p 6 29 july 2016, platinum weekly, 50 marais street, tel ... · p 6 29 july 2016, platinum weekly,...

1
p 6 29 July 2016, PLATINUM WEEKLY, 50 Marais Street, Tel: 014 592 9686, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected] CLASSIFIEDS Kinders Benodig Pleegsorg Ouers Child Welfare, Rustenburg Kindersorg Rustenburg doen ‘n beroep op die gemeenskap van Rustenburg om aansoek te doen as pleegouers, of plek van veiligheid ouers, vir sorgbehoewende kinders. Vir meer informasie kontak Kindersorg Rustenburg by 014-597-0913 of 14 of 31. The biological parents of a girl child with the surname Mohale who is born on 2009/06/15 must contact the social worker, Louise van Zyl from Child Welfare SA: Rustenburg urgently. Please make contact 014 597 0914 or [email protected] Bridging Cash Nest Debt Solutions Benodig: Ervare Huisouers Handgemaakte Bykomstighede While waiting for: PENSION/ PACKAGE. Payout (lumpsum only). Tel: 081 737 5465. Pay one installment for all your debit orders. Mathata a dikoloto rea thusa. Une ngxaki yezi kwelete siya nceda. Blacklisted, Garnishee & Arrear Debt. Call Tshepo: 079 054 2842/ Peter: 060 399 6877. Ervare huisouers word gesoek wat inbly. Stuur cv na 086 582 3895 of epos [email protected] Somer-en winter serpe. Handskoene & Bedsokkies. Stelle met mussies en serpe! Vir pragtige handgemaakte juwele, (oorbelle, hangertjies, krale, armbande) serpe en meer, kontak Alida: 078 866 5724. Alida vat graag bestellings. Kontak gerus vir enige verdere navrae. Musiekfees ‘16 by ATKV Buffels- poort – Afrika Wildsbedryf. Kunstenaars soos Pieter Koen, Arno Jordaan, Leah, AJ van der Mescht, Elvis se Seun en vele meer. 30 Julie 2016 – R150pp (kinders onder 12 gratis). Vir kaartjies skakel: Jocinda – 084 063 9854 / Amorette – 076 538 3977. AVON Ladies Needed Free training and support provided. SMS name and area to Lissel: 072 573 9326. Payroll Outsourcing Lekker Wilds Biltong, Droëwors, Chilli bites and Salami Vetting of Employees Call Loapi C/S 014 594 1323 for Payroll outsourcing. [email protected] Wilds Biltong: 500g – R80.00 - 1Kg – R160.00 Chilli Bites: 500g – R80.00 - 1Kg – R160.00 Droëwors: 500g – R80.00 - 1Kg – R160.00 Salami: R120.00. CALL OR WHATSAPP JOHAN: 082 761 9408. Call Loapi C/S 014 594 1323 for vetting of employees. [email protected] Rustenburg – ‘n Gesin van die stad se huis in Krokodilrivier Laan is afgebrand op Vrydag, 22 Julie 2016, nadat hul nuwe motor in die motorhuis vlam gevat het om streeks 17h30. “Ek was werklik opgewonde om my nuwe voertuig te gaan afhaal op Vrydag, 22 Julie 2016,” vertel Elmarie Snyman in ‘n onderhoud met die Platinum Weekly koerant. Elmarie en haar verloofde, George Nel, het pas ‘n nuwe ryding aangeskaf vir Elmarie; ‘n tweedehandse Renault Scenic 2008-model. By die huis gekom, het Elmarie haar nuwe ryding in die motorhuis parkeer, en sonder om verder aandag daaraan te gee, is sy saam met George in die huis in. “Ons was binne doenig toe ons ‘n geluid hoor. Dit het geklink soos glas wat breek. Ons dag so ewe dis die bure – maar nadat ons ‘n paar harde slae gehoor het, nael ons buitentoe. Dís toe ons agterkom dat my nuwe motor aan die brand geslaan het.” Die oorsaak van die brand is tot dusver nie bekend nie, maar Elmarie en George dink ‘n draad of elektriese kortsluiting, wat heel moontlik vonke gespat het, het tot die brand gelei. “Ons het sonder versuim die Rustenburgse Brandweer ontbied, wie binne minute daar was – maar teen daardie tyd was dit te laat. Die honger vlamme het die hele motor en die motorhuis verswelg. Die vlamme het ook die grootste gedeelte van die huis bedek. Die kombuis en TV-kamer is heeltemal vernietig – selfs die huis se dak is grotendeels opgeëet,” vertel Elmarie. Gelukkig was die drie kinders nie tuis gedurende die beproewing nie. Elmarie en George het ‘n paar items probeer red – en het ook die twee katte, wat verwilderd in die huis was, gered. “George het terug gehardloop vir ons diertjies,” aldus Elmarie. Die gesin het so te sê al hul besittings verloor. “Ons het letterlik niks oor nie.” Elmarie se ID, handsak, haar werk se skootrekenaar (‘laptop’) en kontant was in die kar. Verder het die vlamme al hul besittings vernietig. “Al wat nie deur die vlamme geraak is nie, is ons klere en beddens,” beaam Elmarie. “Maar die rook skade het selfs die beddens se matrasse onbruikbaar gemaak. Ons is nog besig om deur die verwoeste huis te soek na items wat gered kan word. Ek weet nie of die rook-reuk óóít uit ons klere sal kom nie.” Hul persoonlike memorabilia en sentimentele items o.a. familie foto’s is verwoes. “Geld kan dit nie weer terugkoop nie,” sê Elmarie. Die gesin huur al sowat vier maande die huis. Hulle het geen versekering vir hul besittings nie, maar die gebou is verassureer deur die eienaar. Die Rustenburgse Brandweer het ‘n brandstigting saak geopen, standaard met alle brande, en die ondersoek duur voort. Elmarie is ‘n eiendomsagent van die stad, en het spoedig weer ‘n tuiste vir haar gesin gevind. Graag wil sy en George van hierdie geleentheid gebruik maak om die volgende mense en instansies te bedank gedurende hul nood oomblikke; Die Brandweer, hul bure, die huis se eienaar, Maritza en Jan Coetzee, Michael en Pieter Nel, Marietjie en Adel, Tannie Annelie, Debbie en Riaan Vosloo, Robert, Morné en Fritz, asook hul vriende en familie. “Ons is werklik dankbaar vir al die hulp en bystand wat julle verleen het.” Na afloop van die onderhoud, is dit duidelik dat geen uitdaging die beste van die gesin sal kry nie. Dapper en met nuwe hoop sê Elmarie, “Ons sal weer van vooraf moet begin, vrede maak – en saam die toekoms in die gesig staar. Ek is bitter dankbaar dat niemand seergekry het nie, en dat ons ongedeerd is. Dis die belangrikste.” Verwoestende brand lê huis in puin Die hele dak van die huis sal vervang moet word. Die sitkamer toneel na die brand die huis verswelg het. Die kombuis.

