08 july 2016, platinum weekly, 50 marais street, …...2016/07/08  · 08 july 2016, platinum...

1
p 15 08 July 2016, PLATINUM WEEKLY, 50 Marais Street, Tel: 014 592 9686, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected] SUDOKU Animal Clinic Zinniaville: 014 538 2114 ARAN Veterinary Clinic: 014 592 6007 Bergbos Dierekliniek: 014 533 1959/2084 Bergbos Dierekliniek (A/H): 083 653 1081 Rtb SPCA: 014 592 3181 Rtb SPCA (A/H): 072 933 7723 CPF Sektor 1: 076 044 1200 CPF Sektor 2: 072 899 0715 Staan Saam Rtb: 072 787 2550 Staan Saam Rtb Community Watch: 083 296 6949 Ferncrest Hospital: 014 568 4399 JST (Provincial Hospital): 014 590 5212 / 5100 La Femme Clinic: 014 594 9500 Med 24/7 (Private): 014 592 7801 RusMed 24: 014 523 9378/9351 Fire Department: 014 590 3232/3444/3333 RLM Emergencies (Fire): 014 590 3090 Bakwena N4 Toll Road: 0800 225 9362 Traffic Control Room (Rtb): 014 590 3221 Water Problem Helpline: 014 590 3088 Electricity Helpline: 014 590 3198 Eskom National Line: 086 003 7566 ER24: 084 124 NetCare 911: 082 911 Trauma Rescue: 014 594 0689 / 0861 789 911 Ferncrest Hospital (Emergencies): 014 568 4339/8 Peglerae Hospital (Casualties): 014 597 2823 Ambulance / Metro Control Room: 014 597 6612 Ambulance / Metro Control Room (Provincial): 10177 RLM Accounts Queries: 014 590 3508/ 3024 RLM Customer Care Supervisor: 014 590 3872 RLM Emergencies (Fire Dept.): 014 590 3090/3232 RLM Finance Call Centre: 014 590 3849/ 3865/3890/3024 RLM Switchboard: 014 590 3111 ADT (Control Room): 086 121 2520 / 086 121 2501 Oracle Protection Services: 014 533 3062/3726 / 081 358 4032 Wes Alarms: 014 592 8364 Rtb Saps Community Service Centre: 014 590 4126/27/39 Rtb SAPS Radio Control Centre: 014 590 4115/6/7 SAPS Boitekong: 014 593/6001/6002/6003 SAPS Emergency No. (Cellphones only): 112 SAPS Marikana: 014 572 3100/43 SAPS Rtb: 014 590 4112 SAPS Thlabane: 014 565 9171/54/59 ANIMAL EMERGENCIES SSRTB & CPF HOSPITALS PLATINUM WEEKLY NEWSPAPER: 014 592 5653 / 072 482 6871. FIRE ROAD & TRAFFIC WATER ELECTRICITY MEDICAL EMERGENCY AMBULANCE RTB LOCAL MUNICIPALITY ALARMS SAPS Chiefs vs Crusaders In Suva, Fidji was die Chiefs in ‘n riller op die dag die beter span en klop die Saders 23-13 en behou sodoende die eerste plek op die NZ punteleer. Swaar reën was egter ‘n demper op die dag om aanskoulike ruggas te sien. Die Saders se hanteerwerk het hul in die steek gelaat en die manne van Waikato het dit uitgebuit om welverdiend as oorwinnaars van die veld af te stap. Die Chiefs speel volgende teen die Reds in Brisbane met die Saders wat tuis teen die Rebels in Christchurch uitdraf. Brumbies vs Reds Die Brumbies was net té sterk vir die Reds in Canberra en wen gemaklik 43- 24. Die Aussie en Brumbie haker en cappie, Stephen Moore het twee keer agter die doellyn gaan kuier. Die Brumbies speel volgende teen die Blues in Auckland en die Reds draf tuis teen die Chiefs uit in Brisbane. Sunwolwes vs Waratahs Die Japannese wolwe se pelse word geslag in Tokio en met die Waratahs wat 57-12 seëvier. Die Japanse toevoegsel tot Superruggas is eintlik ‘n verleentheid ou grote. Die Tahs speel volgende teen die Canes in Sydney met die Hansworse wat op Loftus teen die Bulle gaan uitdraf. Hurricanes vs Blues In ‘n uithaler vertoning van Superruggas klop die Canes die Blues welverdiend 37-27 