Sbongile Ditsela (acting mananger electrical division) and Simon Nkoe (acting manager water services).

13 FEBRUARIE 2015 Northern News / Noordelike Nuus www.noordnuus.co.za 5

www.noordnuus.co.za Noordelike Nuus / Northern News 13 FEBRUARY 20156

Spoil your valentine

Die Kankervereniging van Suid-Afrika (KAN-SA) het 12 jaar gelede hul eerste KANSA Shavathon aangebied en vanjaar in 2015 is die geleentheid gewilder as ooit tevore - met mans, vrouens, kinders, versorgers, kankeroorwinnaars en mense wie se lewens persoonlik deur kanker geraak is, wat hande vat en die landswye KANSA Shavathons ondersteun – elkeen vir sy of haar eie rede.

Wanneer mense Saterdag 28 Februarie 2015 by hul plaaslike inkopiesentrum en op 1 Maart by uitgesoekte KANSA Shavathons bymekaar kom, sal hulle die kans kry om hulle hare te laat skeer, hul poniesterte te skenk (25cm in lengte, wat gebruik sal word om pruike te maak vir kankerpasiënte in nood) www.shavathon.org.za, ‘n KANSA “wrap” te koop (www.cansa.org.za) of om hulle hare te laat sproei.

Met 70% van KANSA Shavathon se

12de Jaarlikse KANSA Shavathonondersteuners wat gesinslede en kinders is, het KANSA ‘n reeks nuwerwetse en prettige tekenpatrone ontwerp, wat gebruik sal word vir oud en jonk wat hulle hare wil laat sproei. Die kleurstof van die haarsproei is gemaak van groente-ekstrak en is veilig om te ge-bruik. Die kleurstof kleef net vir ‘n dag aan hare vas en was maklik uit.

Die koste beloop R50 vir volwassenes en R25 vir kinders onder 12 jaar om deel te wees van Shavathon.

Alle fondse wat ingesamel word, word gebruik vir die sorg- en ondersteuningpro-gramme wat KANSA hoofsaaklik by KANSA Sorgsentrums aanbied.

“Shavathon is ‘n jolige manier om be-trokke te raak in die stryd teen kanker”, sê Elize Joubert, waarnemende Hoof Uitvoer-ende Beampte van KANSA. “Neem deel aan die pret en laat jou hare skeer, sproei, “wrap”

of skenk jou hare. Ons moedig mense aan om hul kollegas, familie en vriende te oortuig om almal deel te word van Shavathon 2015.”

Word ‘n gasheer van ‘n Shavathon by jou werkplek tussen 2-6 Maart 2015. Besoek die Shavathon webwerf om jou maatskappy te registreer.

Martie Pretorius ([email protected])

“They say you shouldn’t judge a person until you’ve walked a mile in their shoes. I believe this with all my heart.”

It is Phillip Ramphisa, an author from Mokopane sharing his passion for people with Northern News reporter, Martie Pretorius before his first book, 'Young, wise and kick-s' hit the shelves.

Ramphisa is a reputa-ble motivational speaker and a man who plans to make a living by doing what he loves.

His main goal in life is to reach young people and to influence them in changing their lives into something extraordinary.

He grew upwithout parents. "Saying my life was difficult is an understate-

ment.” says Ramphisa who can relate to many troubled youngsters who he hopes to reach with his testimony.

He talks to youngsters from all backgrounds regardless of their race or financial status and meets many young people who are facing im-mense challenges such as drug addiction, teen-age pregnancies and alcohol abuse.

He says absent parents and being bullied just form part of life for many troubled youths. "Living in times of crime and poverty makes it even more difficult being young” he adds.

Ramphisa says he can’t judge kids going through difficulties in their lives because he hasn’t walked a mile in their shoes. Neither does Ramphisa pretend to know everything or give youngsters sollutions to all their problems.

He talks about his own experiences as a kid and how he overcame his problems and troubles. He also talks about the rewards that awaited him in succeeding in life.

Through his story, he shows young people that at the end of those long, hard miles, there can be happiness, fulfillment, even riches.

