11 march 2016, platinum weekly, 50 marais …...2016/03/11  · 11 march 2016, platinum weekly, 50...

1
p 15 11 March 2016, PLATINUM WEEKLY, 50 Marais Street, Tel: 014 592 9686, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected] Koster – Ontiretse “The Fighter” Seleke proved to be a tough oppo- nent for E. Zitha from the Khunwana Boxing Club in their featherweight bout on Saturday 5 March 2016. The 17 year-old Seleke won in the first round TKO. His win earned him a spot in the team that will represent the North West Province on 22-23 March 2016 in Cape Town. His fellow boxer, Tiisetso “The Fight- ing Prince” Padi, lost his fight against the current SA light welterweight Champion, Thabang Mopulo from Kanana. “The Fighting Prince” lost on points after three rounds. He also earned a spot in the Premier League team that will represent the North West Province. For more information on the next tournament contact Matthews Padi on 076-530 4207. Rustenburg – Die Rustenburg Ovals het gesorg vir hópe pret die afgelope naweek, 5 Maart 2016, toe almal hul gunsteling drywers kom ondersteun het. Kanarie’s Rubberlining & Sandblasting spog met Theo Brescher, die drywer van ‘n witwarm 1600 Ford Escort wat tweede in die Hotrod-kategorie gekom het. Kanarie’s is sy hoofborg. Phokeng/ Rustenburg – Platinum Stars defeated the Soweto Giant, Kaizer Chiefs at the Royal Bafokeng Stadium on Wednesday evening 9 March 2016. Dikwena bagged three points to elevate them into the fourth position in the ABSA Premiership log table following a 2-0 win. In the 23rd minute, the Platinum Stars striker Ndumiso Mabena scored an open- ing goal. With Amakhosi keeping pressure on them, Stars were able to hold on to the three points in the first half. In the second stanza of the match, Mabena sealed the points when he netted another goal after Dikwena were awarded a penalty in the 79th minute. Congratulations to Dikwena on your outstanding victory against Amakhosi! Crusaders vs Blues In Christchurch klop die Saders die Blues 28-13. Die tuisspan onder leiding van cappie Kieran Read het voorlangs die besoekers opgedons ou grote. Die Crusaders word beloon met ‘n loslootjie in die volgende ronde met die Blues wat tuis teen die Hurricanes gaan koppe stamp. Brumbies vs Waratahs Die Brumbies kraai koning oor die Tahs in Canberra en wen die klipharde game 32-15 nadat die rustyd telling 8 elk was. Die Brumbies speel tot dusver kookwater ruggas en het so terloops veertien jaar gelede die Super 12 titel gewen… Die Brumbies speel volgende teen die Force in Perth terwyl die Waratahs ‘n loslootjie het. Chiefs vs Leeus In Hamilton behaal die Leeus ‘n geskiedkundige spogoorwinning oor die Chiefs en wen hierdie uiters aanskoulike game met 36- 32. Drama was aan die orde van die dag ou grote, met twee minute se speeltyd oor word die Jo’bugers vyf meter van hul doellyn gestraf vir ‘n kamtige ‘laat-val’ van die skrum. Maar hierdie Leeu Ysters byt vas, verdedig soos kampioene en wen welverdiend! Die Leeus speel volgende teen die 2015 Kampioen, die Highlanders, in Hamilton wat beloof om ‘n riller te wees ou grote. Die Chiefs het ‘n lekker uitstappie en reis na Port Elizabeth om die Kings te gaan pak gee. Highlanders vs Hurricanes In ‘n uiters spannende game in Dunedin moes die 2015 kampioene alles uithaal om die Canes, naaswenners in 2015, met ‘n skrale puntjie 17-16 die loef af te steek. Die Highlanders het verdien om hierdie Kiwi derby te wen. Hul volgende game is tuis teen die omgekrapte en brullende Jo’burgers. Die Canes reis Auckland toe om teen die Blues kragte te gaan meet. Reds vs Force Wánneer die Reds eendag weer ‘wen-ruggas’ sal opdis, kan deur geen normale mens voorspel word nie ou grote. Die eens magtige span laat ‘n mens dink aan ‘n span van die Baai. Die Force wen hierdie getjommel met 22-6. Die Reds draf volgende op teen die Rebels met die Force wat gasheer speel vir die moeilike Brumbies. Bulle vs Rebels Op Fort Loftus wen die Bulle gemaklik 45-25 maar kon wragtig nie daarin slaag om ‘n bonuspunt te verdien nie. Hulle loop 42-3 voor en laat die besoekers toe om drie drieë in tien minute te druk. Bjorn Basson druk drie drieë en word ook beloon as speler van die wedstryd. Die game sal ook nog lank onthou word deur Warrick Galant. Hy het baie gelant sy spanmaat, Jan Serfontein, se agterstewe aan die brand gehad met ‘n lynskop wat toe op die verkeerde gat kontak gemaak het. Galant is die puik jong heelagter wat nog vir die Bokke gaan uitdraf. Cheethas vs Stormers In Bloemfontein wen die Stormers 20-10 in ‘n klipharde game wat beide spanne dalk graag so vinnig moontlik wil vergeet. In korte, kragreus Eben Etzebeth sit vir Lood de Jager ore aan – gróót ore ou grote. Dit is die tragiese verhaal van hierdie game, die Blikore is letterlik en figuurlik ore aangesit. Die Cheetahs reis Singapoer toe vir ‘n katgeveg met die Sunwolves, terwyl die Stormers tuis teen die Haaie gaan speel. Haaie vs Jaguares In die Haaitenk wen die Haai die Jaguar in ‘n armdruk kompetisie. Die telling 19-15 in Haai se guns. Dit was ‘n klipharde game met die Haaie wat met dodelike verdediging die Argentyne moedeloos gehad het. Mooi ruggas was dit nie, maar ‘n wen is mos ‘n wen of wat? Die Haaie reis Kaapstad toe om die Stormers in die oë gaan kyk met die Jaguares wat ‘n loslootjie het. Nag ou grote… E. Zitha from Khunwana Boxing Club with Ontiretse “The Fighter” Seleke before their featherweight bout. Van links; Johan Oosthuizen, eienaar van Kanarie; Theo Brescher, drywer van die witwarm monster; en Theo se skoonpa Gert Haywood. Ontiretse “The Fighter” Seleke earns a TKO win 2de plek vir Kanarie Dikwena beats Kaizer Chiefs Mabena leads Dikwena into 2-0 victory against Kaizer Chiefs Super Rugby Week 2

