weeklikse afkondigings
Post on 08-Mar-2016
236 Views
Preview:
DESCRIPTION
TRANSCRIPT
16 Oktober
Sondag
Jannie Kotze, Nico Viljoen, Winnie de Villiers, Billy du Plessis, Jomé van
Graan, Waune van Dyk, Anton Strydom, Tannie Jean Engelbrecht, Maria
Terblanche.
17 Oktober
Maandag
Lizeth Moolman, Adéle Coetzee, Delouise Pretorius, Fransie Pienaar, Nadia
van Rooyen, Kobus Smith, Christel Venter, Elaine Adlem.
18 Oktober
Dinsdag
Anne-marie Vos, Hester Jordaan, Nadine Oosthuizen, Lindy van Heerden,
Nicolene Kruger, Monique Jansen van Rensburg, Louise le Roux, Leon Fourie.
19 Oktober
Woensdag
Jenni Diederiks, Carien van der Merwe, Deleen Terblanche.
20 Oktober
Donderdag
Ricardo Kotze, Werner Vos, Dorene Helberg, Tannie Renée Venter, Henry
Coetzee, John Joubert, Wessie van der Westhuizen, Annamrie Venter, Reggie
Coetzee.
21 Oktober
Vrydag
Liani Groenewald, Quinton Colyn, Dian Ehrke, Dawie Jacobs, Eugene Kuhn,
Karin van der Mescht, Aneke Kruger, Lynette Odendaal.
22 Oktober
Saterdag
Susan Pretorius, Denise Olivier, Salomie Burger, Andre van Zyl, Hannetjie
Mare, Mike Paulsen, Nic du Plessis, Mariska van Tonder.
08:00 – BIDUUR – GEBEDSKAMER
09:00 – EREDIENS – DR ADRIO KÖNIG
09:00 – LOFLAND
09:00 – LOFTJOKKERS - CISKA BEZUIDENHOUT
12:30 – STORIE AN DIE OU TESTAMENT
18:00 – DAKDIENS – JAQUES GROBLER
18:30 – INPAS – DR ADRIO KÖNIG
16 OKOTOBER 2011
Besoekers en nuwe intrekkers Ons wil graag met jou in verbinding tree. Vul asb. die intrekkersboek in die voorportaal in of kry in die rakkies by die ingange lidmaatregistrasievorms, ook op ons webwerf www.albertonsuid.com wat jy na voltooiing by die kerkkantoor kan inhandig of faks dit vir ons na 011 869-1072 in die kerkkantoor. Doop vandag: Kara van Helden babadogtertjie van Andre en Marlize van Helden. Vergaderings: Kerkraadsvergadering 24 Oktober 2011 om 19h00 in die kerk. Tiende Maand Dankoffers Oktober is mooiste Maand van die jaar! En dan is dit tyd vir ons jaarlikse 10de Maand Dankoffer-insameling. Kry Dankofferkoeverte by die deure, plaas jou spesiale offergawe daarin en gooi in die mandjie by 'n erediens. Kerk Bankbesonderhede REKENING NAAM: NG Alberton-Suid TAK: Alberton Tak TAK KODE: 631142 REKENING NOMMER: 210580026 Doop kursus: 26 Oktober tot 22 November Ons nooi alle voornemende doopouers (selfs al is die baba nog nie gebore nie) uit na ons gemeente se doopkursus. Die kursus gaan nie net oor die betekenis van die doop as sakrament nie, dit gaan ook oor ouerskap. Kom ontdek die fases waardeur julle kind gaan groei. Kom ontdek hoe jy as ouer jou kind sinvol kan begelei na 'n volwasse lewe. Tye: Elke Dinsdagaand (4 weke) vanaf 26 Oktober tot 22 November om 19h00-20h30 by die kerk. Koste - R50 per egpaar. Enige ander ouers van die gemeente is ook welkom!! Registreer asseblief deur: "Doopkursus" en julle name te sms na 082 772 8630 Belydenisaflegging – 06 November 2011 Volgende belydenisafleggings geleentheid is 06 November. Alle belangstellendes moet teen 24 Oktober aansoeke by die Kerkkantoor inhandig en vir Ds Jaques Grobler kontak 082 812 6785 en hulle afsprake maak vir hulle persoonlike onderhoud. Manne van die Woord Kom luister 19 Oktober om 06h00 in die oggend na Tommie du Plessis vorige Springbok Skrumskakel by die Boma Senior Bederfdag Ons bederf weer ons seniors (65 op) die 8ste November. Skakel asb vir Rentia Human om jou plekkie te bespreek. Rentia by 082 454 8033
Datum Tyd Gebeurtenis
17 Oktober Maandag
17:00 18:00 19:00 19:00
Creative Creative Divorce Care in Koffiekamer Gebedsgroep (Tannie Ali 082 463 5101)
18 Oktober Dinsdag
13:00
Gemeente Gebedstyd
19 Oktober Woensdag
06:00
19:00 19:00
Manne van die Woord by Boma Spreker: Tommie du Plessis Woorskool – Die Evangelie Woordskool – Verhoudings
20 Oktober Donderdag
10:00
Senior Selgroep
23 Oktober Sondag
08:30 09:00 09:00 09:00 16:30 16:30 18:00 18:30
Biduur in gebedskamer Erediens – Ds Corneil du Plessis, Dieper met die Here Lofland Loftjokkers – Marinda Linde Woordskool: Gebed – Hoekom bid ons? Woordskool: Ek en myself DAKdiens – Jaques Grobler INPAS – Dr Adrio König
Ellen van Deventer 011 869-7277 / 073 530 9428
Marlene Visagie: 011 869-4045 / 082 385 9319
Miller Willemse 011 869-7888/ 082 360 1025
Ons is baie bly dat Oom Org Jonker mooi aansterk na sy klein operasie.( 011 907-8106)
top related