Upload: others

Post on 05-Aug-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: p 6 29 July 2016, PLATINUM WEEKLY, 50 Marais Street, Tel ... · p 6 29 July 2016, PLATINUM WEEKLY, 50 Marais Street, Tel: 014 592 9686, Fax: 011 252 6669, E-mail: news@platinumweekly.co.za

p 6 29 July 2016, PLATINUM WEEKLY, 50 Marais Street, Tel: 014 592 9686, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected]

C L A S S I F I E D S

Kinders Benodig Pleegsorg Ouers

Child Welfare, Rustenburg

Kindersorg Rustenburg doen ‘n beroep op die gemeenskap van Rustenburg om aansoek te doen as pleegouers, of plek van veiligheid ouers, vir sorgbehoewende kinders. Vir meer informasie kontak Kindersorg Rustenburg by 014-597-0913 of 14 of 31.

The biological parents of a girl child with the surname Mohale who is born on 2009/06/15 must contact the social worker, Louise van Zyl from Child Welfare SA: Rustenburg urgently. Please make contact 014 597 0914 or [email protected]

Bridging Cash

Nest Debt Solutions

Benodig: Ervare Huisouers

Handgemaakte Bykomstighede

While waiting for: PENSION/ PACKAGE. Payout (lumpsum only). Tel: 081 737 5465.

Pay one installment for all your debit orders. Mathata a dikoloto rea thusa. Une ngxaki yezi kwelete siya nceda.Blacklisted, Garnishee & Arrear Debt. Call Tshepo: 079 054 2842/ Peter: 060 399 6877.

Ervare huisouers word gesoek wat inbly. Stuur cv na 086 582 3895 of epos [email protected]

Somer-en winter serpe. Handskoene & Bedsokkies. Stelle met mussies en serpe! Vir pragtige handgemaakte juwele, (oorbelle, hangertjies, krale, armbande) serpe en meer, kontak Alida: 078 866 5724. Alida vat graag bestellings. Kontak gerus vir enige verdere navrae.

Musiekfees ‘16 by ATKV Buffels-poort – Afrika Wildsbedryf.

Kunstenaars soos Pieter Koen, Arno Jordaan, Leah, AJ van der Mescht, Elvis se Seun en vele meer. 30 Julie 2016 – R150pp (kinders onder 12 gratis). Vir kaartjies skakel: Jocinda – 084 063 9854 / Amorette – 076 538 3977.

AVON Ladies NeededFree training and support provided. SMS name and area to Lissel: 072 573 9326.