Upload: others

Post on 05-Jul-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: 11 March 2016, PLATINUM WEEKLY, 50 Marais …...2016/03/11  · 11 March 2016, PLATINUM WEEKLY, 50 Marais Street, Tel: 014 592 9686, Fax: 011 252 6669, E-mail: ads@platinumweekly.co.za

p 1511 March 2016, PLATINUM WEEKLY, 50 Marais Street, Tel: 014 592 9686, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected]

Koster – Ontiretse “The Fighter” Seleke proved to be a tough oppo-nent for E. Zitha from the Khunwana Boxing Club in their featherweight bout on Saturday 5 March 2016. The 17 year-old Seleke won in the first round TKO. His win earned him a spot in the team that will represent the North West Province on 22-23 March 2016 in Cape Town. His fellow boxer, Tiisetso “The Fight-ing Prince” Padi, lost his fight against the current SA light welterweight Champion, Thabang Mopulo from Kanana. “The Fighting Prince” lost on points after three rounds. He also earned a spot in the Premier League team that will represent the North West Province. For more information on the next tournament contact Matthews Padi on 076-530 4207.

Rustenburg – Die Rustenburg Ovals het gesorg vir hópe pret die afgelope naweek, 5 Maart 2016, toe almal hul gunsteling drywers kom ondersteun het. Kanarie’s Rubberlining & Sandblasting spog met Theo Brescher, die drywer van ‘n witwarm 1600 Ford Escort wat tweede in die Hotrod-kategorie gekom het. Kanarie’s is sy hoofborg.

Phokeng/ Rustenburg – Platinum Stars defeated the Soweto Giant, Kaizer Chiefs at the Royal Bafokeng Stadium on Wednesday evening 9 March 2016. Dikwena bagged three points to elevate them into the fourth position in the ABSA Premiership log table following a 2-0 win.In the 23rd minute, the Platinum Stars striker Ndumiso Mabena scored an open-ing goal. With Amakhosi keeping pressure on them, Stars were able to hold on to the three points in the first half. In the second stanza of the match, Mabena sealed the points when he netted another goal after Dikwena were awarded a penalty in the 79th minute. Congratulations to Dikwena on your outstanding victory against Amakhosi!