For Ramphisa’s full life story be sure to visit https://www.youtube.com/watch?v=g0G9G4zBfr8

Local author thrives

13 FEBRUARIE 2015 Northern News / Noordelike Nuus www.noordnuus.co.za 7

Michaela Byliefeldt van Hoërskool Piet Potgieter wat in die dorp bekend is vir haar “Dog” projek ten bate van die Percy Fyfe Dierebeskermingsvereniging (DBV) het Maandagoggend ’n indrukwekkende R2 000 aan die vereniging se bestuurder, Mar-celle Maritz oorhandig.

Die fondse is deur leerders van Laerskool Krugerpark ingesa-mel deur middel van die projek se plakker verkope. Die skool het 200 plakkers verkoop teen R10 per plakker.

Byliefeldt en Maritz het hulle opregte dank uitgespreek teenoor die skool en die leerders wat tot die fondsinsameling bygedra het. Projek plakkers is beskikbaar by Laerskool Kruger-park en Comanche Spur in Mokopane en fondse word aangewend om die DBV se finansiële tekort aan te vul.

CaptionDie Percy Fyfe DBV se bestuurder, Marcelle Maritz ontvang

’n kontant bedrag van R2 000 van Michaela Bylieveldt, die in-isieerder van die “Dog” projek. Laerskool Krugerpark het plakkers hiervoor verkoop.

Krugerpark gee om vir diere

Martie Pretorius ([email protected])

“We aim to keep our prices as low as pos-sible and our service levels as high as pos-sible.”

Elco Steel Express, a well-known and respected South African family-run busi-ness is one of Gauteng’s largest private steel companies has now also opened a branch in Mokopane.

Stefano D’Arrigo, co-owner of Elco Steel tells the interesting story that lies behind their company’s success:

From humble beginnings, 40 years ago, Giacomo D’Arrigo started in the steel trade.

“I call it serendipity, arriving by chance in a fortuitous place,” says Stefano.

“My dad was running a trading store in the veld when a truck carrying steel over-turned. My dad then bought the damaged steel and tried to re-sell it for a profit. This turned out to be very successful and thus the start of Elco Steel dealers in Springs.”

From only a couple lengths of steel and a handful of workers, with the help of my mom, Kathleen and my dad’s brother Salva-tore, or better known as Sam… the “steel” rollercoaster began,” Stefano adds.

Over the years, with a lot of blood, sweat and tears, or better described by their dad, it

PROMOTION

Elco Steel Express now also in Mokopane

is 10% capital and 90% guts that continue Elco Steel dealers to grow from strength to strength.

Stefano again points to their dad and says his help and guidance influenced his kids into taking Elco Steel further by branch-ing out the dealership. Mpumalanga and Limpopo boast with Elco Steel branches in Hazyview and now in Mokopane. Elco Steel Express is situated in 34 Brahman Street, in

Mokopane’s industrial area. The company undertakes to replicate

their code of ethics into their new branches, which mean excellent service with afford-able prices, honest business ethics and going the extra mile to get stock even if it is not stocked. “With these ethics and a strong leader and mentor like my dad, our new ven-tures should be here for another 40 years.” concludes Stefano.

Elco Steel Express Mokopane and their suppliers at the branch’s grand opening last Friday.

Skenking aan DBV

Lephalale diere beskermings vereniging (DBV) het verlede week 'n groot hondekos skenking gekry vanaf Eucanuba. Die DBV ontvang 12 sakke kos. Mariaan Wentzel, DBV inspekteur is dankbaar vir die skenking en sê sy is bly dat groot maat-skappye soos Eucanuba uitreik na instansies soos die DBV. Hier is Rocky, wat baie dankbaar isvir die sakke hondekos.

DBV baat by skenkingDie Percy Fyfe Dierebeskermings-vereniging (DBV) se bestuurder, Mar-celle Maritz, het haar opregte dank teenoor Builders Discount Modimolle uitgespreek vir die halwe ton hon-dekos skenking wat hulle Maandag persoonlik afgelewer het.

Dié skenking is maar een van vele gemeenskapsprojekte waarby Builders Discount betrokke is. Hugo Slabbert, finansiële direkteur van Builders Dis-count meen dit is hulle gemeenskaps plig. Slabbert is dit eens met dié bou- en hardeware verskaffer se hoofbed-ryfsleier, Chris Maritz dat dit vir hulle vreugde bring om verligting te bring waar die nood druk.

