afkondigings 9 junie 2013

2
9 Junie Junie Junie Junie 2013 2013 2013 2013 JAARFOKUS | Geloofsvorming VANDAG SE EREDIENSTE VANDAG SE EREDIENSTE VANDAG SE EREDIENSTE VANDAG SE EREDIENSTE BELANGRIK OM TE WEET BELANGRIK OM TE WEET BELANGRIK OM TE WEET BELANGRIK OM TE WEET 08:30 Erediens 1 Skrif en Spyse! 16 Junie 2013 om 09:50 in die Kapel. Koste: R50. As gevolg van beperkte sitplek word u vriendelik versoek om die kerkkantoor te laat weet indien u dit wil bywoon. Kontak Peet Crous vir meer besonderhede 079 893 5572. Eric Scholtz (Nagmaal) 10:10 Erediens (Informeel) in Kerksaal Fay van Eeden Saam aan die nagmaalstafel. 2 Neem gerus 'n Stadsretreat IV- boekie by die deur of laai dit van die webblad af. Kies enige naweek waar u dit self kan volg! Net soos die vroeë kerk, hou ons vanoggend nagmaal om die etenstafel. Ons gaan in die diens saam eet en kuier met heerlike vars brood 'on the house'! 3 Tydens die komende vakansie sal die aanddienste as stilword-geleenthede ingerig word. 10:10 Kleuterkerk Afsluiting met poppekas 18:30 Aanddiens Nuwe Generasie gaan vanaf 9 tot 14 Julie 2013 op verskillende maniere die mense van Ya Bana Village (Mabopane) en die omliggende gemeenskap dien. Ons benodig ou klere en beskuit. Enige ander bydraes sal welkom wees. Almal welkom! Vir meer inligting kontak Fay 083 478 0854. Immanuel van Tonder Diep ONT-spanning Matt 11 28 16 16 16 16 Junie 2013 Junie 2013 Junie 2013 Junie 2013 - Langnaweek - Langnaweek - Langnaweek - Langnaweek VOORBIDDING VOORBIDDING VOORBIDDING VOORBIDDING 08:30 Gesamentlike Erediens * Maureen Osler, Alcadeweg 73, Lynnwood Glen, 083 457 7504 – operasie 18 Junie 2013. Peet Crous (Vadersdag) * Heleen van Zyl, Miami Place 7A, Faerie Glen, 012 991 0587 – haar man Alex is oorlede. Gedenkdiens is Dinsdag 10:30 in die kerk. 18:30 Aanddiens Fay van Eeden * Nellie Otto, Lynnwood Oord 85, The Hillside 315 Kloof Hospitaal. Kategese (Gr7 - Belydenisklas) Eksamen Koffie Kuier! * Marié Cillié, Lynnwood Oord 89, The Hillside 315 De Groene Herberg. Sondag 2 en 9 Junie 2013: 17:17 18:18 * Favi Louw, Lynnwood Oord Little Company of Mary. Venue: Die Sjêk. Jy + Kategese Groepleiers + ander Legit Jongmense = Goeie Study break! Onthou om asseblief jou gunsteling winterresep op die gemeente webblad onder die groep: Saam aan tafel te laai. 24/7 CHRISTEN WEES | EENWEES | DIEN | LIEFDE | VIER

Upload: ng-lynnwood-gemeente

Post on 07-Mar-2016

229 views

Category:

Documents


8 download

DESCRIPTION

Afkondigings 9 Junie 2013

TRANSCRIPT

Page 1: Afkondigings 9 Junie 2013

9999 Junie Junie Junie Junie 2013201320132013

JAARFOKUS | Geloofsvorming

VANDAG SE EREDIENSTE VANDAG SE EREDIENSTE VANDAG SE EREDIENSTE VANDAG SE EREDIENSTE BELANGRIK OM TE WEETBELANGRIK OM TE WEETBELANGRIK OM TE WEETBELANGRIK OM TE WEET

08:30 Erediens

1

Skrif en Spyse! 16 Junie 2013 om 09:50 in die Kapel. Koste: R50. As gevolg van beperkte sitplek word u vriendelik versoek om die kerkkantoor te laat weet indien u dit wil bywoon. Kontak Peet Crous vir

meer besonderhede 079 893 5572.

Eric Scholtz (Nagmaal)

10:10 Erediens (Informeel) in Kerksaal

Fay van Eeden

Saam aan die nagmaalstafel.

2

Neem gerus 'n Stadsretreat IV- boekie by die deur of laai dit van die webblad af. Kies enige naweek

waar u dit self kan volg!

Net soos die vroeë kerk, hou ons vanoggend

nagmaal om die etenstafel. Ons gaan in die

diens saam eet en kuier met heerlike vars brood

'on the house'!

3 Tydens die komende vakansie sal die aanddienste

as stilword-geleenthede ingerig word.

10:10 Kleuterkerk

Afsluiting met poppekas

18:30 Aanddiens

Nuwe Generasie gaan vanaf 9 tot 14 Julie 2013 op verskillende maniere die mense van Ya Bana Village (Mabopane) en die omliggende gemeenskap dien. Ons benodig ou klere en beskuit. Enige ander bydraes sal welkom wees. Almal welkom! Vir meer inligting kontak

Fay 083 478 0854.

Immanuel van Tonder

Diep ONT-spanning Matt 1128

16161616 Junie 2013 Junie 2013 Junie 2013 Junie 2013 - Langnaweek - Langnaweek - Langnaweek - Langnaweek

VOORBIDDINGVOORBIDDINGVOORBIDDINGVOORBIDDING

08:30 Gesamentlike Erediens

∗ Maureen Osler, Alcadeweg 73, Lynnwood Glen,

083 457 7504 – operasie 18 Junie 2013.