Crusaders vs BluesIn Christchurch klop die Saders die Blues 28-13. Die tuisspan onder leiding van cappie Kieran Read het voorlangs die besoekers opgedons ou grote. Die Crusaders word beloon met ‘n loslootjie in die volgende ronde met die Blues wat tuis teen die Hurricanes gaan koppe stamp.Brumbies vs WaratahsDie Brumbies kraai koning oor die Tahs in Canberra en wen die klipharde game 32-15 nadat die rustyd telling 8 elk was. Die Brumbies speel tot dusver kookwater ruggas en het so terloops veertien jaar gelede die Super 12 titel gewen… Die Brumbies speel volgende teen die Force in Perth terwyl die Waratahs ‘n loslootjie het.Chiefs vs LeeusIn Hamilton behaal die Leeus ‘n geskiedkundige spogoorwinning oor die Chiefs en wen hierdie uiters aanskoulike game met 36-32. Drama was aan die orde van die dag ou grote, met twee minute se speeltyd oor word die Jo’bugers vyf meter van hul doellyn gestraf vir ‘n kamtige ‘laat-val’ van die skrum. Maar hierdie Leeu Ysters byt vas, verdedig soos kampioene en wen welverdiend! Die Leeus speel volgende teen die 2015 Kampioen, die Highlanders, in Hamilton wat beloof om ‘n riller te wees ou grote. Die Chiefs het ‘n lekker uitstappie en reis na Port Elizabeth om die Kings te gaan pak gee.Highlanders vs HurricanesIn ‘n uiters spannende game in Dunedin moes die 2015 kampioene alles uithaal om die Canes, naaswenners in 2015, met ‘n skrale puntjie 17-16 die loef af te steek. Die Highlanders het verdien om hierdie Kiwi derby te wen. Hul volgende game is tuis teen die omgekrapte en brullende Jo’burgers. Die Canes reis Auckland toe om teen die Blues kragte te gaan meet.Reds vs ForceWánneer die Reds eendag weer ‘wen-ruggas’ sal opdis, kan deur geen normale mens voorspel word nie ou grote. Die eens magtige span laat ‘n mens dink aan ‘n span van die Baai. Die Force wen hierdie getjommel met 22-6. Die Reds draf volgende op teen die Rebels met die Force wat gasheer speel vir die moeilike Brumbies.Bulle vs RebelsOp Fort Loftus wen die Bulle gemaklik 45-25 maar kon wragtig nie daarin slaag om ‘n bonuspunt te verdien nie. Hulle loop 42-3 voor en laat die besoekers toe om drie drieë in tien minute te druk. Bjorn Basson druk drie drieë en word ook beloon as speler van die wedstryd. Die game sal ook nog lank onthou word deur Warrick Galant. Hy het baie gelant sy spanmaat, Jan Serfontein, se agterstewe aan die brand gehad met ‘n lynskop wat toe op die verkeerde gat kontak gemaak het. Galant is die puik jong heelagter wat nog vir die Bokke gaan uitdraf.Cheethas vs StormersIn Bloemfontein wen die Stormers 20-10 in ‘n klipharde game wat beide spanne dalk graag so vinnig moontlik wil vergeet. In korte, kragreus Eben Etzebeth sit vir Lood de Jager ore aan – gróót ore ou grote. Dit is die tragiese verhaal van hierdie game, die Blikore is letterlik en figuurlik ore aangesit. Die Cheetahs reis Singapoer toe vir ‘n katgeveg met die Sunwolves, terwyl die Stormers tuis teen die Haaie gaan speel.Haaie vs JaguaresIn die Haaitenk wen die Haai die Jaguar in ‘n armdruk kompetisie. Die telling 19-15 in Haai se guns. Dit was ‘n klipharde game met die Haaie wat met dodelike verdediging die Argentyne moedeloos gehad het. Mooi ruggas was dit nie, maar ‘n wen is mos ‘n wen of wat? Die Haaie reis Kaapstad toe om die Stormers in die oë gaan kyk met die Jaguares wat ‘n loslootjie het.Nag ou grote…

E. Zitha from Khunwana Boxing Club with Ontiretse “The Fighter” Seleke before their featherweight bout.

Van links; Johan Oosthuizen, eienaar van Kanarie; Theo Brescher, drywer van die witwarm monster; en Theo se skoonpa Gert Haywood.

Ontiretse “The Fighter” Seleke earns a TKO win

2de plek vir Kanarie

Dikwena beats Kaizer ChiefsMabena leads Dikwena into 2-0 victory against Kaizer Chiefs

Super Rugby Week 2