Die Percy Fyfe DBV se bestuurder, Marcelle Maritz bedank Builders Discount Modimolle se Hugo Slab-bert en Chris Maritz vir hulle onbaatsugtige bydra tot die vereniging.

www.noordnuus.co.za Noordelike Nuus / Northern News 13 FEBRUARY 20158

MOKOPANE - Dit is alweer verkiesingstyd. Mokopane Besigheidskamer se algemene jaarlikse vergadering vind op 26 Februarie plaas waartydens ‘n aantal bestuurslede verkies moet word.

Alle opbetaalde lede (met ander woorde lede wie hul lidmaatskap reeds vir 2015 hernu het) word die geleentheid gegun om vir hul genomineerde kandidate te stem.

Daar is ‘n aantal vakatures op die bestu-urskomitee wat gevul moet word. Die sakeg-emeenskap word versoek om belangstellende persone wie ‘n bydrae tot die bestuur van die Besigheidskamer kan lewer, te nomineer.

Die volgende kundigheidsvelde word ben-odig:

Mokopane Besigheidskamer se jaarvergadering

LEPHALALE - Laerskool Bosveld Primary het die eer te beurt geval om die beste 2014 ANA-uitslae te behaal in die Waterberg-distrik. Me HP Mabotja het in Januarie, aan skoolhoof mnr. J.L. Pretorius ‘n pragtige trofee, asook ‘n sertifikaat oorhandig wat sy op Vrydag, 9 Januarie in Bela-Bela ontvang het vanaf die uitvoerende burgemeester Me NR Mogotlane. - Corné de Swardt

Bossies presteer

- Arbeid- Wet & Orde- Munisipale sake- Bemagtiging- Eskom

Nominasies moet by die Besigheidskam-er kantoor (Thabo Mbeki 40, 1ste verdieping van die Hyundai gebou) ingedien word voor 24 Februarie 2015.

Die besonderhede van die vergadering is as volg:

Datum: Don, 26 Februarie 2015Tyd: 18:15 vir 18:30Lokaal: The Park Hotel

HPP help lewens redMOKOPANE - Hoërskool Piet Potgieter (HPP) se Graad 10 tot 12 leerders het verlede week die Nasionale Bloed-diens (SANBS) ondersteun deur bloed te skenk by die skool. Die SANBS het hulle opregte dank teenoor die skool uitgespreek.

Regs: Nicole Pettit en Jansher Khan skenk hier vir die eerste keer bloed.

LEPHALALE - On Monday the student Council of Laerskool Bosveld Primary was each assigned to a portfolio. Here are each portfolio’s representatives: Janco Lötter(had boy), Bianca Smith (head girl), GJ Roets (sport chairperson), Marushka Geyser (sport), Thabang Matloga (sport), Enso Mynhardt (Sport), Lerato Ditsela (sport), Suané van Niekerk (culture chair-person), Ammi Cilliers (culture), Dian Bes-seling (culture), Ephesia Mashilo (culture), Ofentse Malindi (culture), Simoné Viljoen (academic chairperson ), Motlatjo Kwata (academics),Wayne Derksen (academics),

Bosveld student council portfolio's announced

Adride Beer (academics),Thapelo Thulare (academics), Anzelle Vermaak (marketing and caring chairperson), Anika de Klerk (marketing and caring), Lethabo Chale (mar-keting and caring), Jevan Human (market-ing and caring), Johny Maruma (marketing and caring), Mosa Mashokoe (discipline chairperson), Tristan Gorie (discipline), Na-ledi Seshauka (discipline), WP Vermeulen (discipline), Pieter Nel (functions and funds chairperson), Elmo van Rooyen (functions and funds), Gontse Matong (functions and funds), MEMA Mahlafunya (functions and funds), Bianca Nel (functions and funds).

Nooit te oud om te leer nie!