in Wellington. Die Blues is nou vir alle praktiese doeleindes nou uit die wedloop om in die uitspeel rondes uit te draf. Die Canes speel volgende teen die Waratahs in Sydney met die Blues wat tuis in Auckland teen die Brumbies gaan uitdraf. Rebels vs Stormers In Melbourne klop die Kapenaars die tuisspan 57-33 nadat hulle maar stadig uit die blokke gekom het. Die Stormers behaal ‘n waardevolle bonuspunt om dan feitlik klaar te kwalifiseer vir die uitspeel rondtes. Jean-Luc du Plessis het op losskakel geskitter en hou die mannetjie, seun van Carel du Plessis dop, ou grote, hy is beskore vir gróót dinge. Die Stormers sluit hul toer af met ‘n game teen die Force in Perth met die Rebels wat op ‘n uitstappie Christchurch toe gaan om teen die Saders uit te draf. Cheetahs vs Force In Bloemfontein slaag die Blikore daarin om die lugaanvalle van die Force af te weer en wen naelskraap 30-29. Die Vrystaters het puik ruggas in die eerste helfte opgedis maar toe verloor hulle soos altyd maar weer hul fokus in die tweede helfte. Die Cheetahs speel dan volgende teen die Haaie in Durban met die Force wat tuis teen die Stormers gaan uitdraf. Leeus vs Haaie In Jo’burg verwoes die Leeus die Haaie en wen 37-10. Hierdie oorwinning vir die Leeus is ‘n rekord, hul beklee vir die eerste keer die algehele eerste plek op die Super punteleer en ook die eerste keer dat hulle tien oorwinnings in een Superseisoen behaal. Welgedaan Akker en kie! Hierdie Jo’burgers is nou in die binne-baan om dalk die Super reeks te wen ou grote. Die Leeus speel volgende teen die Kings in Jo’Burg met die Haaie wat teen die Cheetahs in die Haaitenk gaan uitdraf. Kings vs Highlanders In PE duur die treurmare maar voort vir die Oos-Kapenaars en word verniel deur die Highlanders wat op ‘n drafstap 48-18 wen. Die Kings speel volgende in Jo’burg teen die Leeus en die Highlanders reis vir die eerste keer Buenos Aires toe om teen die Jaguares uit te draf. Jaguares vs Bulle In Buenos Aires vreet die Bulle Argentynse gras en verloor 29-11. Die Bulle is ook nou vir alle praktiese doeleindes uit die 2016 Superreeks. Die Bulle speel volgende op Loftus teen die Sunwolves met die Argentyne wat tuis teen die Highlanders gaan uitdraf. Nag ou grote… Super Rugby 2016 – Week 15 Rustenburg “Lekker voetskoffel en langarm musiek en heerlike geselskap!” Sò beskryf Zelda Vermeulen die Buffalo Inn. Buffalo Inn het na lang afwagting hul deure aan die publiek oopgemaak op Vrydagaand, 1 Julie 2016 – en die manne en manninne wat dit bygewoon het was lekker verras deur ‘n opvoering deur Pieter Naudé asook Thys die Bosveldklong. Fanie Pio is die trotse eienaar van hierdie nuwe kuierplek in Rustenburg, en nooi graag almal uit om te kom inloer. Pieter Naudé sal amper elke Saterdag hier kom optree en almal se tone op maat hou, en óók sal daar pret karaoke aande op Woensdae aangebied word. Buffalo Inn is geleë op die h/v Kock en Van Belkum straat (58 Kock Str), Rustenburg. Toegang is gratis tensy ‘n groot kunstenaar sal opvoer – maar dit sal die beursie amper nie eers agterkom nie! Drag is smart casual – en moet nie kommer oor die ruggas nie; daar is genoeg ‘flat’ TV- skerms om enige ruggas fan gelukkig te hou. Vir meer navrae, kontak Zelda gerus by 073-248 8504, of stuur ‘n e-pos aan [email protected]. Welkom by Buffalo Inn

