duulhv gh Ànvvwh lq 6$ of 06 nov 2015 pw.pdf · p 4 06 november 2015, platinum weekly, 50 marais...

1
p 4 06 November 2015, PLATINUM WEEKLY, 50 Marais Street, Tel: 014 592 9686, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected] /DUULHV GH ÀNVVWH LQ 6$ Rustenburg ± 'LH MDULJHV YDQ GLH /DHUVNRRO 5XVWHQEXUJ LV GLH WZHHGH ¿NVVWH groep leerlinge in die land. Die Larries het Donderdag, 5 November 2015 van 12:15 tot 13:00 regstreeks op televisie teen agt ander laerskole in die land meegeding in die Let’s Play Challenge Physical Education Challenge van SuperSport ter viering van dié sportkanale se 10de bestaansjaar. Hulle is die Noordweswenners en het teen die ander provinsies se wenners meegeding om ‘n veeldoelige weerbestande sportbaan ter waarde van R1,1 miljoen te wen. ‘n Laerskool van Worcester het die Larries met twee punte geklop om dié gesogte prys WH NU\ 7ZHH VSDQQH NLQGHUV DOWHVDDP YDQ HONH ¿QDOLVVNRRO PRHV PLQXWH ODQN ‘n rondtebaan voltooi. Elke voltooide rondte was ‘n punt werd. 'LH JURHS /DUULHV PHHVWDO JU ¶V ZDW PHHJHGLQJ KHW LV GLH MDDUJURHS ZDW YDQ KXO eerste skooljaar af die skool se menslike bewegingsprogram gevolg het. Die skool beskik oor ‘n aktiewe menslike bewegingsdepartement en geriewe soos ‘n klimmuur PHW DEVHLOJHULHZH µQ IRH¿HVODDLG HQ µQ DNWLZLWHLWVEDDQ As provinsiale wenner het die skool sporttoerusting ter waarde van R10 000 en ‘n OLJJDDPOLNH RSYRHGLQJVSDNNHW WHU ZDDUGH YDQ 5 JHNU\ 'LH XLWGDDJ ZDV RRS YLU al 18 000 laerskole in die land. Die primêre doel van die uitdaag is om die onderrig van kurrikulum geöriënteerde OLJJDDPOLNH RSYRHGLQJ WH YHUVWHUN HQ ¿VLHVH DNWLZLWHLWH LQ ODHUVNROH WH EHYRUGHU Die uitdaag word onderskryf deur die departement van basiese onderwys, die departement van sport en rekreasie, die Nedbank Sports Trust, Active Education, die Suid-Afrikaanse Instituut vir Dwelmvrye Sport, die Liggaamlike Opvoedingsinstituut van Suid-Afrika en MultiChoice. Hier is ‘n fotobeeld van die baie besige 45 minute van die uitdaag.

Upload: others

Post on 02-Nov-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: DUULHV GH ÀNVVWH LQ 6$ of 06 Nov 2015 PW.pdf · p 4 06 November 2015, PLATINUM WEEKLY, 50 Marais Street, Tel: 014 592 9686, Fax: 011 252 6669, E-mail: news@platinumweekly.co.za

p 4 06 November 2015, PLATINUM WEEKLY, 50 Marais Street, Tel: 014 592 9686, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected]

Rustenburggroep leerlinge in die land.Die Larries het Donderdag, 5 November 2015 van 12:15 tot 13:00 regstreeks op televisie teen agt ander laerskole in die land meegeding in die Let’s Play Challenge Physical Education Challenge van SuperSport ter viering van dié sportkanale se 10de bestaansjaar.Hulle is die Noordweswenners en het teen die ander provinsies se wenners meegeding om ‘n veeldoelige weerbestande sportbaan ter waarde van R1,1 miljoen te wen.‘n Laerskool van Worcester het die Larries met twee punte geklop om dié gesogte prys

‘n rondtebaan voltooi. Elke voltooide rondte was ‘n punt werd.

eerste skooljaar af die skool se menslike bewegingsprogram gevolg het. Die skool beskik oor ‘n aktiewe menslike bewegingsdepartement en geriewe soos ‘n klimmuur

As provinsiale wenner het die skool sporttoerusting ter waarde van R10 000 en ‘n

al 18 000 laerskole in die land.Die primêre doel van die uitdaag is om die onderrig van kurrikulum geöriënteerde

Die uitdaag word onderskryf deur die departement van basiese onderwys, die departement van sport en rekreasie, die Nedbank Sports Trust, Active Education, die Suid-Afrikaanse Instituut vir Dwelmvrye Sport, die Liggaamlike Opvoedingsinstituut van Suid-Afrika en MultiChoice.

Hier is ‘n fotobeeld van die baie besige 45 minute van die uitdaag.