MOKOPANE - Die personeel van die Piet Potgieter Monument Ouetehuis leer steeds. Verskeie personeellede het onlangs kursusse voltooi in Noodhulp vlak een asook Brandbestryding (aangebied deur Johan du Toit). Twee van die personeellede het ook sertifikate ontvang vir getroue diens - R.J. Nkoagatse (15 jaar diens) en M.A. Kgosana vir vyf jaar getroue diens. Hier is Lisiba Monama, Jacob Jege, Florence Selepe, Percy Monama, Allie Kgosana, Rachal Kekana, Lastance Gopane, Queen Lekalakala, Elizabeth Sethakape, Joyce Sekhaolela, Matha Mathafwna en Joyce Mokanyane met hul sertifikate.

Saterdag, 7 Februarie het 12 van Laerskool Bosveld Primary se boogskutters aan ‘n NASP 3D kompetisie by Magnum Archery in Pretoria, deelgeneem. Die Bossies het vir niks teruggestaan nie en het dié kompetisie ook baie geniet aangesien hulle op 2D- sowel as 3D-teikens geskiet het.– D. Odendaal.

Bossies skop die boogskiet seisoen goed af

13 FEBRUARIE 2015 Northern News / Noordelike Nuus www.noordnuus.co.za 9

Bosveld student council portfolio's announced

Nooit te oud om te leer nie! Rassies atletiek in volle swangFransa de Beer

Februarie is ‘n besige maand vir die Hoër-skool Ellisras (EHS) atlete. Met twee byeen-komste agter die rug, is hulle hard aan die oefen vir die Interhoër atletiekbyeenkoms aan die einde van die maand.Van die EHS atlete het aan die Area-uitdunne deelgeneem wat skole van

Lephalale, Palala Noord en Suid ingesluit het wat mik na Limpopo kleure. Ander atlete het na Mokopane vertrek om teen Hoërskool Piet Potgieter (HPP) kragte te meet. Daar was selfs van die atlete wat tussen die twee byeenkomste heen en weer gery het om aan albei deel te neem en hul te meet aan HPP (wat die wenners van verlede jaar se Interhoër byeenkoms was).

Die Rassies wat eerste plekke behaal het teen HPP is (agter) van links is Anthony Williams s o/14 gewigstoot,Charné Vosloo d o/15 100 en 200m, Bernice Moller d o/14 90m hekkies, Nelia Grobler d o/15 diskus, Anina van Schalkwyk d o/17 spiesgooi, Mathilda Botha d o/19 hoogspring, Mariet Jordaan d o/19 400m hekkies, en Archi Dinale b o/19 verspring en driesprong. Voor Divan Geldenhuys spiesgooi s o/14, Cliffie Els s o/17 spiesgooi, Loutjie Steenekamp s o/17 110m hekkies, 400m hekkies en 200m, Charl Louw s o/19 diskus en Fanie Modimola b o/14 100m, 200m and verspring.

Atlete wat eerste plekke gewen op die area atletiek byeenkoms. Agter, van links, is Charl Louw s o/19 diskus 38.85m, Archi Dinale b o/19 driesrong en verspring 6.34m. Voor Charné Vosloo d o/15 100m 13.40m, Loutjie Steenekamp s o/17 400m 55.27s,  Steyn van Staden s o/15 200m 25.61m, Steven Verwey s o/15 spiesgooi 40.34m, Brenda Coetzee d o/17 verspring 4.54m.

Hardekool se medaljewenners was voor, van links: Neldri Ellis, Thea -Mari Nel, Rinita Swanevelder en Michiel Venter. Middel: Helgard Muller, JD Visser, Michaela Venter, WJ El-lis, Ilze Swanevelder en SH van Zyl. Agter: Lawrence Johnson, Thinus van Rooyen, Mia Venter, Jandri Venter, Christel van der Merwe, Marnel Venter en Wilmari Muller.

Regs: Hardekool Akademie se rrekord bekers was, voor, van links: Michaela Venter D/o 9 turbospies, SH van Zyl S/o6 turbospies. Agter: Mia Venter D/o 12 spiesgooi, Jandri Venter D/o 13 spiesgooi en Christel van der Merwe d o/ 11 verspring.

Hardekool Akademie blink uitHardekool Akademie het verlede Saterdag deelgeneem aan die Bosveld uitnodigings-byeenkoms in Mokopane by die Potgietersrus CVO Skool. Die atlete het baie goed pre-steer.