Upload: others

Post on 12-Jun-2020

3 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: 08 July 2016, PLATINUM WEEKLY, 50 Marais Street, …...2016/07/08  · 08 July 2016, PLATINUM WEEKLY, 50 Marais Street, Tel: 014 592 9686, Fax: 011 252 6669, E-mail: ads@platinumweekly.co.za

p 1508 July 2016, PLATINUM WEEKLY, 50 Marais Street, Tel: 014 592 9686, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected]

SUDOKU

Animal Clinic Zinniaville: 014 538 2114 ARAN Veterinary Clinic: 014 592 6007 Bergbos Dierekliniek: 014 533 1959/2084Bergbos Dierekliniek (A/H): 083 653 1081Rtb SPCA: 014 592 3181 Rtb SPCA (A/H): 072 933 7723

CPF Sektor 1: 076 044 1200CPF Sektor 2: 072 899 0715Staan Saam Rtb: 072 787 2550Staan Saam Rtb Community Watch:083 296 6949

Ferncrest Hospital: 014 568 4399JST (Provincial Hospital): 014 590 5212 / 5100La Femme Clinic: 014 594 9500Med 24/7 (Private): 014 592 7801RusMed 24: 014 523 9378/9351

Fire Department: 014 590 3232/3444/3333RLM Emergencies (Fire): 014 590 3090

Bakwena N4 Toll Road: 0800 225 9362 Traffi c Control Room (Rtb): 014 590 3221

Water Problem Helpline:014 590 3088

Electricity Helpline: 014 590 3198 Eskom National Line: 086 003 7566

ER24: 084 124NetCare 911: 082 911Trauma Rescue:014 594 0689 / 0861 789 911Ferncrest Hospital (Emergencies):014 568 4339/8Peglerae Hospital (Casualties): 014 597 2823

Ambulance / Metro Control Room:014 597 6612Ambulance / Metro Control Room (Provincial): 10177

RLM Accounts Queries: 014 590 3508/ 3024RLM Customer Care Supervisor: 014 590 3872RLM Emergencies (Fire Dept.): 014 590 3090/3232RLM Finance Call Centre: 014 590 3849/ 3865/3890/3024RLM Switchboard: 014 590 3111

ADT (Control Room): 086 121 2520 / 086 121 2501Oracle Protection Services: 014 533 3062/3726 / 081 358 4032Wes Alarms: 014 592 8364

Rtb Saps Community Service Centre:014 590 4126/27/39Rtb SAPS Radio Control Centre: 014 590 4115/6/7SAPS Boitekong: 014 593/6001/6002/6003SAPS Emergency No. (Cellphones only): 112SAPS Marikana: 014 572 3100/43SAPS Rtb: 014 590 4112SAPS Thlabane: 014 565 9171/54/59

ANIMAL EMERGENCIES

SSRTB & CPF

HOSPITALS

PLATINUM WEEKLY NEWSPAPER: 014 592 5653 / 072 482 6871.

FIRE

ROAD & TRAFFIC

WATER

ELECTRICITY

MEDICAL EMERGENCY

AMBULANCE

RTB LOCAL MUNICIPALITY

ALARMS

SAPS

Chiefs vs CrusadersIn Suva, Fidji was die Chiefs in ‘n riller op die dag die beter span en klop die Saders 23-13 en behou sodoende die eerste plek op die NZ punteleer. Swaar reën was egter ‘n demper op die dag om aanskoulike ruggas te sien. Die Saders se hanteerwerk het hul in die steek gelaat en die manne van Waikato het dit uitgebuit om welverdiend as oorwinnaars van die veld af te stap. Die Chiefs speel volgende teen die Reds in Brisbane met die Saders wat tuis teen die Rebels in Christchurch uitdraf.

Brumbies vs RedsDie Brumbies was net té sterk vir die Reds in Canberra en wen gemaklik 43-24. Die Aussie en Brumbie haker en cappie, Stephen Moore het twee keer agter die doellyn gaan kuier.Die Brumbies speel volgende teen die Blues in Auckland en die Reds draf tuis teen die Chiefs uit in Brisbane.

Sunwolwes vs WaratahsDie Japannese wolwe se pelse word geslag in Tokio en met die Waratahs wat 57-12 seëvier. Die Japanse toevoegsel tot Superruggas is eintlik ‘n verleentheid ou grote.Die Tahs speel volgende teen die Canes in Sydney met die Hansworse wat op Loftus teen die Bulle gaan uitdraf.