Payroll Outsourcing

Lekker Wilds Biltong, Droëwors, Chilli bites and Salami

Vetting of Employees

Call Loapi C/S 014 594 1323 for Payroll outsourcing. [email protected]

Wilds Biltong: 500g – R80.00 - 1Kg – R160.00Chilli Bites: 500g – R80.00 - 1Kg – R160.00Droëwors: 500g – R80.00 - 1Kg – R160.00Salami: R120.00. CALL OR WHATSAPP JOHAN: 082 761 9408.

Call Loapi C/S 014 594 1323 for vetting of employees. [email protected]

Rustenburg – ‘n Gesin van die stad se huis in Krokodilrivier Laan is afgebrand op Vrydag, 22 Julie 2016, nadat hul nuwe motor in die motorhuis vlam gevat het om streeks 17h30. “Ek was werklik opgewonde om my nuwe voertuig te gaan afhaal op Vrydag, 22 Julie 2016,” vertel Elmarie Snyman in ‘n onderhoud met die Platinum Weekly koerant. Elmarie en haar verloofde, George Nel, het pas ‘n nuwe ryding aangeskaf vir Elmarie; ‘n tweedehandse Renault Scenic 2008-model. By die huis gekom, het Elmarie haar nuwe ryding in die motorhuis parkeer, en sonder om verder aandag daaraan te gee, is sy saam met George in die huis in. “Ons was binne doenig toe ons ‘n geluid hoor. Dit het geklink soos glas wat breek. Ons dag so ewe dis die bure – maar nadat ons ‘n paar harde slae gehoor het, nael ons buitentoe. Dís toe ons agterkom dat my nuwe motor aan die brand geslaan het.” Die oorsaak van die brand is tot dusver nie bekend nie, maar Elmarie en George dink ‘n draad of elektriese kortsluiting, wat heel moontlik vonke gespat het, het tot die brand gelei.“Ons het sonder versuim die Rustenburgse Brandweer ontbied, wie binne minute daar was – maar teen daardie tyd was dit te laat. Die honger vlamme het die hele

motor en die motorhuis verswelg. Die vlamme het ook die grootste gedeelte van die huis bedek. Die kombuis en TV-kamer is heeltemal vernietig – selfs die huis se dak is grotendeels opgeëet,” vertel Elmarie.Gelukkig was die drie kinders nie tuis gedurende die beproewing nie. Elmarie en George het ‘n paar items probeer red – en het ook die twee katte, wat verwilderd in die huis was, gered. “George het terug gehardloop vir ons diertjies,” aldus Elmarie.Die gesin het so te sê al hul besittings verloor. “Ons het letterlik niks oor nie.” Elmarie se ID, handsak, haar werk se skootrekenaar (‘laptop’) en kontant was in die kar. Verder het die vlamme al hul besittings vernietig. “Al wat nie deur die vlamme geraak is nie, is ons klere en beddens,” beaam Elmarie. “Maar die rook skade het selfs die beddens se matrasse onbruikbaar gemaak. Ons is nog besig om deur die verwoeste huis te soek na items wat gered kan word. Ek weet nie of die rook-reuk óóít uit ons klere sal kom nie.” Hul persoonlike memorabilia en sentimentele items o.a. familie foto’s is verwoes. “Geld kan dit nie weer terugkoop nie,” sê Elmarie. Die gesin huur al sowat vier maande die

huis.Hulle het geen versekering vir hul besittings nie, maar die gebou is verassureer deur die eienaar. Die Rustenburgse Brandweer het ‘n brandstigting saak geopen, standaard met alle brande, en die ondersoek duur voort. Elmarie is ‘n eiendomsagent van die stad, en het spoedig weer ‘n tuiste vir haar gesin gevind. Graag wil sy en George van hierdie geleentheid gebruik maak om die volgende mense en instansies te bedank gedurende hul nood oomblikke; Die Brandweer, hul bure, die huis se eienaar, Maritza en Jan Coetzee, Michael en Pieter Nel, Marietjie en Adel, Tannie Annelie, Debbie en Riaan Vosloo, Robert, Morné en Fritz, asook hul vriende en familie. “Ons is werklik dankbaar vir al die hulp en bystand wat julle verleen het.”Na afloop van die onderhoud, is dit duidelik dat geen uitdaging die beste van die gesin sal kry nie. Dapper en met nuwe hoop sê Elmarie, “Ons sal weer van vooraf moet begin, vrede maak – en saam die toekoms in die gesig staar. Ek is bitter dankbaar dat niemand seergekry het nie, en dat ons ongedeerd is. Dis die belangrikste.”

Verwoestende brand lê huis in puin

Die hele dak van die huis sal vervang moet word.

Die sitkamer toneel na die brand die huis verswelg het.

Die kombuis.