LEPHALALE - Athletes of Mambalane Seleka Technical School competed on circuit level and showed their talents. The following students will compete against Settlers High in Bela-Bela on 14 February. The school wishes the following athletes good luck for the coming event, Julia Jacobs, Julia Chokoe, Mabaso Portia, Mpofu Prudence, Mogwasa M.S, Gomba Francina , Tapala Enipha, Ranka-pole Josiah and Mothiane Phenyo.

Athletes show off their talents

Receive royal treatmentGlitz and glam are associated with the lifestyle of celebrities and this is the reason most people want to be in show business. Whether it is for the love of the money, the status or the lifestyle, being a movie star is a dream many South Africans share.

Boxer has teamed up with MAQ washing powder to create a fantastic competition for their shoppers called ‘Win A Day In the Life of A Movie Star’ – for all those Boxer shop-pers that have dreamed of becoming a mov-ie star, your dream might just come true.

Shoppers are required to firstly buy, any MAQ product(s) from their favourite Boxer store to the value of R20 or more. Custom-ers can then SMS: MAQ Boxer+ their 14 digit Boxer till slip number to 37875 to enter. Customers must retain their till slip as proof of purchases until the competition ends. The ‘Win A Day In the Life of A Movie Star’ winner will receive celebrity treatment for an entire day. This one day only event includes a stay in a 5-star hotel, a chauf-feur to drive the winner around, a 3-course dinner with drinks, a hair sensation experi-ence, attending a movie premier as well as a shopping spree worth R5000. Shoppers have until the 15th of March to visit the community hero store, Boxer, buy any MAQ product(s) to the value of R20 or more and enter this luxurious competition.

www.noordnuus.co.za Noordelike Nuus / Northern News 13 FEBRUARY 201510

13 FEBRUARIE 2015 Northern News / Noordelike Nuus www.noordnuus.co.za 11

Noise-induced hearing loss is the only kind of hearing loss we have the power to pre-vent and yet research shows that one in four teenagers are at risk of developing hearing loss at an earlier age because of it. We live in a world that embraces the enjoyment of sound in all its various shapes and forms, ranging from personal entertainment de-vices such as smartphones through to high powered surround-sound entertainment units and live entertainment events such as concerts and clubs.

Most people are however not aware of the fact that hearing loss caused by exces-sive noise exposure to recreational or oc-cupational sources of sound: Is irreversible. “Noise-induced hearing loss happens be-cause excessive noise damages some of the hearing mechanisms in the inner ear,” says Tally Sherban, a Client Relations Executive at Oticon South Africa, a leading hearing aid manufacturer. “It’s not just the mega sounds such as a gunshot that does the damage, but repeated exposure to loud sounds will do the same,” she warns.

What damages our hearing is the inten-sity and duration of the sound. Sound is measured in decibels (dB), where 0 dB is the faintest sound the human ear can detect and 180 dB would be the noise a rocket makes

How to prevent noise-induced hearing lossas it launches. In our daily lives, normal conversation would be at the 60 dB level, a lawn mower would be at 90 dB, a chain saw at 100 dB, a rock concert would be at 115 dB and a jet engine would be at 140 dB. Research proves that prolonged exposure to more than 85 dB will result in permanent damage to hearing.

According to the Code of Practice for the Measurement and Assessment of Oc-cupational Noise for Hearing Conservation Purposes, SABS 083, of the Occupational Health and Safety Act, it is stipulated that no employer shall require or permit an employee to work in an environment in which he/she is exposed to an equivalent noise level equal to 85 dB or higher without the use of hearing protection devices.

Personal Listening Devices (PLD) have never been a more integral part of our South African landscape with earphones plugged into many people’s ears while they jog, com-mute or drive. “MP3 players often shoot sound levels from 91 dB – 139 dB straight into both ears,” says Tally. “They do even more damage because the small inserted ear-pieces sit directly in the ears,” she adds.

“Being able to tune in to your favourite music anytime and anywhere is convenient and fun, but the price of listening to high-oc-

tane music, day after day, can be very high. Think holistically about your total sound exposure during the day,” says Tally. “The simplest way to start protecting your hearing is by limiting the amount of time you expose your ears to loud noise.”

Stay as far away from the source of noise as possible.