Peet Crous (Vadersdag)

∗ Heleen van Zyl, Miami Place 7A, Faerie Glen, 012 991 0587 – haar man Alex is oorlede. Gedenkdiens is

Dinsdag 10:30 in die kerk.

18:30 Aanddiens

Fay van Eeden

∗ Nellie Otto, Lynnwood Oord 85, The Hillside 315 – Kloof Hospitaal.

Kategese (Gr7 - Belydenisklas)

Eksamen Koffie Kuier!

∗ Marié Cillié, Lynnwood Oord 89, The Hillside 315 – De Groene Herberg.

Sondag 2 en 9 Junie 2013: 17:17 – 18:18

∗ Favi Louw, Lynnwood Oord – Little Company of Mary.

Venue: Die Sjêk.

Jy + Kategese Groepleiers + ander Legit Jongmense = Goeie Study break!

Onthou om asseblief jou gunsteling winterresep op die

gemeente webblad onder die groep: Saam aan tafel te laai.

24/7 CHRISTEN WEES | EENWEES | DIEN | LIEFDE | VIER

Page 2: Afkondigings 9 Junie 2013

HIERDIE WEEK SE KALENDERAKTIWITEITEHIERDIE WEEK SE KALENDERAKTIWITEITEHIERDIE WEEK SE KALENDERAKTIWITEITEHIERDIE WEEK SE KALENDERAKTIWITEITE

MAANDAG Gebedsgroep 09:30 (Kapel). Kontak Hanthi Jacobs 012 361 9058/083 293 0263 of Peet Crous 012 348 4004/079 893 5572 met gebedsversoeke. Bybelstudie 19:30 (A21) – Johan Jooste. Tema: Ons bespreek die Romeinebrief. Almal is baie welkom!

DINSDAG

Bybelstudie 08:30 (Koinonia) – Eric Scholtz 012 361 4219/082 856 5959. Gemeentevroue Groep 4 09:30 (Huis van Alida Mennen, Chappiesweg 329, Lynnwood, 012 361 2904 / 082 566 0229) Spreker: Dr Francis Klopper. Tema: Vroue in die Bybel. Almal welkom! Tabita 14:00 (Kerksaal) – Selma du Preez 012 361 1626. Jongwerkendes-Bybelstudie 19:00 – Meer inligting by Ingrid Fischer 082 862 2405. Bybelstudie 19:15 (Koinonia) – Eric Scholtz. Tema: Maagdelike Geboorte.

WOENSDAG

Gasvryheidsbediening Komiteevergadering 17:00 [A21]. Young-couples-omgeegroep 19:00. Meer inligting: Fay van Eeden 083 478 0854.

DONDERDAG

Bybelstudie 09:00 (Lynnwood Oord) – Johan Jooste. Tabita 14:00 (Kerksaal) – Selma du Preez 012 361 1626. Egskeidingsbegeleiding 18:00 [B5]. Navrae: Kerkkantoor of 082 856 5959.

VRYDAG 24/7 T-Tyd in 2013. Christelike Meditasie 07:00 (Kapel). Kontak: Kosie de Clerk 083 299 7263. Bybelstudie 08:15 (A21) – Eric Scholtz 012 361 4219/082 856 5959.

BEDIENINGSNUUS

Aftrede-beplanningseminaar, 10 Junie vanaf 8:30 tot 15:00 in die kerksaal (NG Kerk Lynnwood) | Die seminaar is bedoel vir persone wat vroegtydig begin beplan vir hul aftrede, en vir almal wat reeds ‘n rukkie gelede afgetree het.Hoe bestuur jyself jou toenemende veroudering, en ook jou geldsake in hierdie tyd van weghol-inflasie? Dit is van die vrae wat deur deskundiges beantwoord sal word by hierdie gratis seminaar.Dit word aangebied deur Plus 50-tydskrif en GrysKrag, in samewerking met dr. Piet Muller en Hein Kruger van Kruger Internasionaal. Piet Muller is ‘n bekende skrywer, onder meer van die boek Sukses na 50. Hein Kruger is bekend vanweë sy vele media-optredes en as skrywer van Die rykste man in Babilon en Leer meer oor geldsake. Belangstellendes kan plek bespreek by die info-toonbank vanaf 09:30 tot 10:00.

Gemeentevrouebediening | benodig dasse vir hulle uitreik-projek. Indien u dasse wil skenk, bring dit asb na die kerkkantoor of kontak Bettie Hammann 082 550 5079.

Ons verskaf Maandae aan die Ya Bana-kinderhuis kos vanaf die stad en het mense eenmalig nodig of 1x per maand om te help om kos te maak vir die projek. Indien u kans sien om te help kontak gerus vir Annatjie Pienaar by 072 146 8212. Daar is gereeld vervoer beskikbaar na Ya Bana om die kos af te lewer. Dit sal BAIE help indien u hierby kan inskakel.

Ya-Bana (Mabopane) hou hulle volgende Jumble Sale op 7 Junie 2013. Onthou asb alle tweedehandse ware en

klere. Bring dit asb na die kerk of kontak Hilda 082 900 8291. Byvoorbaat baie dankie vir u ondersteuning.

Bybels in ander tale @ R40 | by die kerkkantoor beskikbaar.

Motorwagdonasies | houers by die deure beskikbaar – dankie vir u ondersteuning.

Besoek gerus Sondae die Info-toonbank vanaf 09:30 - 10:00 vir enige navrae.