Hurricanes vs BluesIn ‘n uithaler vertoning van Superruggas klop die Canes die Blues welverdiend 37-27 in Wellington. Die Blues is nou vir alle praktiese doeleindes nou uit die wedloop om in die uitspeel rondes uit te draf.Die Canes speel volgende teen die Waratahs in Sydney met die Blues wat tuis in Auckland teen die Brumbies gaan uitdraf.

Rebels vs StormersIn Melbourne klop die Kapenaars die tuisspan 57-33 nadat hulle maar stadig uit die blokke gekom het. Die Stormers behaal ‘n waardevolle bonuspunt om dan feitlik klaar te kwalifiseer vir die uitspeel rondtes. Jean-Luc du Plessis

het op losskakel geskitter en hou die mannetjie, seun van Carel du Plessis dop, ou grote, hy is beskore vir gróót dinge.Die Stormers sluit hul toer af met ‘n game teen die Force in Perth met die Rebels wat op ‘n uitstappie Christchurch toe gaan om teen die Saders uit te draf.

Cheetahs vs ForceIn Bloemfontein slaag die Blikore daarin om die lugaanvalle van die Force af te weer en wen naelskraap 30-29. Die Vrystaters het puik ruggas in die eerste helfte opgedis maar toe verloor hulle soos altyd maar weer hul fokus in die tweede helfte.Die Cheetahs speel dan volgende teen die Haaie in Durban met die Force wat tuis teen die Stormers gaan uitdraf.

Leeus vs HaaieIn Jo’burg verwoes die Leeus die Haaie en wen 37-10. Hierdie oorwinning vir die Leeus is ‘n rekord, hul beklee vir die eerste keer die algehele eerste plek op die Super punteleer en ook die eerste keer dat hulle tien oorwinnings in een Superseisoen behaal. Welgedaan Akker en kie! Hierdie Jo’burgers is nou in die binne-baan om dalk die Super reeks te wen ou grote.Die Leeus speel volgende teen die Kings in Jo’Burg met die Haaie wat teen die Cheetahs in die Haaitenk gaan uitdraf.

Kings vs HighlandersIn PE duur die treurmare maar voort vir die Oos-Kapenaars en word verniel deur die Highlanders wat op ‘n drafstap 48-18 wen.Die Kings speel volgende in Jo’burg teen die Leeus en die Highlanders reis vir die eerste keer Buenos Aires toe om teen die Jaguares uit te draf.

Jaguares vs BulleIn Buenos Aires vreet die Bulle Argentynse gras en verloor 29-11. Die Bulle is ook nou vir alle praktiese doeleindes uit die 2016 Superreeks.Die Bulle speel volgende op Loftus teen die Sunwolves met die Argentyne wat tuis teen die Highlanders gaan uitdraf.Nag ou grote…

Super Rugby 2016 – Week 15Rustenburg – “Lekker voetskoffel en langarm musiek en heerlike geselskap!” Sò beskryf Zelda Vermeulen die Buffalo Inn. Buffalo Inn het na lang afwagting hul deure aan die publiek oopgemaak op Vrydagaand, 1 Julie 2016 – en die manne en manninne wat dit bygewoon het was lekker verras deur ‘n opvoering deur Pieter Naudé asook Thys die Bosveldklong. Fanie Pio is die trotse eienaar van hierdie nuwe kuierplek in Rustenburg, en nooi graag almal uit om te kom inloer. Pieter Naudé sal amper elke Saterdag hier kom optree en almal se tone op maat hou, en óók sal daar pret karaoke aande op Woensdae aangebied word. Buffalo Inn is geleë op die h/v Kock en Van Belkum straat (58 Kock Str), Rustenburg. Toegang is gratis tensy ‘n

groot kunstenaar sal opvoer – maar dit sal die beursie amper nie eers agterkom nie! Drag is smart casual – en moet nie kommer oor die ruggas nie; daar is genoeg ‘flat’ TV-skerms om enige ruggas fan gelukkig te hou. Vir meer navrae, kontak Zelda gerus by 073-248 8504, of stuur ‘n e-pos aan [email protected].

Welkom by Buffalo Inn