Walk away when sounds get too loud.At home, turn down the volume on the

television, radio, stereo and MP3 player.In noisy environments, try to rest your

ears as frequently as possible. Never use a PLD at more than 60% of its

maximum volume and not for more than 60 minutes a day.

If you have a choice, rather use cush-ioned earphones than small insert earphones.

If you are exposed to sudden loud noise, use earplugs. These can be foam earplugs that can be bought over the counter at most chemists or custom-made earplugs if you are going to be exposed to loud noises on a regular basis.

Noise-induced hearing loss typically re-sults in difficulty understanding speech, par-ticularly in a noisy environment. Sometimes the damage results in a condition called tinnitus, or ringing in the ears, and this may be the first sign of cochlear damage. “Dam-

age to the auditory system is a cumulative process. Once injury from loud noise is suf-ficiently severe enough to be measured on a standard hearing test, the damage is sub-stantial and irreversible. Noise-induced hear-ing loss can however be treated with hearing aids, but as the old adage goes, ‘prevention is better than cure’,” explains Tally.

“It is crucial to be aware of the type of sounds that could possibly damage your hearing over a prolonged period of time and to manage your exposure to these sounds.

oordelike uus orthern ewsN NAitblinkerschievers

U

Mariska Ehlers ([email protected])

LEPHALALE - Om met diere te werk is baie mense se droom, maar om elke dag by die Diere Beskermingsvereniging (DBV) te werk is besonders lonend al is daar soms hartseer betrokke. Die Lephalale DBV in-spekteur, Mariaan Wentzel, is positief oor die organisasie se vooruitsigte en hoop om haar droom by die plaaslike tak te uitleef.

Mariaan is goed bekend in Lephalale as iemand wat 100% energie belê in die sukses van die plaaslike DBV. Die DBV is ’n liefdadigheidsorganisasie wat na diere om-sien. Soms is die werk nie maklik nie, soos Desember- en Januariemaand to meer as 40 rondloperhonde uit Lephalale se strate verwyder is.

Dit beteken oorvol hokke en talle oproe-pe van eienaars wat opsoek is na honde wat die vakansie weggeraak het.

Mariaan moedig mense aan om hul die-re te laat steriliseer, want rondloperhonde en –katte is ’n groot kopseer. Dikwels word honde en katte sommer net voor die DBV se hek afgelaai – wanneer die hokke oorvol is veroorsaak dit verdere spanning.

Mariaan het skoolgegaan by Morgenson Landbouskool en daarna gekwalifiseer as ’n vleisinspekteur. Sy is in 2000 met haar man, Mornay Wentzel, getroud. Hulle drie

Die gesig agter die Lephalale DBVkinders, Amoray (9), Lallie (7) en Hanro (5) is haar trots. Die Wentzels het in 2010 Lephalale toe getrek toe Mornay by Medupi begin werk het.

Kort na hul aankoms het Mariaan be-trokke geraak by die DBV, “Ek sou net tydelik uithelp en voor ek my oë kon uitvee, toe is ek die pos as inspekteur aangebied,” sê sy. Sy het in 2014 haar inspekteurskursus voltooi.

“Ek wil bitter graag my eie projek stig vir donkies,” verduidelik sy. “Ek wil die eienaars van donkies oplei oor hoe om vir hul diere te sorg en hoe om die lewe vir hierdie hard-werkende diere gemakliker te maak.”

Mariaan sê vir so ’n projek om te be-waarheid het sy ’n borg nodig vir befondsing. Die Lephalale DBV gee reeds spesiale pak-kies uit aan donkie ei-enaars met die basiese noodhulpmiddels om hulle te help. Enige donasies sal help dat sy haar projek van stapel kan stuur.

Haar passie word gedeel deur die nuwe bestuurder van die Mo-kopane DBV, Marcelle

Maritz, wat sê dat donkies dikwels deur die mees behoeftige lede van die gemeenskap besit word.

“Dikwels is daar nie ekstra geld vir die regte kos en noodhulp-middels nie.”

“Donkies werk hard, hulle trek waens, help met bouprojekte en is letterlik ‘werkse-sels’,” sê Maritz. “Skakel gerus jou plaaslike DBV en

hoor wat het hulle nodig, soms is produkte net so waardevol soos geld.”

Mariaan en haar man Mornay op hulle troudag